Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jaco is die plaasvervanger
Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84501] Do, 25 September 2003 13:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jaco van der Westhuyzen is die plaasvervanger vir die plaasvervanger van die
WB span.

--
Annette
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84503 is 'n antwoord op boodskap #84501] Do, 25 September 2003 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoop hy hou dié slag.....

"Annette" skryf in boodskap news:bkuper$a0e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jaco van der Westhuyzen is die plaasvervanger vir die plaasvervanger van die
> WB span.
>
> --
> Annette
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84505 is 'n antwoord op boodskap #84503] Do, 25 September 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die hoop kan beskaam:)) Daae is nog 'n week oor voordat hulle vertrek....
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkupln$2vln$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hoop hy hou dié slag.....
> "Annette" wrote in message
> news:bkuper$a0e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jaco van der Westhuyzen is die plaasvervanger vir die plaasvervanger van
> die
>> WB span.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84511 is 'n antwoord op boodskap #84505] Do, 25 September 2003 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jaco vd W is die beste losskakel in die land - Hougaardt is 'n "pup". (Gaan
kyk gerus weer na die Curriebeker-eindstryd van verlede jaar, dan besef mens
V/d Westhuizen moes die man van die wedstryd gewees het.)

Met Coen se besering het die klomp hulle melk weggeskrik - ewe skielik het
hulle besef dat klein Hougardt sy man teen die Ingelse en die All Blacks sal
moet kan staan.

Wie lees Willie Hills se weeklikse rubriek in die Beeld - kaalkop en
nugter - en kort - lees dit gerus.

"Annette" skryf in boodskap news:bkuq8j$ab3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die hoop kan beskaam:)) Daae is nog 'n week oor voordat hulle vertrek....
> Annette
>
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkupln$2vln$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hoop hy hou dié slag.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkuper$a0e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jaco van der Westhuyzen is die plaasvervanger vir die plaasvervanger
van
>> die
>>> WB span.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84515 is 'n antwoord op boodskap #84511] Do, 25 September 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te jonk is ens,
maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy verkeerd - spesifiek?
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84518 is 'n antwoord op boodskap #84515] Vr, 26 September 2003 02:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Humph - dis juis die probleem. Hy het nog nie genoeg blootstelling gehad dat
ons kan sien wat verkeerd is nie. Dis niks persoonlik nie. Ek het ongelukkig
reeds te veel jong en belowende sterre ervaar om te weet dat niks ervaring
kan vervang nie. Neem as voorbeeld vir Louis Koen - jy weet wat jy het, dis
bewese en, ek kan hom sien speel teen All Blacks, ingelse, ens. Ek weet nie
of Hougaardt daai mas gaan opkom nie - en ek is nie bereid om ter wille van
een jong ou my span se kanse te waag nie.
Niks persoonliks nie ;-))

"Humphrey Davy" skryf in boodskap news:3f7358f6@usenet.per.paradox.net.au...
> Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te jonk is ens,
> maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy verkeerd - spesifiek?
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84519 is 'n antwoord op boodskap #84515] Vr, 26 September 2003 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek die ding reg verstaan, het hy nie die skielike roem met die
Curriebekereindstryd verlede jaar goed verwerk nie. Het jy gesien hoe vet
hy geword het oor die breek van die seisoen? Sy bene het soos stompe
gelyk. Blykbaar het hy ook kwaai uitgerafel. Mens moet miskien onthou
dat die laaitie toe nog net 19 was? Dis mos maar so 'n die lewe....'n
slegte oomblik is baie moeiliker om weg te leef as wat die relatiewe kort
tydjie nodig om dit te maak.

