Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boere maak Zambië nuwe tuiste
Boere maak Zambië nuwe tuiste [boodskap #84769] |
Wo., 01 Oktober 2003 09:56  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Meer as 70 Zimbabwiese boere wat hul grond weens pres. Robert Mugabe
se grondhervormingsplan verloor het, het plase in Zambië gekoop, sê
die Zambiese regering.
Beleggings deur Zimbabwiese boere beloop sedert Januarie sowat $83
miljoen (R614 miljoen).
Volgens mnr. Jacob Lushinga, hoofdirekteur van die Zambiese
beleggingsentrum, kom gemiddeld ses tot agt boere elke maand na
Zambië.
Hulle verbou 'n verskeidenheid produkte, insluitend tabak en mielies.
Lushinga sê die boere bring voldoende toerusting en geld om hul
landbouprojekte suksesvol te begin wat Zambië se ekonomie 'n hupstoot
gee.
Dié boere vestig hulle in vrugbare gebiede. Dikwels moet met
tradisionele leiers onderhandel word om grond te bekom.
Bron:news 24
|
|
|
|
|
|
|
Re: Boere maak Zambië nuwe tuiste [boodskap #84800 is 'n antwoord op boodskap #84784] |
Wo., 01 Oktober 2003 17:54  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja - totdat die volgende swart Amin/Mugabu in Zambië aan bewind kom...
Mens wil nie pessimisteies wees nie, maar as jy die verswakking in leierskap
sien vandat Mandela aan Thabo die leisels gegee het wonder ek hoe lyk onse
beurt?
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bleg5l$3v3$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nou gaan Zambië ontwikkel en Zim gaan al verder teruggly.....nie dat Malbob
> eitlik gepla is nie!
> "paul de dilbeek" wrote in message
> news:p59lnv8qb7t2m91sb0qbah3o70j967q6pl@4ax.com...
>> Meer as 70 Zimbabwiese boere wat hul grond weens pres. Robert Mugabe
>> se grondhervormingsplan verloor het, het plase in Zambië gekoop, sê
>> die Zambiese regering.
>> Beleggings deur Zimbabwiese boere beloop sedert Januarie sowat $83
>> miljoen (R614 miljoen).
>>
>> Volgens mnr. Jacob Lushinga, hoofdirekteur van die Zambiese
>> beleggingsentrum, kom gemiddeld ses tot agt boere elke maand na
>> Zambië.
>>
>> Hulle verbou 'n verskeidenheid produkte, insluitend tabak en mielies.
>>
>> Lushinga sê die boere bring voldoende toerusting en geld om hul
>> landbouprojekte suksesvol te begin wat Zambië se ekonomie 'n hupstoot
>> gee.
>>
>> Dié boere vestig hulle in vrugbare gebiede. Dikwels moet met
>> tradisionele leiers onderhandel word om grond te bekom.
>>
>> Bron:news 24
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 01:49:35 UTC 2025
|