Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Besoek aan SA
Besoek aan SA [boodskap #85073] So, 05 Oktober 2003 20:32 na volgende boodskap
jo[1]  is tans af-lyn  jo[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
Was daar lank gelede in Ninity Six!
Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.

Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels

Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
besighede!!!

Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
Sies julle het 'n lelike spul geword

Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
Net nou baie erger.

Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.

Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie

oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
Re: Besoek aan SA [boodskap #85075 is 'n antwoord op boodskap #85073] So, 05 Oktober 2003 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
jo@d.d wrote:

> oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie

Ek dink oompie Braam het dalkies netnou teveel poteen vir sy rumatiek
gedrink en nou soek hy skoor? Hmmm?
Re: Besoek aan SA [boodskap #85077 is 'n antwoord op boodskap #85073] Ma, 06 Oktober 2003 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy het jou vriende en familie verkeerd gekies - Oom Braam. Maar die
minderwaardige genes sal danksy jou, darem nie uitsterf nie....

skryf in boodskap news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
> Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
> Was daar lank gelede in Ninity Six!
> Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
> Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
> Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
> Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
> Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>
> Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
> Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
> Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
> Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>
> Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
> besighede!!!
>
> Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
> Sies julle het 'n lelike spul geword
>
> Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
> Net nou baie erger.
>
> Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
> by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>
> Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>
> oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85080 is 'n antwoord op boodskap #85073] Ma, 06 Oktober 2003 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy was ooglopend by die verkeerde plekke:)) In Pretoria en Bloemfontein , en
skielik is al die Afrikaners oral dieselfde?
--
Annette
skryf in boodskap news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
> Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
> Was daar lank gelede in Ninity Six!
> Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
> Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
> Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
> Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
> Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>
> Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
> Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
> Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
> Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>
> Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
> besighede!!!
>
> Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
> Sies julle het 'n lelike spul geword
>
> Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
> Net nou baie erger.
>
> Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
> by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>
> Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>
> oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85093 is 'n antwoord op boodskap #85080] Ma, 06 Oktober 2003 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En wat is verkeerd met Bloemfontein en Pretoria Annette? Ek dog jy is 'n
Bloemfonteiner?

"Annette" skryf in boodskap news:blqr4f$mar$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy was ooglopend by die verkeerde plekke:)) In Pretoria en Bloemfontein , en
> skielik is al die Afrikaners oral dieselfde?
> --
> Annette
> wrote in message
news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
>> Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
>> Was daar lank gelede in Ninity Six!
>> Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
>> Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
>> Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
>> Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
>> Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>>
>> Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
>> Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
>> Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
>> Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>>
>> Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
>> besighede!!!
>>
>> Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
>> Sies julle het 'n lelike spul geword
>>
>> Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
>> Net nou baie erger.
>>
>> Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
>> by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>>
>> Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>>
>> oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>>
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85102 is 'n antwoord op boodskap #85093] Ma, 06 Oktober 2003 10:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Niks verkeerd met Bloemfontein en Pretoria op sigself nie. Maar jy weet net
so goed soos ek dat daar sekere areas is waar mans nog rondloop met
safariepakke, lang sokkies en 'n kort-oor-die-ore-teruggegooide-kuifie-hare,
en dames met valletjiesrokke en strikkies op die skoene, wat met 'n kerkhoed
op dorp toe gaan wat vasgeval is in die vorige millenium. Hulle wil nie
groei saam met die land en oor die algemeen veranderende tye nie.
Dingetjie moes by die verkeerde busstoppe gestaan en by die verkeerde
familie gekuier het as hulle nog steeds so rassisies kras is soos 12 jaar
gelede.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blr3po$bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wat is verkeerd met Bloemfontein en Pretoria Annette? Ek dog jy is 'n
> Bloemfonteiner?
>
> "Annette" wrote in message
> news:blqr4f$mar$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy was ooglopend by die verkeerde plekke:)) In Pretoria en Bloemfontein
,
> en
>> skielik is al die Afrikaners oral dieselfde?
>> --
>> Annette
>> wrote in message
> news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
>>> Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
>>> Was daar lank gelede in Ninity Six!
>>> Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
>>> Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
>>> Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
>>> Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
>>> Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>>>
>>> Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
>>> Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
>>> Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
>>> Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>>>
>>> Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
>>> besighede!!!
>>>
>>> Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
>>> Sies julle het 'n lelike spul geword
>>>
>>> Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
>>> Net nou baie erger.
>>>
>>> Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
>>> by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>>>
>>> Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>>>
>>> oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>>>
>>
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85135 is 'n antwoord op boodskap #85102] Ma, 06 Oktober 2003 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die skrywer van die gewraakte "storie" is 'n bekende op die ng - en
bloot lus om 'n bietjie te roer ..

