Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mens wonder
Mens wonder [boodskap #85266] Wo, 08 Oktober 2003 10:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens ene Mev Dominee Cobie Swart, vrou van Dominee Chris Swart van die NG
gemeente Brackenfell, het sy 'n droom gehad waarin sy 'n opdrag gekry het
dat hul kerk se toring afgebreek moet word.
Die koste van so 'n operasie is R100 000.
Die dominee steun haar in haar taak, en het gepreek dat so 'n toring voor 'n
kerk maak alles nietig wat binne gebeur.Die toring voor die kerk gaan glo
deur as 'n sonpilaar of obelisk. Hy het die gemeente 14 teksverse laat
afskryf ter stawing van sy siening.
Nog 'n kerkman, Ds Willie Viljoen , sê die bybel gebied in verskeie verse
dat kerktorings en ander simbole van heidense godsdienste afgebreek en
vernietig word.
Volgens Viljoen is kerktorings glo geheime misterieuse simbole met hul
oorsprong in die onbekende.
Die obelisk is 'n simbool van die manlike geslagsorgaan ( toevallig is die
toring van hierdie gemeente 'n vierkantige pilaar) Die obelisk is 'n simbool
vir bevrugting en vrugbaarheid. "In heidense godsdienste word dit gebruik as
simbool vir seksuele omgang met die songod sodat die land bevrug kan word."

Nou wonder ek:
1) As enige ander mens as Mev Ds die droom gehad het, sou die persoon ook so
entoesiasties deur dominee ondersteun gewees het.
2) Hoekom het hy nou eers van die sondigheid van die toring bewus geword,
jare nadat hy heel tevrede daar gepreek het en nog langer die bybel
bestudeer het.
3) Is dit nie meer logies om Mev Ds eers 'n bietjie sielkundig te laat
andersoek voordat R100 000 uit 'n arm gemeente se kas gebruik moet word nie.
4) Hoeveel armer sou die wêreld se argitektoniese skatte nie gewees het
sonder torings nie.
5) Hoekom word daar nog steeds kerke oral met torings gesien?
6) Dis seker 'n helse ding om omgang met die songod te hê wat nou ooglopend
'n vrou is:))
--
Annette
Re: Mens wonder [boodskap #85274 is 'n antwoord op boodskap #85266] Wo, 08 Oktober 2003 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die sielkundige toetsing van die egpaar sal verdere fondse verkwis. Die
gemeente moet hulle maar aansê om die pad te vat. Dis mos duidelik dat die
tweetjies onbevoeg is.

"Annette" skryf in boodskap news:bm0oev$mi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens ene Mev Dominee Cobie Swart, vrou van Dominee Chris Swart van die NG
> gemeente Brackenfell, het sy 'n droom gehad waarin sy 'n opdrag gekry het
> dat hul kerk se toring afgebreek moet word.
> Die koste van so 'n operasie is R100 000.
> Die dominee steun haar in haar taak, en het gepreek dat so 'n toring voor 'n
> kerk maak alles nietig wat binne gebeur.Die toring voor die kerk gaan glo
> deur as 'n sonpilaar of obelisk. Hy het die gemeente 14 teksverse laat
> afskryf ter stawing van sy siening.
> Nog 'n kerkman, Ds Willie Viljoen , sê die bybel gebied in verskeie verse
> dat kerktorings en ander simbole van heidense godsdienste afgebreek en
> vernietig word.
> Volgens Viljoen is kerktorings glo geheime misterieuse simbole met hul
> oorsprong in die onbekende.
> Die obelisk is 'n simbool van die manlike geslagsorgaan ( toevallig is die
> toring van hierdie gemeente 'n vierkantige pilaar) Die obelisk is 'n simbool
> vir bevrugting en vrugbaarheid. "In heidense godsdienste word dit gebruik as
> simbool vir seksuele omgang met die songod sodat die land bevrug kan word."
>
> Nou wonder ek:
> 1) As enige ander mens as Mev Ds die droom gehad het, sou die persoon ook so
> entoesiasties deur dominee ondersteun gewees het.
> 2) Hoekom het hy nou eers van die sondigheid van die toring bewus geword,
> jare nadat hy heel tevrede daar gepreek het en nog langer die bybel
> bestudeer het.
> 3) Is dit nie meer logies om Mev Ds eers 'n bietjie sielkundig te laat
> andersoek voordat R100 000 uit 'n arm gemeente se kas gebruik moet word nie.
> 4) Hoeveel armer sou die wêreld se argitektoniese skatte nie gewees het
> sonder torings nie.
> 5) Hoekom word daar nog steeds kerke oral met torings gesien?
> 6) Dis seker 'n helse ding om omgang met die songod te hê wat nou ooglopend
> 'n vrou is:))
> --
> Annette
>
Re: Mens wonder [boodskap #85280 is 'n antwoord op boodskap #85266] Wo, 08 Oktober 2003 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namakwa  is tans af-lyn  Namakwa
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jy bring 'n paar interesante punte op Annette.

