Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan julle onthou?
Kan julle onthou? [boodskap #85322] Wo, 08 Oktober 2003 18:19 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
iemand anders?

Dankie
Elaine
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85324 is 'n antwoord op boodskap #85322] Wo, 08 Oktober 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan julle onthou ...

Voor 1992 - toe plastieksakkies verniet was en ons vir kondome betaal het
...?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
> iemand anders?
>
> Dankie
> Elaine
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85330 is 'n antwoord op boodskap #85324] Wo, 08 Oktober 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Yep, definitief ou Rodney Seale. Hoekom onthou ek dit nog? Ons het naweekpas
gekry MAAR die kampkommandant het ons geforseer om eers na Rodney en sy
paddatjie-in-die-water storietjie te luister. En dit terwyl ons kook om weg
te kom, na ons onderskeie huise met geliefdes. Dankie Rodney jou #!@%&/%&/
!!

So van sakke verniet en betaalde kondome - moenie die ARMY vergeet nie ou
bra, wat 'n pyn in die g@t was dit nie. Twee jaar gevangene sonder dat ek
iets verkeerds gedoen het. En natuurlik het die verligtes die hasepad gekies
voor die oproepinstruksies hulle ingehaal het.

Wat het van Rodney geword? Kook sy paddatjie al?
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85333 is 'n antwoord op boodskap #85324] Wo, 08 Oktober 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hehehehehe

"Jonas" skryf in boodskap news:bm1l1g$d22$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan julle onthou ...
>
> Voor 1992 - toe plastieksakkies verniet was en ons vir kondome betaal het
> ...?
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85336 is 'n antwoord op boodskap #85330] Do, 09 Oktober 2003 01:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong ek weet nie - preek seker nog steeds vir die Std.2's dat A-Ha hulle
gaan korrupt en dat Bon Jovi satanisties is - wie sal weet?
Ek het juis nou die dag gewonder wat van die siel geword het. O wel, om na
oom Rodney se relase oor die Poison se gif en Madonna se losse sedes te
luister was beter as om skool te gaan.

E

"Pete" wrote:
>
> Wat het van Rodney geword? Kook sy paddatjie al?
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85337 is 'n antwoord op boodskap #85330] Do, 09 Oktober 2003 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou net op Google gaan kyk - die man doen nog steeds die rondtes en
skryf nog steeds boeke. Ek het net een van sy boeke gelees "Die reg om te
weet" wat gegaan het oor musiek (big surprise), my man se ma het vir hom die
boek gekoop toe hy 16 was, was seker maar besorgd oor sy siel. Ek het
gedink dit sal vir goeie ligte vermaak sorg. Dit was baie snaaks gewees.
Ek onthou nie die storie van die paddatjie nie, maar wel die een van die
sleutel en die dogtertjie wat haarself natpiepie in die Gereformeerde Kerk
omdat haar ma nie wou hê sy moes toilet toe gaan voor die einde van die
diens nie.

"Pete" wrote:
>
> Wat het van Rodney geword? Kook sy paddatjie al?
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85344 is 'n antwoord op boodskap #85322] Do, 09 Oktober 2003 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
te trap.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
> iemand anders?
>
> Dankie
> Elaine
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85346 is 'n antwoord op boodskap #85344] Do, 09 Oktober 2003 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
agteruit gespeel het.
Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...

Raai wie was satan?

"Annette" skryf in boodskap news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
> te trap.
>
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>> iemand anders?
>>
>> Dankie
>> Elaine
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85347 is 'n antwoord op boodskap #85346] Do, 09 Oktober 2003 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy kry platespelers met 'n "reverse" action wat die plaat agteruit speel,
maar aangesien niemand wat ek ken dit ook gehad of probeer het om die plaat
agteruit te speel nie. So as ek nie die plaat agteruit speel nie, watse
gevaar is daar in dit vir my. Ek het ook al gelees dat ou Lucifer homself
"subliminal" boodskappe op die plate los. Op party outjies, soos die
verskriklike Twisted Sister se plate kan jy dit glo hoor as jy die musiek
uitfilter. Watse absolute k*k het hulle nie uitgedink nie. En daar is
wragtag mense wat dit nog glo.
As jy hard probeer kan jy die duiwel in alles sien. Wat 'n sad lewe, dit
moet baie negatief wees om se te leef, loop net heeldag en foutsoek.

