Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki Zuma
Mbeki Zuma [boodskap #85796] |
Mon, 20 October 2003 10:23  |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waarvan en waarom beschuldigd Mbeki Zuma
Is dit omdat Zuma steeds meer macht krijgt in het ANC en Mbeki nu de aanval
inzet met beschuldigingen in verband met de aankomende verkiezingen in 2004
?
Wie maakt kans de volgende president te zijn?
Grt emmy
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mbeki Zuma [boodskap #86097 is 'n antwoord op boodskap #86082] |
Thu, 23 October 2003 19:48  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Namakwa wrote
Wat het van Robert Smit geword?
>
> O gaats hy is vermoor.
>
> (Spreek natuurlik boekdele vir die stand van moraliteit binne die geledere
> van die NP/KP in die 70's en 80's.)
Ja, die kwessie van moraliteit. Minder as twintig jaar
gelede is die gruwelikste dinge aangevang, meestal aan
die hande van wit mense, of swart mense wat hulle siele
vir 'n pot lensiesop verkoop het. Wit mense het wit
mense doodgeskiet as hulle nie in toom gehou kon word
nie.
Maar is die moordenaars van Chris Hani vermoor?
Nee, hulle lewe nog, omdat die huidige maatskappy in SA
gegrond is op morele beginsels, wat doodstraf immoreel maak.
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:02 UTC 2025
|