Waarom kleef vrouens n Afrikaans hulle man se titels aan - Mev DS Mev DR
ens?

Die sielkundige route - ek het 'n vriend op skool gehad wat stemme begin
hoor het - stemme wat hom wegroep om hom self op te sluit, waar ander stemme
hom dan intrusksies gegee het. Normale wyse sou 'n mens behandeling vir
skisofrenie verwag - in SA het sy gemeente hom as pastoor aangestel - die
stemme was mos duidelik engele. Waar lê die lyn?

Die probleem met simbole - 'n mens kan basies enigiets "inlees" in enigiets.

Dit is interesant dat aan die hand van Freud as 'n mens die droom analiseer
die afbreek van 'n toring ontmanning sou simboliseer.

Die toring is ook in die geval die simbool vir die kerk - waarmee haar man
nou saam staan. Mev Ds probeer in effek die seksualiteit en mag van haar man
neutraliseer.

En hy het die ding letterlik opgeneem.

Baie interesant.

"Annette" skryf in boodskap news:bm0oev$mi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens ene Mev Dominee Cobie Swart, vrou van Dominee Chris Swart van die NG
> gemeente Brackenfell, het sy 'n droom gehad waarin sy 'n opdrag gekry het
> dat hul kerk se toring afgebreek moet word.
> Die koste van so 'n operasie is R100 000.
> Die dominee steun haar in haar taak, en het gepreek dat so 'n toring voor 'n
> kerk maak alles nietig wat binne gebeur.Die toring voor die kerk gaan glo
> deur as 'n sonpilaar of obelisk. Hy het die gemeente 14 teksverse laat
> afskryf ter stawing van sy siening.
> Nog 'n kerkman, Ds Willie Viljoen , sê die bybel gebied in verskeie verse
> dat kerktorings en ander simbole van heidense godsdienste afgebreek en
> vernietig word.
> Volgens Viljoen is kerktorings glo geheime misterieuse simbole met hul
> oorsprong in die onbekende.
> Die obelisk is 'n simbool van die manlike geslagsorgaan ( toevallig is die
> toring van hierdie gemeente 'n vierkantige pilaar) Die obelisk is 'n simbool
> vir bevrugting en vrugbaarheid. "In heidense godsdienste word dit gebruik as
> simbool vir seksuele omgang met die songod sodat die land bevrug kan word."
>
> Nou wonder ek:
> 1) As enige ander mens as Mev Ds die droom gehad het, sou die persoon ook so
> entoesiasties deur dominee ondersteun gewees het.
> 2) Hoekom het hy nou eers van die sondigheid van die toring bewus geword,
> jare nadat hy heel tevrede daar gepreek het en nog langer die bybel
> bestudeer het.
> 3) Is dit nie meer logies om Mev Ds eers 'n bietjie sielkundig te laat
> andersoek voordat R100 000 uit 'n arm gemeente se kas gebruik moet word nie.
> 4) Hoeveel armer sou die wêreld se argitektoniese skatte nie gewees het
> sonder torings nie.
> 5) Hoekom word daar nog steeds kerke oral met torings gesien?
> 6) Dis seker 'n helse ding om omgang met die songod te hê wat nou ooglopend
> 'n vrou is:))
> --
> Annette
>
Re: Mens wonder [boodskap #85297 is 'n antwoord op boodskap #85266] Wo, 08 Oktober 2003 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik glo ek dat baie meer predikante sielkundig getoets moet word.
Maar dit geld seker ook maar vir ander geloofsleiers?

