Standbeeld [boodskap #84208] |
Do., 18 September 2003 06:53  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Standbeeld [boodskap #84403 is 'n antwoord op boodskap #84243] |
Ma., 22 September 2003 14:50  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Standbeeld van 'n koeksister kan natuurlik 'n vroumens ook
wees......lessie natuurlik!
"Annette" skryf in boodskap news:bkch99$2c7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Het die vlegsel jou gebôl Jonas?:)))
> --
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bkc48b$m02$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkbmte$el9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Drom, ek wou nou net vir die mense hier daaroor inlig:)))
>>> Dit word Die Koeksistermonument genoem
>>> Die was 'n projek van die Kaalvoet-organisie van Orania.
>>> Die koste van die monument is R10 000 - so ek dink nie die mense moet 'n
>>> lewensgrootte koeksister verwag nie:))
>>> Blykbaar neem die dames van Oania koeksistervleglesse by Mev. Boshoff - en
>>> sy is glo vreeslik streng dat die koeksister reg gevleg word - eers links
>>> oor regs, dan regs oor links.
>>> Daar was glo probleme met die ontwerp van die driedimensionele ontwerp van
>>> die monument, want die koeksister was verkeerd gevleg - 'n bevrore
>>> koeksister is toe per snelpadpos na die ontwerper en gieter gestuur, en 'n
>>> afvaardiging van Kaalvoet het Kaap toe gekom vir finale goedkeuring voordat
>>> die gietproses plaasgevind het.
>>> Nou is ek te lui om te gaan toets en kyk, maar ek dink as mens 'n vlegsel
>>> omdraai, behoort dit reg te wees as dit in die eerste plek verkeerdom gevleg
>>> was?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0309172253.2bdb74a2@posting.google.com...
>>>> Gister het ek iewers gelees dat die mense van Orania Saterdag 'n
>>>> standbeeld van 'n koeksister gaan onthul :-)
>>>
>>
>
|
|
|