Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reeksverkragter ontglip polisie
Reeksverkragter ontglip polisie [boodskap #84580] Sa, 27 September 2003 12:13 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bron:Beeld

Die Randse reeksverkragter het die polisie se vangnet net-net
vrygespring toe hy 'n polisie-patrolliemotor in 'n wilde jaagtog afgeskud
het.

Sers. Deon Pieterse, ondersoekbeampte, sê die man het deur die polisie se
vingers geglip. "Ons het hom amper gehad."

Twee polisielede was Donderdagaand besig met patrolliediens in Benoni toe
hulle 'n verdagte rooi Corsa-bakkie langs die pad in Swanstraat sien staan
het.

Die verdagte het vermoedelik met 'n prostituut gesels, sê Pieterse.
Swanstraat is 'n rooiliggebied in Benoni waar talle prostitute bedrywig is.

Toe die polisie omdraai om ondersoek in te stel, het die bestuurder van die
bakkie weggejaag. Die polisie het hom agternagesit, maar hy het hulle minute
later afgeskud.

Volgens Pieterse is die polisie oortuig die man woon in Benoni.

"Hy ken die gebied baie goed. Hy het waarskynlik hier grootgeword."

Die man werk vermoedelik as 'n verkoopman of in 'n soortgelyke beroep waar
hy baie rondry, sê kapt. Anna-Marie Potgieter van die eenheid vir
gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS).

"Hy het tyd om soggens en smiddae naby skole rond te ry."

Volgens een van sy slagoffers, wat 'n week gelede in 'n afgeleë kamer op 'n
kleinhoewe verkrag is, het die man op 'n skootrekenaar gewerk terwyl sy ure
lank aan 'n stoel vasgebind was. "Dit is 'n teken dat hy 'n werk het wat hy
van 'n afstand bedryf," sê Pieterse.

'n Ander meisie van Benoni is in Junie ook deur 'n man in 'n rooi
Corsa-bakkie ontvoer. Hy het haar na 'n mobiele huis geneem waar daar 'n
vrou in 'n verpleegstersuniform was. Die meisie is nie verkrag nie, maar die
polisie vermoed haar ontvoerder is die Randse reeksverkragter.

Dié meisie was waarskynlik die man se eerste teiken.

"Van daar het sy dade al hoe meer gruwelik geword," sê Potgieter.

Hy het sy tweede slagoffer (16) onsedelik aangerand, die derde slagoffer
(12) verkrag en die vierde meisie (14) herhaaldelik verkrag en bedwelm.

Mense met inligting kan Pieterse bel by 011 747 0085 of 083 303 1865.

Sê lyk die Randse reeksverkragter:

Klein gebou (1,7 m)

Ligte gelaat

Kort, donkerblonde hare

Litteken bo die linkerknie

22 - 35 jaar oud (Hy het aan sy laaste slagoffer gesê hy is 24)

Kleredrag:

Pet met kamoefleermotief

Donkerraambril

Lospassende kniebroeke met plakkies

T-hemde

Juwele:

Goue ring in linkeroor

Swart nekbandjie met rooi, groen en geel krale en 'n silwer kruis

Silwerhorlosie met silwerbandjie

Gewoontes:

Rook Benson & Hedges-mentol-sigarette

Drink Fanta-koeldrank

Motor:

Rooi Opel Corsa - bakkie met donker vensters

Hy vra sy slagoffers:

Hul ouderdom

Of hulle 'n vriend het

Watter sport hulle beoefen
Re: Reeksverkragter ontglip polisie [boodskap #84592 is 'n antwoord op boodskap #84580] Sa, 27 September 2003 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul - ek is seker jy het weggelaat om die snor te noem.... ;-)))

Dis 'n goeie beskrywende artikel ná - ek het onlangs 'n bietjie leeswerk
gedoen oor die profilering van misdadigers deur op die geografiese plekke en
afstande te let. Baie interessante deel van die profielskepping van
misdadigers. Micky Pistorius het naam gemaak met die profilering van
reeksmoordenaars. Intressante meisie.