"Annette" skryf in boodskap news:blrj6p$bnc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Niks verkeerd met Bloemfontein en Pretoria op sigself nie. Maar jy weet net
> so goed soos ek dat daar sekere areas is waar mans nog rondloop met
> safariepakke, lang sokkies en 'n kort-oor-die-ore-teruggegooide-kuifie-hare,
> en dames met valletjiesrokke en strikkies op die skoene, wat met 'n kerkhoed
> op dorp toe gaan wat vasgeval is in die vorige millenium. Hulle wil nie
> groei saam met die land en oor die algemeen veranderende tye nie.
> Dingetjie moes by die verkeerde busstoppe gestaan en by die verkeerde
> familie gekuier het as hulle nog steeds so rassisies kras is soos 12 jaar
> gelede.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:blr3po$bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En wat is verkeerd met Bloemfontein en Pretoria Annette? Ek dog jy is 'n
>> Bloemfonteiner?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:blqr4f$mar$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy was ooglopend by die verkeerde plekke:)) In Pretoria en
Bloemfontein
> ,
>> en
>>> skielik is al die Afrikaners oral dieselfde?
>>> --
>>> Annette
>>> wrote in message
>> news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
>>>> Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
>>>> Was daar lank gelede in Ninity Six!
>>>> Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
>>>> Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
>>>> Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
>>>> Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
>>>> Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>>>>
>>>> Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
>>>> Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
>>>> Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
>>>> Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>>>>
>>>> Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
>>>> besighede!!!
>>>>
>>>> Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
>>>> Sies julle het 'n lelike spul geword
>>>>
>>>> Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
>>>> Net nou baie erger.
>>>>
>>>> Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster kerke en
>>>> by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>>>>
>>>> Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>>>>
>>>> oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>>>>
>>>
>>
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85136 is 'n antwoord op boodskap #85135] Ma, 06 Oktober 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier roer as toe
hy /sy hier weg is?
Vir wat sit sy/hy tussen die ou bitterbekke en word skaam vir die
Afrikaners - daar is bitter baie plekke waar almal van alle kleure en geure
lekker saamsit en kuier.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bls9ec$1so$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die skrywer van die gewraakte "storie" is 'n bekende op die ng - en
> bloot lus om 'n bietjie te roer ..
> "Annette" wrote in message
> news:blrj6p$bnc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Niks verkeerd met Bloemfontein en Pretoria op sigself nie. Maar jy weet
> net
>> so goed soos ek dat daar sekere areas is waar mans nog rondloop met
>> safariepakke, lang sokkies en 'n
> kort-oor-die-ore-teruggegooide-kuifie-hare,
>> en dames met valletjiesrokke en strikkies op die skoene, wat met 'n
> kerkhoed
>> op dorp toe gaan wat vasgeval is in die vorige millenium. Hulle wil nie
>> groei saam met die land en oor die algemeen veranderende tye nie.
>> Dingetjie moes by die verkeerde busstoppe gestaan en by die verkeerde
>> familie gekuier het as hulle nog steeds so rassisies kras is soos 12 jaar
>> gelede.
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blr3po$bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En wat is verkeerd met Bloemfontein en Pretoria Annette? Ek dog jy is 'n
>>> Bloemfonteiner?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blqr4f$mar$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy was ooglopend by die verkeerde plekke:)) In Pretoria en
> Bloemfontein
>> ,
>>> en
>>>> skielik is al die Afrikaners oral dieselfde?
>>>> --
>>>> Annette
>>>> wrote in message
>>> news:9uv0ov0lcor6rm0769l1v9rq55hfrrmo6o@4ax.com...
>>>> > Ek is blanke afrikaner uit die Vrystaat.
>>>> > Was daar lank gelede in Ninity Six!
>>>> > Gaan kuier ek vir my sussie vanjaar.
>>>> > Nou woon sy in Bloemies en ok in Pretoria kuier ek.
>>>> > Groot was my verbasing - hoe vriendelik was die swartmense
>>>> > Hul gesels sommer so in die ry waar ons staan met my.
>>>> > Swart vrouens, swart mans en die kinders - ongelooflik vriendelik.
>>>> >
>>>> > Kom ek by die "blanke afrikaners", my bliksem!!!!!!!!
>>>> > Watter vreeslike rassisme and haat spruit hulle.
>>>> > Selfs op plekke waar die swartmense hulle kan hoor.
>>>> > Ek het naderhand my rug op hulle gekeer en met die swartmense gesels
>>>> >
>>>> > Orals het ek dit aangetref - in my familie, op straat, in winkels in
>>>> > besighede!!!
>>>> >
>>>> > Ek is bly ek hoef nie meer in SA onder my eie volkie te bly nie.
>>>> > Sies julle het 'n lelike spul geword
>>>> >
>>>> > Askies ek het vergeet julle was al klaar vrotsleg voor die ANC
>>>> > Net nou baie erger.
>>>> >
>>>> > Dan sit julle nog steeds en dweep elke sondag in julle Suster
kerke
> en
>>>> > by die Happy Bappies - kon dit nooit verstaan nie.
>>>> >
>>>> > Wil nie my kinders naby julle grootmaak nie
>>>> >
>>>> > oom Braam dink baie sleg nou van sy eie volkie
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85142 is 'n antwoord op boodskap #85136] Ma, 06 Oktober 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier roer as toe
> hy /sy hier weg is?