Nee ek weet nie - wie was satan?

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
> agteruit gespeel het.
> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>
> Raai wie was satan?
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85348 is 'n antwoord op boodskap #85346] Do, 09 Oktober 2003 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namakwa  is tans af-lyn  Namakwa
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jeugweerbaarheid o jeugweerbaarheid.

Die omie het ons ook by Paul Roos besoek - terwyl hy so verdoemenis het ons
tieners hard notas gemaak.

Ek dink hy is eiehandig verantwoordelik vir die gewildheid van Queen.

Ek dink hy was 'n geheime agent vir die musiek bedryf!

"Jonas" skryf in boodskap news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
> agteruit gespeel het.
> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>
> Raai wie was satan?
> "Annette" wrote in message
> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>> te trap.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>> iemand anders?
>>>
>>> Dankie
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85349 is 'n antwoord op boodskap #85344] Do, 09 Oktober 2003 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou gedink het hulle sou darem al teen die tyd moed opgegee het - maar
nee hulle hou nog steeds aan.

"Annette" skryf in boodskap news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
> te trap.
>
> Annette
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85350 is 'n antwoord op boodskap #85348] Do, 09 Oktober 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis nogal snaaks - hoe harder hulle probeer het om ons af te sit van die
groepe af hoe meer gefassineerd het ons met hulle geraak. Wys jou net,
daar's nie so ding soos slegte publisiteit nie.

"Namakwa" skryf in boodskap news:bm3ah1$j3k$1@titan.btinternet.com...
> Jeugweerbaarheid o jeugweerbaarheid.
>
> Die omie het ons ook by Paul Roos besoek - terwyl hy so verdoemenis het ons
> tieners hard notas gemaak.
>
> Ek dink hy is eiehandig verantwoordelik vir die gewildheid van Queen.
>
> Ek dink hy was 'n geheime agent vir die musiek bedryf!
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85352 is 'n antwoord op boodskap #85347] Do, 09 Oktober 2003 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

> Nee ek weet nie - wie was satan?

Lucifer was 'n engel wat uit die Paradys uitgestoot
is omdat hy vol trots was en gedink het dat hy
gelyk was aan God.

Michael
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85354 is 'n antwoord op boodskap #85352] Do, 09 Oktober 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dankie ek weet, maar jy sit die pot net so effe mis. Lucifer was die
engel van musiek en wou die Hemel oorneem. Hy was jaloers gewees op God.
Daar was 'n oorlog en nadat die goodies die baddies verslaan het is Lucifer,
een van die mooiste Engele, uit die Hemel geskop om oor die Hel te gaan
heers.

"@rogers.com" wrote:
>
> Lucifer was 'n engel wat uit die Paradys uitgestoot
> is omdat hy vol trots was en gedink het dat hy
> gelyk was aan God.
>
> Michael
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85356 is 'n antwoord op boodskap #85354] Do, 09 Oktober 2003 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou leer ek iets...........

"Elaine" skryf in boodskap news:3f85584e$0$64721@hades.is.co.za...
> Ja dankie ek weet, maar jy sit die pot net so effe mis. Lucifer was die
> engel van musiek en wou die Hemel oorneem. Hy was jaloers gewees op God.
> Daar was 'n oorlog en nadat die goodies die baddies verslaan het is Lucifer,
> een van die mooiste Engele, uit die Hemel geskop om oor die Hel te gaan
> heers.
>
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Lucifer was 'n engel wat uit die Paradys uitgestoot
>> is omdat hy vol trots was en gedink het dat hy
>> gelyk was aan God.
>>
>> Michael
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85357 is 'n antwoord op boodskap #85350] Do, 09 Oktober 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Mense is soos donkies. Vertel hom hy mag nie deur 'n hek nie,
dan wil hy. Wil jy dat hy loop, dan staat hy. Wil jy ankers gooi, dan
hol hy. Onthou jy met pornografie? Toe dit verban was, toe smokkel die
mense met dit. Nou dat dit vrylik beskikbaar is, nou verkoop dit omtrent
nie meer nie.......

