| Winskopie-aanbod [boodskap #84803] |
Wo., 01 Oktober 2003 18:33  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek loop toe vandag die winskopie der winskopies raak by DF malan se
boekeuitverkoping.
Die nuutste FAK-Sangbundel kan ek daar koop vir R10!!.
Njannies.
Dus, almal wat vermoeid, belas of lus vir sing is, ek sal vir jou die R10
FAK bundel gaan kry ( 6de druk 2003) - en al wat jy hoef te doen is my te
vergoed is vir die boek, verpakking en posgeld.
My brandstofgeld en tyd is jou krismisboks.
Stuur vir my 'n e-pos met jou adres.
--
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Winskopie-aanbod [boodskap #84823 is 'n antwoord op boodskap #84820] |
Do., 02 Oktober 2003 06:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan jy nie eers 'n deuntjie fluit nie?:))
Annette
wrote in message news:blgdoo$alk$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Baie dankie, maar nee dankie. Sing is nie my forté nie. Die honde gaan
> aan die huil en die katte soek skuiling..........
> "Annette" wrote in message
> news:blf7ci$1sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek loop toe vandag die winskopie der winskopies raak by DF malan se
>> boekeuitverkoping.
>> Die nuutste FAK-Sangbundel kan ek daar koop vir R10!!.
>> Njannies.
>> Dus, almal wat vermoeid, belas of lus vir sing is, ek sal vir jou die R10
>> FAK bundel gaan kry ( 6de druk 2003) - en al wat jy hoef te doen is my te
>> vergoed is vir die boek, verpakking en posgeld.
>> My brandstofgeld en tyd is jou krismisboks.
>>
>> Stuur vir my 'n e-pos met jou adres.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Winskopie-aanbod [boodskap #84848 is 'n antwoord op boodskap #84832] |
Do., 02 Oktober 2003 13:43  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Doen wat ek doen - neurie. Saggies ....
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blgnac$bld$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dis net daar wat ek van kakkerlakke en rotte ontslae raak! Ek kan darem
> wel 'n radio en die 'fool' speel, so ek darem nie heeltemal sonder musiek of
> speel nie!
> "Annette" wrote in message
> news:blggdt$bg3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan jy nie eers 'n deuntjie fluit nie?:))
>>
>> Annette
>>
>> skryf in boodskap news:blgdoo$alk$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Baie dankie, maar nee dankie. Sing is nie my forté nie. Die honde
> gaan
>>> aan die huil en die katte soek skuiling..........
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blf7ci$1sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek loop toe vandag die winskopie der winskopies raak by DF malan se
>>>> boekeuitverkoping.
>>>> Die nuutste FAK-Sangbundel kan ek daar koop vir R10!!.
>>>> Njannies.
>>>> Dus, almal wat vermoeid, belas of lus vir sing is, ek sal vir jou
die
>> R10
>>>> FAK bundel gaan kry ( 6de druk 2003) - en al wat jy hoef te doen is
my
>> te
>>>> vergoed is vir die boek, verpakking en posgeld.
>>>> My brandstofgeld en tyd is jou krismisboks.
>>>>
>>>> Stuur vir my 'n e-pos met jou adres.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|