"Humphrey Davy" skryf in boodskap news:3f7358f6@usenet.per.paradox.net.au...
> Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te jonk is ens,
> maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy verkeerd - spesifiek?
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84543 is 'n antwoord op boodskap #84519] Vr, 26 September 2003 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kies my Springbokspan wanneer die manne op die veld draf teen,
byvoorbeeld, die All Blacks. Dan vra jy joeself - gaan hierdie ou hom kan
handhaaf teen daardie opponent.
My enkel groot probleem met spelerkeuses is net dit. Gaan daardie speler
weer volgende jaar aan die deur klop met goeie spel - of is hy maar weer 'n
verskietende ster.
EN dit dit is waarom feitlik elke Curriebeker-speler in hierdie land reeds
kans gehad het om Springbok te speel - maar, wie gaan volgende jaar steeds
daar wees? Dit, is die tongtippie toets. ;-))

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bl0kpq$33s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> As ek die ding reg verstaan, het hy nie die skielike roem met die
> Curriebekereindstryd verlede jaar goed verwerk nie. Het jy gesien hoe vet
> hy geword het oor die breek van die seisoen? Sy bene het soos stompe
> gelyk. Blykbaar het hy ook kwaai uitgerafel. Mens moet miskien onthou
> dat die laaitie toe nog net 19 was? Dis mos maar so 'n die lewe....'n
> slegte oomblik is baie moeiliker om weg te leef as wat die relatiewe kort
> tydjie nodig om dit te maak.
> "Humphrey Davy" wrote in message
> news:3f7358f6@usenet.per.paradox.net.au...
>> Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te jonk is ens,
>> maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy verkeerd -
> spesifiek?
>>
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84680 is 'n antwoord op boodskap #84543] Di, 30 September 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sies Jonas!:))))

Janee - ek kyk ook maar na die eendagwonders.
Na die debakel is Geo Cronje ook ietwat van 'n teleurstelling - lyk my hy
het toe sy baard nodig gehad om indruk te maak - noudat dit heelwat korter
is, is hy ook nie meer dieselfde speler nie - op sy spel die afgelope twee
weke het hy regtig nie in die bokspan gehoort nie.

Ek het ook die idee gekry dat Hougaardt na verlede jaar se eindstryd te
belangrik geword het - dis ook die rede hoekom Rudi hom nie eers vir die
Super12 wou hê nie.

Ek verwonder my absoluut aan die besondere selfvertroue wat ons span nou het
na hul oefenswedstryd teen die Falcons - hulle gaan nou sommer daardie beker
kry en basta. Is daar niemand in die bokkamp wat realiteit in die gesig wil
staar nie?
Ek ondersteun die bokspan in die WN toernooi ( net omdat hulle daar is en
hulle my span is) maar ek het geen illusies dat hulle selfs die
halfeindronde sal haal nie.
Met 'n inbelprogram kom ek toe agter dat daar baie meer Afrikaans sprekendes
is wat blindelings lojaal is as wat daar mense is wat realiteit in ag neem -
daar was meer mense wat gesê het dat die bokke die WB Sal wen!
Optimisme is goed - misplaaste euforie nie.

Ek hoop die Engelse wen die toernooi, of die Franse - hulle het goeie rugby
hierdie jaar gespeel, en dit is hoog tyd dat iemand van die Noordelike
Halfrond iets wen:)

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bl1c0j$rhu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kies my Springbokspan wanneer die manne op die veld draf teen,
> byvoorbeeld, die All Blacks. Dan vra jy joeself - gaan hierdie ou hom kan
> handhaaf teen daardie opponent.
> My enkel groot probleem met spelerkeuses is net dit. Gaan daardie speler
> weer volgende jaar aan die deur klop met goeie spel - of is hy maar weer 'n
> verskietende ster.
> EN dit dit is waarom feitlik elke Curriebeker-speler in hierdie land reeds
> kans gehad het om Springbok te speel - maar, wie gaan volgende jaar steeds
> daar wees? Dit, is die tongtippie toets. ;-))
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bl0kpq$33s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> As ek die ding reg verstaan, het hy nie die skielike roem met die
>> Curriebekereindstryd verlede jaar goed verwerk nie. Het jy gesien hoe
> vet
>> hy geword het oor die breek van die seisoen? Sy bene het soos stompe
>> gelyk. Blykbaar het hy ook kwaai uitgerafel. Mens moet miskien onthou
>> dat die laaitie toe nog net 19 was? Dis mos maar so 'n die lewe....'n
>> slegte oomblik is baie moeiliker om weg te leef as wat die relatiewe kort
>> tydjie nodig om dit te maak.
>> "Humphrey Davy" wrote in message
>> news:3f7358f6@usenet.per.paradox.net.au...
>>> Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te jonk is
> ens,
>>> maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy verkeerd -
>> spesifiek?
>>>
>>
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84710 is 'n antwoord op boodskap #84680] Di, 30 September 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geo Cronjé is 'n gemerkte man en die Bulle het tot laas Saterdag ook maar
effe swak gespeel. Saterdag het hy vir my heel OK gelyk.

