Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog net een slapie...
Nog net een slapie... [boodskap #85376] Do, 09 Oktober 2003 15:42 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe sê die ou - as jy vir 'n baas gewerk het, het jy nou vir hom gesê -
"Sien jou oor 6 weke ...."
"Eat your heart out JM Coetzee..." - al jou Nobelprys-geld sal nie een goeie
wedstryd koop nie - chauvinisme ten spyt.

Daar word seker elke dag 'n internasionale wedstryd deur die ou meesters in
die hemel gespeel - anders het ek die kat by die stert beet ....
Re: Nog net een slapie... [boodskap #85405 is 'n antwoord op boodskap #85376] Sa, 11 Oktober 2003 03:26 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Aussie/Argentyn-wedstryd was nie so aanskoulik nie. Die Argentyne
vertoon puik gedagtig aan die feit dat hulle 'n "amateur"-span is.

"Jonas" skryf in boodskap news:bm3vm6$kr2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe sê die ou - as jy vir 'n baas gewerk het, het jy nou vir hom gesê -
> "Sien jou oor 6 weke ...."
> "Eat your heart out JM Coetzee..." - al jou Nobelprys-geld sal nie een goeie
> wedstryd koop nie - chauvinisme ten spyt.
>
> Daar word seker elke dag 'n internasionale wedstryd deur die ou meesters in
> die hemel gespeel - anders het ek die kat by die stert beet ....
>
Vorige onderwerp: SA Forces Talkline / SA Magte Gesêlsgroep
Volgende onderwerp: Mens wonder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 07:23:16 MGT 2024