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8542e8$0$64719@hades.is.co.za...
> Ja, dis nogal snaaks - hoe harder hulle probeer het om ons af te sit van die
> groepe af hoe meer gefassineerd het ons met hulle geraak. Wys jou net,
> daar's nie so ding soos slegte publisiteit nie.
>
>
> "Namakwa" wrote in message
> news:bm3ah1$j3k$1@titan.btinternet.com...
>> Jeugweerbaarheid o jeugweerbaarheid.
>>
>> Die omie het ons ook by Paul Roos besoek - terwyl hy so verdoemenis het ons
>> tieners hard notas gemaak.
>>
>> Ek dink hy is eiehandig verantwoordelik vir die gewildheid van Queen.
>>
>> Ek dink hy was 'n geheime agent vir die musiek bedryf!
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85359 is 'n antwoord op boodskap #85354] Do, 09 Oktober 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - Satan was juis daai ouens wat die duiwel in en agter alles gesien
het...

"Elaine" skryf in boodskap news:3f85584e$0$64721@hades.is.co.za...
> Ja dankie ek weet, maar jy sit die pot net so effe mis. Lucifer was die
> engel van musiek en wou die Hemel oorneem. Hy was jaloers gewees op God.
> Daar was 'n oorlog en nadat die goodies die baddies verslaan het is Lucifer,
> een van die mooiste Engele, uit die Hemel geskop om oor die Hel te gaan
> heers.
>
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Lucifer was 'n engel wat uit die Paradys uitgestoot
>> is omdat hy vol trots was en gedink het dat hy
>> gelyk was aan God.
>>
>> Michael
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85362 is 'n antwoord op boodskap #85359] Do, 09 Oktober 2003 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja - ek stry nie met jou nie. Hoe het ma altyd gesê? Is die Satan weer los
in hierdie huis vandag?

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bm3mji$ftn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - Satan was juis daai ouens wat die duiwel in en agter alles gesien
> het...
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85363 is 'n antwoord op boodskap #85357] Do, 09 Oktober 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong ek weet nie van porn nie - mense koop nog steeds porn by die 1000'e -
hulle betaal nou liewer net met 'n kredietkaart om dit van die Internet af
te kry as om dit by die hoek kafee te gaan koop.

E

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bm3lsb$2aoa$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Huh-uh. Mense is soos donkies. Vertel hom hy mag nie deur 'n hek nie,
> dan wil hy. Wil jy dat hy loop, dan staat hy. Wil jy ankers gooi, dan
> hol hy. Onthou jy met pornografie? Toe dit verban was, toe smokkel die
> mense met dit. Nou dat dit vrylik beskikbaar is, nou verkoop dit omtrent
> nie meer nie.......
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85364 is 'n antwoord op boodskap #85356] Do, 09 Oktober 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nooit te oud om te leer nie nê?

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bm3lol$2ao1$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nou leer ek iets...........
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85366 is 'n antwoord op boodskap #85363] Do, 09 Oktober 2003 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan tog met jou stry, maar meer uit direkte ondervinding uit van wat die
'manne' hier rondom 'n ou elke dag praat. Enige normale mens is nuuskierig
as dit by kaalgatte kom en as jy lank genoeg daarna kyk, dan is dit nie meer
snaaks nie. 'n Mens se verbeelding is eintlik die strooisuiker bo-op enige
ding en as daar niks meer is waaroor jy jou kan verbeel nie, dan kan jy maar
los. Meeste ouens reken hulle het jare laas 'n wilde boek gekoop. Selfs
met die toegang tot die 'Net......ek kan nie onthou wanneer laas het ek eers
daaraan gedink om so iets te kyk nie.
........maar soos die jare vorder dan raak cc's, Nikon's en Omega's baie
mooier!

