Waar's al die penkoppe? [boodskap #84616] |
Sun, 28 September 2003 14:34  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skielik sien ek geen penkoppe meer op
aktiewe diens nie. Wat het van hulle geword?
En wat is die nuus uit Namakwaland? Dis tyd
dat ek weer opruk daarheen.
Generaal Jan Christiaan Smuts
|
|
|
|
|
|
|
Re: Waar's al die penkoppe? [boodskap #84756 is 'n antwoord op boodskap #84751] |
Wed, 01 October 2003 01:53  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noudiedag was daar tot mooi blomme kort anderkant Blouberg. Ek het verlede
jaar net anderkant Darling die ptagtigste plaat blomme gesien - beplan weer
om oor 'n week soontoe te gaan.
--
Annette
"Namaqua" skryf in boodskap news:blctju$m7e$1@titan.btinternet.com...
> In Namakwaland is dit lente, Namaqua bevind homself in herfs en die planeet
> is oor die weer so ietwat onseker .
>
> Die stand van die gousblomme - 'Mon General' - is op beste half mas.
>
> namaqua
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:Vskeb.52344$3r1.30168@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>
>> "Namaqua" wrote
>>
>>> In Namakwaland word daar geswoeg en gesweet vir die daaglikse brood -
>>> elektroniese stoepsit kom ongelukkig tweede.
>>
>> Ek wou eintlik geweet het wat die stand van
>> die gousblomme is.
>>
>> Generaal Jan Christiaan Smute
>>
>
|
|
|