Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar's al die penkoppe?
Waar's al die penkoppe? [boodskap #84616] So, 28 September 2003 14:34 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skielik sien ek geen penkoppe meer op
aktiewe diens nie. Wat het van hulle geword?
En wat is die nuus uit Namakwaland? Dis tyd
dat ek weer opruk daarheen.

Generaal Jan Christiaan Smuts
Re: Waar's al die penkoppe? [boodskap #84739 is 'n antwoord op boodskap #84616] Di, 30 September 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
In Namakwaland word daar geswoeg en gesweet vir die daaglikse brood -
elektroniese stoepsit kom ongelukkig tweede.

Maar soos die skape in Namakwaland word daar nog steeds stip dop gehou en
gegluur.

As die geween en gekners van tande omtrent afsonderlike ontwikkeling bedaar
sal ek dalk weer my straaltjie kom bydra.

Namaqua

"@rogers.com" wrote in message
news:AjCdb.144654$Lnr1.92234@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> Skielik sien ek geen penkoppe meer op
> aktiewe diens nie. Wat het van hulle geword?
> En wat is die nuus uit Namakwaland? Dis tyd
> dat ek weer opruk daarheen.
>
> Generaal Jan Christiaan Smuts
>
Re: Waar's al die penkoppe? [boodskap #84743 is 'n antwoord op boodskap #84739] Di, 30 September 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote

> In Namakwaland word daar geswoeg en gesweet vir die daaglikse brood -
> elektroniese stoepsit kom ongelukkig tweede.

Ek wou eintlik geweet het wat die stand van
die gousblomme is.

Generaal Jan Christiaan Smute
Re: Waar's al die penkoppe? [boodskap #84751 is 'n antwoord op boodskap #84743] Di, 30 September 2003 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
In Namakwaland is dit lente, Namaqua bevind homself in herfs en die planeet
is oor die weer so ietwat onseker .

Die stand van die gousblomme - 'Mon General' - is op beste half mas.

namaqua

"@rogers.com" wrote in message
news:Vskeb.52344$3r1.30168@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Namaqua" wrote
>
>> In Namakwaland word daar geswoeg en gesweet vir die daaglikse brood -
>> elektroniese stoepsit kom ongelukkig tweede.
>
> Ek wou eintlik geweet het wat die stand van
> die gousblomme is.
>
> Generaal Jan Christiaan Smute
>
Re: Waar's al die penkoppe? [boodskap #84754 is 'n antwoord op boodskap #84751] Wo, 01 Oktober 2003 01:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote

> Die stand van die gousblomme - 'Mon General' - is op beste half mas.

Bly op jou pos. Bewaak die gousblomme. En die
driedorings.

Generaal Jan Christiaan Smuts
Re: Waar's al die penkoppe? [boodskap #84756 is 'n antwoord op boodskap #84751] Wo, 01 Oktober 2003 01:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noudiedag was daar tot mooi blomme kort anderkant Blouberg. Ek het verlede
jaar net anderkant Darling die ptagtigste plaat blomme gesien - beplan weer
om oor 'n week soontoe te gaan.

--
Annette

"Namaqua" skryf in boodskap news:blctju$m7e$1@titan.btinternet.com...
> In Namakwaland is dit lente, Namaqua bevind homself in herfs en die planeet
> is oor die weer so ietwat onseker .
>
> Die stand van die gousblomme - 'Mon General' - is op beste half mas.
>
> namaqua
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:Vskeb.52344$3r1.30168@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>
>> "Namaqua" wrote
>>
>>> In Namakwaland word daar geswoeg en gesweet vir die daaglikse brood -
>>> elektroniese stoepsit kom ongelukkig tweede.
>>
>> Ek wou eintlik geweet het wat die stand van
>> die gousblomme is.
>>
>> Generaal Jan Christiaan Smute
>>
>
Vorige onderwerp: Bristol Granta Afrikana
Volgende onderwerp: Aardklop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:07:49 MGT 2024