Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die groot storm wat aan die kom is.
Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84115] Di, 16 September 2003 13:05 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hou tog maar duimvas vir die oostelike deel van Noord-
Amerika aan die einde van die week, as die verwagte
orkaan die land tref. Die ding is glo so groot dat hulle
dit van die space station af kan sien. Ons hier in suidelike
en oostelike Ontario sal heelwaarskynlik ook getref word
deur die oorskietwind en reën wat so ver na die binneland
nog gevoel kan word. Ons is in alle geval nie so ver van
die plek waar die oog van die orkaan gaan tref nie. Soos
die kraai vlieg.

Gloudina
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84117 is 'n antwoord op boodskap #84115] Di, 16 September 2003 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het hier 'n mooi prentjie in die koerant gekry - dit lyk asof die storm
reg op die Carolina's afpeil.
Miskien maak dit 'n draai na regs en mis dit.
Nou wat maak mens nou eintlik as jy weet so 'n monster storm is op pad na
jou - gaan lê mens maar onder die bed?

Annette

"@rogers.com" wrote in message
news:RUD9b.470933$4UE.469682@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> Hou tog maar duimvas vir die oostelike deel van Noord-
> Amerika aan die einde van die week, as die verwagte
> orkaan die land tref. Die ding is glo so groot dat hulle
> dit van die space station af kan sien. Ons hier in suidelike
> en oostelike Ontario sal heelwaarskynlik ook getref word
> deur die oorskietwind en reën wat so ver na die binneland
> nog gevoel kan word. Ons is in alle geval nie so ver van
> die plek waar die oog van die orkaan gaan tref nie. Soos
> die kraai vlieg.
>
> Gloudina
>
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84119 is 'n antwoord op boodskap #84117] Di, 16 September 2003 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hol sal seker ook nie help nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bk72t9$ddg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons het hier 'n mooi prentjie in die koerant gekry - dit lyk asof die storm
> reg op die Carolina's afpeil.
> Miskien maak dit 'n draai na regs en mis dit.
> Nou wat maak mens nou eintlik as jy weet so 'n monster storm is op pad na
> jou - gaan lê mens maar onder die bed?
>
> Annette
>
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:RUD9b.470933$4UE.469682@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>> Hou tog maar duimvas vir die oostelike deel van Noord-
>> Amerika aan die einde van die week, as die verwagte
>> orkaan die land tref. Die ding is glo so groot dat hulle
>> dit van die space station af kan sien. Ons hier in suidelike
>> en oostelike Ontario sal heelwaarskynlik ook getref word
>> deur die oorskietwind en reën wat so ver na die binneland
>> nog gevoel kan word. Ons is in alle geval nie so ver van
>> die plek waar die oog van die orkaan gaan tref nie. Soos
>> die kraai vlieg.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84124 is 'n antwoord op boodskap #84119] Di, 16 September 2003 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien nou net op die 5-uur nuus hoe hulle planke voor die vensters
vasspyker, en ek wonder wat van die dakke....
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f672731.0@news1.mweb.co.za...
> Hol sal seker ook nie help nie?
> "Annette" wrote in message
> news:bk72t9$ddg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons het hier 'n mooi prentjie in die koerant gekry - dit lyk asof die
> storm
>> reg op die Carolina's afpeil.
>> Miskien maak dit 'n draai na regs en mis dit.
>> Nou wat maak mens nou eintlik as jy weet so 'n monster storm is op pad na
>> jou - gaan lê mens maar onder die bed?
>>
>> Annette
>>
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:RUD9b.470933$4UE.469682@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>> Hou tog maar duimvas vir die oostelike deel van Noord-
>>> Amerika aan die einde van die week, as die verwagte
>>> orkaan die land tref. Die ding is glo so groot dat hulle
>>> dit van die space station af kan sien. Ons hier in suidelike
>>> en oostelike Ontario sal heelwaarskynlik ook getref word
>>> deur die oorskietwind en reën wat so ver na die binneland
>>> nog gevoel kan word. Ons is in alle geval nie so ver van
>>> die plek waar die oog van die orkaan gaan tref nie. Soos
>>> die kraai vlieg.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84128 is 'n antwoord op boodskap #84117] Di, 16 September 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oos...[1]  is tans af-lyn  Oos...[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek kan jou verseker die prentjie is nie so mooi as jy dit op die TV
sien en jy besef dis op pad na jou area toe nie. Daar is seker nie te
veel wat 'n mens kan doen nie. Koop kos en water en kragopwekkers,
batterye, spyker velle laaghout oor jou vensters, en bid. Baie mense
word gedwing om die area te ontruim. Die nuutste projeksie is dat dit
suid-New Jersey gaan tref teen Donderdag. Ons is baie naby aan
suid-New Jersey. Dis trouens waar ek werk - in Trenton, die hoofstad.
Ons woon net 15 myl verder. Op die oomblik is die weer onverbterlik.
Pragtige sonskyn en lekker koel. Die wind en reën wat die storm
vooruitloop kan ons reeds teen Woensdag begin ontwrig.

