Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Egskeidings
Egskeidings [boodskap #84368] Ma, 22 September 2003 07:50 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is egskeidings 'n teken van bevryding of verandering? Ek lees vandag van
die val van kommunisme 11 jaar terug het die egskeiding nommer in Rusland
gestyg na 60%. In SA eindig 2 uit 3 huwelike in egskeidings - 10 jaar terug
het apartheid geëindig. Dit wil my amper voorkom asof daar een of ander
"link" tussen "bevryding/verandering" en egskeidings is.

Elaine
Re: Egskeidings [boodskap #84369 is 'n antwoord op boodskap #84368] Ma, 22 September 2003 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kan dit miskien daaraan toeskryf, maar ek dink dit is maar net die
normale teken van die tyd. Ek het nou die dag gelees dat in Engeland dit nou
weer uit die mode is om te trou.
Ek dink nie jy aan in alle lande waar daar onder 'n juk uitbeweeg is 'n
klomp egskeidings kry nie - miskien moet ons kyk wat in Afghanistan of Irak
gebeur.
Met alles wat deesdae aan die orde van die dag is, is dit miskien beter om
te skei en saam te woon as een van die maats nie 'n lening kan kry nie,
sodat die arme ander helfte ten minste lenings kan aangaan.
'n Vriendin van my en haar man het dit al vroeg in 1990 gedoen toe hy in 'n
situasie beland het. Hulle het na die egskeiding gelukkig saamgewoon tot sy
dood.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6ea9a0$0$64727@hades.is.co.za...
> Is egskeidings 'n teken van bevryding of verandering? Ek lees vandag van
> die val van kommunisme 11 jaar terug het die egskeiding nommer in Rusland
> gestyg na 60%. In SA eindig 2 uit 3 huwelike in egskeidings - 10 jaar terug
> het apartheid geëindig. Dit wil my amper voorkom asof daar een of ander
> "link" tussen "bevryding/verandering" en egskeidings is.
>
> Elaine
>
Re: Egskeidings [boodskap #84380 is 'n antwoord op boodskap #84369] Ma, 22 September 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of jy kan maar van die begin af buite gemeenskap van goedere trou. So sien
die hof jou nie as "een" nie, maar as twee verskillende mense. Dis
natuurlik veiliger om met 'n kontrak te trou as sonder een.

E

"Annette" wrote:
> Met alles wat deesdae aan die orde van die dag is, is dit miskien beter om
> te skei en saam te woon as een van die maats nie 'n lening kan kry nie,
> sodat die arme ander helfte ten minste lenings kan aangaan.
> 'n Vriendin van my en haar man het dit al vroeg in 1990 gedoen toe hy in 'n
> situasie beland het. Hulle het na die egskeiding gelukkig saamgewoon tot sy
> dood.
> --
> Annette
Re: Egskeidings [boodskap #84385 is 'n antwoord op boodskap #84380] Ma, 22 September 2003 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine - ek het nuus vir jou.....
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6ec036$0$64728@hades.is.co.za...
> Of jy kan maar van die begin af buite gemeenskap van goedere trou. So sien
> die hof jou nie as "een" nie, maar as twee verskillende mense. Dis
> natuurlik veiliger om met 'n kontrak te trou as sonder een.
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>> Met alles wat deesdae aan die orde van die dag is, is dit miskien beter om
>> te skei en saam te woon as een van die maats nie 'n lening kan kry nie,
>> sodat die arme ander helfte ten minste lenings kan aangaan.
>> 'n Vriendin van my en haar man het dit al vroeg in 1990 gedoen toe hy in
> 'n
>> situasie beland het. Hulle het na die egskeiding gelukkig saamgewoon tot
> sy
>> dood.
>> --
>> Annette
>
Re: Egskeidings [boodskap #84390 is 'n antwoord op boodskap #84385] Ma, 22 September 2003 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Regtig? Ek's buite gemeenskap van goedere getroud met 'n kontrak en alles.
As ons sou skei sorg my man vir my en my kinders as daar is, totdat ek weer
op my voete kan kom. Ek kry die kinders, maar ek kan nie aan sy besighede
vat nie - behalwe aan die waarin ek aandele het. Die prokureur was nogal
oortuigend dat die kontrak waterdig is. Blykbaar sou ons dan ook, as my man
bankrot gaan, nie die huis of kar verloor nie - want altwee is op my naam.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bkmh3g$3u0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - ek het nuus vir jou.....
> Annette
Re: Egskeidings [boodskap #84393 is 'n antwoord op boodskap #84390] Ma, 22 September 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, aan daardie kant is dit okei - maar as jou man, al is julle buite
gemeenskap getroud, in geldelike moeilikheid beland en jy sal 'n motor of
meubels op jou naam wil aanskaf op krediet, dan kan julle bietjie
moeilikheid optel.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6ecee9$0$64725@hades.is.co.za...
> Regtig? Ek's buite gemeenskap van goedere getroud met 'n kontrak en alles.
> As ons sou skei sorg my man vir my en my kinders as daar is, totdat ek weer
> op my voete kan kom. Ek kry die kinders, maar ek kan nie aan sy besighede
> vat nie - behalwe aan die waarin ek aandele het. Die prokureur was nogal
> oortuigend dat die kontrak waterdig is. Blykbaar sou ons dan ook, as my man
> bankrot gaan, nie die huis of kar verloor nie - want altwee is op my naam.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkmh3g$3u0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - ek het nuus vir jou.....
>> Annette
>
Re: Egskeidings [boodskap #84395 is 'n antwoord op boodskap #84368] Ma, 22 September 2003 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Sep 2003 09:50:11 +0200, "Elaine" wrote:

> Is egskeidings 'n teken van bevryding of verandering? Ek lees vandag van
> die val van kommunisme 11 jaar terug het die egskeiding nommer in Rusland
> gestyg na 60%. In SA eindig 2 uit 3 huwelike in egskeidings - 10 jaar terug
> het apartheid geëindig. Dit wil my amper voorkom asof daar een of ander
> "link" tussen "bevryding/verandering" en egskeidings is.
>
> Elaine
>

Ek is nog steeds nie getroud nie! Ek stel me eie daarom ook nie sulke
vrae nie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Egskeidings [boodskap #84401 is 'n antwoord op boodskap #84393] Ma, 22 September 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai, dankie ek het nie geweet nie. Dalk moes ek daai prokureur bietjie
meer vrae gevra het :) Dis in elk geval nou te laat om daaroor te huil.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bkmj9n$4tc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, aan daardie kant is dit okei - maar as jou man, al is julle buite
> gemeenskap getroud, in geldelike moeilikheid beland en jy sal 'n motor of
> meubels op jou naam wil aanskaf op krediet, dan kan julle bietjie
> moeilikheid optel.
> --
> Annette
Re: Egskeidings [boodskap #84402 is 'n antwoord op boodskap #84395] Ma, 22 September 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:)) Dit was maar net effe opvallend.

"Sterrenkijker" wrote:

> Ek is nog steeds nie getroud nie! Ek stel me eie daarom ook nie sulke
> vrae nie!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Egskeidings [boodskap #84405 is 'n antwoord op boodskap #84401] Ma, 22 September 2003 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Daar is toendertyd aan ons gesê dat die Meester van die Hooggeregshof na jou
en jou eggenoot se sake sal kyk in die geval van 'n bankrotskap. As jy in 'n
R1milj se mansion bly terwyl jy maar net R16000 per maand verdien
(byvoorbeeld) dan is dit "tickets" met julle altwee. Die skuldeisers kan
derhalwe bewys dat jou man jou naam as 'n veilige hawe gebruik vir sy bates.
Re: Egskeidings [boodskap #84409 is 'n antwoord op boodskap #84368] Ma, 22 September 2003 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
dis eintlik net EEN uit elke drie huwelike

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6ea9a0$0$64727@hades.is.co.za...
> Is egskeidings 'n teken van bevryding of verandering? Ek lees vandag van
> die val van kommunisme 11 jaar terug het die egskeiding nommer in Rusland
> gestyg na 60%. In SA eindig 2 uit 3 huwelike in egskeidings - 10 jaar terug
> het apartheid geëindig. Dit wil my amper voorkom asof daar een of ander
> "link" tussen "bevryding/verandering" en egskeidings is.
>
> Elaine
>
Re: Egskeidings [boodskap #84410 is 'n antwoord op boodskap #84405] Ma, 22 September 2003 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
My egskeiding het my twintigduisend rand gekos

|
|
|
|
|
|
\/

Dit was elke sendt werd!!!!!!!

"Pete" skryf in boodskap news:bknm3f$mji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is toendertyd aan ons gesê dat die Meester van die Hooggeregshof na jou
> en jou eggenoot se sake sal kyk in die geval van 'n bankrotskap. As jy in 'n
> R1milj se mansion bly terwyl jy maar net R16000 per maand verdien
> (byvoorbeeld) dan is dit "tickets" met julle altwee. Die skuldeisers kan
> derhalwe bewys dat jou man jou naam as 'n veilige hawe gebruik vir sy bates.
>
Re: Egskeidings [boodskap #84411 is 'n antwoord op boodskap #84369] Di, 23 September 2003 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jy sê: "Mens kan dit miskien daaraan toeskryf, maar ek dink dit is
maar net die
normale teken van die tyd."

?