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:h9fdb.43649$HN3.1421338@phobos.telenet-ops.be...
>
>
>
>
>
>
>
> Bron:Beeld
>
> Die Randse reeksverkragter het die polisie se vangnet net-net
> vrygespring toe hy 'n polisie-patrolliemotor in 'n wilde jaagtog afgeskud
> het.
>
> Sers. Deon Pieterse, ondersoekbeampte, sê die man het deur die polisie se
> vingers geglip. "Ons het hom amper gehad."
>
> Twee polisielede was Donderdagaand besig met patrolliediens in Benoni toe
> hulle 'n verdagte rooi Corsa-bakkie langs die pad in Swanstraat sien staan
> het.
>
> Die verdagte het vermoedelik met 'n prostituut gesels, sê Pieterse.
> Swanstraat is 'n rooiliggebied in Benoni waar talle prostitute bedrywig is.
>
> Toe die polisie omdraai om ondersoek in te stel, het die bestuurder van die
> bakkie weggejaag. Die polisie het hom agternagesit, maar hy het hulle minute
> later afgeskud.
>
> Volgens Pieterse is die polisie oortuig die man woon in Benoni.
>
> "Hy ken die gebied baie goed. Hy het waarskynlik hier grootgeword."
>
> Die man werk vermoedelik as 'n verkoopman of in 'n soortgelyke beroep waar
> hy baie rondry, sê kapt. Anna-Marie Potgieter van die eenheid vir
> gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS).
>
> "Hy het tyd om soggens en smiddae naby skole rond te ry."
>
> Volgens een van sy slagoffers, wat 'n week gelede in 'n afgeleë kamer op 'n
> kleinhoewe verkrag is, het die man op 'n skootrekenaar gewerk terwyl sy ure
> lank aan 'n stoel vasgebind was. "Dit is 'n teken dat hy 'n werk het wat hy
> van 'n afstand bedryf," sê Pieterse.
>
> 'n Ander meisie van Benoni is in Junie ook deur 'n man in 'n rooi
> Corsa-bakkie ontvoer. Hy het haar na 'n mobiele huis geneem waar daar 'n
> vrou in 'n verpleegstersuniform was. Die meisie is nie verkrag nie, maar die
> polisie vermoed haar ontvoerder is die Randse reeksverkragter.
>
> Dié meisie was waarskynlik die man se eerste teiken.
>
> "Van daar het sy dade al hoe meer gruwelik geword," sê Potgieter.
>
> Hy het sy tweede slagoffer (16) onsedelik aangerand, die derde slagoffer
> (12) verkrag en die vierde meisie (14) herhaaldelik verkrag en bedwelm.
>
> Mense met inligting kan Pieterse bel by 011 747 0085 of 083 303 1865.
>
> Sê lyk die Randse reeksverkragter:
>
> Klein gebou (1,7 m)
>
> Ligte gelaat
>
> Kort, donkerblonde hare
>
> Litteken bo die linkerknie
>
> 22 - 35 jaar oud (Hy het aan sy laaste slagoffer gesê hy is 24)
>
> Kleredrag:
>
> Pet met kamoefleermotief
>
> Donkerraambril
>
> Lospassende kniebroeke met plakkies
>
> T-hemde
>
> Juwele:
>
> Goue ring in linkeroor
>
> Swart nekbandjie met rooi, groen en geel krale en 'n silwer kruis
>
> Silwerhorlosie met silwerbandjie
>
> Gewoontes:
>
> Rook Benson & Hedges-mentol-sigarette
>
> Drink Fanta-koeldrank
>
> Motor:
>
> Rooi Opel Corsa - bakkie met donker vensters
>
> Hy vra sy slagoffers:
>
> Hul ouderdom
>
> Of hulle 'n vriend het
>
> Watter sport hulle beoefen
>
Re: Reeksverkragter ontglip polisie [boodskap #84596 is 'n antwoord op boodskap #84592] Sa, 27 September 2003 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas,miskien kan die nuusforum help om die verkragter te vind
So het ons nog enigiets goed gedoen ipv te baklei
goei naweek
Paul
"Jonas" skryf in boodskap news:bl4ht7$lms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Paul - ek is seker jy het weggelaat om die snor te noem.... ;-)))
>
> Dis 'n goeie beskrywende artikel ná - ek het onlangs 'n bietjie leeswerk
> gedoen oor die profilering van misdadigers deur op die geografiese plekke en
