Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Ken" mekaar.
"Ken" mekaar. [boodskap #85782] Ma, 20 Oktober 2003 07:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe sal jy jouself in 3 woorde beskryf?

Annette - Lelik en Hups:))
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85783 is 'n antwoord op boodskap #85782] Ma, 20 Oktober 2003 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Thirtysomething, skaam, jimpel
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85828 is 'n antwoord op boodskap #85783] Ma, 20 Oktober 2003 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goed in bed

On Mon, 20 Oct 2003 20:51:49 +1300, "Spencer" wrote:
> Thirtysomething, skaam, jimpel
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85833 is 'n antwoord op boodskap #85828] Ma, 20 Oktober 2003 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Een woord:
eerlikslimnederigverdraagsaaminskiklikenhounievanverdomdekan adesenieasjyweet
nawieekverwys ...

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:j7u7pv43r5rfqaru5qjt9b5b0k4uk15mb9@4ax.com...
> Goed in bed
>
> On Mon, 20 Oct 2003 20:51:49 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
>> Thirtysomething, skaam, jimpel
>>
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85836 is 'n antwoord op boodskap #85833] Ma, 20 Oktober 2003 17:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote
> Een woord:
enhounievanverdomdekanadesenieasjyweet nawieekverwys ...

Ag, dis tog so treurig as mens jouself moet tipeer
deur jou vooroordele en jou predileksies.

Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85855 is 'n antwoord op boodskap #85828] Ma, 20 Oktober 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jis, dis die meeste en beste wat jy van jouself kan sê? Gelukkig erken ek
dat ek myself nie in 3 woorde kan opsom nie maar ek kan probeer.

Ongeduldig maar geduldig.

Hoe's daai?

"paul de dilbeek" skryf in boodskap news:j7u7pv43r5rfqaru5qjt9b5b0k4uk15mb9@4ax.com...
> Goed in bed
>
> On Mon, 20 Oct 2003 20:51:49 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
>> Thirtysomething, skaam, jimpel
>>
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85876 is 'n antwoord op boodskap #85836] Di, 21 Oktober 2003 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jy is nie die enigste persoon wat ek in Kanada ken nie ...
Twee kenmerke van "slim" mense is sensitiwiteit en 'n goeie humorsin. Jy kan
nou maar aan laasgenoemde begin aandag skenk .. ;-))
"@rogers.com" wrote in message
news:PKUkb.212424$ko%.196592@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Jonas wrote
>> Een woord:
> enhounievanverdomdekanadesenieasjyweet nawieekverwys ...
>
> Ag, dis tog so treurig as mens jouself moet tipeer
> deur jou vooroordele en jou predileksies.
>
> Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85878 is 'n antwoord op boodskap #85855] Di, 21 Oktober 2003 04:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - ek het die annerdag iets gesien soos - "I've got a lot of patience,
but it does not last very long ..."
Anner ene - die ou sê op TV - "hy is wêreldberoemd in Johannesburg ..."

"Elaine" skryf in boodskap news:3f946241$0$64722@hades.is.co.za...
> Jis, dis die meeste en beste wat jy van jouself kan sê? Gelukkig erken ek
> dat ek myself nie in 3 woorde kan opsom nie maar ek kan probeer.
>
> Ongeduldig maar geduldig.
>
> Hoe's daai?
>
> "paul de dilbeek" wrote in message
> news:j7u7pv43r5rfqaru5qjt9b5b0k4uk15mb9@4ax.com...
>> Goed in bed
>>
>> On Mon, 20 Oct 2003 20:51:49 +1300, "Spencer"
>> wrote:
>>
>>> Thirtysomething, skaam, jimpel
>>>
>>
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85915 is 'n antwoord op boodskap #85878] Di, 21 Oktober 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, miskien moes ek dit geduldig ongeduldig genoem het :))

