Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daterape: Wanneer is dit?
Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84241] Do, 18 September 2003 14:54 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat in die
moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het. Dit word
algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man luister en
stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die meisie
nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie, maar as sy
saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus gereed is om deur
die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit regverdig
teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op daardie
punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo en nog
probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam lekker dronk
word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend wakker en
besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis amper soos die
dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag doodskiet as
jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84280 is 'n antwoord op boodskap #84241] Vr, 19 September 2003 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou nogal moeilik
om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en die
omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party enige tyd
kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer dit gebeur.

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat in die
> moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het. Dit word
> algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man luister en
> stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die meisie
> nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie, maar as sy
> saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus gereed is om deur
> die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit regverdig
> teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op daardie
> punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo en nog
> probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam lekker dronk
> word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend wakker en
> besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
> skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis amper soos die
> dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag doodskiet as
> jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84300 is 'n antwoord op boodskap #84280] Vr, 19 September 2003 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan nee sê en
dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit ondervinding
weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan het, om dan te
moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging vat om deur te
dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie oorreageer as
hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit 'n gaping in
interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker het nie,
dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word, probeer
'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal maak dat 'n
man maar eerder hou by vat vyf!

"Humphrey Davy" skryf in boodskap news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
> Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou nogal moeilik
> om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en die
> omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
> Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party enige tyd
> kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer dit gebeur.
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat in die
>> moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het. Dit word
>> algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man
luister
> en
>> stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die meisie
>> nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie, maar as sy
>> saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus gereed is om
> deur
>> die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit regverdig
>> teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op daardie
>> punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo en nog
>> probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam lekker dronk
>> word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend wakker en
>> besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
>> skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis amper soos
> die
>> dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag doodskiet as
>> jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84305 is 'n antwoord op boodskap #84300] Vr, 19 September 2003 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van 'n baie sensitiewe manier om dit te hanteer:))
Yswater.
In 'n beker.
Oor die kop:)))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan nee sê en
> dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit ondervinding
> weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan het, om dan te
> moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging vat om deur te
> dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie oorreageer as
> hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit 'n gaping in
> interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker het nie,
> dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word, probeer
> 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal maak dat 'n
> man maar eerder hou by vat vyf!
> "Humphrey Davy" wrote in message
> news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>> Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou nogal
> moeilik
>> om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en die
>> omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
>> Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party enige tyd
>> kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer dit
> gebeur.
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat in die
>>> moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het. Dit word
>>> algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man
> luister
>> en
>>> stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die
> meisie
>>> nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie, maar
as
> sy
>>> saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus gereed is
om
>> deur
>>> die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit regverdig
>>> teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op
> daardie
>>> punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo en nog
>>> probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam lekker
> dronk
>>> word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend
wakker
> en
>>> besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
>>> skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis amper
soos
>> die
>>> dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag
doodskiet
> as
>>> jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>>
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84313 is 'n antwoord op boodskap #84300] Vr, 19 September 2003 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek verstaan goed jou argument, glo my. Die probleem is dan so. Vir my is
waar is ver. Mense se mening sal verskil. Party sal dink dis oop mond soen,
ander heelwat verder. So die reel moet dan wees, wanneer ook al een party
wil ontrek (pun intended).

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan nee sê en
> dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit ondervinding
> weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan het, om dan te
> moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging vat om deur te
> dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie oorreageer as
> hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit 'n gaping in
> interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker het nie,
> dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word, probeer
> 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal maak dat 'n
> man maar eerder hou by vat vyf!
> "Humphrey Davy" wrote in message
> news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>> Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou nogal
> moeilik
>> om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en die
>> omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
>> Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party enige tyd
>> kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer dit
> gebeur.