En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
weg is?

Penkop wat werda roep
Re: Besoek aan SA [boodskap #85149 is 'n antwoord op boodskap #85142] Di, 07 Oktober 2003 02:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - dis 'n goeie vraag. Miskien moet sy maar net nie glo wat mense sê
nie?
"@rogers.com" wrote in message
news:xckgb.125392$3r1.82773@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Annette" wrote
>
>> Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier roer as
> toe
>> hy /sy hier weg is?
>
> En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
> weg is?
>
> Penkop wat werda roep
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85151 is 'n antwoord op boodskap #85149] Di, 07 Oktober 2003 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O, hy/sy was/is weg verseker - want sy opmerkings wys daarop.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:blt71i$ovc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - dis 'n goeie vraag. Miskien moet sy maar net nie glo wat mense sê
> nie?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:xckgb.125392$3r1.82773@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Annette" wrote
>>
>>> Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier roer
as
>> toe
>>> hy /sy hier weg is?
>>
>> En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
>> weg is?
>>
>> Penkop wat werda roep
>>
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85239 is 'n antwoord op boodskap #85151] Wo, 08 Oktober 2003 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dis iemand wat besig is om 'n klip in 'n bos te gooi. G'n normale,
intelligente mens sal so iets kwytraak nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bltgbk$shj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> O, hy/sy was/is weg verseker - want sy opmerkings wys daarop.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:blt71i$ovc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Anti - dis 'n goeie vraag. Miskien moet sy maar net nie glo wat mense sê
>> nie?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:xckgb.125392$3r1.82773@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> "Annette" wrote
>>>
>>>> Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier roer
> as
>>> toe
>>>> hy /sy hier weg is?
>>>
>>> En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
>>> weg is?
>>>
>>> Penkop wat werda roep
>>>
>>
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85240 is 'n antwoord op boodskap #85239] Wo, 08 Oktober 2003 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
So iemand noem mens 'n trol, hy maak so 'n stelling wat mense omkrap ,sit
dan agter oor en kyk hoe die mense reageer daarop. Soos jy kan sien het hy
self nog nie weer op enige van die boodskappe gereageer nie. Mens moet die
persoon maar 'n blinde gooi.

Chris

Sandvlooi wrote:

> Ek dink dis iemand wat besig is om 'n klip in 'n bos te gooi. G'n
> normale, intelligente mens sal so iets kwytraak nie.
> "Annette" wrote in message
> news:bltgbk$shj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O, hy/sy was/is weg verseker - want sy opmerkings wys daarop.
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:blt71i$ovc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Anti - dis 'n goeie vraag. Miskien moet sy maar net nie glo wat mense
>>> sê nie?
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:xckgb.125392$3r1.82773@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>>
>>>> "Annette" wrote
>>>>
>>>> > Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier
>>>> > roer
>> as
>>>> toe
>>>> > hy /sy hier weg is?
>>>>
>>>> En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
>>>> weg is?
>>>>
>>>> Penkop wat werda roep
>>>>
>>>>
>>>
>>>