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8566c6$0$64720@hades.is.co.za...
> Jong ek weet nie van porn nie - mense koop nog steeds porn by die 1000'e -
> hulle betaal nou liewer net met 'n kredietkaart om dit van die Internet af
> te kry as om dit by die hoek kafee te gaan koop.
>
> E
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bm3lsb$2aoa$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Huh-uh. Mense is soos donkies. Vertel hom hy mag nie deur 'n hek nie,
>> dan wil hy. Wil jy dat hy loop, dan staat hy. Wil jy ankers gooi, dan
>> hol hy. Onthou jy met pornografie? Toe dit verban was, toe smokkel die
>> mense met dit. Nou dat dit vrylik beskikbaar is, nou verkoop dit omtrent
>> nie meer nie.......
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85368 is 'n antwoord op boodskap #85346] Do, 09 Oktober 2003 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?

Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
net jammer is vir die armes van gees:
1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
3) The Beatles ( hare )
4) Jesus Christ Superstar
5) Hair
6) Die Mond
7) Die Reenboog
8) Pokemon
9) Harry Potter
10) Kerktorings

Ek is seker daar is nog 'n paar ander.

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
> agteruit gespeel het.
> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>
> Raai wie was satan?
> "Annette" wrote in message
> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>> te trap.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>> iemand anders?
>>>
>>> Dankie
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85373 is 'n antwoord op boodskap #85368] Do, 09 Oktober 2003 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy't die "gehapte appeltjie" vergeet... Uit die bose!

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>
> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
> net jammer is vir die armes van gees:
> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
> 3) The Beatles ( hare )
> 4) Jesus Christ Superstar
> 5) Hair
> 6) Die Mond
> 7) Die Reenboog
> 8) Pokemon
> 9) Harry Potter
> 10) Kerktorings
>
> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
>> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
>> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
>> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
>> agteruit gespeel het.
>> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
>> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>>
>> Raai wie was satan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>>> te trap.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>>> iemand anders?
>>>>
>>>> Dankie
>>>> Elaine
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85374 is 'n antwoord op boodskap #85368] Do, 09 Oktober 2003 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - so 'n aks voor my tyd, maar ek dink die ou wat die "grootmense"
die meeste gryshare gegee het was Elvis.
Ek dink daardie generasie het die grootste stap weg van die aanvaarde norme
gegee - die '60's was nie so erg nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>
> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
> net jammer is vir die armes van gees:
> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
> 3) The Beatles ( hare )
> 4) Jesus Christ Superstar
> 5) Hair
> 6) Die Mond
> 7) Die Reenboog
> 8) Pokemon
> 9) Harry Potter
> 10) Kerktorings
>
> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
>> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
>> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
>> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
>> agteruit gespeel het.
>> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
>> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>>
>> Raai wie was satan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>>> te trap.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>>> iemand anders?
>>>>
>>>> Dankie
>>>> Elaine
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85383 is 'n antwoord op boodskap #85366] Do, 09 Oktober 2003 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy's reg! My man vind ook deesdae sy kamera mooier as 'n vrou se
agterend. Maar die outjies wat die porn koop is die wat dit nie so gereeld
sien nie. Die outjies tussen so 14 en 23, elke jaar is daar nuwe jongetjies
wat pa se kredietkaart gaan steel om bietjie poena op die internet te gaan
kyk. So die ouens waarmee jy praat is verby die Hustler stadium - ek ken
nog baie ouens wat nog nie daaroor is nie.

E

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bm3psp$2b7k$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek gaan tog met jou stry, maar meer uit direkte ondervinding uit van wat die
> 'manne' hier rondom 'n ou elke dag praat. Enige normale mens is nuuskierig
> as dit by kaalgatte kom en as jy lank genoeg daarna kyk, dan is dit nie meer
> snaaks nie. 'n Mens se verbeelding is eintlik die strooisuiker bo-op enige
> ding en as daar niks meer is waaroor jy jou kan verbeel nie, dan kan jy maar
> los. Meeste ouens reken hulle het jare laas 'n wilde boek gekoop. Selfs
> met die toegang tot die 'Net......ek kan nie onthou wanneer laas het ek eers
> daaraan gedink om so iets te kyk nie.
> ........maar soos die jare vorder dan raak cc's, Nikon's en Omega's baie
> mooier!
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85384 is 'n antwoord op boodskap #85368] Do, 09 Oktober 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skoenlappers = vrye liefde
Hangten voetjies = vrye liefde
Playboy se hasie = vrye liefde
"Freedom" teken = satanisties
Madonna mode = sedeloos
Mini's en bikini's = sedeloos
Gehapte appeltjie = vrye liefde
SWART = satanisties, as jy net swart gedra het was jy een van satan se
lyfknegte of iets dergliks.
Onderstebo A's = satanisties
Die teken waar jy jou twee middle vingers met jou duim vashou en dan jou
wysvinger en pinkie lig was glo ook satanisties - in werklikheid is dit
"dowe taal" vir "I love you".