"Annette" skryf in boodskap news:blb7t2$cdd$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sies Jonas!:))))
>
> Janee - ek kyk ook maar na die eendagwonders.
> Na die debakel is Geo Cronje ook ietwat van 'n teleurstelling - lyk my hy
> het toe sy baard nodig gehad om indruk te maak - noudat dit heelwat korter
> is, is hy ook nie meer dieselfde speler nie - op sy spel die afgelope twee
> weke het hy regtig nie in die bokspan gehoort nie.
>
> Ek het ook die idee gekry dat Hougaardt na verlede jaar se eindstryd te
> belangrik geword het - dis ook die rede hoekom Rudi hom nie eers vir die
> Super12 wou hê nie.
>
> Ek verwonder my absoluut aan die besondere selfvertroue wat ons span nou het
> na hul oefenswedstryd teen die Falcons - hulle gaan nou sommer daardie beker
> kry en basta. Is daar niemand in die bokkamp wat realiteit in die gesig wil
> staar nie?
> Ek ondersteun die bokspan in die WN toernooi ( net omdat hulle daar is en
> hulle my span is) maar ek het geen illusies dat hulle selfs die
> halfeindronde sal haal nie.
> Met 'n inbelprogram kom ek toe agter dat daar baie meer Afrikaans sprekendes
> is wat blindelings lojaal is as wat daar mense is wat realiteit in ag neem -
> daar was meer mense wat gesê het dat die bokke die WB Sal wen!
> Optimisme is goed - misplaaste euforie nie.
>
> Ek hoop die Engelse wen die toernooi, of die Franse - hulle het goeie rugby
> hierdie jaar gespeel, en dit is hoog tyd dat iemand van die Noordelike
> Halfrond iets wen:)
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bl1c0j$rhu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kies my Springbokspan wanneer die manne op die veld draf teen,
>> byvoorbeeld, die All Blacks. Dan vra jy joeself - gaan hierdie ou hom kan
>> handhaaf teen daardie opponent.
>> My enkel groot probleem met spelerkeuses is net dit. Gaan daardie speler
>> weer volgende jaar aan die deur klop met goeie spel - of is hy maar weer
> 'n
>> verskietende ster.
>> EN dit dit is waarom feitlik elke Curriebeker-speler in hierdie land reeds
>> kans gehad het om Springbok te speel - maar, wie gaan volgende jaar steeds
>> daar wees? Dit, is die tongtippie toets. ;-))
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bl0kpq$33s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> As ek die ding reg verstaan, het hy nie die skielike roem met die
>>> Curriebekereindstryd verlede jaar goed verwerk nie. Het jy gesien
hoe
>> vet
>>> hy geword het oor die breek van die seisoen? Sy bene het soos stompe
>>> gelyk. Blykbaar het hy ook kwaai uitgerafel. Mens moet miskien
> onthou
>>> dat die laaitie toe nog net 19 was? Dis mos maar so 'n die lewe....'n
>>> slegte oomblik is baie moeiliker om weg te leef as wat die relatiewe
> kort
>>> tydjie nodig om dit te maak.
>>> "Humphrey Davy" wrote in message
>>> news:3f7358f6@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te jonk
is
>> ens,
>>>> maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy verkeerd -
>>> spesifiek?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84711 is 'n antwoord op boodskap #84710] Di, 30 September 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Gelyk? Groei sy baard weer?)))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blbreu$1b80$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Geo Cronjé is 'n gemerkte man en die Bulle het tot laas Saterdag ook maar