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat in die
>>> moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het. Dit word
>>> algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man
> luister
>> en
>>> stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die
> meisie
>>> nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie, maar
as
> sy
>>> saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus gereed is
om
>> deur
>>> die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit regverdig
>>> teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op
> daardie
>>> punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo en nog
>>> probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam lekker
> dronk
>>> word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend
wakker
> en
>>> besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
>>> skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis amper
soos
>> die
>>> dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag
doodskiet
> as
>>> jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>>
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84318 is 'n antwoord op boodskap #84305] Sa, 20 September 2003 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En die dametjie wat dalk aanleiding gegee het tot die spel? 'n Verdiende
slegte reputasie dalk?

"Annette" skryf in boodskap news:bkf8c2$92$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet van 'n baie sensitiewe manier om dit te hanteer:))
> Yswater.
> In 'n beker.
> Oor die kop:)))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan nee sê en
>> dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit
> ondervinding
>> weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan het, om
dan
> te
>> moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging vat om
deur
> te
>> dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie oorreageer as
>> hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit 'n gaping
> in
>> interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker het nie,
>> dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word, probeer
>> 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal maak
dat
> 'n
>> man maar eerder hou by vat vyf!
>> "Humphrey Davy" wrote in message
>> news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>>> Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou nogal
>> moeilik
>>> om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en die
>>> omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
>>> Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party enige
> tyd
>>> kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer dit
>> gebeur.
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat in
> die
>>>> moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het. Dit
> word
>>>> algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man
>> luister
>>> en
>>>> stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die
>> meisie
>>>> nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie, maar
> as
>> sy
>>>> saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus gereed is
> om
>>> deur
>>>> die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit regverdig
>>>> teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op
>> daardie
>>>> punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo en nog
>>>> probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam lekker
>> dronk
>>>> word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend
> wakker
>> en
>>>> besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
>>>> skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis amper
> soos
>>> die
>>>> dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag
> doodskiet
>> as
>>>> jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84335 is 'n antwoord op boodskap #84318] Sa, 20 September 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee. Is ons weer by jou dames wat aantrek om mans te verlei?
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkgq44$1n4r$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> En die dametjie wat dalk aanleiding gegee het tot die spel? 'n Verdiende
> slegte reputasie dalk?
> "Annette" wrote in message
> news:bkf8c2$92$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek weet van 'n baie sensitiewe manier om dit te hanteer:))
>> Yswater.
>> In 'n beker.
>> Oor die kop:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan nee sê
> en
>>> dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit
>> ondervinding
>>> weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan het, om
> dan
>> te
>>> moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging vat om
> deur
>> te
>>> dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie oorreageer as
>>> hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit 'n
gaping
>> in
>>> interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker het nie,
>>> dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word, probeer
>>> 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal maak
> dat
>> 'n
>>> man maar eerder hou by vat vyf!
>>> "Humphrey Davy" wrote in message
>>> news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou nogal
>>> moeilik
>>>> om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en die
>>>> omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
>>>> Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party
enige
>> tyd
>>>> kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer dit
>>> gebeur.
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat
in
>> die
>>>> > moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het.
Dit
>> word
>>>> > algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man
>>> luister
>>>> en
>>>> > stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die
>>> meisie
>>>> > nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie,
maar
>> as
>>> sy
>>>> > saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus gereed
is
>> om
>>>> deur
>>>> > die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit
> regverdig
>>>> > teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op
>>> daardie
>>>> > punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo en
> nog
>>>> > probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam
lekker
>>> dronk
>>>> > word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend
>> wakker
>>> en
>>>> > besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
>>>> > skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis
amper
>> soos
>>>> die
>>>> > dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag
>> doodskiet
>>> as
>>>> > jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84362 is 'n antwoord op boodskap #84335] Ma, 22 September 2003 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nix. Al wat ek wil weet is of die vrou enige verantwoordelikheid het ivm
met die sakie? Sekerlik is daar 'n verskil tussen 'n ou wat 'n vreemde
vrou bespring en verkrag en 'n ou en 'n meisie wat besig is met 'n 'date',
aan't vrye gaan en dan wil sy skielik briek? Kan mens dit verwarrende
omstandighede noem? Dis dan moeilik vir die ou om te stop en sekerlik moet
die vrou dan ook weet dat as sy sover vry gaan sy moontlik moeilikheid kry?