Die bands waarteen ons die hardste gewaarsku is omdat hulle "rebels" of
"sedeloos (heel moontlik!!!), of satanisties (want hulle het die sg.
"bokkop" teken gemaak) of net plein gevaarlik was:
Poison
Guns 'n Roses
Bon Jovi
Twisted Sister
A-Ha
Madonna
Sioux Sioux Sputnik
Billy Idol
AC/DC
Van Halen

Die lysie gaan aan en aan - my ma sê hulle is nogal sterk teen Elvis
gewaarsku oor die swaaiende heupe en alles. Ons is nooit teen kerktorings
gewaarsku nie

"Annette" skryf in boodskap news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>
> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
> net jammer is vir die armes van gees:
> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
> 3) The Beatles ( hare )
> 4) Jesus Christ Superstar
> 5) Hair
> 6) Die Mond
> 7) Die Reenboog
> 8) Pokemon
> 9) Harry Potter
> 10) Kerktorings
>
> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>
> --
> Annette
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85388 is 'n antwoord op boodskap #85383] Vr, 10 Oktober 2003 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toegegee, maar ek het vanoggend gou 'n paar jong knoppe hier in my omgewing
gevra: Wie koop nog die Hustler? Nie 'n enkele een nie. Hoekom nie?
Hulle lag net en sê hulle kyk Vrydagaande DStv! Nee wat, as jy daai
koolblare so in detail gesien het, dan lyk die een maar net soos die
ander.....

"Elaine" skryf in boodskap news:3f85b66c$0$64723@hades.is.co.za...
> Ja jy's reg! My man vind ook deesdae sy kamera mooier as 'n vrou se
> agterend. Maar die outjies wat die porn koop is die wat dit nie so gereeld
> sien nie. Die outjies tussen so 14 en 23, elke jaar is daar nuwe jongetjies
> wat pa se kredietkaart gaan steel om bietjie poena op die internet te gaan
> kyk. So die ouens waarmee jy praat is verby die Hustler stadium - ek ken
> nog baie ouens wat nog nie daaroor is nie.
>
> E
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bm3psp$2b7k$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek gaan tog met jou stry, maar meer uit direkte ondervinding uit van wat die
>> 'manne' hier rondom 'n ou elke dag praat. Enige normale mens is nuuskierig
>> as dit by kaalgatte kom en as jy lank genoeg daarna kyk, dan is dit nie meer
>> snaaks nie. 'n Mens se verbeelding is eintlik die strooisuiker bo-op enige
>> ding en as daar niks meer is waaroor jy jou kan verbeel nie, dan kan jy maar
>> los. Meeste ouens reken hulle het jare laas 'n wilde boek gekoop. Selfs
>> met die toegang tot die 'Net......ek kan nie onthou wanneer laas het ek eers
>> daaraan gedink om so iets te kyk nie.
>> ........maar soos die jare vorder dan raak cc's, Nikon's en Omega's baie
>> mooier!
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85389 is 'n antwoord op boodskap #85368] Vr, 10 Oktober 2003 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie van Liewe Heksie vergeet nie! Ook dat jou ore gaan afval as jy
jouself met die hand 'slaan'!