"Annette" skryf in boodskap news:bm0oev$mi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens ene Mev Dominee Cobie Swart, vrou van Dominee Chris Swart van die NG
> gemeente Brackenfell, het sy 'n droom gehad waarin sy 'n opdrag gekry het
> dat hul kerk se toring afgebreek moet word.
> Die koste van so 'n operasie is R100 000.
> Die dominee steun haar in haar taak, en het gepreek dat so 'n toring voor 'n
> kerk maak alles nietig wat binne gebeur.Die toring voor die kerk gaan glo
> deur as 'n sonpilaar of obelisk. Hy het die gemeente 14 teksverse laat
> afskryf ter stawing van sy siening.
> Nog 'n kerkman, Ds Willie Viljoen , sê die bybel gebied in verskeie verse
> dat kerktorings en ander simbole van heidense godsdienste afgebreek en
> vernietig word.
> Volgens Viljoen is kerktorings glo geheime misterieuse simbole met hul
> oorsprong in die onbekende.
> Die obelisk is 'n simbool van die manlike geslagsorgaan ( toevallig is die
> toring van hierdie gemeente 'n vierkantige pilaar) Die obelisk is 'n simbool
> vir bevrugting en vrugbaarheid. "In heidense godsdienste word dit gebruik as
> simbool vir seksuele omgang met die songod sodat die land bevrug kan word."
>
> Nou wonder ek:
> 1) As enige ander mens as Mev Ds die droom gehad het, sou die persoon ook so
> entoesiasties deur dominee ondersteun gewees het.
> 2) Hoekom het hy nou eers van die sondigheid van die toring bewus geword,
> jare nadat hy heel tevrede daar gepreek het en nog langer die bybel
> bestudeer het.
> 3) Is dit nie meer logies om Mev Ds eers 'n bietjie sielkundig te laat
> andersoek voordat R100 000 uit 'n arm gemeente se kas gebruik moet word nie.
> 4) Hoeveel armer sou die wêreld se argitektoniese skatte nie gewees het
> sonder torings nie.
> 5) Hoekom word daar nog steeds kerke oral met torings gesien?
> 6) Dis seker 'n helse ding om omgang met die songod te hê wat nou ooglopend
> 'n vrou is:))
> --
> Annette
>
Re: Mens wonder [boodskap #85332 is 'n antwoord op boodskap #85297] Wo, 08 Oktober 2003 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie kerktoring en manlikheid-storie steek my dwars in die krop.........

Het julle nie geweet nie? Ampsdraers van die kerk is nou professionele
persone, gun hulle ook hulle Mercedes Benze, hulle tyd met die gesin en dus
geen tuisbesoeke nie, hulle jaarlikse Comrades padwedlope, hulle beleid oor
hospitaalbesoeke (ons steur nie die siekes nie), die feit dat omgeegroepe/
selgroepe/ wyksgemeentes nou hulle werk vir hulle doen sonder enige betaling
(dis mos naastediens jy weet) ens ens

DIT MAAK MY SIEK - en die susterkerke is voor in die koor. Miskien moet die
agbare Mev Prof Dr Dominee begin droom oor die kerk wat sy werk doen - soos
die Heilsleer. My huidige predikant sal aapstuipe kry as hy sien wat ek
gereeld gee aan die Heilsleer. Hulle (die Salvation Army) leef " put your
money where your mouth is" uit. Vir meer as 100 jaar al.
Re: Mens wonder [boodskap #85340 is 'n antwoord op boodskap #85332] Do, 09 Oktober 2003 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Pete - interessant - jou storie van die Heilsleer. Die manne en meisies
van die Heilsleer doen goeie werk en verdien 'n mens se heelhartige
ondersteuning.
Maar - dit ontneem jou en my nie van ons verantwoordelikheid om die vetkatte
in ons eie midde toe te laat om aan te gaan asof hulle nie geroepe is nie.

