bouer Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
Senior Lid
"Pieter wrote
> Ek soek 'n gedig genaamd Somer of Hoeveld van CM van Den Heefer
Ons redelike ou uitgawe van die Groot Verseboek het nie so
'n gedig van CM van den Heever nie. Daar is wel 'n gedig van
Toon van den Heever met so in titel. Indien dit is wat jy soek,
kan ek dit aanstuur.
In die Hoëveld
In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
Waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo,
Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld.
Pieter[4] Boodskappe: 96 Geregistreer: Januarie 2003
Volle Lid
Ja dit is die een, baie dankie
Pieter
"@rogers.com" wrote in message
news:Rnkgb.125396$3r1.110126@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Pieter wrote
>
>> Ek soek 'n gedig genaamd Somer of Hoeveld van CM van Den Heefer
>
> Ons redelike ou uitgawe van die Groot Verseboek het nie so
> 'n gedig van CM van den Heever nie. Daar is wel 'n gedig van
> Toon van den Heever met so in titel. Indien dit is wat jy soek,
> kan ek dit aanstuur.
>
> In die Hoëveld
>
> In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo,
> Waar kuddes waaigras huppel oor die veld,
> Waar 'n mens nog vry kan asemhaal en aan 'n God kan glo,
> Staan my huisie, wat ek moes verlaat vir geld.
>
> Laat weet of dit die een is waarna jy soek.
>
> Gloudina
>
Pieter[4] Boodskappe: 96 Geregistreer: Januarie 2003
Volle Lid
sal gaaf wees dankie