> afstande te let. Baie interessante deel van die profielskepping van
> misdadigers. Micky Pistorius het naam gemaak met die profilering van
> reeksmoordenaars. Intressante meisie.
>
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:h9fdb.43649$HN3.1421338@phobos.telenet-ops.be...
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> Bron:Beeld
>>
>> Die Randse reeksverkragter het die polisie se vangnet net-net
>> vrygespring toe hy 'n polisie-patrolliemotor in 'n wilde jaagtog afgeskud
>> het.
>>
>> Sers. Deon Pieterse, ondersoekbeampte, sê die man het deur die polisie se
>> vingers geglip. "Ons het hom amper gehad."
>>
>> Twee polisielede was Donderdagaand besig met patrolliediens in Benoni toe
>> hulle 'n verdagte rooi Corsa-bakkie langs die pad in Swanstraat sien staan
>> het.
>>
>> Die verdagte het vermoedelik met 'n prostituut gesels, sê Pieterse.
>> Swanstraat is 'n rooiliggebied in Benoni waar talle prostitute bedrywig
> is.
>>
>> Toe die polisie omdraai om ondersoek in te stel, het die bestuurder van
> die
>> bakkie weggejaag. Die polisie het hom agternagesit, maar hy het hulle
> minute
>> later afgeskud.
>>
>> Volgens Pieterse is die polisie oortuig die man woon in Benoni.
>>
>> "Hy ken die gebied baie goed. Hy het waarskynlik hier grootgeword."
>>
>> Die man werk vermoedelik as 'n verkoopman of in 'n soortgelyke beroep waar
>> hy baie rondry, sê kapt. Anna-Marie Potgieter van die eenheid vir
>> gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS).
>>
>> "Hy het tyd om soggens en smiddae naby skole rond te ry."
>>
>> Volgens een van sy slagoffers, wat 'n week gelede in 'n afgeleë kamer op
> 'n
>> kleinhoewe verkrag is, het die man op 'n skootrekenaar gewerk terwyl sy
> ure
>> lank aan 'n stoel vasgebind was. "Dit is 'n teken dat hy 'n werk het wat
> hy
>> van 'n afstand bedryf," sê Pieterse.
>>
>> 'n Ander meisie van Benoni is in Junie ook deur 'n man in 'n rooi
>> Corsa-bakkie ontvoer. Hy het haar na 'n mobiele huis geneem waar daar 'n
>> vrou in 'n verpleegstersuniform was. Die meisie is nie verkrag nie, maar
> die
>> polisie vermoed haar ontvoerder is die Randse reeksverkragter.
>>
>> Dié meisie was waarskynlik die man se eerste teiken.
>>
>> "Van daar het sy dade al hoe meer gruwelik geword," sê Potgieter.
>>
>> Hy het sy tweede slagoffer (16) onsedelik aangerand, die derde slagoffer
>> (12) verkrag en die vierde meisie (14) herhaaldelik verkrag en bedwelm.
>>
>> Mense met inligting kan Pieterse bel by 011 747 0085 of 083 303 1865.
>>
>> Sê lyk die Randse reeksverkragter:
>>
>> Klein gebou (1,7 m)
>>
>> Ligte gelaat
>>
>> Kort, donkerblonde hare
>>
>> Litteken bo die linkerknie
>>
>> 22 - 35 jaar oud (Hy het aan sy laaste slagoffer gesê hy is 24)
>>
>> Kleredrag:
>>
>> Pet met kamoefleermotief
>>
>> Donkerraambril
>>
>> Lospassende kniebroeke met plakkies
>>
>> T-hemde
>>
>> Juwele:
>>
>> Goue ring in linkeroor
>>
>> Swart nekbandjie met rooi, groen en geel krale en 'n silwer kruis
>>
>> Silwerhorlosie met silwerbandjie
>>
>> Gewoontes:
>>
>> Rook Benson & Hedges-mentol-sigarette
>>
>> Drink Fanta-koeldrank
>>
>> Motor:
>>
>> Rooi Opel Corsa - bakkie met donker vensters
>>
>> Hy vra sy slagoffers:
>>
>> Hul ouderdom
>>
>> Of hulle 'n vriend het
>>
>> Watter sport hulle beoefen
>>
>
Re: Reeksverkragter ontglip polisie [boodskap #84597 is 'n antwoord op boodskap #84596] So, 28 September 2003 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
<in...  is tans af-lyn  <in...
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hoe moeilik is dit om 'n rooi Corsa bakkie te kry in Benoni?

