Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan julle onthou?
Kan julle onthou? [boodskap #85322] |
Wo., 08 Oktober 2003 18:19  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
iemand anders?
Dankie
Elaine
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85366 is 'n antwoord op boodskap #85363] |
Do., 09 Oktober 2003 14:04   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan tog met jou stry, maar meer uit direkte ondervinding uit van wat die
'manne' hier rondom 'n ou elke dag praat. Enige normale mens is nuuskierig
as dit by kaalgatte kom en as jy lank genoeg daarna kyk, dan is dit nie meer
snaaks nie. 'n Mens se verbeelding is eintlik die strooisuiker bo-op enige
ding en as daar niks meer is waaroor jy jou kan verbeel nie, dan kan jy maar
los. Meeste ouens reken hulle het jare laas 'n wilde boek gekoop. Selfs
met die toegang tot die 'Net......ek kan nie onthou wanneer laas het ek eers
daaraan gedink om so iets te kyk nie.
........maar soos die jare vorder dan raak cc's, Nikon's en Omega's baie
mooier!
"Elaine" skryf in boodskap news:3f8566c6$0$64720@hades.is.co.za...
> Jong ek weet nie van porn nie - mense koop nog steeds porn by die 1000'e -
> hulle betaal nou liewer net met 'n kredietkaart om dit van die Internet af
> te kry as om dit by die hoek kafee te gaan koop.
>
> E
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bm3lsb$2aoa$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Huh-uh. Mense is soos donkies. Vertel hom hy mag nie deur 'n hek nie,
>> dan wil hy. Wil jy dat hy loop, dan staat hy. Wil jy ankers gooi, dan
>> hol hy. Onthou jy met pornografie? Toe dit verban was, toe smokkel die
>> mense met dit. Nou dat dit vrylik beskikbaar is, nou verkoop dit omtrent
>> nie meer nie.......
>
|
|
|
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85368 is 'n antwoord op boodskap #85346] |
Do., 09 Oktober 2003 14:22   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
net jammer is vir die armes van gees:
1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
3) The Beatles ( hare )
4) Jesus Christ Superstar
5) Hair
6) Die Mond
7) Die Reenboog
8) Pokemon
9) Harry Potter
10) Kerktorings
Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
--
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
> agteruit gespeel het.
> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>
> Raai wie was satan?
> "Annette" wrote in message
> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>> te trap.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>> iemand anders?
>>>
>>> Dankie
>>> Elaine
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85373 is 'n antwoord op boodskap #85368] |
Do., 09 Oktober 2003 15:36   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy't die "gehapte appeltjie" vergeet... Uit die bose!
Max____________________________
"Annette" skryf in boodskap news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>
> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
> net jammer is vir die armes van gees:
> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
> 3) The Beatles ( hare )
> 4) Jesus Christ Superstar
> 5) Hair
> 6) Die Mond
> 7) Die Reenboog
> 8) Pokemon
> 9) Harry Potter
> 10) Kerktorings
>
> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
>> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
>> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
>> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
>> agteruit gespeel het.
>> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
>> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>>
>> Raai wie was satan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>>> te trap.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>>> iemand anders?
>>>>
>>>> Dankie
>>>> Elaine
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85374 is 'n antwoord op boodskap #85368] |
Do., 09 Oktober 2003 15:37   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - so 'n aks voor my tyd, maar ek dink die ou wat die "grootmense"
die meeste gryshare gegee het was Elvis.
Ek dink daardie generasie het die grootste stap weg van die aanvaarde norme
gegee - die '60's was nie so erg nie?
"Annette" skryf in boodskap news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>
> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
> net jammer is vir die armes van gees:
> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
> 3) The Beatles ( hare )
> 4) Jesus Christ Superstar
> 5) Hair
> 6) Die Mond
> 7) Die Reenboog
> 8) Pokemon
> 9) Harry Potter
> 10) Kerktorings
>
> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
>> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
>> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
>> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
>> agteruit gespeel het.
>> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
>> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>>
>> Raai wie was satan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>>> te trap.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>>> iemand anders?
>>>>
>>>> Dankie
>>>> Elaine
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85389 is 'n antwoord op boodskap #85368] |
Vr., 10 Oktober 2003 06:05   |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moenie van Liewe Heksie vergeet nie! Ook dat jou ore gaan afval as jy
jouself met die hand 'slaan'!
"Annette" skryf in boodskap news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>
> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
> net jammer is vir die armes van gees:
> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
> 3) The Beatles ( hare )
> 4) Jesus Christ Superstar
> 5) Hair
> 6) Die Mond
> 7) Die Reenboog
> 8) Pokemon
> 9) Harry Potter
> 10) Kerktorings
>
> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
>> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
>> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
>> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
>> agteruit gespeel het.
>> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
>> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>>
>> Raai wie was satan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>>> te trap.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>>> iemand anders?
>>>>
>>>> Dankie
>>>> Elaine
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85436 is 'n antwoord op boodskap #85389] |
Ma., 13 Oktober 2003 06:50   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My Sondagskoolonderwyser toe ek in St 6 was, het ons vertel dat as mens
mastubeer, dan is jy blind binne 5 jaar:))
--
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bm5i6f$2gi1$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Moenie van Liewe Heksie vergeet nie! Ook dat jou ore gaan afval as jy
> jouself met die hand 'slaan'!
> "Annette" wrote in message
> news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>>
>> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
>> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
>> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
>> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
>> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
>> net jammer is vir die armes van gees:
>> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
>> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
>> 3) The Beatles ( hare )
>> 4) Jesus Christ Superstar
>> 5) Hair
>> 6) Die Mond
>> 7) Die Reenboog
>> 8) Pokemon
>> 9) Harry Potter
>> 10) Kerktorings
>>
>> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>>
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
>>> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
>>> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
>>> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
>>> agteruit gespeel het.
>>> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
>>> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>>>
>>> Raai wie was satan?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>>>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>>>> te trap.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> > In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>>> > het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>>> > synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>>> > die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>>> > die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>>> > nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>>> > kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>>> > matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>>> > nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>>> > nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>>> > iemand anders?
>>>> >
>>>> > Dankie
>>>> > Elaine
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85469 is 'n antwoord op boodskap #85462] |
Ma., 13 Oktober 2003 17:12  |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder self wat van my St. 7 sondagskoolonnie geword het. Hy het dit op
homself geneem om die preek met sy eie aanhangsels te herhaal - seker om te
keer dat ons verrot. Ek weet vir 'n feit dat omtrent 75% van daai
katkisasieklas 'n bietjie "otherwise" uitgedraai het :)) Nie een van ons
steur ons aan die Gereformeerde Kerk se reëls nie...
E
"Annette" skryf in boodskap news:bmebtq$k4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy weet dan!:))
> Ek wonder nogal wat van die tere siel geword het.
> Annette
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 20:19:29 UTC 2025
|