"Annette" skryf in boodskap news:bki6vf$qsm$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee. Is ons weer by jou dames wat aantrek om mans te verlei?
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkgq44$1n4r$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> En die dametjie wat dalk aanleiding gegee het tot die spel? 'n Verdiende
>> slegte reputasie dalk?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkf8c2$92$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet van 'n baie sensitiewe manier om dit te hanteer:))
>>> Yswater.
>>> In 'n beker.
>>> Oor die kop:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan nee
s�
>> en
>>>> dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit
>>> ondervinding
>>>> weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan het,
om
>> dan
>>> te
>>>> moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging vat om
>> deur
>>> te
>>>> dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie oorreageer
> as
>>>> hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit 'n
> gaping
>>> in
>>>> interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker het
> nie,
>>>> dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word, probeer
>>>> 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal
maak
>> dat
>>> 'n
>>>> man maar eerder hou by vat vyf!
>>>> "Humphrey Davy" wrote in message
>>>> news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> > Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou nogal
>>>> moeilik
>>>> > om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en die
>>>> > omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
>>>> > Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party
> enige
>>> tyd
>>>> > kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer dit
>>>> gebeur.
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat
> in
>>> die
>>>> > > moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het.
> Dit
>>> word
>>>> > > algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man
>>>> luister
>>>> > en
>>>> > > stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die
>>>> meisie
>>>> > > nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie,
> maar
>>> as
>>>> sy
>>>> > > saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus
gereed
> is
>>> om
>>>> > deur
>>>> > > die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit
>> regverdig
>>>> > > teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op
>>>> daardie
>>>> > > punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo
en
>> nog
>>>> > > probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam
> lekker
>>>> dronk
>>>> > > word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend
>>> wakker
>>>> en
>>>> > > besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
>>>> > > skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis
> amper
>>> soos
>>>> > die
>>>> > > dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag
>>> doodskiet
>>>> as
>>>> > > jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84364 is 'n antwoord op boodskap #84362] Ma, 22 September 2003 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die vrou se :"verantwoordelikheid" is dat sy moet nee sê as sy nie meer met
die storie wil aangaan nie.
Ongelukkig kan mans net een ding op 'n slag doen, en as hulle besig is om te
vry, kan hulle nie luister ook nie;))
So. miskien moet alle meisies wat gewillig is om by nagklubs opgetel te
word, 'n megafoon aanskaf;))

--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkm4fo$25rc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nix. Al wat ek wil weet is of die vrou enige verantwoordelikheid het ivm
> met die sakie? Sekerlik is daar 'n verskil tussen 'n ou wat 'n vreemde
> vrou bespring en verkrag en 'n ou en 'n meisie wat besig is met 'n 'date',
> aan't vrye gaan en dan wil sy skielik briek? Kan mens dit verwarrende
> omstandighede noem? Dis dan moeilik vir die ou om te stop en sekerlik moet
> die vrou dan ook weet dat as sy sover vry gaan sy moontlik moeilikheid kry?
> "Annette" wrote in message
> news:bki6vf$qsm$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee. Is ons weer by jou dames wat aantrek om mans te verlei?
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bkgq44$1n4r$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> En die dametjie wat dalk aanleiding gegee het tot die spel? 'n
> Verdiende
>>> slegte reputasie dalk?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bkf8c2$92$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek weet van 'n baie sensitiewe manier om dit te hanteer:))
>>>> Yswater.
>>>> In 'n beker.
>>>> Oor die kop:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan
nee
> sê
>>> en
>>>> > dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit
>>>> ondervinding
>>>> > weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan het,
> om
>>> dan
>>>> te
>>>> > moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging vat
om
>>> deur
>>>> te
>>>> > dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie
oorreageer
>> as
>>>> > hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit 'n
>> gaping
>>>> in
>>>> > interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker het
>> nie,
>>>> > dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word,
> probeer
>>>> > 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal
> maak
>>> dat
>>>> 'n
>>>> > man maar eerder hou by vat vyf!