"Pete" skryf in boodskap news:bm1t53$hb3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie kerktoring en manlikheid-storie steek my dwars in die krop.........
>
> Het julle nie geweet nie? Ampsdraers van die kerk is nou professionele
> persone, gun hulle ook hulle Mercedes Benze, hulle tyd met die gesin en dus
> geen tuisbesoeke nie, hulle jaarlikse Comrades padwedlope, hulle beleid oor
> hospitaalbesoeke (ons steur nie die siekes nie), die feit dat omgeegroepe/
> selgroepe/ wyksgemeentes nou hulle werk vir hulle doen sonder enige betaling
> (dis mos naastediens jy weet) ens ens
>
> DIT MAAK MY SIEK - en die susterkerke is voor in die koor. Miskien moet die
> agbare Mev Prof Dr Dominee begin droom oor die kerk wat sy werk doen - soos
> die Heilsleer. My huidige predikant sal aapstuipe kry as hy sien wat ek
> gereeld gee aan die Heilsleer. Hulle (die Salvation Army) leef " put your
> money where your mouth is" uit. Vir meer as 100 jaar al.
>
Re: Mens wonder [boodskap #85341 is 'n antwoord op boodskap #85340] Do, 09 Oktober 2003 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net soos met gemeentes wat verskillend optree, net so is daar heilsleerhuise
wat verskillend optree. 'n Baie goeie vriend van my ver van hier wil niks
van die Heilsleer weet nie, omdat hulle hom, toe hy 'n honger en koue kind
was wat hulp gesoek het, hom nie wou help nie.

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bm2oqm$24a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Pete - interessant - jou storie van die Heilsleer. Die manne en meisies
> van die Heilsleer doen goeie werk en verdien 'n mens se heelhartige
> ondersteuning.
> Maar - dit ontneem jou en my nie van ons verantwoordelikheid om die vetkatte
> in ons eie midde toe te laat om aan te gaan asof hulle nie geroepe is nie.
>
>
> "Pete" wrote in message
> news:bm1t53$hb3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie kerktoring en manlikheid-storie steek my dwars in die
> krop.........
>>
>> Het julle nie geweet nie? Ampsdraers van die kerk is nou professionele
>> persone, gun hulle ook hulle Mercedes Benze, hulle tyd met die gesin en
> dus
>> geen tuisbesoeke nie, hulle jaarlikse Comrades padwedlope, hulle beleid
> oor
>> hospitaalbesoeke (ons steur nie die siekes nie), die feit dat omgeegroepe/
>> selgroepe/ wyksgemeentes nou hulle werk vir hulle doen sonder enige
> betaling
>> (dis mos naastediens jy weet) ens ens
>>
>> DIT MAAK MY SIEK - en die susterkerke is voor in die koor. Miskien moet
> die
>> agbare Mev Prof Dr Dominee begin droom oor die kerk wat sy werk doen -
> soos
>> die Heilsleer. My huidige predikant sal aapstuipe kry as hy sien wat ek
>> gereeld gee aan die Heilsleer. Hulle (die Salvation Army) leef " put your
>> money where your mouth is" uit. Vir meer as 100 jaar al.
>>
>
Re: Mens wonder [boodskap #85345 is 'n antwoord op boodskap #85280] Do, 09 Oktober 2003 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik!! Dat Mev.Ds nou op so 'n slinkse wyse uit die slaapkamer praat!:))
Ek het ook 'n broertjie dood aan die mev en titel , maar daar kan 'n rede
voor wees. Hulle voel hulle het net soveel bygedra tot die verkryging van
die professionele titel van die man.
Baie van hulle was die broodwinners terwyl manlief vir die titel geswoeg
het. Baie van hulle het hul eie gekose loopbane prysgegee om vir manlief te
ondersteun.
Dis hulle eie besluit om so genoem te wil word.
Vir my bly dit nog steeds snaaks.