Kwarantyn

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ons het hier 'n mooi prentjie in die koerant gekry - dit lyk asof die storm
> reg op die Carolina's afpeil.
> Miskien maak dit 'n draai na regs en mis dit.
> Nou wat maak mens nou eintlik as jy weet so 'n monster storm is op pad na
> jou - gaan lê mens maar onder die bed?
>
> Annette
>
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84133 is 'n antwoord op boodskap #84128] Di, 16 September 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het julle nie skuilings nie? Sal dit nie help om ondergrond te gaan soos
wat hulle op die t.v. maak nie? Of is dit net in sekere dele van die land
waar hulle spesiale skuilings bou? Vra maar net?

E

"Kwearantyn" skryf in boodskap news:b4708f82.0309161004.518fee23@posting.google.com...
> Ek kan jou verseker die prentjie is nie so mooi as jy dit op die TV
> sien en jy besef dis op pad na jou area toe nie. Daar is seker nie te
> veel wat 'n mens kan doen nie. Koop kos en water en kragopwekkers,
> batterye, spyker velle laaghout oor jou vensters, en bid. Baie mense
> word gedwing om die area te ontruim. Die nuutste projeksie is dat dit
> suid-New Jersey gaan tref teen Donderdag. Ons is baie naby aan
> suid-New Jersey. Dis trouens waar ek werk - in Trenton, die hoofstad.
> Ons woon net 15 myl verder. Op die oomblik is die weer onverbterlik.
> Pragtige sonskyn en lekker koel. Die wind en reën wat die storm
> vooruitloop kan ons reeds teen Woensdag begin ontwrig.
>
> Kwarantyn
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84138 is 'n antwoord op boodskap #84128] Di, 16 September 2003 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
As iemand wat al in die middel van n orkaan was, kan ek jou aanraai om n
paar goed te doen Henri. Koop bottels water, maak seker dat jy n ekstra gas
bottel het vir jou braai (as jy een het). Koop blikkies kos, flitse,
stormlampe en kerse. Koop klomp sakke ys. Mens kry n oulike opwen radio wat
sonder batterye of krag werk, by Home Depot. Kry speelkaarte, boeke en
speletjies vir die kinders. As jy kan plyboard vasspyker teen jou huis se
voorruite, sal dit baie help. Maak seker jou vrieskas is leeg, en koop van
daardie goedkoop styrofoam containers by WalMart.
Onthou hondekos as jy diere het.

Plan b, vat die gesin en ry binneland vir 100 myl, en slaap oor vir n nag of
twee.
Laat weet of jy nog raad nodig het.

"Kwearantyn" skryf in boodskap news:b4708f82.0309161004.518fee23@posting.google.com...
> Ek kan jou verseker die prentjie is nie so mooi as jy dit op die TV
> sien en jy besef dis op pad na jou area toe nie. Daar is seker nie te
> veel wat 'n mens kan doen nie. Koop kos en water en kragopwekkers,
> batterye, spyker velle laaghout oor jou vensters, en bid. Baie mense
> word gedwing om die area te ontruim. Die nuutste projeksie is dat dit
> suid-New Jersey gaan tref teen Donderdag. Ons is baie naby aan
> suid-New Jersey. Dis trouens waar ek werk - in Trenton, die hoofstad.
> Ons woon net 15 myl verder. Op die oomblik is die weer onverbterlik.
> Pragtige sonskyn en lekker koel. Die wind en reën wat die storm
> vooruitloop kan ons reeds teen Woensdag begin ontwrig.
>
> Kwarantyn
>
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Ons het hier 'n mooi prentjie in die koerant gekry - dit lyk asof die storm
>> reg op die Carolina's afpeil.
>> Miskien maak dit 'n draai na regs en mis dit.
>> Nou wat maak mens nou eintlik as jy weet so 'n monster storm is op pad na
>> jou - gaan lê mens maar onder die bed?
>>
>> Annette
>>
>>
>>
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84139 is 'n antwoord op boodskap #84133] Di, 16 September 2003 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Elaine, die skuilings is meesal vir tornados. In Kansas, Missouri en daai
binnelandse plekke het baie buurte skuilings. Dis net so n groot plat
deksel op die grond, en as jy dit oopmaak klim jy onder af in n kelder met
voorraad. Gewoonlik deel vier of vyf gesinne so n skuiling, maar n tornado
is vinnig verby. n Orkaan ook, maar hulle se mens moet skuil in n
binnekamer sonder vensters (soos n spens) of in jou basement.