"Annette" skryf in boodskap news:bkma28$th$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens kan dit miskien daaraan toeskryf, maar ek dink dit is maar net die
> normale teken van die tyd. Ek het nou die dag gelees dat in Engeland dit nou
> weer uit die mode is om te trou.
> Ek dink nie jy aan in alle lande waar daar onder 'n juk uitbeweeg is 'n
> klomp egskeidings kry nie - miskien moet ons kyk wat in Afghanistan of Irak
> gebeur.
> Met alles wat deesdae aan die orde van die dag is, is dit miskien beter om
> te skei en saam te woon as een van die maats nie 'n lening kan kry nie,
> sodat die arme ander helfte ten minste lenings kan aangaan.
> 'n Vriendin van my en haar man het dit al vroeg in 1990 gedoen toe hy in 'n
> situasie beland het. Hulle het na die egskeiding gelukkig saamgewoon tot sy
> dood.
> --
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:3f6ea9a0$0$64727@hades.is.co.za...
>> Is egskeidings 'n teken van bevryding of verandering? Ek lees vandag van
>> die val van kommunisme 11 jaar terug het die egskeiding nommer in Rusland
>> gestyg na 60%. In SA eindig 2 uit 3 huwelike in egskeidings - 10 jaar
> terug
>> het apartheid geëindig. Dit wil my amper voorkom asof daar een of ander
>> "link" tussen "bevryding/verandering" en egskeidings is.
>>
>> Elaine
>>
>
Re: Egskeidings [boodskap #84413 is 'n antwoord op boodskap #84411] Di, 23 September 2003 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees verder Jonas - hulle sal moet kyk of ander lande waar vryheid verkry is
ook 'n toename in egskeidings het.
Ek persoonlik dink dat egskeidings al meer en meer sal toeneem, hoofsaaklik
omdat dit al hoe minder moeite is om te skei.
Vroeër was daar 'n soort stigma verbonde aan iemand wat geskei is ( ek
onthou vriende van my se ouers se ontsteltenis omdat daar met 'n geskeide
getrou wil word), maar deesdae is dit amper al 'n soort status-simbool -
iets soos: ek het dit probeer, maar dit het nie gewerk nie, en ek is sterk
genoeg om dit agter te laat en aan te gaan met my lewe.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bkojgs$62m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jy sê: "Mens kan dit miskien daaraan toeskryf, maar ek dink dit is
> maar net die
> normale teken van die tyd."
>
> ?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkma28$th$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mens kan dit miskien daaraan toeskryf, maar ek dink dit is maar net die
>> normale teken van die tyd. Ek het nou die dag gelees dat in Engeland dit
> nou
>> weer uit die mode is om te trou.
>> Ek dink nie jy aan in alle lande waar daar onder 'n juk uitbeweeg is 'n
>> klomp egskeidings kry nie - miskien moet ons kyk wat in Afghanistan of
> Irak
>> gebeur.
>> Met alles wat deesdae aan die orde van die dag is, is dit miskien beter om
>> te skei en saam te woon as een van die maats nie 'n lening kan kry nie,
>> sodat die arme ander helfte ten minste lenings kan aangaan.
>> 'n Vriendin van my en haar man het dit al vroeg in 1990 gedoen toe hy in
> 'n
>> situasie beland het. Hulle het na die egskeiding gelukkig saamgewoon tot
> sy
>> dood.
>> --
>> Annette
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f6ea9a0$0$64727@hades.is.co.za...
>>> Is egskeidings 'n teken van bevryding of verandering? Ek lees vandag
> van
>>> die val van kommunisme 11 jaar terug het die egskeiding nommer in
> Rusland
>>> gestyg na 60%. In SA eindig 2 uit 3 huwelike in egskeidings - 10 jaar
>> terug
>>> het apartheid geëindig. Dit wil my amper voorkom asof daar een of ander
>>> "link" tussen "bevryding/verandering" en egskeidings is.
>>>
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Egskeidings [boodskap #84427 is 'n antwoord op boodskap #84405] Di, 23 September 2003 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm - nee wat, daai probleem het ek nie.

E

"Pete" skryf in boodskap news:bknm3f$mji$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is toendertyd aan ons gesê dat die Meester van die Hooggeregshof na jou
> en jou eggenoot se sake sal kyk in die geval van 'n bankrotskap. As jy in 'n
> R1milj se mansion bly terwyl jy maar net R16000 per maand verdien
> (byvoorbeeld) dan is dit "tickets" met julle altwee. Die skuldeisers kan
> derhalwe bewys dat jou man jou naam as 'n veilige hawe gebruik vir sy bates.
>
Re: Egskeidings [boodskap #84428 is 'n antwoord op boodskap #84409] Di, 23 September 2003 11:49 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens die berigte wat ek gehoor en gelees het (toegegee dalk effe
"iffie"), is dit afgerond 2 uit 3. Egskeidingsyfers styg elke jaar. Gee my
baie hoop vir die toekoms.

Maar ek stry nie met jou nie - jy's tien teen een reg...

E

"MoerFie" skryf in boodskap news:bknpov$o8m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> dis eintlik net EEN uit elke drie huwelike
Vorige onderwerp: Kruger Olifante
Volgende onderwerp: ag shit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 10:13:05 MGT 2024