Hoeveel (rooi Corsa bakkies) is daar op NATIS?

TJ

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:Rvkdb.44230$pZ3.1989744@phobos.telenet-ops.be...
> Jonas,miskien kan die nuusforum help om die verkragter te vind
> So het ons nog enigiets goed gedoen ipv te baklei
> goei naweek
> Paul
> "Jonas" schreef in bericht
> news:bl4ht7$lms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Paul - ek is seker jy het weggelaat om die snor te noem.... ;-)))
>>
>> Dis 'n goeie beskrywende artikel ná - ek het onlangs 'n bietjie leeswerk
>> gedoen oor die profilering van misdadigers deur op die geografiese
plekke
> en
>> afstande te let. Baie interessante deel van die profielskepping van
>> misdadigers. Micky Pistorius het naam gemaak met die profilering van
>> reeksmoordenaars. Intressante meisie.
>>
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:h9fdb.43649$HN3.1421338@phobos.telenet-ops.be...
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Bron:Beeld
>>>
>>> Die Randse reeksverkragter het die polisie se vangnet net-net
>>> vrygespring toe hy 'n polisie-patrolliemotor in 'n wilde jaagtog
> afgeskud
>>> het.
>>>
>>> Sers. Deon Pieterse, ondersoekbeampte, sê die man het deur die polisie
> se
>>> vingers geglip. "Ons het hom amper gehad."
>>>
>>> Twee polisielede was Donderdagaand besig met patrolliediens in Benoni
> toe
>>> hulle 'n verdagte rooi Corsa-bakkie langs die pad in Swanstraat sien
> staan
>>> het.
>>>
>>> Die verdagte het vermoedelik met 'n prostituut gesels, sê Pieterse.
>>> Swanstraat is 'n rooiliggebied in Benoni waar talle prostitute
bedrywig
>> is.
>>>
>>> Toe die polisie omdraai om ondersoek in te stel, het die bestuurder
van
>> die
>>> bakkie weggejaag. Die polisie het hom agternagesit, maar hy het hulle
>> minute
>>> later afgeskud.
>>>
>>> Volgens Pieterse is die polisie oortuig die man woon in Benoni.
>>>
>>> "Hy ken die gebied baie goed. Hy het waarskynlik hier grootgeword."
>>>
>>> Die man werk vermoedelik as 'n verkoopman of in 'n soortgelyke beroep
> waar
>>> hy baie rondry, sê kapt. Anna-Marie Potgieter van die eenheid vir
>>> gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS).
>>>
>>> "Hy het tyd om soggens en smiddae naby skole rond te ry."
>>>
>>> Volgens een van sy slagoffers, wat 'n week gelede in 'n afgeleë kamer
op
>> 'n
>>> kleinhoewe verkrag is, het die man op 'n skootrekenaar gewerk terwyl
sy
>> ure
>>> lank aan 'n stoel vasgebind was. "Dit is 'n teken dat hy 'n werk het
wat
>> hy
>>> van 'n afstand bedryf," sê Pieterse.
>>>
>>> 'n Ander meisie van Benoni is in Junie ook deur 'n man in 'n rooi
>>> Corsa-bakkie ontvoer. Hy het haar na 'n mobiele huis geneem waar daar 'n
>>> vrou in 'n verpleegstersuniform was. Die meisie is nie verkrag nie,
maar
>> die
>>> polisie vermoed haar ontvoerder is die Randse reeksverkragter.
>>>
>>> Dié meisie was waarskynlik die man se eerste teiken.
>>>
>>> "Van daar het sy dade al hoe meer gruwelik geword," sê Potgieter.
>>>
>>> Hy het sy tweede slagoffer (16) onsedelik aangerand, die derde slagoffer
>>> (12) verkrag en die vierde meisie (14) herhaaldelik verkrag en bedwelm.
>>>
>>> Mense met inligting kan Pieterse bel by 011 747 0085 of 083 303 1865.
>>>
>>> Sê lyk die Randse reeksverkragter:
>>>
>>> Klein gebou (1,7 m)
>>>
>>> Ligte gelaat
>>>
>>> Kort, donkerblonde hare
>>>
>>> Litteken bo die linkerknie
>>>
>>> 22 - 35 jaar oud (Hy het aan sy laaste slagoffer gesê hy is 24)
>>>
>>> Kleredrag:
>>>
>>> Pet met kamoefleermotief
>>>
>>> Donkerraambril
>>>
>>> Lospassende kniebroeke met plakkies
>>>
>>> T-hemde
>>>
>>> Juwele:
>>>
>>> Goue ring in linkeroor
>>>
>>> Swart nekbandjie met rooi, groen en geel krale en 'n silwer kruis
>>>
>>> Silwerhorlosie met silwerbandjie
>>>
>>> Gewoontes:
>>>
>>> Rook Benson & Hedges-mentol-sigarette
>>>
>>> Drink Fanta-koeldrank
>>>
>>> Motor:
>>>
>>> Rooi Opel Corsa - bakkie met donker vensters
>>>
>>> Hy vra sy slagoffers:
>>>
>>> Hul ouderdom
>>>
>>> Of hulle 'n vriend het
>>>
>>> Watter sport hulle beoefen
>>>
>>
>
Re: Reeksverkragter ontglip polisie [boodskap #84604 is 'n antwoord op boodskap #84597] So, 28 September 2003 11:33 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie goeie vraag - ek sou din met bloot die info wat Apul hier gege het
behoort iemand so 'n soektog suksesvol van stapel te kon stuur.
My indruk is dat 90% van kriminele sake wat suksesvol opgelos word gegrond
is op die info wat deur die publiek verskaf word.
(Die ander 10% is ouens wat hulself oorgee ....)