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bn2dir$2e1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - ek het die annerdag iets gesien soos - "I've got a lot of patience,
> but it does not last very long ..."
> Anner ene - die ou sê op TV - "hy is wêreldberoemd in Johannesburg ..."
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85918 is 'n antwoord op boodskap #85915] Di, 21 Oktober 2003 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien liewer ongeduldig geduldig:))
Maar dan is jy een woord kort:))
--
Annette
news:3f950bec$0$64719@hades.is.co.za...
> Ja, miskien moes ek dit geduldig ongeduldig genoem het :))
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bn2dir$2e1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - ek het die annerdag iets gesien soos - "I've got a lot of
> patience,
>> but it does not last very long ..."
>> Anner ene - die ou sê op TV - "hy is wêreldberoemd in Johannesburg ..."
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85935 is 'n antwoord op boodskap #85915] Di, 21 Oktober 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek gesê:
blond, blond, blond.

Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
het jy?

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3f950bec$0$64719@hades.is.co.za...
> Ja, miskien moes ek dit geduldig ongeduldig genoem het :))
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bn2dir$2e1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - ek het die annerdag iets gesien soos - "I've got a lot of
> patience,
>> but it does not last very long ..."
>> Anner ene - die ou sê op TV - "hy is wêreldberoemd in Johannesburg ..."
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85937 is 'n antwoord op boodskap #85935] Di, 21 Oktober 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Max - ek dink sy het rooi hare ?
Kom Elaine - time 4 true confessions ...

"Max" skryf in boodskap news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek gesê:
> blond, blond, blond.
>
> Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
> het jy?
>
> Max____________________________
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f950bec$0$64719@hades.is.co.za...
>> Ja, miskien moes ek dit geduldig ongeduldig genoem het :))
>>
>> E
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bn2dir$2e1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elaine - ek het die annerdag iets gesien soos - "I've got a lot of
>> patience,
>>> but it does not last very long ..."
>>> Anner ene - die ou sê op TV - "hy is wêreldberoemd in Johannesburg
..."
>>
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85958 is 'n antwoord op boodskap #85935] Di, 21 Oktober 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas is nader aan reg as jy. Ek het rooibruin hare. Mahogany soos die
Ingelse sal sê en dis natuurlik, ek "dye" nie my hare nie. Jis, klink ek so
stupid dat jy dink ek's blond?

E

"Max" skryf in boodskap news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek gesê:
> blond, blond, blond.
>
> Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
> het jy?
>
> Max____________________________
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #85959 is 'n antwoord op boodskap #85918] Di, 21 Oktober 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uhm - MAL is my 3de woord :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bn352e$hbs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien liewer ongeduldig geduldig:))
> Maar dan is jy een woord kort:))
> --
> Annette
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86061 is 'n antwoord op boodskap #85958] Do, 23 Oktober 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
Annette is die rooikop van SCSA.

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:3f95a88e$0$64720@hades.is.co.za...
> Jonas is nader aan reg as jy. Ek het rooibruin hare. Mahogany soos die
> Ingelse sal sê en dis natuurlik, ek "dye" nie my hare nie. Jis, klink ek so
> stupid dat jy dink ek's blond?
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek gesê:
>> blond, blond, blond.
>>
>> Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
>> het jy?
>>
>> Max____________________________
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86064 is 'n antwoord op boodskap #86061] Do, 23 Oktober 2003 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nei man - ek is die gryskop!
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f97e800$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
> Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
> Annette is die rooikop van SCSA.
>
> Max____________________________
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f95a88e$0$64720@hades.is.co.za...
>> Jonas is nader aan reg as jy. Ek het rooibruin hare. Mahogany soos die
>> Ingelse sal sê en dis natuurlik, ek "dye" nie my hare nie. Jis, klink ek so
>> stupid dat jy dink ek's blond?
>>
>> E
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek gesê:
>>> blond, blond, blond.
>>>
>>> Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
>>> het jy?
>>>
>>> Max____________________________
>>
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86065 is 'n antwoord op boodskap #86064] Do, 23 Oktober 2003 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En ek dog heeltyd Gloudina is die gryskop van SCSA

