| Curriebeker [boodskap #86205] |
Sa., 25 Oktober 2003 17:04  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan slag.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Curriebeker [boodskap #86308 is 'n antwoord op boodskap #86300] |
Ma., 27 Oktober 2003 08:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die Haaie gaan wen - hulle het goeie oefening gehad teen Vrystaat om
hul bietjie wakker te skud;))
--
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jonas wrote:
>
>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
slag.
>
> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
> --
> Chris
|
|
|
|
| Re: Curriebeker [boodskap #86311 is 'n antwoord op boodskap #86304] |
Ma., 27 Oktober 2003 08:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag, so praat 'n man na my hart:)))
--
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:Rw4nb.60972$W77.9960@bignews6.bellsouth.net...
> "Goeie Wedstryd" is oraait met my. (Bulle my
> tweede keuse)
>
> "Beste wedstryd" sou natuurlik gewees het as die
> Cheetas dit kom wen né.
>
> "Sandvlooi" wrote in
> message
> news:bnijvu$mk5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed
> beteken natuurlik dat die Bulle
>> wen!
>> "Chris" wrote in
> message
>>
> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n
> groot telling die Haaie gaan
>> slag.
>>>
>>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min
> gespeel het nie.
>>> --
>>> Chris
>>
>
|
|
|
|
| Re: Curriebeker [boodskap #86312 is 'n antwoord op boodskap #86306] |
Ma., 27 Oktober 2003 08:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan Saterdag swart dra:))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bnijvu$mk5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed beteken natuurlik dat die Bulle
> wen!
> "Chris" wrote in message
> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jonas wrote:
>>
>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
> slag.
>>
>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>> --
>> Chris
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Curriebeker [boodskap #86321 is 'n antwoord op boodskap #86318] |
Ma., 27 Oktober 2003 09:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek ook nie - dis hoekom ek gaan swart dra.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bninla$ato$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mooi so Annette - maar ek is nie baie optimisties nie ...
> "Annette" wrote in message
> news:bnilru$a30$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan Saterdag swart dra:))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bnijvu$mk5$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Laat ons hoop dis 'n goeie wedstryd. Goed beteken natuurlik dat die
>> Bulle
>>> wen!
>>> "Chris" wrote in message
>>> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Jonas wrote:
>>>>
>>>> > Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>>> > My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie
gaan
>>> slag.
>>>>
>>>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>>>> --
>>>> Chris
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Curriebeker [boodskap #86326 is 'n antwoord op boodskap #86323] |
Ma., 27 Oktober 2003 10:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja inderdaad - vir ons rugby wat al hoe dieper wegsink in die gemors.:)
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bniq0v$neu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So wens julle maar..................daai swart is rouklere!
> "Annette" wrote in message
> news:bnilrr$a30$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink die Haaie gaan wen - hulle het goeie oefening gehad teen
Vrystaat
> om
>> hul bietjie wakker te skud;))
>> --
>> Annette
>> "Chris" wrote in message
>> news:bnihpk$m48$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jonas wrote:
>>>
>>>> Die Haaie en die Bulle gaan dit uitspook.
>>>> My voorspelling is dat die Bulle met 'n groot telling die Haaie gaan
>> slag.
>>>
>>> Nie soos hulle Saterdag die eerste 60 min gespeel het nie.
>>> --
>>> Chris
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Curriebeker [boodskap #86431 is 'n antwoord op boodskap #86341] |
Di., 28 Oktober 2003 09:41  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Skerp!
"Chris" skryf in boodskap news:bniuju$o2t$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek mis nie 'n wedstryd van die bloues as hulle op Loftus speel nie. Daar l�
> vir hulle baie werk voor vir die week.
>
> Die voorwedstryd was een van die blou bulle se vroue span, hulle eindstryd
> teen die Olifante. Die anties speel nogal mooi rugby, dit laat my dink aan
> skole rugby, glad nie bang om te hardloop met die bal nie.
>
> Ek wonder net wat noem hulle die haker van die anties in engels en of sy nou
> meer geld as die nader kry ;->)
>
> --
> Chris
>
|
|
|
|