Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Kiesreg vir die SA's in die buiteland
Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84262] |
Vr., 19 September 2003 06:24  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag stem nie, net
die wat verbonde is aan die ambassades.
Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en kan, wel kan
stem.
Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in die buiteland
is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is of in besit is
van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84312 is 'n antwoord op boodskap #84288] |
Vr., 19 September 2003 23:26   |
Humphrey Davy
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In die laaste verkiesing het ons in England gewoon en kon nie stem nie. As
ek reg kan onthou kon die Springbokke ook nie stem nie, want hulle was op
toer. Iemand?
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkek3s$1efk$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek het nog altyd verstaan dat as jy 'n burger van 'n land is, kan jy selfs
> in die buiteland stem. As jy egter in plaaslike verkiesings wil stem, moet
> jy kan bewys dat jy langer as 'n jaar in daai plek bly voor jy as kieser kan
> registreer daar.
> "Annette" wrote in message
> news:bke95r$488$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy moet globaal dink Max:)) Kyk hoe hard baklei Mbeki dat Mugabe wel na
> die
>> statebondskonferensie kan gaan.
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:3f6aa5cb$0$58707$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Net in 'n land wat waarde heg aan sy Burgers...
>>>
>>> "Sandvlooi" schreef in bericht
>>> news:bke8fr$1dc2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Is die vraag nie eerder of die ou nog SA burgerskap het nie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bke7v7$3na$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar is baie mense hier wat ook nie meer wil stem nie.
>>>> > Ek dink die keuse berus nog steeds by die individu - as hy/sy wil
of
>>> kan,
>>>> > moet daar 'n geleentheid wees.
>>>> > Dit is 'n normale aanname dat enige normale mens na selfs 3 jaar
in
>> die
>>>> > buiteland miskien nie meer sal belangstel om te stem vir die land
> wat
>>>> > verlaat is nie.
>>>> > Maar daar is altyd buitengewone omstandighede, en daar moet
>> voorsiening
>>>> vir
>>>> > diesulkes wees.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Max" wrote in message
>>>> > news:3f6aa229$0$58711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > Ek is glad nie meer op datum met die politieke partye in SA nie.
> Die
>>> NNP
>>>> > lyk
>>>> > > my het die meeste verstand... Daai tien jaar kan hulle vyf jaar
>> maak.
>>>> > >
>>>> > > Eerlik gesê, het ek nie meer behoefte om te stem nie.
>>>> > >
>>>> > > Max_______________________________________
>>>> > >
>>>> > > "Annette" schreef in bericht
>>>> > > news:bke7g6$3c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Die ANC wil nie hê dat die mense wat in die buiteland is mag
> stem
>>> nie,
>>>> > net
>>>> > > > die wat verbonde is aan die ambassades.
>>>> > > > Die DA wil hof toe sodat almal in die buiteland wat wil en
kan,
>> wel
>>>> kan
>>>> > > > stem.
>>>> > > > Die NNP maak 'n onderskeid - diegene wat langer as 10 jaar in
> die
>>>> > > buiteland
>>>> > > > is moet nie te kan stem nie, of diegene wat in die proses is
of
> in
>>>> besit
>>>> > > is
>>>> > > > van burgerskap van hul nuwe land kan ook nie stem nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84321 is 'n antwoord op boodskap #84316] |
Sa., 20 September 2003 11:19   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee. Ons moes voor die tyd ons ID's vat en gaan registreer, en die dag van
die verkiesing het ons weer ons ID's gevat en gaan stem. Jy moes jou ID wys
het dan het hulle hom gescan en 'n swart merkie op jou vinger gemaak. As jy
nie 'n geregistreerde stemmer was nie, kon jy nie stem nie.
Ek's nie seker hoe't dit in 1994 gegaan nie, want ek was toe nog te jonk om
te stem, maar my ma het haar ID boekie saamgevat, so ek neem aan hulle het
hom nodig gehad.
E
"Ellie" wrote:
>
> Iemand het my vertel dat met die laaste verkiesing (of is dit nou die groot
> een in 1994?) het hulle die poorte oopgegooi en almal, wettig of onwettig
> mog stem. Is dit waar? Moes mens nie n ID boek wys nie? Sou daardie mense
> van Noord -Afrika WOU stem, hoekom sou hulle, dit raak hulle mos nie? Ek
> wonder of dit propaganda was?
> Ek woon al so lank in Amerika, ek sou nie weet wie om voor te stem nie.
