Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seksie bok
Seksie bok [boodskap #84481] Do, 25 September 2003 04:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde Bobo -
nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.

--
Annette
Re: Seksie bok [boodskap #84482 is 'n antwoord op boodskap #84481] Do, 25 September 2003 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees om by
die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....

"Annette" skryf in boodskap news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde Bobo -
> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>
> --
> Annette
>
Re: Seksie bok [boodskap #84483 is 'n antwoord op boodskap #84482] Do, 25 September 2003 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In en uit:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bku0ad$2t95$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees om by
> die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
> "Annette" wrote in message
> news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
>> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde Bobo -
>> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
>> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Seksie bok [boodskap #84493 is 'n antwoord op boodskap #84483] Do, 25 September 2003 07:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
H� k! Shit, dit hang duidelik net van die aanslag af!

"Annette" skryf in boodskap news:bku0cs$rua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In en uit:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bku0ad$2t95$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees om by
>> die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
>>> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde
> Bobo -
>>> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
>>> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Seksie bok [boodskap #84681 is 'n antwoord op boodskap #84493] Di, 30 September 2003 06:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Aanslag?:))))
Aftik?:)))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bku64a$2trt$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> H� k! Shit, dit hang duidelik net van die aanslag af!
> "Annette" wrote in message
> news:bku0cs$rua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In en uit:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bku0ad$2t95$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Weet g'n niks van die seksie nie, maar dit moet hartverskeurend wees
om
> by
>>> die agterdeur in te kom en dan is hy effe broos en breek.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bktrhf$pup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jean de Villiers is in en uit die bokspan binne 'n week.
>>>> Verlede week is hy aangewys as die plaasvervanger vir die beseerde
>> Bobo -
>>>> nou is hy beseer en gaan nie na die WB toernooi nie.
>>>> 'n Plaasvervanger vir die plaasvervanger moet nou aangewys word.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Slabbert-verslag re US is bekend gemaak
Volgende onderwerp: Suikerbekkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 06:19:26 MGT 2024