>>>> > "Humphrey Davy" wrote in message
>>>> > news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> > > Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou
> nogal
>>>> > moeilik
>>>> > > om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en
> die
>>>> > > omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
>>>> > > Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party
>> enige
>>>> tyd
>>>> > > kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer
> dit
>>>> > gebeur.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne
wat
>> in
>>>> die
>>>> > > > moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het.
>> Dit
>>>> word
>>>> > > > algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die
> man
>>>> > luister
>>>> > > en
>>>> > > > stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan
> die
>>>> > meisie
>>>> > > > nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop
nie,
>> maar
>>>> as
>>>> > sy
>>>> > > > saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus
> gereed
>> is
>>>> om
>>>> > > deur
>>>> > > > die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit
>>> regverdig
>>>> > > > teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot
> op
>>>> > daardie
>>>> > > > punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker
glo
> en
>>> nog
>>>> > > > probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam
>> lekker
>>>> > dronk
>>>> > > > word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend
>>>> wakker
>>>> > en
>>>> > > > besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy
> verkragting
>>>> > > > skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis
>> amper
>>>> soos
>>>> > > die
>>>> > > > dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag
>>>> doodskiet
>>>> > as
>>>> > > > jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84379 is 'n antwoord op boodskap #84364] Ma, 22 September 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK, en die manne kan die meisies wat hulle dink op die uitlok is, 'n sticker
op plak wat hulle uitwys as 'gebak' net sodat die manne hulle moet uitlos?
As jy jou vir 'n toffie uitgee moet jy tog verwag om gekou te word?

"Annette" skryf in boodskap news:bkm4u8$rv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die vrou se :"verantwoordelikheid" is dat sy moet nee sê as sy nie meer met
> die storie wil aangaan nie.
> Ongelukkig kan mans net een ding op 'n slag doen, en as hulle besig is om te
> vry, kan hulle nie luister ook nie;))
> So. miskien moet alle meisies wat gewillig is om by nagklubs opgetel te
> word, 'n megafoon aanskaf;))
>
>
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkm4fo$25rc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Nix. Al wat ek wil weet is of die vrou enige verantwoordelikheid het ivm
>> met die sakie? Sekerlik is daar 'n verskil tussen 'n ou wat 'n vreemde
>> vrou bespring en verkrag en 'n ou en 'n meisie wat besig is met 'n 'date',
>> aan't vrye gaan en dan wil sy skielik briek? Kan mens dit verwarrende
>> omstandighede noem? Dis dan moeilik vir die ou om te stop en sekerlik
> moet
>> die vrou dan ook weet dat as sy sover vry gaan sy moontlik moeilikheid
> kry?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bki6vf$qsm$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee. Is ons weer by jou dames wat aantrek om mans te verlei?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bkgq44$1n4r$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> En die dametjie wat dalk aanleiding gegee het tot die spel? 'n
>> Verdiende
>>>> slegte reputasie dalk?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bkf8c2$92$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek weet van 'n baie sensitiewe manier om dit te hanteer:))
>>>> > Yswater.
>>>> > In 'n beker.
>>>> > Oor die kop:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan
> nee
>> sê
>>>> en
>>>> > > dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit
>>>> > ondervinding
>>>> > > weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan
het,
>> om
>>>> dan
>>>> > te
>>>> > > moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging
vat
> om
>>>> deur
>>>> > te
>>>> > > dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie
> oorreageer
>>> as
>>>> > > hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit
'n
>>> gaping
>>>> > in
>>>> > > interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker
het
>>> nie,
>>>> > > dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word,
>> probeer
>>>> > > 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal
>> maak
>>>> dat
>>>> > 'n
>>>> > > man maar eerder hou by vat vyf!
>>>> > > "Humphrey Davy" wrote in message
>>>> > > news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> > > > Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou
>> nogal
>>>> > > moeilik
>>>> > > > om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is
en
>> die
>>>> > > > omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
>>>> > > > Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige
party
>>> enige
>>>> > tyd
>>>> > > > kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag
wanneer
>> dit
>>>> > > gebeur.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne
> wat
>>> in
>>>> > die
>>>> > > > > moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het
.