> effe swak gespeel. Saterdag het hy vir my heel OK gelyk.
> "Annette" wrote in message
> news:blb7t2$cdd$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sies Jonas!:))))
>>
>> Janee - ek kyk ook maar na die eendagwonders.
>> Na die debakel is Geo Cronje ook ietwat van 'n teleurstelling - lyk my hy
>> het toe sy baard nodig gehad om indruk te maak - noudat dit heelwat korter
>> is, is hy ook nie meer dieselfde speler nie - op sy spel die afgelope twee
>> weke het hy regtig nie in die bokspan gehoort nie.
>>
>> Ek het ook die idee gekry dat Hougaardt na verlede jaar se eindstryd te
>> belangrik geword het - dis ook die rede hoekom Rudi hom nie eers vir die
>> Super12 wou hê nie.
>>
>> Ek verwonder my absoluut aan die besondere selfvertroue wat ons span nou
> het
>> na hul oefenswedstryd teen die Falcons - hulle gaan nou sommer daardie
> beker
>> kry en basta. Is daar niemand in die bokkamp wat realiteit in die gesig
> wil
>> staar nie?
>> Ek ondersteun die bokspan in die WN toernooi ( net omdat hulle daar is en
>> hulle my span is) maar ek het geen illusies dat hulle selfs die
>> halfeindronde sal haal nie.
>> Met 'n inbelprogram kom ek toe agter dat daar baie meer Afrikaans
> sprekendes
>> is wat blindelings lojaal is as wat daar mense is wat realiteit in ag
> neem -
>> daar was meer mense wat gesê het dat die bokke die WB Sal wen!
>> Optimisme is goed - misplaaste euforie nie.
>>
>> Ek hoop die Engelse wen die toernooi, of die Franse - hulle het goeie
> rugby
>> hierdie jaar gespeel, en dit is hoog tyd dat iemand van die Noordelike
>> Halfrond iets wen:)
>>
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bl1c0j$rhu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kies my Springbokspan wanneer die manne op die veld draf teen,
>>> byvoorbeeld, die All Blacks. Dan vra jy joeself - gaan hierdie ou hom
> kan
>>> handhaaf teen daardie opponent.
>>> My enkel groot probleem met spelerkeuses is net dit. Gaan daardie speler
>>> weer volgende jaar aan die deur klop met goeie spel - of is hy maar
weer
>> 'n
>>> verskietende ster.
>>> EN dit dit is waarom feitlik elke Curriebeker-speler in hierdie land
> reeds
>>> kans gehad het om Springbok te speel - maar, wie gaan volgende jaar
> steeds
>>> daar wees? Dit, is die tongtippie toets. ;-))
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bl0kpq$33s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> As ek die ding reg verstaan, het hy nie die skielike roem met die
>>>> Curriebekereindstryd verlede jaar goed verwerk nie. Het jy gesien
> hoe
>>> vet
>>>> hy geword het oor die breek van die seisoen? Sy bene het soos stompe
>>>> gelyk. Blykbaar het hy ook kwaai uitgerafel. Mens moet miskien
>> onthou
>>>> dat die laaitie toe nog net 19 was? Dis mos maar so 'n die
> lewe....'n
>>>> slegte oomblik is baie moeiliker om weg te leef as wat die relatiewe
>> kort
>>>> tydjie nodig om dit te maak.
>>>> "Humphrey Davy" wrote in message
>>>> news:3f7358f6@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> > Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te jonk
> is
>>> ens,
>>>> > maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy verkeerd -
>>>> spesifiek?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84724 is 'n antwoord op boodskap #84711] Di, 30 September 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek praat van rugby......asseblief!