--
Annette

"Namakwa" skryf in boodskap news:bm0roc$6id$1@sparta.btinternet.com...
> Jy bring 'n paar interesante punte op Annette.
>
> Waarom kleef vrouens n Afrikaans hulle man se titels aan - Mev DS Mev DR
> ens?
>
> Die sielkundige route - ek het 'n vriend op skool gehad wat stemme begin
> hoor het - stemme wat hom wegroep om hom self op te sluit, waar ander stemme
> hom dan intrusksies gegee het. Normale wyse sou 'n mens behandeling vir
> skisofrenie verwag - in SA het sy gemeente hom as pastoor aangestel - die
> stemme was mos duidelik engele. Waar lê die lyn?
>
> Die probleem met simbole - 'n mens kan basies enigiets "inlees" in enigiets.
>
> Dit is interesant dat aan die hand van Freud as 'n mens die droom analiseer
> die afbreek van 'n toring ontmanning sou simboliseer.
>
> Die toring is ook in die geval die simbool vir die kerk - waarmee haar man
> nou saam staan. Mev Ds probeer in effek die seksualiteit en mag van haar man
> neutraliseer.
>
> En hy het die ding letterlik opgeneem.
>
> Baie interesant.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bm0oev$mi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens ene Mev Dominee Cobie Swart, vrou van Dominee Chris Swart van
die
> NG
>> gemeente Brackenfell, het sy 'n droom gehad waarin sy 'n opdrag gekry het
>> dat hul kerk se toring afgebreek moet word.
>> Die koste van so 'n operasie is R100 000.
>> Die dominee steun haar in haar taak, en het gepreek dat so 'n toring
voor
> 'n
>> kerk maak alles nietig wat binne gebeur.Die toring voor die kerk gaan glo
>> deur as 'n sonpilaar of obelisk. Hy het die gemeente 14 teksverse laat
>> afskryf ter stawing van sy siening.
>> Nog 'n kerkman, Ds Willie Viljoen , sê die bybel gebied in verskeie verse
>> dat kerktorings en ander simbole van heidense godsdienste afgebreek en
>> vernietig word.
>> Volgens Viljoen is kerktorings glo geheime misterieuse simbole met hul
>> oorsprong in die onbekende.
>> Die obelisk is 'n simbool van die manlike geslagsorgaan ( toevallig is die
>> toring van hierdie gemeente 'n vierkantige pilaar) Die obelisk is 'n
> simbool
>> vir bevrugting en vrugbaarheid. "In heidense godsdienste word dit
gebruik
> as
>> simbool vir seksuele omgang met die songod sodat die land bevrug kan
> word."
>>
>> Nou wonder ek:
>> 1) As enige ander mens as Mev Ds die droom gehad het, sou die persoon
ook
> so
>> entoesiasties deur dominee ondersteun gewees het.
>> 2) Hoekom het hy nou eers van die sondigheid van die toring bewus geword,
>> jare nadat hy heel tevrede daar gepreek het en nog langer die bybel
>> bestudeer het.
>> 3) Is dit nie meer logies om Mev Ds eers 'n bietjie sielkundig te laat
>> andersoek voordat R100 000 uit 'n arm gemeente se kas gebruik moet word
> nie.
>> 4) Hoeveel armer sou die wêreld se argitektoniese skatte nie gewees het
>> sonder torings nie.
>> 5) Hoekom word daar nog steeds kerke oral met torings gesien?
>> 6) Dis seker 'n helse ding om omgang met die songod te hê wat nou
> ooglopend
>> 'n vrou is:))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Mens wonder [boodskap #85415 is 'n antwoord op boodskap #85274] Sa, 11 Oktober 2003 11:13 Na vorige boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die volk is reeds ondergegaan deur gebrek aan kennis.
Probeer in die laaste dae van die bestaan van die boervolk is n' paar dinge
te ondersoek, ek glo die mevrou het haar huiswerk gedoen. Vra die dame
waarop is haar siening en visioen op gebaseer.
Ek glo daar was n' ingewing wat later tot die visioen gelei het, ek glo die
tannie is reg.
Breek al die sgn ter ere van Yahweh God af. Ons het nie torings en kersbome
nodig nie.
Die belastering en die slegse na die dame is weer n' bewys van onwetendheid
van hierdie volk. Saamstaan is die woord en dat kan hierdie hardekop mense
nie meer nie.
Ons moet net weet alles wat nodig is om in die nuwe bedeling te lewe is:
VEROOTMOEDIGING.
Ons moet ons sondes belei, wegdoen met aardse dinge waaronder ons afgode
soos;
Rook
Rugby, krieket en alle sportsoorte, behalwe ontspanningsport waar geen
verslaving by is nie.
Drank
Porno
Die buurvrou of buurman begeer nie.
Haatspraak en skinderstories
Politiek
en andere afgodery.
As ons NOU begin en alles belei en om vergewing vra, die Vader sal ons hoor
en Sy hart sag maak. Weet je ons kan binne minute van die magte van die
duisternis verlos wees. Ons sal bly in n' THEOKRASIE, wat toaal onders is as
n' demooncrazy.