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bn8pra$43v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nei man - ek is die gryskop!
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f97e800$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
>> Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
>> Annette is die rooikop van SCSA.
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f95a88e$0$64720@hades.is.co.za...
>>> Jonas is nader aan reg as jy. Ek het rooibruin hare. Mahogany soos die
>>> Ingelse sal sê en dis natuurlik, ek "dye" nie my hare nie. Jis, klink ek so
>>> stupid dat jy dink ek's blond?
>>>
>>> E
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek gesê:
>>>> blond, blond, blond.
>>>>
>>>> Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
>>>> het jy?
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86073 is 'n antwoord op boodskap #86065] Do, 23 Oktober 2003 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink aan haar as die kaalkop:))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:3f97ed40$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> En ek dog heeltyd Gloudina is die gryskop van SCSA
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:bn8pra$43v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nei man - ek is die gryskop!
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f97e800$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
>>> Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
>>> Annette is die rooikop van SCSA.
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f95a88e$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> Jonas is nader aan reg as jy. Ek het rooibruin hare. Mahogany soos die
>>>> Ingelse sal sê en dis natuurlik, ek "dye" nie my hare nie. Jis, klink ek so
>>>> stupid dat jy dink ek's blond?
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek
>>>> gesê:
>>>> > blond, blond, blond.
>>>> >
>>>> > Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
>>>> > het jy?
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86077 is 'n antwoord op boodskap #86073] Do, 23 Oktober 2003 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
:-) !!! Ek sou wat wil gee om haar gesig te sien as sy dít lees!

Max____________________________

"Annette"
> Ek dink aan haar as die kaalkop:))
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:3f97ed40$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> En ek dog heeltyd Gloudina is die gryskop van SCSA
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bn8pra$43v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nei man - ek is die gryskop!
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:3f97e800$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
>>>> Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
>>>> Annette is die rooikop van SCSA.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3f95a88e$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> > Jonas is nader aan reg as jy. Ek het rooibruin hare. Mahogany soos die
>>>> > Ingelse sal sê en dis natuurlik, ek "dye" nie my hare nie. Jis, klink ek so
>>>> > stupid dat jy dink ek's blond?
>>>> >
>>>> > E
>>>> >
>>>> > "Max" wrote in message
>>>> > news:3f9532a4$0$58697$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > Vergewe my, Elaine, maar as ek jou in drie woorde moes beskryf, het ek
>>>> > gesê:
>>>> > > blond, blond, blond.
>>>> > >
>>>> > > Ek weet nie hoekom ek jou picture as blonde poppie nie... Watse kleur hare
>>>> > > het jy?
>>>> > >
>>>> > > Max____________________________
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86098 is 'n antwoord op boodskap #86065] Do, 23 Oktober 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote

> En ek dog heeltyd Gloudina is die gryskop van SCSA

Snaaks genoeg, is Gloudina nog nie eintlik grys nie.
My hare word nou net hier en daar weer die blond
wat ek gewees het toe ek jonger was. Ek aard maar
seker na my pa wie se hare nooit grys geword het
nie, net dunner en ligter bruin.
Om die waarheid te sê, Gloudina is die blond op
die nuusgroep.

Tant Hessie van Ouplaas
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86099 is 'n antwoord op boodskap #86077] Do, 23 Oktober 2003 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote

> :-) !!! Ek sou wat wil gee om haar gesig te sien as sy dít lees!

Julle moet oppas. Net nou bles ek vir julle altwee.

Die blond van die nuusgroep
Re: "Ken" mekaar. [boodskap #86106 is 'n antwoord op boodskap #86061] Do, 23 Oktober 2003 20:37 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat ek's nie kwaad nie :)

"Max" skryf in boodskap news:3f97e800$0$58706$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Solank jy nie kwaad is vir my daaroor nie... Ek het 'n paar jaar gelede 'n
> Elaine geken, sy was blond. Miskien maak ek daarom die koppeling... Ek dog
> Annette is die rooikop van SCSA.
>
> Max____________________________
Vorige onderwerp: Mbeki Zuma
Volgende onderwerp: " koninkryk " deur HENK HAVENGA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:50:28 MGT 2024