Curriebeker [boodskap #86205] |
Sa., 25 Oktober 2003 17:04  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan slag.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Curriebeker [boodskap #86431 is 'n antwoord op boodskap #86341] |
Di., 28 Oktober 2003 09:41  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skerp!
"Chris" skryf in boodskap news:bniuju$o2t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek mis nie 'n wedstryd van die bloues as hulle op Loftus speel nie. Daar l�
> vir hulle baie werk voor vir die week.
>
> Die voorwedstryd was een van die blou bulle se vroue span, hulle eindstryd
> teen die Olifante. Die anties speel nogal mooi rugby, dit laat my dink aan
> skole rugby, glad nie bang om te hardloop met die bal nie.
>
> Ek wonder net wat noem hulle die haker van die anties in engels en of sy nou
> meer geld as die nader kry ;->)
>
> --
> Chris
>
|
|
|