Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fluffie
Fluffie [boodskap #85913] Di, 21 Oktober 2003 10:00 na volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
Re: Fluffie [boodskap #85914 is 'n antwoord op boodskap #85913] Di, 21 Oktober 2003 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Omdat dit 'n paar geflaf het?
Ek raak bietjie deurmekaar met die nommers - so is nie seker of die een wat
toentertyd geval het 'n 727 of 'n 737 was nie.
Hoekom kan ek net 727 en 747 onthou?
--
Annette

"Braam" skryf in boodskap news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>
Re: Fluffie [boodskap #85916 is 'n antwoord op boodskap #85914] Di, 21 Oktober 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Buster  is tans af-lyn  Buster
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
Fat Little Ugly F****r, so ver ek weet!

"Annette" skryf in boodskap news:bn30fb$bbi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Omdat dit 'n paar geflaf het?
> Ek raak bietjie deurmekaar met die nommers - so is nie seker of die een wat
> toentertyd geval het 'n 727 of 'n 737 was nie.
> Hoekom kan ek net 727 en 747 onthou?
> --
> Annette
> "Braam" wrote in message
> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>
>
Re: Fluffie [boodskap #85917 is 'n antwoord op boodskap #85913] Di, 21 Oktober 2003 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".

Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm

Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
skoolprojek:
www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
maar geen verwysing na Boeing 737 nie.

'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
"Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
between the operational area."

:-)

TJ
ex-ATC (LVL in Afrikaans)

"Braam" skryf in boodskap news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>
Re: Fluffie [boodskap #85920 is 'n antwoord op boodskap #85917] Di, 21 Oktober 2003 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
Viscounts?
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>
> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>
> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
> skoolprojek:
> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>
> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
> between the operational area."
>
> :-)
>
> TJ
> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>
> "Braam" wrote in message
> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>
>
Re: Fluffie [boodskap #85922 is 'n antwoord op boodskap #85917] Di, 21 Oktober 2003 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.boeingphotostore.com/source/Detail.aspx?L1=jets&L2=1 1823&imageId=1797089
mooi, en miskien selfs poeselig bo die "fluffy clouds".

Meer prentjies by boeingmedia.com/images/search.cfm?product_id=9 vir al die
737s.

:-)

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>
> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>
> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
> skoolprojek:
> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>
> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
> between the operational area."
>
> :-)
>
> TJ
> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>
> "Braam" wrote in message
> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>
>
Re: Fluffie [boodskap #85928 is 'n antwoord op boodskap #85920] Di, 21 Oktober 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eers die vlerk dan die prop (verkillende aandrywings) en toe die spuit
(jet).

Eers was daar 'n "truss" en toe die "monocoque" (alles in een omhulsel).

Eers was daar die "Comet", die "DC-8" ensovoorts tot vandag s'n.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bn35ed$hkf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
> Viscounts?
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>>
>> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
>> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>>
>> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
>> skoolprojek:
>> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
>> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>>
>> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
>> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
>> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
>> between the operational area."
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>>
>> "Braam" wrote in message
>> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>>
>>
>
Re: Fluffie [boodskap #85931 is 'n antwoord op boodskap #85920] Di, 21 Oktober 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoe oud is antie - kan antie nog onthou van die Pan Am Clipper? Toe Beaufort
Wes Lughawe nog internasionaal was?

"... an airport that was fairly important until the 1960s, since it served
as a refuelling point for propellor-driven aircraft and a stopover for so
many of those aviation record attempts"

Hier by ons (Lanseria) vlieg nog 'n SAL DC-4 en ook 'n Junkers (Flying
Sh*tHouse) (3 Harvards in formasie) vir skemerkelkies oor die dam en Egoli.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bn35ed$hkf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
> Viscounts?
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>>
>> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
>> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>>
>> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
>> skoolprojek:
>> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
>> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>>
>> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
>> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
>> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
>> between the operational area."
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>>
>> "Braam" wrote in message
>> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>>
>>
>
Re: Fluffie [boodskap #85932 is 'n antwoord op boodskap #85920] Di, 21 Oktober 2003 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skymasters en Viscounts [4 prop] en Dakotas [2 prop]. Flossie het nie
verwys na 'n spesifieke vliegtuig nie. 'n Vlug van 'n militêre vragdraer
was gereken as dié van 'die flossie'.

"Annette" skryf in boodskap news:bn35ed$hkf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
> Viscounts?
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>>
>> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
>> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>>
>> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
>> skoolprojek:
>> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
>> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>>
>> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
>> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
>> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
>> between the operational area."
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>>
>> "Braam" wrote in message
>> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>>
>>
>
Re: Fluffie [boodskap #85934 is 'n antwoord op boodskap #85932] Di, 21 Oktober 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My eerste vlug was in 'n Viscount - van Bloemfontein to Windhoek. Ma het
gehuil toe sy hoor ons gaan vlieg;)))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bn38hi$768$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Skymasters en Viscounts [4 prop] en Dakotas [2 prop]. Flossie het nie
> verwys na 'n spesifieke vliegtuig nie. 'n Vlug van 'n militêre vragdraer
> was gereken as dié van 'die flossie'.
> "Annette" wrote in message
> news:bn35ed$hkf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
>> Viscounts?
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>>>
>>> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
>>> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>>>
>>> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
>>> skoolprojek:
>>> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
>>> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>>>
>>> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
>>> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
>>> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
>>> between the operational area."
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>>>
>>> "Braam" wrote in message
>>> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>>>> Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>>>
>>>
>>
>
Re: Fluffie [boodskap #85941 is 'n antwoord op boodskap #85934] Di, 21 Oktober 2003 15:06 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk gehoor van die 'in die moer in'-vlieg storie?

"Annette" skryf in boodskap news:bn3b5k$n0d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My eerste vlug was in 'n Viscount - van Bloemfontein to Windhoek. Ma het
> gehuil toe sy hoor ons gaan vlieg;)))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bn38hi$768$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Skymasters en Viscounts [4 prop] en Dakotas [2 prop]. Flossie het nie
>> verwys na 'n spesifieke vliegtuig nie. 'n Vlug van 'n militêre vragdraer
>> was gereken as dié van 'die flossie'.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn35ed$hkf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat was nou weer die passasiersvliegtui voor die Boeings?
>>> Viscounts?
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:bn34op$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Boeing 737-200 word geken as "Fluffy" - "flying among the fluffy clouds".
>>>>
>>>> Nee, ernstig is FLUF - "Fat Little Ugly F**cker" of "Fat little ugly fella"
>>>> www.chris.brady.ukgateway.net/aircraftnicknames.htm
>>>>
>>>> Fluffy was ook 'n teddiebeertjie wat rondgevlieg het as deel van 'n
>>>> skoolprojek:
>>>> www.boeing.com/news/feature/aa2002/thursday.html
>>>> maar geen verwysing na Boeing 737 nie.
>>>>
>>>> 'n Geskeduleerde vlug was 'n Flossie in die weermag.
>>>> Flossie - C130/C160 of Dakota vliegtuig
>>>> "Flossie - nickname for a C-130 Hercules, usually the means of transport
>>>> between the operational area."
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>> ex-ATC (LVL in Afrikaans)
>>>>
>>>> "Braam" wrote in message
>>>> news:yt7lb.138$fI2.6306@nnrp1.ozemail.com.au...
>>>> > Wie weet hoekom die Boeing 737 die bynaam fluffie gekry het
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: nuwe tamatie
Volgende onderwerp: Rokery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 05:30:51 MGT 2024