>
> Ellie - E Way - a - en al die ander
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84339 is 'n antwoord op boodskap #84336] |
Sa., 20 September 2003 20:16   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons het verlede Dinsdag moes gaan stem of ons meer belasting wil betaal
(eiendoms en sekere goedere) om Alabama uit sy armoede en ellende te lig, en
saam met van die ander state te stel. Wel waddayaknow, die mense het nee
gestem vir hoër belasting. Ek het nogal ewe ja gaan stem, nie dat ek meer
wil betaal nie, maar ons betaal baie min belasting im vergeleke met ander
state.
Nou vra ek jou, hoe simpel is dit om mense te VRA of hulle meer belasting
wil betaal? Wie gaan ja sê? Hulle moes net SE die belasting is nou hoër,
dankie en klaar.
So moes die mense in Seattle (help my as ek verkeerd is) nou die dag stem of
hulle n 5c belasting ekstra wil betaal op n koppie espresso. Nie latte of
gewone koffie nie, net espresso. Die ekstra geld sou vir kindersorg,
daycare en skole benut word. Wel, die mense van Seattle, wat erg van koffie
hou, het nee gesê. Go figure . . .
"Annette" skryf in boodskap news:bki6vg$qsm$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel net om te bewys hoe swak die kontroles was, het ek op twee plekke gaan
> stem.
>
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:PbXab.5666$8j.4639@bignews4.bellsouth.net...
>> Dis waar dat almal moes registreer en ID boeke wys
>> om te kan stem in 94. Die gerugte was egter dat
>> daar duisende ID boekies uitgereik is aan mense
>> wat geen bewys gahad het dat hulle wel wettige
>> inwoners van die land was. Natuurlik was dit
>> seker net so moeilik om te bewys of so 'n persoon
>> die land onwettig ingekom het of nie. Niemand sou
>> rerig weet nie maar die ANC het hard gefokus
>> daarop dat soveel moontlik mense betyds die ID
>> boekies moet kry. Dit sou baie onregverdig gewees
>> het om mense stemreg te ontsê net omdat die vorige
>> regering nie ID boekies aan almal uitgereik het
>> nie, maar dit is net so onregverdig teenoor die
>> eerbare inwoners van die land indien duisende
>> onwettige immigrante verniet burgerskap en stemreg
>> op hierdie manier ontvang het.
>>
>> Vandag baklei dieselfde ANC wat aan bewind gekom
>> het met die "een man een stem" slagspreek om
>> wettige Suid Afrikaanse burgers van hulle stemreg
>> te ontsê. Is dit nie nou die tyd om te besef hulle
>> het die hele tyd gelieg oor hulle "demokratiese"
>> doelwitte nie? En hoekom die strek behoefte om
>> daai twee derdes meerderheid te behaal?
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Kiesreg vir die SA's in die buiteland [boodskap #84343 is 'n antwoord op boodskap #84321] |
Sa., 20 September 2003 23:04   |
Humphrey Davy
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jy kon op die dag 'n tydlike ID boekie kry. Gedurende die '94 verkiesing
self was 2 miljoen ID boekies uitgeryk.
"Elaine" skryf in boodskap news:3f6c37d3$0$64721@hades.is.co.za...
> Nee. Ons moes voor die tyd ons ID's vat en gaan registreer, en die dag van
> die verkiesing het ons weer ons ID's gevat en gaan stem. Jy moes jou ID wys
> het dan het hulle hom gescan en 'n swart merkie op jou vinger gemaak. As jy
> nie 'n geregistreerde stemmer was nie, kon jy nie stem nie.
> Ek's nie seker hoe't dit in 1994 gegaan nie, want ek was toe nog te jonk om
> te stem, maar my ma het haar ID boekie saamgevat, so ek neem aan hulle het
> hom nodig gehad.
>
> E
>
> "Ellie" wrote:
>>
>> Iemand het my vertel dat met die laaste verkiesing (of is dit nou die
> groot
>> een in 1994?) het hulle die poorte oopgegooi en almal, wettig of onwettig
>> mog stem. Is dit waar? Moes mens nie n ID boek wys nie? Sou daardie
> mense
>> van Noord -Afrika WOU stem, hoekom sou hulle, dit raak hulle mos nie? Ek
>> wonder of dit propaganda was?
>> Ek woon al so lank in Amerika, ek sou nie weet wie om voor te stem nie.
>>
>> Ellie - E Way - a - en al die ander
>>
>
|
|
|
|
Re: Latte tax [boodskap #84352 is 'n antwoord op boodskap #84341] |
So., 21 September 2003 18:22   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek het my v erkeerd uitgedruk, ek wou sê dis net espresso. En ja, ek
ken my koffies nogal, ek dink nie Seattle het enigiets (behalwe baie meer)
as wat ons het nie, dis alles global nou. Die koffieplekke hier het soos
mushrooms opgespring, kompleet met ingevoerde biscotti. Hier is nou n
oud-Zim paar wat n baie suksesvolle koffieplek in downtown Birmingham het,
ek dink selfs hulle het karringmelkbeskuit op hulle menu :-)
"Katryn" skryf in boodskap news:llkpmv822cuhgcf9uv1n78jig8l0c30jrl@4ax.com...