Goeidag gewens
Gerard

"Ben" skryf in boodskap news:bm0qpe$ogg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die sielkundige toetsing van die egpaar sal verdere fondse verkwis. Die
> gemeente moet hulle maar aansê om die pad te vat. Dis mos duidelik dat die
> tweetjies onbevoeg is.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bm0oev$mi2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens ene Mev Dominee Cobie Swart, vrou van Dominee Chris Swart van
die
> NG
>> gemeente Brackenfell, het sy 'n droom gehad waarin sy 'n opdrag gekry het
>> dat hul kerk se toring afgebreek moet word.
>> Die koste van so 'n operasie is R100 000.
>> Die dominee steun haar in haar taak, en het gepreek dat so 'n toring
voor
> 'n
>> kerk maak alles nietig wat binne gebeur.Die toring voor die kerk gaan glo
>> deur as 'n sonpilaar of obelisk. Hy het die gemeente 14 teksverse laat
>> afskryf ter stawing van sy siening.
>> Nog 'n kerkman, Ds Willie Viljoen , sê die bybel gebied in verskeie verse
>> dat kerktorings en ander simbole van heidense godsdienste afgebreek en
>> vernietig word.
>> Volgens Viljoen is kerktorings glo geheime misterieuse simbole met hul
>> oorsprong in die onbekende.
>> Die obelisk is 'n simbool van die manlike geslagsorgaan ( toevallig is die
>> toring van hierdie gemeente 'n vierkantige pilaar) Die obelisk is 'n
> simbool
>> vir bevrugting en vrugbaarheid. "In heidense godsdienste word dit
gebruik
> as
>> simbool vir seksuele omgang met die songod sodat die land bevrug kan
> word."
>>
>> Nou wonder ek:
>> 1) As enige ander mens as Mev Ds die droom gehad het, sou die persoon
ook
> so
>> entoesiasties deur dominee ondersteun gewees het.
>> 2) Hoekom het hy nou eers van die sondigheid van die toring bewus geword,
>> jare nadat hy heel tevrede daar gepreek het en nog langer die bybel
>> bestudeer het.
>> 3) Is dit nie meer logies om Mev Ds eers 'n bietjie sielkundig te laat
>> andersoek voordat R100 000 uit 'n arm gemeente se kas gebruik moet word
> nie.
>> 4) Hoeveel armer sou die wêreld se argitektoniese skatte nie gewees het
>> sonder torings nie.
>> 5) Hoekom word daar nog steeds kerke oral met torings gesien?
>> 6) Dis seker 'n helse ding om omgang met die songod te hê wat nou
> ooglopend
>> 'n vrou is:))
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Nog net een slapie...
Volgende onderwerp: Besoek aan SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 20:07:48 MGT 2024