Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aardklop
Aardklop [boodskap #84773] Wo, 01 Oktober 2003 10:07 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is oortuig dat Aardklop die KKNK gaan verbysteek - tensy die KKNK na
Stellenbosch toe verskuif...
Re: Aardklop [boodskap #84777 is 'n antwoord op boodskap #84773] Wo, 01 Oktober 2003 12:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - die KK van KKNK staan vir Klein Karoo, en Stellenbosch is in die
Weskaap!
Ek sien eerder dat as die Suidoorsterfees uitbrei dat dit na 'n groter en
meer gerieflike area verskuif.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ble92s$32m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is oortuig dat Aardklop die KKNK gaan verbysteek - tensy die KKNK na
> Stellenbosch toe verskuif...
>
Vorige onderwerp: Waar's al die penkoppe?
Volgende onderwerp: 'n Miljoen vir 'n miljoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 17:28:39 MGT 2024