wrote in message
news:bl5pjs$a6r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe moeilik is dit om 'n rooi Corsa bakkie te kry in Benoni?
>
> Hoeveel (rooi Corsa bakkies) is daar op NATIS?
>
> TJ
>
>
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:Rvkdb.44230$pZ3.1989744@phobos.telenet-ops.be...
>> Jonas,miskien kan die nuusforum help om die verkragter te vind
>> So het ons nog enigiets goed gedoen ipv te baklei
>> goei naweek
>> Paul
>> "Jonas" schreef in bericht
>> news:bl4ht7$lms$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Paul - ek is seker jy het weggelaat om die snor te noem.... ;-)))
>>>
>>> Dis 'n goeie beskrywende artikel ná - ek het onlangs 'n bietjie leeswerk
>>> gedoen oor die profilering van misdadigers deur op die geografiese
> plekke
>> en
>>> afstande te let. Baie interessante deel van die profielskepping van
>>> misdadigers. Micky Pistorius het naam gemaak met die profilering van
>>> reeksmoordenaars. Intressante meisie.
>>>
>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>> news:h9fdb.43649$HN3.1421338@phobos.telenet-ops.be...
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Bron:Beeld
>>>>
>>>> Die Randse reeksverkragter het die polisie se vangnet net-net
>>>> vrygespring toe hy 'n polisie-patrolliemotor in 'n wilde jaagtog
>> afgeskud
>>>> het.
>>>>
>>>> Sers. Deon Pieterse, ondersoekbeampte, sê die man het deur die
polisie
>> se
>>>> vingers geglip. "Ons het hom amper gehad."
>>>>
>>>> Twee polisielede was Donderdagaand besig met patrolliediens in
Benoni
>> toe
>>>> hulle 'n verdagte rooi Corsa-bakkie langs die pad in Swanstraat sien
>> staan
>>>> het.
>>>>
>>>> Die verdagte het vermoedelik met 'n prostituut gesels, sê Pieterse.
>>>> Swanstraat is 'n rooiliggebied in Benoni waar talle prostitute
> bedrywig
>>> is.
>>>>
>>>> Toe die polisie omdraai om ondersoek in te stel, het die bestuurder
> van
>>> die
>>>> bakkie weggejaag. Die polisie het hom agternagesit, maar hy het
hulle
>>> minute
>>>> later afgeskud.
>>>>
>>>> Volgens Pieterse is die polisie oortuig die man woon in Benoni.
>>>>
>>>> "Hy ken die gebied baie goed. Hy het waarskynlik hier grootgeword."
>>>>
>>>> Die man werk vermoedelik as 'n verkoopman of in 'n soortgelyke
beroep
>> waar
