Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bachelors Party
Bachelors Party [boodskap #84366] Ma, 22 September 2003 07:21 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Baie bachelors parties ontaard in 'n totale gemors agv 'n klomp redes.
Alhoewel my swaer 'n redelike "bok vir sports" is wil ek vir hom iets reel
wat groot pret is maar op geen manier sy toekomstige troue skade kan
berokken nie.

Het enige van julle 'n paar prettige idees wat ons met die man kan aanvang.

Groete

Riaan
Re: Bachelors Party [boodskap #84375 is 'n antwoord op boodskap #84366] Ma, 22 September 2003 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van jy maak hom horries dronk en sit hom op 'n trein na die ander kant
van die land toe? Dalk red jy hom van 'n 'dood' erger as die dood!

"Riaan" skryf in boodskap news:bkm4b9$rmv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie bachelors parties ontaard in 'n totale gemors agv 'n klomp redes.
> Alhoewel my swaer 'n redelike "bok vir sports" is wil ek vir hom iets reel
> wat groot pret is maar op geen manier sy toekomstige troue skade kan
> berokken nie.
>
> Het enige van julle 'n paar prettige idees wat ons met die man kan aanvang.
>
>
> Groete
>
> Riaan
>
Re: Bachelors Party [boodskap #84376 is 'n antwoord op boodskap #84375] Ma, 22 September 2003 09:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is al gedoen.....
Ook om altwee sy bene in gips te sit...
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkmdl8$26lv$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wat van jy maak hom horries dronk en sit hom op 'n trein na die ander kant
> van die land toe? Dalk red jy hom van 'n 'dood' erger as die dood!
> "Riaan" wrote in message
> news:bkm4b9$rmv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Baie bachelors parties ontaard in 'n totale gemors agv 'n klomp redes.
>> Alhoewel my swaer 'n redelike "bok vir sports" is wil ek vir hom iets reel
>> wat groot pret is maar op geen manier sy toekomstige troue skade kan
>> berokken nie.
>>
>> Het enige van julle 'n paar prettige idees wat ons met die man kan
> aanvang.
>>
>>
>> Groete
>>
>> Riaan
>>
>
Re: Bachelors Party [boodskap #84382 is 'n antwoord op boodskap #84376] Ma, 22 September 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My pa vertel my op sy batchelors party (wat 'n week voor sy troue gehou is),
het hulle sy "pubes" blou gedye en altwee sy bene in gips gesit. Toe hy
wakker word, lê hy op Vereeniging stasie, en hy't nie 'n clue hoe hy daar
gekom het nie. Sy pelle het met 'n koukie pen op sy maag geskryf "Dit sal
jou leer." Maar hy vertel hy't sy babbelas skoon weggeskrik toe hy sien
dinge lyk nie so lekker daar onder nie, want die hele onderste gedeelte was
blou. Omdat daar niemand was om hom te vertel dat daar niks fout is nie,
hightail my pa toe na die naaste beskikbare dokter toe, wat hom 'n papie wou
lag vir my pa se blou tools!!

E

"Annette" skryf in boodskap news:bkmdsr$2ha$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is al gedoen.....
> Ook om altwee sy bene in gips te sit...
> --
> Annette
Re: Bachelors Party [boodskap #84387 is 'n antwoord op boodskap #84382] Ma, 22 September 2003 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jitte!! Hulle kon dit pienk gemaak het:))))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6ec5ac$0$64719@hades.is.co.za...
> My pa vertel my op sy batchelors party (wat 'n week voor sy troue gehou is),
> het hulle sy "pubes" blou gedye en altwee sy bene in gips gesit. Toe hy
> wakker word, lê hy op Vereeniging stasie, en hy't nie 'n clue hoe hy daar
> gekom het nie. Sy pelle het met 'n koukie pen op sy maag geskryf "Dit sal
> jou leer." Maar hy vertel hy't sy babbelas skoon weggeskrik toe hy sien
> dinge lyk nie so lekker daar onder nie, want die hele onderste gedeelte was
> blou. Omdat daar niemand was om hom te vertel dat daar niks fout is nie,
> hightail my pa toe na die naaste beskikbare dokter toe, wat hom 'n papie wou
> lag vir my pa se blou tools!!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkmdsr$2ha$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is al gedoen.....
>> Ook om altwee sy bene in gips te sit...
>> --
>> Annette
>
Re: Bachelors Party [boodskap #84389 is 'n antwoord op boodskap #84387] Ma, 22 September 2003 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie - ek dink blou was nogal 'n "nice touch".

E

"Annette" skryf in boodskap news:bkmhdm$40u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jitte!! Hulle kon dit pienk gemaak het:))))
> Annette
Re: Bachelors Party [boodskap #84392 is 'n antwoord op boodskap #84389] Ma, 22 September 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Maar blou is vir seuntjies - as dit pienk was, het hy groter geskrik:))

--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6ece5e$0$64720@hades.is.co.za...
> Ek weet nie - ek dink blou was nogal 'n "nice touch".
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkmhdm$40u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jitte!! Hulle kon dit pienk gemaak het:))))
>> Annette
>
Re: Bachelors Party [boodskap #84397 is 'n antwoord op boodskap #84382] Ma, 22 September 2003 12:09 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Daar by ons werk was hierdie ou met 'n ordentlike stuk gereedskap
en hy en sy meisie het toe al 'n jaar saamgebly en hy besluit toe om vir die
'anniversary' om vir haar 'n verassing te gee. Ken jy hierdie
'fluorescent light sticks' wat jy kry wat jy breek en dan gee dit 'n lig
uit? Wel, hy was 'n duiker en het die goed gereeld gebruik en besluit toe
dat hy die aand daai kanon van hom gaan verf. Nadat hulle alreeds in die
bed was, het hy weer opgestaan en in die badkamer sy meneer fluorescent
oranje geverf en toe in die donker na die bed toe geloop.....
Sy meisie, 'n pragtige platjie wat lekker kan lag, het vertel dat sy in
haar lewe nog nooit soveel gelag het soos daardie aand nie. Sy sê hierdie
kierie wat so orent na haar aange-'float' gekom het in die donker was
pragtig, maar toe stort die dêng in duie na niks toe nie en sy hoor net die
ou begin gil.........dis toe die verf op sy sensitiewe dele begin brand!

"Elaine" skryf in boodskap news:3f6ec5ac$0$64719@hades.is.co.za...
> My pa vertel my op sy batchelors party (wat 'n week voor sy troue gehou is),
> het hulle sy "pubes" blou gedye en altwee sy bene in gips gesit. Toe hy
> wakker word, lê hy op Vereeniging stasie, en hy't nie 'n clue hoe hy daar
> gekom het nie. Sy pelle het met 'n koukie pen op sy maag geskryf "Dit sal
> jou leer." Maar hy vertel hy't sy babbelas skoon weggeskrik toe hy sien
> dinge lyk nie so lekker daar onder nie, want die hele onderste gedeelte was
> blou. Omdat daar niemand was om hom te vertel dat daar niks fout is nie,
> hightail my pa toe na die naaste beskikbare dokter toe, wat hom 'n papie wou
> lag vir my pa se blou tools!!
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bkmdsr$2ha$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is al gedoen.....
>> Ook om altwee sy bene in gips te sit...
>> --
>> Annette
>
Vorige onderwerp: Re: Any good resources on South Africa?
Volgende onderwerp: Daterape: Wanneer is dit?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:26:27 MGT 2024