Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA Forces Talkline / SA Magte Gesêlsgroep
SA Forces Talkline / SA Magte Gesêlsgroep [boodskap #85399] Vr, 10 Oktober 2003 21:26
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
CHAT ROOM FOR ARMY AND POLICE
I have compiled a web page for current and former members of the SANDF
and SAPS at http://go.to/samagte or any Army / Police around the
World.There is also a chat room where we can get together and swop
stories. Members are welcome to visit the page and join the chat room.
To join, just send a blank e-mail to the following address:
Weermag-subscribe@topica.comJoin us and discuss matters with well-known
men like Col Wynand du Toit, Col. Willem Ratte and a number of senior
officers in the SANDF and SAPS. There are also a number of Special Force
members and Koevoet members in the group. rsa...@intekom.co.za

GESELSGROEP VIR WEERMAG EN POLISIE
Ek het 'n webblad saamgestel vir huidige en oudlede van die SANW en SAPD
by http://go.to/samagte of enige ander Weermag /SAP lid in die
Wêreld.Daar is ook 'n geselsgroep waar ons sommer lekker saam kan gesels
en stories uitruil. Lede is welkom om die blad te besoek en by die
geselsgroep aan te sluit. Om aan te sluit, stuur slegs 'n leë e-pos aan
die volgende adres: Weermag-subscribe@topica.comKom gesels gerus saam
met bekendes soos Kol Wynand du Toit, Kol. Willem Ratte en heelwat
senior SANW- en SAPD-offisiere. Daar is ook heelwat lede van die
Spesmagte en Koevoetlede in die groep. rsa...@intekom.co.za
Vorige onderwerp: Ou 'Jan Smuts' word dalk Oliver Tambo-lughawe
Volgende onderwerp: Nog net een slapie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:46:40 MGT 2024