>>> Dit
>>>> > word
>>>> > > > > algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet
die
>> man
>>>> > > luister
>>>> > > > en
>>>> > > > > stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt
kan
>> die
>>>> > > meisie
>>>> > > > > nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop
> nie,
>>> maar
>>>> > as
>>>> > > sy
>>>> > > > > saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus
>> gereed
>>> is
>>>> > om
>>>> > > > deur
>>>> > > > > die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit
>>>> regverdig
>>>> > > > > teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het
tot
>> op
>>>> > > daardie
>>>> > > > > punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker
> glo
>> en
>>>> nog
>>>> > > > > probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy
saam
>>> lekker
>>>> > > dronk
>>>> > > > > word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende
> oggend
>>>> > wakker
>>>> > > en
>>>> > > > > besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy
>> verkragting
>>>> > > > > skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was?
Dis
>>> amper
>>>> > soos
>>>> > > > die
>>>> > > > > dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag
>>>> > doodskiet
>>>> > > as
>>>> > > > > jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84384 is 'n antwoord op boodskap #84379] Ma, 22 September 2003 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nie minder as reg nie - solank daar net konsensus bereik word en die man
en die meisie ooreenkom dat sy wel 'n toffie is.
Hoe dink jy sal die stiekertjie moet lyk?
'n Batterytjie?:)))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkme16$26n3$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> OK, en die manne kan die meisies wat hulle dink op die uitlok is, 'n sticker
> op plak wat hulle uitwys as 'gebak' net sodat die manne hulle moet uitlos?
> As jy jou vir 'n toffie uitgee moet jy tog verwag om gekou te word?
> "Annette" wrote in message
> news:bkm4u8$rv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die vrou se :"verantwoordelikheid" is dat sy moet nee sê as sy nie meer
> met
>> die storie wil aangaan nie.
>> Ongelukkig kan mans net een ding op 'n slag doen, en as hulle besig is
om
> te
>> vry, kan hulle nie luister ook nie;))
>> So. miskien moet alle meisies wat gewillig is om by nagklubs opgetel te
>> word, 'n megafoon aanskaf;))
>>
>>
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bkm4fo$25rc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Nix. Al wat ek wil weet is of die vrou enige verantwoordelikheid het
> ivm
>>> met die sakie? Sekerlik is daar 'n verskil tussen 'n ou wat 'n vreemde
>>> vrou bespring en verkrag en 'n ou en 'n meisie wat besig is met 'n
> 'date',
>>> aan't vrye gaan en dan wil sy skielik briek? Kan mens dit verwarrende
>>> omstandighede noem? Dis dan moeilik vir die ou om te stop en
sekerlik
>> moet
>>> die vrou dan ook weet dat as sy sover vry gaan sy moontlik moeilikheid
>> kry?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bki6vf$qsm$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Nee. Is ons weer by jou dames wat aantrek om mans te verlei?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bkgq44$1n4r$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > En die dametjie wat dalk aanleiding gegee het tot die spel? 'n
>>> Verdiende
>>>> > slegte reputasie dalk?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bkf8c2$92$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek weet van 'n baie sensitiewe manier om dit te hanteer:))
>>>> > > Yswater.
>>>> > > In 'n beker.
>>>> > > Oor die kop:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te
kan
>> nee
>>> sê
>>>> > en
>>>> > > > dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit
>>>> > > ondervinding
>>>> > > > weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan
> het,
>>> om
>>>> > dan
>>>> > > te
>>>> > > > moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging
> vat
>> om
>>>> > deur
>>>> > > te
>>>> > > > dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie
>> oorreageer
>>>> as
>>>> > > > hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit
> 'n
>>>> gaping
>>>> > > in
>>>> > > > interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker
> het
>>>> nie,
>>>> > > > dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word,
>>> probeer
>>>> > > > 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle
sal
>>> maak
>>>> > dat
>>>> > > 'n
>>>> > > > man maar eerder hou by vat vyf!
>>>> > > > "Humphrey Davy" wrote in message
>>>> > > > news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> > > > > Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis
nou
>>> nogal
>>>> > > > moeilik
>>>> > > > > om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou
is
> en
>>> die
>>>> > > > > omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel
> het.
