Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse liedjie?
Afrikaanse liedjie? [boodskap #84868] Do, 02 Oktober 2003 15:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net oor RSG:

Ek Like Girls. ( Afrikaans 33.333% van die titel)
Koor:
"Ek Like Girls" x 4
Die koor word gesing elke keer na 'n versie wat uit twee reeltjies elk
bestaan. Daar is vier versies

Annette
Re: Afrikaanse liedjie? [boodskap #84882 is 'n antwoord op boodskap #84868] Do, 02 Oktober 2003 18:44 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Duidelik het Radio Sonder Grense die Grense van aanvaarbare Afrikaans
oorgesteek?

"Annette" skryf in boodskap news:blhi1f$9lh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou net oor RSG:
>
> Ek Like Girls. ( Afrikaans 33.333% van die titel)
> Koor:
> "Ek Like Girls" x 4
> Die koor word gesing elke keer na 'n versie wat uit twee reeltjies elk
> bestaan. Daar is vier versies
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Winskopie-aanbod
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:19:35 MGT 2024