"Annette" skryf in boodskap news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>
> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
> net jammer is vir die armes van gees:
> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
> 3) The Beatles ( hare )
> 4) Jesus Christ Superstar
> 5) Hair
> 6) Die Mond
> 7) Die Reenboog
> 8) Pokemon
> 9) Harry Potter
> 10) Kerktorings
>
> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
>> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
>> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
>> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
>> agteruit gespeel het.
>> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
>> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>>
>> Raai wie was satan?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>>> te trap.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>>> het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>>> synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>>> die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>>> die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>>> nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>>> kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>>> matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>>> nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>>> nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>>> iemand anders?
>>>>
>>>> Dankie
>>>> Elaine
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85390 is 'n antwoord op boodskap #85384] Vr, 10 Oktober 2003 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Daai kerktoring.......ek wonder of die antie droom van iets of die
lewe haat omdat sy nie daai iets het nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f85b881$0$64727@hades.is.co.za...
> Skoenlappers = vrye liefde
> Hangten voetjies = vrye liefde
> Playboy se hasie = vrye liefde
> "Freedom" teken = satanisties
> Madonna mode = sedeloos
> Mini's en bikini's = sedeloos
> Gehapte appeltjie = vrye liefde
> SWART = satanisties, as jy net swart gedra het was jy een van satan se
> lyfknegte of iets dergliks.
> Onderstebo A's = satanisties
> Die teken waar jy jou twee middle vingers met jou duim vashou en dan jou
> wysvinger en pinkie lig was glo ook satanisties - in werklikheid is dit
> "dowe taal" vir "I love you".
>
> Die bands waarteen ons die hardste gewaarsku is omdat hulle "rebels" of
> "sedeloos (heel moontlik!!!), of satanisties (want hulle het die sg.
> "bokkop" teken gemaak) of net plein gevaarlik was:
> Poison
> Guns 'n Roses
> Bon Jovi
> Twisted Sister
> A-Ha
> Madonna
> Sioux Sioux Sputnik
> Billy Idol
> AC/DC
> Van Halen
>
> Die lysie gaan aan en aan - my ma sê hulle is nogal sterk teen Elvis
> gewaarsku oor die swaaiende heupe en alles. Ons is nooit teen kerktorings
> gewaarsku nie
>
> "Annette" wrote in message
> news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>>
>> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
>> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
>> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
>> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
>> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
>> net jammer is vir die armes van gees:
>> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
>> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
>> 3) The Beatles ( hare )
>> 4) Jesus Christ Superstar
>> 5) Hair
>> 6) Die Mond
>> 7) Die Reenboog
>> 8) Pokemon
>> 9) Harry Potter
>> 10) Kerktorings
>>
>> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>>
>> --
>> Annette
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85436 is 'n antwoord op boodskap #85389] Ma, 13 Oktober 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My Sondagskoolonderwyser toe ek in St 6 was, het ons vertel dat as mens
mastubeer, dan is jy blind binne 5 jaar:))

--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bm5i6f$2gi1$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Moenie van Liewe Heksie vergeet nie! Ook dat jou ore gaan afval as jy
> jouself met die hand 'slaan'!
> "Annette" wrote in message
> news:bm3r0b$i3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie was Satan? Moet dit nie is wees nie?
>>
>> Met hierdie duiwelsgoed is ons mos al van lank af al besig, en snaaks genoeg
>> kom die wat dan die duiwel in iets gesien het en dood en verdoemenis
>> voorspel het net nooit tevore nadat die craze oorgewaai het nie.
>> Laat ek bietjie terugdink en probeer onthou van die goed waarteen ons
>> gewaarsku is, en waaroor ons toe al gelag en kop geskud het, en nou maar nog
>> net jammer is vir die armes van gees:
>> 1) Sjoebroekies ( te veel been wys)
>> 2) Skoenlappers ( te veel kleure?)
>> 3) The Beatles ( hare )
>> 4) Jesus Christ Superstar
>> 5) Hair
>> 6) Die Mond
>> 7) Die Reenboog
>> 8) Pokemon
>> 9) Harry Potter
>> 10) Kerktorings
>>
>> Ek is seker daar is nog 'n paar ander.
>>
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bm35ch$79g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Onthou julle dat daar plate (ja, musiekplate...) was wat klaarblyklik
>>> satanistiese boodskappe het - sou jy dit agteruit gespeel het. (Snaaks,
>>> niemand het ooit gewonder hoe speel jy 'n plaat agteruit nie?)
>>> Bles Bridges se goed sou klarblyklik potjiekosresepte bevat het as jy dit
>>> agteruit gespeel het.
>>> Daar was deurlopend iemand wat die duiwel gesien het in enige gier onder
>>> jongmense. Ook klaarblyklik met die Pokemon-goeters...
>>>
>>> Raai wie was satan?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bm2sca$3it$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek is hom gespaar - hoe gelukkig kan mens wees?:))
>>>> Dit moet vreeslik wees om jou lewe te slyt en net heeltyd om een pedaaltjie
>>>> te trap.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3f84551b$0$64720@hades.is.co.za...
>>>> > In die 80's was daar so sad omie wat altyd by die skole vir ons kom preek
>>>> > het oor die euwels van musiek. Almal onthou die 80's, die dekade van
>>>> > synthesizers groot hare en "One Hit Wonders". Ek was in st.2 toe die omie
>>>> > die eerste keer vir my vertel het my hero Morten Harket (van A-Ha) gaan in
>>>> > die hel brand omdat hy 'n voorstander van aborsie was. In elke geval, om
>>>> > nou 'n lang storie kort te maak - ek dink sy naam is Rodney Seale, maar ek
>>>> > kan nie met sekerheid onthou nie. Laaste wat ek hom gesien het was in
>>>> > matriek, en toe het hy nog steeds oor A-Ha gepreek - hy't teen die tyd seker
>>>> > nou al sy mark gemis want toe het niemand meer openlik na A-Ha geluister
>>>> > nie. Kan julle sy naam dalk onthou? Is dit Rodney Seale of dink ek aan
>>>> > iemand anders?
>>>> >
>>>> > Dankie
>>>> > Elaine
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85447 is 'n antwoord op boodskap #85436] Ma, 13 Oktober 2003 10:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan is dit 'n wonder dat die helfde man die manlike bevolking nog kan sien!