> "Ellie" wrote:
>
>> So moes die mense in Seattle (help my as ek verkeerd is) nou die dag stem of
>> hulle n 5c belasting ekstra wil betaal op n koppie espresso. Nie latte of
>> gewone koffie nie, net espresso.
>
> Ai, tant Antjie Somers - ek sou dog jy weet wat 'n latte of
> Amerikaanse caffe latte is? Dis espresso met gestoomde melk, hoor.
> Espresso met melk...
> Ek reken dis selfs in Alabama so?
> :-)))
>
> O, en dit was 10c. En dit was losweg verwys na as die "latte tax". Jy
> was darem reg dat dit gewone koffie uitgesluit het, en ook oor wat die
> doel daarvan was. :-)
> Maar dit sou ook net die groot besighede soos Starbucks beinvloed het.
> En JOLT (Joined to Oppose the Latte Tax) is die groep wat daarteen
> geveg en gewen het.
> En ...ag newwermaaind...:-)
>
> Maar dit is baie interessant dat daar so baie Repug govs is wat nou
> belasting wil opsit, en dit alreeds gedoen het. Julle Bob Riley was
> darem nie die enigste nie. Maar ek dink hy is die eerste Reaganite
> wat Clinton se ekomomiese beleid probeer volg het? Dit moes 'n bitter
> pil vir hom gewees het. :-)
> Dis jammer dat julle nie daarvoor gestem het nie. Ek was beindruk om
> te sien dat selfs die BCA (Business Council of Alabama) Riley se tax
> plan ondersteun het. Dit wys dat slim besighede en selfs stoere
> Reaganites nou die lig begin sien.
>
|
|
|
Re: Latte tax [boodskap #84357 is 'n antwoord op boodskap #84352] |
Ma., 22 September 2003 05:32   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie hoe gewild beskuit daar onder is nie - die Engelse wat hier kom
kuier ken dit glad nie, en hou ook nie van die smaak nie.
--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:h%lbb.47921$NM1.409@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Ja, ek het my v erkeerd uitgedruk, ek wou sê dis net espresso. En ja, ek
> ken my koffies nogal, ek dink nie Seattle het enigiets (behalwe baie meer)
> as wat ons het nie, dis alles global nou. Die koffieplekke hier het soos
> mushrooms opgespring, kompleet met ingevoerde biscotti. Hier is nou n
> oud-Zim paar wat n baie suksesvolle koffieplek in downtown Birmingham het,
> ek dink selfs hulle het karringmelkbeskuit op hulle menu :-)
>
> "Katryn" wrote in message
> news:llkpmv822cuhgcf9uv1n78jig8l0c30jrl@4ax.com...
>> "Ellie" wrote:
>>
>>> So moes die mense in Seattle (help my as ek verkeerd is) nou die dag
stem
> of
>>> hulle n 5c belasting ekstra wil betaal op n koppie espresso. Nie latte
> of
>>> gewone koffie nie, net espresso.
>>
>> Ai, tant Antjie Somers - ek sou dog jy weet wat 'n latte of
>> Amerikaanse caffe latte is? Dis espresso met gestoomde melk, hoor.
>> Espresso met melk...
>> Ek reken dis selfs in Alabama so?
>> :-)))
>>
>> O, en dit was 10c. En dit was losweg verwys na as die "latte tax". Jy
>> was darem reg dat dit gewone koffie uitgesluit het, en ook oor wat die
>> doel daarvan was. :-)
>> Maar dit sou ook net die groot besighede soos Starbucks beinvloed het.
>> En JOLT (Joined to Oppose the Latte Tax) is die groep wat daarteen
>> geveg en gewen het.
>> En ...ag newwermaaind...:-)
>>
>> Maar dit is baie interessant dat daar so baie Repug govs is wat nou
>> belasting wil opsit, en dit alreeds gedoen het. Julle Bob Riley was
>> darem nie die enigste nie. Maar ek dink hy is die eerste Reaganite
>> wat Clinton se ekomomiese beleid probeer volg het? Dit moes 'n bitter
>> pil vir hom gewees het. :-)
>> Dis jammer dat julle nie daarvoor gestem het nie. Ek was beindruk om
>> te sien dat selfs die BCA (Business Council of Alabama) Riley se tax
>> plan ondersteun het. Dit wys dat slim besighede en selfs stoere
>> Reaganites nou die lig begin sien.
>>
>
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 03:59:24 UTC 2025
|