Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Louis Luyt Vies
Louis Luyt Vies [boodskap #86314] Ma, 27 Oktober 2003 08:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert, oud-skoonseun
Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
--
Annette
Re: Louis Luyt Vies [boodskap #86315 is 'n antwoord op boodskap #86314] Ma, 27 Oktober 2003 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die Afrikaans vir onvergenoegd ?
Is daar iemand met wie hy nog vrinne is?

"Annette" skryf in boodskap news:bnilvj$a4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
> Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert, oud-skoonseun
> Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
> --
> Annette
>
Re: Louis Luyt Vies [boodskap #86328 is 'n antwoord op boodskap #86315] Ma, 27 Oktober 2003 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Vir my was die lekkerste om sy hele tirade te ignoreer. Daar is iets tragies
daaraan as 'n hondebol gepleeg is en niemand wil ruik hoe sleg dit is nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:bninbk$aqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is die Afrikaans vir onvergenoegd ?
> Is daar iemand met wie hy nog vrinne is?
> "Annette" wrote in message
> news:bnilvj$a4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
>> Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert, oud-skoonseun
>> Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Louis Luyt Vies [boodskap #86329 is 'n antwoord op boodskap #86328] Ma, 27 Oktober 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Foeitog man - jy is wreed - daar doen die man al die moeite om 'n
outobiografie te skryf, en die mense wil hom nie jammer kry nie:))
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bnir7o$d6r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir my was die lekkerste om sy hele tirade te ignoreer. Daar is iets tragies
> daaraan as 'n hondebol gepleeg is en niemand wil ruik hoe sleg dit is nie.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bninbk$aqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat is die Afrikaans vir onvergenoegd ?
>> Is daar iemand met wie hy nog vrinne is?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnilvj$a4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
>>> Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert,
> oud-skoonseun
>>> Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Louis Luyt Vies [boodskap #86331 is 'n antwoord op boodskap #86329] Ma, 27 Oktober 2003 10:28 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
LL is vir sy eie stink poep ook kwaad!

"Annette" skryf in boodskap news:bnirs8$dpb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Foeitog man - jy is wreed - daar doen die man al die moeite om 'n
> outobiografie te skryf, en die mense wil hom nie jammer kry nie:))
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:bnir7o$d6r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir my was die lekkerste om sy hele tirade te ignoreer. Daar is iets
> tragies
>> daaraan as 'n hondebol gepleeg is en niemand wil ruik hoe sleg dit is nie.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bninbk$aqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat is die Afrikaans vir onvergenoegd ?
>>> Is daar iemand met wie hy nog vrinne is?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bnilvj$a4e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die man is vir 'n klomp mense vies volgens sy outobiografie.
>>>> Hy het nie veel ooghare vir Francois Pienaar, Anton Rupert,
>> oud-skoonseun
>>>> Rian Oberholser en Jannie Engelbrecht nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Boerbull?
Volgende onderwerp: uitzonderlijk ;-))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:04:45 MGT 2024