"Annette" skryf in boodskap news:blbrta$lp5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Gelyk? Groei sy baard weer?)))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blbreu$1b80$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Geo Cronjé is 'n gemerkte man en die Bulle het tot laas Saterdag ook maar
>> effe swak gespeel. Saterdag het hy vir my heel OK gelyk.
>> "Annette" wrote in message
>> news:blb7t2$cdd$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sies Jonas!:))))
>>>
>>> Janee - ek kyk ook maar na die eendagwonders.
>>> Na die debakel is Geo Cronje ook ietwat van 'n teleurstelling - lyk my
> hy
>>> het toe sy baard nodig gehad om indruk te maak - noudat dit heelwat
> korter
>>> is, is hy ook nie meer dieselfde speler nie - op sy spel die afgelope
> twee
>>> weke het hy regtig nie in die bokspan gehoort nie.
>>>
>>> Ek het ook die idee gekry dat Hougaardt na verlede jaar se eindstryd te
>>> belangrik geword het - dis ook die rede hoekom Rudi hom nie eers vir die
>>> Super12 wou hê nie.
>>>
>>> Ek verwonder my absoluut aan die besondere selfvertroue wat ons span
nou
>> het
>>> na hul oefenswedstryd teen die Falcons - hulle gaan nou sommer daardie
>> beker
>>> kry en basta. Is daar niemand in die bokkamp wat realiteit in die
gesig
>> wil
>>> staar nie?
>>> Ek ondersteun die bokspan in die WN toernooi ( net omdat hulle daar is
> en
>>> hulle my span is) maar ek het geen illusies dat hulle selfs die
>>> halfeindronde sal haal nie.
>>> Met 'n inbelprogram kom ek toe agter dat daar baie meer Afrikaans
>> sprekendes
>>> is wat blindelings lojaal is as wat daar mense is wat realiteit in ag
>> neem -
>>> daar was meer mense wat gesê het dat die bokke die WB Sal wen!
>>> Optimisme is goed - misplaaste euforie nie.
>>>
>>> Ek hoop die Engelse wen die toernooi, of die Franse - hulle het goeie
>> rugby
>>> hierdie jaar gespeel, en dit is hoog tyd dat iemand van die Noordelike
>>> Halfrond iets wen:)
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bl1c0j$rhu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek kies my Springbokspan wanneer die manne op die veld draf teen,
>>>> byvoorbeeld, die All Blacks. Dan vra jy joeself - gaan hierdie ou
hom
>> kan
>>>> handhaaf teen daardie opponent.
>>>> My enkel groot probleem met spelerkeuses is net dit. Gaan daardie
> speler
>>>> weer volgende jaar aan die deur klop met goeie spel - of is hy maar
> weer
>>> 'n
>>>> verskietende ster.
>>>> EN dit dit is waarom feitlik elke Curriebeker-speler in hierdie land
>> reeds
>>>> kans gehad het om Springbok te speel - maar, wie gaan volgende jaar
>> steeds
>>>> daar wees? Dit, is die tongtippie toets. ;-))
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bl0kpq$33s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > As ek die ding reg verstaan, het hy nie die skielike roem met die
>>>> > Curriebekereindstryd verlede jaar goed verwerk nie. Het jy
gesien
>> hoe
>>>> vet
>>>> > hy geword het oor die breek van die seisoen? Sy bene het soos
> stompe
>>>> > gelyk. Blykbaar het hy ook kwaai uitgerafel. Mens moet miskien
>>> onthou
>>>> > dat die laaitie toe nog net 19 was? Dis mos maar so 'n die
>> lewe....'n
>>>> > slegte oomblik is baie moeiliker om weg te leef as wat die
relatiewe
>>> kort
>>>> > tydjie nodig om dit te maak.
>>>> > "Humphrey Davy" wrote in message
>>>> > news:3f7358f6@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> > > Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te
jonk
>> is
>>>> ens,
>>>> > > maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy verkeerd -
>>>> > spesifiek?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Jaco is die plaasvervanger [boodskap #84727 is 'n antwoord op boodskap #84724] Di, 30 September 2003 14:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar dan moes jy gesê het hy het nie sleg gespeel nie.
Ek weet van ouens wat verskriklik lyk en baie goed speel:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blc1i9$1br6$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek praat van rugby......asseblief!