--
Re: Besoek aan SA [boodskap #85246 is 'n antwoord op boodskap #85240] Wo, 08 Oktober 2003 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ongelukkig nie. As ons nie sy stelling beveg op hierdie oop forum nie, dan
kan al die mense wat net lees hom dalk glo.
--
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bm0bhd$20f2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So iemand noem mens 'n trol, hy maak so 'n stelling wat mense omkrap ,sit
> dan agter oor en kyk hoe die mense reageer daarop. Soos jy kan sien het hy
> self nog nie weer op enige van die boodskappe gereageer nie. Mens moet die
> persoon maar 'n blinde gooi.
>
> Chris
>
> Sandvlooi wrote:
>
>> Ek dink dis iemand wat besig is om 'n klip in 'n bos te gooi. G'n
>> normale, intelligente mens sal so iets kwytraak nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bltgbk$shj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O, hy/sy was/is weg verseker - want sy opmerkings wys daarop.
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:blt71i$ovc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Anti - dis 'n goeie vraag. Miskien moet sy maar net nie glo wat mense
>>>> sê nie?
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:xckgb.125392$3r1.82773@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote
>>>> >
>>>> > > Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier
>>>> > > roer
>>> as
>>>> > toe
>>>> > > hy /sy hier weg is?
>>>> >
>>>> > En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
>>>> > weg is?
>>>> >
>>>> > Penkop wat werda roep
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>
>
>
> --
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85319 is 'n antwoord op boodskap #85246] Wo, 08 Oktober 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toegegee, maar die storie is so duidelik kleinlik geskryf dat ek darem
twyfel oor die egdheid van sy gemoed.

"Annette" skryf in boodskap news:bm0eos$g06$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ongelukkig nie. As ons nie sy stelling beveg op hierdie oop forum nie, dan
> kan al die mense wat net lees hom dalk glo.
> --
> Annette
> "Chris" wrote in message
> news:bm0bhd$20f2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> So iemand noem mens 'n trol, hy maak so 'n stelling wat mense omkrap ,sit
>> dan agter oor en kyk hoe die mense reageer daarop. Soos jy kan sien het hy
>> self nog nie weer op enige van die boodskappe gereageer nie. Mens moet die
>> persoon maar 'n blinde gooi.
>>
>> Chris
>>
>> Sandvlooi wrote:
>>
>>> Ek dink dis iemand wat besig is om 'n klip in 'n bos te gooi. G'n
>>> normale, intelligente mens sal so iets kwytraak nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bltgbk$shj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> O, hy/sy was/is weg verseker - want sy opmerkings wys daarop.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:blt71i$ovc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Anti - dis 'n goeie vraag. Miskien moet sy maar net nie glo wat mense
>>>> > sê nie?
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:xckgb.125392$3r1.82773@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote
>>>> > >
>>>> > > > Mag wees - maar hoekom nog steeds die lepel op dieselfde manier
>>>> > > > roer
>>>> as
>>>> > > toe
>>>> > > > hy /sy hier weg is?
>>>> > >
>>>> > > En hoe seker is jy dat hy uit Suid-Afrika
>>>> > > weg is?
>>>> > >
>>>> > > Penkop wat werda roep
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>
>> --
>>
>
Re: Besoek aan SA [boodskap #85418 is 'n antwoord op boodskap #85073] Sa, 11 Oktober 2003 13:35 Na vorige boodskap
jo[1]  is tans af-lyn  jo[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Nee julle spul ek was maar net weg vir 'n paar dae daarom nie
geantwoord nie.

Nie een van julle kon iets ordentliks argumenteer oor my stellings
nie, kon my net probeer sleg praat

Ek het rasse sien saamwerk veral in die weermag - maar as jy na-ure
alleen met die wittes gesels kom die vrot in hulle uit.

Is julle spul hier op die ng dan almal rassiste of soos ek in SA
gesels het met Aftrkaners - almal vertel my hulle is nie rassiste nie
maar in hul optrede and praatjies kom jy gou agter die een is so vrot
van die haat soos die ander.Is julle spul op hierdie nuusgroep net so
vrot binne in julle van die haat. EN ALMAL SIT SONDAG INNIE KERK!!!

Sies Ga
Vorige onderwerp: Mens wonder
Volgende onderwerp: Re: Antoinette is geschokt na uitspraken van kinderen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 20:01:33 MGT 2024