Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Miljoen vir 'n miljoen
'n Miljoen vir 'n miljoen [boodskap #84762] Wo., 01 Oktober 2003 06:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Firma bied 'n miljoen rand aan aan enigiemand wat hulle na die
Krugermiljoene kan lei.

--
Annette
Re: 'n Miljoen vir 'n miljoen [boodskap #84767 is 'n antwoord op boodskap #84762] Wo., 01 Oktober 2003 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Senior Lid
Kan iemand ooit so stupid wees om vir daai aanbod te val? Ek bied ook 'n
miljoen aan aan enigiemand wat my die komende naweek se lottery wen-nommers
kan gee. ;-)

"Annette" skryf in boodskap news:bldrp1$pjb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Firma bied 'n miljoen rand aan aan enigiemand wat hulle na die
> Krugermiljoene kan lei.
>
> --
> Annette
>
Re: 'n Miljoen vir 'n miljoen [boodskap #84780 is 'n antwoord op boodskap #84767] Wo., 01 Oktober 2003 12:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jottie - nie 'n goeie idee nie - jy kan 'n miljoen rand betaal vir die
nommers, en dan is daar 'n miljoen wenners.......
--
Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3f7a962d$0$282$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Kan iemand ooit so stupid wees om vir daai aanbod te val? Ek bied ook 'n
> miljoen aan aan enigiemand wat my die komende naweek se lottery wen-nommers
> kan gee. ;-)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bldrp1$pjb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Firma bied 'n miljoen rand aan aan enigiemand wat hulle na die
>> Krugermiljoene kan lei.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Aardklop
Volgende onderwerp: Moenie Papier weggooi nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 06:16:58 UTC 2026