> "Annette" wrote in message
> news:blbrta$lp5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Gelyk? Groei sy baard weer?)))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blbreu$1b80$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Geo Cronjé is 'n gemerkte man en die Bulle het tot laas Saterdag ook
> maar
>>> effe swak gespeel. Saterdag het hy vir my heel OK gelyk.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blb7t2$cdd$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sies Jonas!:))))
>>>>
>>>> Janee - ek kyk ook maar na die eendagwonders.
>>>> Na die debakel is Geo Cronje ook ietwat van 'n teleurstelling - lyk
my
>> hy
>>>> het toe sy baard nodig gehad om indruk te maak - noudat dit heelwat
>> korter
>>>> is, is hy ook nie meer dieselfde speler nie - op sy spel die
afgelope
>> twee
>>>> weke het hy regtig nie in die bokspan gehoort nie.
>>>>
>>>> Ek het ook die idee gekry dat Hougaardt na verlede jaar se eindstryd
> te
>>>> belangrik geword het - dis ook die rede hoekom Rudi hom nie eers vir
> die
>>>> Super12 wou hê nie.
>>>>
>>>> Ek verwonder my absoluut aan die besondere selfvertroue wat ons span
> nou
>>> het
>>>> na hul oefenswedstryd teen die Falcons - hulle gaan nou sommer
daardie
>>> beker
>>>> kry en basta. Is daar niemand in die bokkamp wat realiteit in die
> gesig
>>> wil
>>>> staar nie?
>>>> Ek ondersteun die bokspan in die WN toernooi ( net omdat hulle daar
is
>> en
>>>> hulle my span is) maar ek het geen illusies dat hulle selfs die
>>>> halfeindronde sal haal nie.
>>>> Met 'n inbelprogram kom ek toe agter dat daar baie meer Afrikaans
>>> sprekendes
>>>> is wat blindelings lojaal is as wat daar mense is wat realiteit in
ag
>>> neem -
>>>> daar was meer mense wat gesê het dat die bokke die WB Sal wen!
>>>> Optimisme is goed - misplaaste euforie nie.
>>>>
>>>> Ek hoop die Engelse wen die toernooi, of die Franse - hulle het
goeie
>>> rugby
>>>> hierdie jaar gespeel, en dit is hoog tyd dat iemand van die Noordelike
>>>> Halfrond iets wen:)
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:bl1c0j$rhu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek kies my Springbokspan wanneer die manne op die veld draf teen,
>>>> > byvoorbeeld, die All Blacks. Dan vra jy joeself - gaan hierdie ou
> hom
>>> kan
>>>> > handhaaf teen daardie opponent.
>>>> > My enkel groot probleem met spelerkeuses is net dit. Gaan daardie
>> speler
>>>> > weer volgende jaar aan die deur klop met goeie spel - of is hy
maar
>> weer
>>>> 'n
>>>> > verskietende ster.
>>>> > EN dit dit is waarom feitlik elke Curriebeker-speler in hierdie
land
>>> reeds
>>>> > kans gehad het om Springbok te speel - maar, wie gaan volgende
jaar
>>> steeds
>>>> > daar wees? Dit, is die tongtippie toets. ;-))
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bl0kpq$33s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > As ek die ding reg verstaan, het hy nie die skielike roem met die
>>>> > > Curriebekereindstryd verlede jaar goed verwerk nie. Het jy
> gesien
>>> hoe
>>>> > vet
>>>> > > hy geword het oor die breek van die seisoen? Sy bene het soos
>> stompe
>>>> > > gelyk. Blykbaar het hy ook kwaai uitgerafel. Mens moet miskien
>>>> onthou
>>>> > > dat die laaitie toe nog net 19 was? Dis mos maar so 'n die
>>> lewe....'n
>>>> > > slegte oomblik is baie moeiliker om weg te leef as wat die
> relatiewe
>>>> kort
>>>> > > tydjie nodig om dit te maak.
>>>> > > "Humphrey Davy" wrote in message
>>>> > > news:3f7358f6@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> > > > Nou wat is fout met Hougaard? Ek het al baie gehoor dat hy te
> jonk
>>> is
>>>> > ens,
>>>> > > > maar op wat ek gesien is, is hy kookwater. Wat maak hy
> verkeerd -
>>>> > > spesifiek?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kellies en Kroeks
Volgende onderwerp: Nare skok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:22:36 MGT 2024