"Annette" skryf in boodskap news:bmdicp$9fo$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> My Sondagskoolonderwyser toe ek in St 6 was, het ons vertel dat as mens
> mastubeer, dan is jy blind binne 5 jaar:))
>
> --
> Annette
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85454 is 'n antwoord op boodskap #85447] Ma, 13 Oktober 2003 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dis 'n wonder dat daardie Sondagskoolonderwyser nog kon sien om ons
dit te vertel:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8a8000$0$64719@hades.is.co.za...
> Dan is dit 'n wonder dat die helfde man die manlike bevolking nog kan sien!
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmdicp$9fo$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My Sondagskoolonderwyser toe ek in St 6 was, het ons vertel dat as mens
>> mastubeer, dan is jy blind binne 5 jaar:))
>>
>> --
>> Annette
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85460 is 'n antwoord op boodskap #85454] Ma, 13 Oktober 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:o)) Ja jong - dis altyd die wat skreeu "Jy mag nie!" wat self agter die
toe deur staan.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bme7q2$ibr$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)))) Dis 'n wonder dat daardie Sondagskoolonderwyser nog kon sien om ons
> dit te vertel:))
> Annette
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85462 is 'n antwoord op boodskap #85460] Ma, 13 Oktober 2003 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy weet dan!:))
Ek wonder nogal wat van die tere siel geword het.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8aac8d$0$64721@hades.is.co.za...
> :o)) Ja jong - dis altyd die wat skreeu "Jy mag nie!" wat self agter die
> toe deur staan.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bme7q2$ibr$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)))) Dis 'n wonder dat daardie Sondagskoolonderwyser nog kon sien om ons
>> dit te vertel:))
>> Annette
>
Re: Kan julle onthou? [boodskap #85469 is 'n antwoord op boodskap #85462] Ma, 13 Oktober 2003 17:12 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder self wat van my St. 7 sondagskoolonnie geword het. Hy het dit op
homself geneem om die preek met sy eie aanhangsels te herhaal - seker om te
keer dat ons verrot. Ek weet vir 'n feit dat omtrent 75% van daai
katkisasieklas 'n bietjie "otherwise" uitgedraai het :)) Nie een van ons
steur ons aan die Gereformeerde Kerk se reëls nie...

E

"Annette" skryf in boodskap news:bmebtq$k4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy weet dan!:))
> Ek wonder nogal wat van die tere siel geword het.
> Annette
Vorige onderwerp: CYT814EC
Volgende onderwerp: lugverkoeling wie weet van
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 00:31:41 MGT 2024