>>>> > > > > Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige
> party
>>>> enige
>>>> > > tyd
>>>> > > > > kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag
> wanneer
>>> dit
>>>> > > > gebeur.
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > > news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > > 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die
manne
>> wat
>>>> in
>>>> > > die
>>>> > > > > > moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier
het
> .
>>>> Dit
>>>> > > word
>>>> > > > > > algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet
> die
>>> man
>>>> > > > luister
>>>> > > > > en
>>>> > > > > > stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt
> kan
>>> die
>>>> > > > meisie
>>>> > > > > > nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop
>> nie,
>>>> maar
>>>> > > as
>>>> > > > sy
>>>> > > > > > saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus
>>> gereed
>>>> is
>>>> > > om
>>>> > > > > deur
>>>> > > > > > die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit
>>>> > regverdig
>>>> > > > > > teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het
> tot
>>> op
>>>> > > > daardie
>>>> > > > > > punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie
lekker
>> glo
>>> en
>>>> > nog
>>>> > > > > > probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy
> saam
>>>> lekker
>>>> > > > dronk
>>>> > > > > > word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende
>> oggend
>>>> > > wakker
>>>> > > > en
>>>> > > > > > besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy
>>> verkragting
>>>> > > > > > skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was?
> Dis
>>>> amper
>>>> > > soos
>>>> > > > > die
>>>> > > > > > dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika
> mag
>>>> > > doodskiet
>>>> > > > as
>>>> > > > > > jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig
> nie!
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Daterape: Wanneer is dit? [boodskap #84399 is 'n antwoord op boodskap #84384] Ma, 22 September 2003 12:22 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van 'n tattoo van 'ek speel net'? Maar dan gaan die manne nie meer
belangstel nie! Ek sou gedink het dat as 'n meisie toelaat dat 'n man haar
bevoel en bevry en toelaat om haar klere uit te trek, dat sy 'n toffie is,
of hoe? As sy dán hand voor druk en sê nee, en die ou sukkel om gehoor te
gee, het sy die reg om rape te skree? Ek was nog nooit in so 'n situasie
nie, maar ek dink wel dat in so 'n situasie dit vir 'n man baie moeilik gaan
wees om helder te dink. Het jy al mense gesien wat aan die redeneer raak
en ekaar begin slegsê? Jy kan praat en praat en nulle hoor g'n niks nie.
Hulle is so vasgevang in die passie van die oomblik dat rede nie in tel is
nie. 'n Ou op pad na die paradys toe, het dieselle passie. My probleem
is net dat die meisie gehelp skep het aan die paradys.......hoekom moet net
hy betaal as daai paradys skielik opdroog?

"Annette" skryf in boodskap news:bkmh3g$3u0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nie minder as reg nie - solank daar net konsensus bereik word en die man
> en die meisie ooreenkom dat sy wel 'n toffie is.
> Hoe dink jy sal die stiekertjie moet lyk?
> 'n Batterytjie?:)))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkme16$26n3$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> OK, en die manne kan die meisies wat hulle dink op die uitlok is, 'n sticker
>> op plak wat hulle uitwys as 'gebak' net sodat die manne hulle moet uitlos?
>> As jy jou vir 'n toffie uitgee moet jy tog verwag om gekou te word?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bkm4u8$rv7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die vrou se :"verantwoordelikheid" is dat sy moet nee sê as sy nie meer met
>>> die storie wil aangaan nie.
>>> Ongelukkig kan mans net een ding op 'n slag doen, en as hulle besig is om te
>>> vry, kan hulle nie luister ook nie;))
>>> So. miskien moet alle meisies wat gewillig is om by nagklubs opgetel te
>>> word, 'n megafoon aanskaf;))
>>>
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bkm4fo$25rc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Nix. Al wat ek wil weet is of die vrou enige verantwoordelikheid het ivm
>>>> met die sakie? Sekerlik is daar 'n verskil tussen 'n ou wat 'n vreemde
>>>> vrou bespring en verkrag en 'n ou en 'n meisie wat besig is met 'n 'date',
>>>> aan't vrye gaan en dan wil sy skielik briek? Kan mens dit verwarrende
>>>> omstandighede noem? Dis dan moeilik vir die ou om te stop en sekerlik moet
>>>> die vrou dan ook weet dat as sy sover vry gaan sy moontlik moeilikheid kry?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bki6vf$qsm$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Nee. Is ons weer by jou dames wat aantrek om mans te verlei?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bkgq44$1n4r$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > En die dametjie wat dalk aanleiding gegee het tot die spel? 'n Verdiende
>>>> > > slegte reputasie dalk?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bkf8c2$92$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek weet van 'n baie sensitiewe manier om dit te hanteer:))
>>>> > > > Yswater.