>>>> hy baie rondry, sê kapt. Anna-Marie Potgieter van die eenheid vir
>>>> gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS).
>>>>
>>>> "Hy het tyd om soggens en smiddae naby skole rond te ry."
>>>>
>>>> Volgens een van sy slagoffers, wat 'n week gelede in 'n afgele�
kamer
> op
>>> 'n
>>>> kleinhoewe verkrag is, het die man op 'n skootrekenaar gewerk terwyl
> sy
>>> ure
>>>> lank aan 'n stoel vasgebind was. "Dit is 'n teken dat hy 'n werk het
> wat
>>> hy
>>>> van 'n afstand bedryf," sê Pieterse.
>>>>
>>>> 'n Ander meisie van Benoni is in Junie ook deur 'n man in 'n rooi
>>>> Corsa-bakkie ontvoer. Hy het haar na 'n mobiele huis geneem waar
daar
> 'n
>>>> vrou in 'n verpleegstersuniform was. Die meisie is nie verkrag nie,
> maar
>>> die
>>>> polisie vermoed haar ontvoerder is die Randse reeksverkragter.
>>>>
>>>> Dié meisie was waarskynlik die man se eerste teiken.
>>>>
>>>> "Van daar het sy dade al hoe meer gruwelik geword," sê Potgieter.
>>>>
>>>> Hy het sy tweede slagoffer (16) onsedelik aangerand, die derde
> slagoffer
>>>> (12) verkrag en die vierde meisie (14) herhaaldelik verkrag en
> bedwelm.
>>>>
>>>> Mense met inligting kan Pieterse bel by 011 747 0085 of 083 303 1865.
>>>>
>>>> Sê lyk die Randse reeksverkragter:
>>>>
>>>> Klein gebou (1,7 m)
>>>>
>>>> Ligte gelaat
>>>>
>>>> Kort, donkerblonde hare
>>>>
>>>> Litteken bo die linkerknie
>>>>
>>>> 22 - 35 jaar oud (Hy het aan sy laaste slagoffer gesê hy is 24)
>>>>
>>>> Kleredrag:
>>>>
>>>> Pet met kamoefleermotief
>>>>
>>>> Donkerraambril
>>>>
>>>> Lospassende kniebroeke met plakkies
>>>>
>>>> T-hemde
>>>>
>>>> Juwele:
>>>>
>>>> Goue ring in linkeroor
>>>>
>>>> Swart nekbandjie met rooi, groen en geel krale en 'n silwer kruis
>>>>
>>>> Silwerhorlosie met silwerbandjie
>>>>
>>>> Gewoontes:
>>>>
>>>> Rook Benson & Hedges-mentol-sigarette
>>>>
>>>> Drink Fanta-koeldrank
>>>>
>>>> Motor:
>>>>
>>>> Rooi Opel Corsa - bakkie met donker vensters
>>>>
>>>> Hy vra sy slagoffers:
>>>>
>>>> Hul ouderdom
>>>>
>>>> Of hulle 'n vriend het
>>>>
>>>> Watter sport hulle beoefen
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 3 tot 4 duim advertensies
Volgende onderwerp: Kolibrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:18:11 MGT 2024