Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slim plan
Slim plan [boodskap #84365] Ma, 22 September 2003 07:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die nekband
sit.

Annette
Re: Slim plan [boodskap #84370 is 'n antwoord op boodskap #84365] Ma, 22 September 2003 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ons het 'n kat wat voëltjies vang met die klokkie om sy nek. Dit het net in
die begin gewerk. Toe hy uitwerk dat dit die klokkie is wat die voëls
waarsku, was hy net versigteger gewees.

Annette wrote:

> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die
> nekband sit.
>
> Annette

--
Re: Slim plan [boodskap #84371 is 'n antwoord op boodskap #84370] Ma, 22 September 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Jammer vir die versigteger.

Chris wrote:

> Ons het 'n kat wat voëltjies vang met die klokkie om sy nek. Dit het net
> in die begin gewerk. Toe hy uitwerk dat dit die klokkie is wat die voëls
> waarsku, was hy net versigteger gewees.
>
> Annette wrote:
>
>> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
>> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die
>> nekband sit.

>> Annette
>
>
> --

--
Re: Slim plan [boodskap #84372 is 'n antwoord op boodskap #84370] Ma, 22 September 2003 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan moet hy meer en groter klokkies aansit:))
Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bkmarb$26dg$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ons het 'n kat wat voëltjies vang met die klokkie om sy nek. Dit het net in
> die begin gewerk. Toe hy uitwerk dat dit die klokkie is wat die voëls
> waarsku, was hy net versigteger gewees.
>
> Annette wrote:
>
>> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
>> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die
>> nekband sit.
>>
>> Annette
>
>
> --
>
Re: Slim plan [boodskap #84378 is 'n antwoord op boodskap #84365] Ma, 22 September 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink na 'n moerse plan.......wat van 'n getroude man word gettêttoe:
Ek is getroud? Sekerlik sal daar gewoon net staan "Ekud" maar provoke hom,
dan is die boodsap daar! Maar wat maak mens met die vroumense? Hulle't
klaar 'têt two'...........

"Annette" skryf in boodskap news:bkm6ni$soj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die nekband
> sit.
>
> Annette
>
>
>
>>
Re: Slim plan [boodskap #84383 is 'n antwoord op boodskap #84378] Ma, 22 September 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Indiese getroude vroue het 'n kol op die voorkop.
Ek weet nie of kol op die voorkop die lustige manne sal keer nie - hulle
praat mos van die liefde wat blind is;))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkmdsg$26mp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Dit klink na 'n moerse plan.......wat van 'n getroude man word gettêttoe:
> Ek is getroud? Sekerlik sal daar gewoon net staan "Ekud" maar provoke hom,
> dan is die boodsap daar! Maar wat maak mens met die vroumense? Hulle't
> klaar 'têt two'...........
> "Annette" wrote in message
> news:bkm6ni$soj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
>> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die nekband
>> sit.
>>
>> Annette
>>
>>>
>
Re: Slim plan [boodskap #84388 is 'n antwoord op boodskap #84383] Ma, 22 September 2003 10:16 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai klookkie van die kat sal darem ook LUI soos hulle die draai nader!!

"Annette" skryf in boodskap news:bkmh3d$3u0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Indiese getroude vroue het 'n kol op die voorkop.
> Ek weet nie of kol op die voorkop die lustige manne sal keer nie - hulle
> praat mos van die liefde wat blind is;))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkmdsg$26mp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Dit klink na 'n moerse plan.......wat van 'n getroude man word gettêttoe:
>> Ek is getroud? Sekerlik sal daar gewoon net staan "Ekud" maar provoke hom,
>> dan is die boodsap daar! Maar wat maak mens met die vroumense? Hulle't
>> klaar 'têt two'...........
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkm6ni$soj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gister op TV - as jy nie wil hê jou kat moet voëltjies of muise vang en
>>> trots die presentjies vir jou bring nie, moet jy 'n klokkie aan die nekband
>>> sit.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Iedools
Volgende onderwerp: Re: Any good resources on South Africa?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:14:04 MGT 2024