>>>> > > > In 'n beker.
>>>> > > > Oor die kop:)))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:bkf4q9$1fss$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > Ek stem saam dat enige van die twee te enige tyd behoort te kan nee sê en
>>>> > > > > dan moet die ander party stop, penne optrek en padgee, maar uit ondervinding
>>>> > > > > weet ek darem ook dat 'n ou, veral as die dinge al ver gegaan het, om dan te
>>>> > > > > moet briek, kan maar moeilik wees. Dit sal nogal oortuiging vat om deur te
>>>> > > > > dring tot die ou en ek wonder of biae van die meisies nie oorreageer as
>>>> > > > > hulle hierdie stoppery nie sensitief hanteer nie? Of het dit 'n gaping in
>>>> > > > > interpretasie gelaat vir 'n meisie wat nugter nie sou gespyker het nie,
>>>> > > > > dronk was en lekker deelgeneem het en toe sy weer nugter word, probeer
>>>> > > > > 'face' red deur te beweer dat dit teen haar wil was? Hulle sal maak dat 'n
>>>> > > > > man maar eerder hou by vat vyf!
>>>> > > > > "Humphrey Davy" wrote in message
>>>> > > > > news:3f6ac53c@usenet.per.paradox.net.au...
>>>> > > > > > Volgens SA wet is iemand onskuldig tot skuldig bewys. Dis nou nogal moeilik
>>>> > > > > > om te bewys wie wat gese het, veral as daar meer as een ou is en die
>>>> > > > > > omstandighede dui daarop dat sy tot op 'n punt saamgespeel het.
>>>> > > > > > Dit gese as praktiese uitbeelding van die wet, moet enige party enige tyd
>>>> > > > > > kan nee se. Dwing van enige soort is teen die wet ongeag wanneer dit gebeur.
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > > > news:bke59c$1d29$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > > > 'n Lang string is al gesels oor hierdie storie ivm die manne wat in die
>>>> > > > > > > moeilikheid is oor die meisie wat in hul koshuis gekuier het. Dit word
>>>> > > > > > > algemeen aanvaar dat wanneer 'n meisie 'nee' sê, dan moet die man luister en
>>>> > > > > > > stop alles net daar. Die vraag is net tot op watter punt kan die meisie
>>>> > > > > > > nee sê? Ek betwis nie haar reg om die storie te wil stop nie, maar as sy
>>>> > > > > > > saamgespeel het tot op die punt waar die ou hygend van lus gereed is om deur
>>>> > > > > > > die rivier te hardloop en dan besluit sy om te stop, is dit regverdig
>>>> > > > > > > teenoor die ou wat sy uitgelok het [of mee saamgespeel het tot op daardie
>>>> > > > > > > punt] om dan verkragting te skree as die ou haar nie lekker glo en nog
>>>> > > > > > > probeer nie. Waar lê die verantwoordelikheid? As sy saam lekker dronk
>>>> > > > > > > word en 'n paar ouens kom haar by en sy word die volgende oggend wakker en
>>>> > > > > > > besluit dat sy nie eintlik wou spyker nie, dan kan sy verkragting
>>>> > > > > > > skree.....hoe bewys die ouens dat sy heel gewillig was? Dis amper soos die
>>>> > > > > > > dief wat jy nie meer in jou eie huis in die nag in Afrika mag doodskiet as
>>>> > > > > > > jy nie kan bewys [in die donker!] dat hy jou lewe bedreig nie!
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bachelors Party
Volgende onderwerp: Standbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:56:35 MGT 2024