Dis n aaklike en aardige gevoel, iets wat mens nooit vergeet nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f677894$0$64727@hades.is.co.za...
> Het julle nie skuilings nie? Sal dit nie help om ondergrond te gaan soos
> wat hulle op die t.v. maak nie? Of is dit net in sekere dele van die land
> waar hulle spesiale skuilings bou? Vra maar net?
>
> E
>
> "Kwearantyn" wrote in message
> news:b4708f82.0309161004.518fee23@posting.google.com...
>> Ek kan jou verseker die prentjie is nie so mooi as jy dit op die TV
>> sien en jy besef dis op pad na jou area toe nie. Daar is seker nie te
>> veel wat 'n mens kan doen nie. Koop kos en water en kragopwekkers,
>> batterye, spyker velle laaghout oor jou vensters, en bid. Baie mense
>> word gedwing om die area te ontruim. Die nuutste projeksie is dat dit
>> suid-New Jersey gaan tref teen Donderdag. Ons is baie naby aan
>> suid-New Jersey. Dis trouens waar ek werk - in Trenton, die hoofstad.
>> Ons woon net 15 myl verder. Op die oomblik is die weer onverbterlik.
>> Pragtige sonskyn en lekker koel. Die wind en reën wat die storm
>> vooruitloop kan ons reeds teen Woensdag begin ontwrig.
>>
>> Kwarantyn
>
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84141 is 'n antwoord op boodskap #84139] Di, 16 September 2003 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan sal ek seker maar in die gang moet sit as so iets ons tref, want dis die
enigste plek in my huis sonder vensters! Haai dis nogal erg, ek sou maar
gehol het, en gehoop het vir die beste.

"e-way" wrote in message
news:gDM9b.21868$Aq2.14708@newsread1.news.atl.earthlink.net. ..
> Elaine, die skuilings is meesal vir tornados. In Kansas, Missouri en daai
> binnelandse plekke het baie buurte skuilings. Dis net so n groot plat
> deksel op die grond, en as jy dit oopmaak klim jy onder af in n kelder met
> voorraad. Gewoonlik deel vier of vyf gesinne so n skuiling, maar n tornado
> is vinnig verby. n Orkaan ook, maar hulle se mens moet skuil in n
> binnekamer sonder vensters (soos n spens) of in jou basement.
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84142 is 'n antwoord op boodskap #84138] Wo, 17 September 2003 00:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
e-way wrote

> As iemand wat al in die middel van n orkaan was

Vertel meer. Hoelank het dit aangehou, wat het jy gesien
toe dit verby is, en sulke dinge. Watter orkaan was dit.
Isabel is darem nou af na 'n graad 2 orkaan, so mens hoop
maar vir die beste. Almal sê Ontario het die reën nodig,
maar ek is darem maar bang vir die winde.

Gloudina
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84144 is 'n antwoord op boodskap #84142] Wo, 17 September 2003 01:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
My ervaring van 'n kwaai storm was einde '98. Ons was op 'n boot tussen
Gothenburg in Swede na Harwich in Engleland. Die storm was die oorblyfsel
van Hurricane Mitch wat baie skade in sentraal Amerika gedoen het. Ek was
vroe oggend ure nogal gelukkig met te veel Ice Bears, 'n mengsel van Vodka,
Blue Caracao Syrup en Sprite.
Toe kom ek agter die wig is nie net ek nie, maar die boot. Die storm was van
so van 2vm tot 10vm baie erg. Ek kon voel toe die boot so val dat dit in die
lug vir so 3 sekondes hang (one thousand and one etc.) en dan in die see in
ploeg.
Toe dit begin lug word het ek deur die porthole geloer en vir 'n oomblik kon
ek nie uitwerk wat waar is nie. Ons was op die sewende verdieping van die
boot, en die water op die golf langs ons, was bo ons. Die water was nie
groen nie, maar 'n skuim groen-wit kleur. Toe is my vrou seesiek. Ek dink ek
sal nooit seesiek word nie, want as jy deur daardie storm gegaan het sonder
om siek te word, dan gaan jy nooit siek word nie.

My logika was dat die skip gebou is vir Noord See storms, so ons sou orrait
wees. Toe vind ek uit dat die boot die sister skip was die Estonia is...
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84145 is 'n antwoord op boodskap #84142] Wo, 17 September 2003 01:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit was orkaan Hugo, ek vergeet nou watter jaar dit was, seker '92 of ''93.
Ons het in Charlotte, North Carolina gewoon, maar het gedink dit gaan by
Charleston South Carolina aan wal kom, en dan is dit oor.

My skoonmense woon toe toevallig in Charleston, afgetree, hulle is
oorspronklik van Connecticut, en hulle ry toe met 2 karre na ons toe, want
hulle wou die storm vermy.

Wel, die storm het al die pad Charlotte toe gekom, en die aand so 9 uur
begin gewoed. Reg deur die nag. Al twee ons kinders (klein) het in ons bed
geklim, en my man het gese dit is niks nie, ons moet slaap !! Dit het
gewaai, gereen en die mees eery geluide wat jy jou kan indink, ons het geen
voorsorg getref nie, want ons het nie geweet dit gaan so erg wees nie.
Later was die hond en die kat ook in die bed (n groot een, gelukkig :-)).
Toe gaan die krag af, en toe skielik is dit stil, doodstil. Toe weet ons
dit is die oog, en lo en behold, 15 minute na die stil het dit weer begin,
wind en reen (gelukkig het ek in Kaapstad grootgeword met die suidooste
wind, so dit was nie vir my te erg nie).
Net toe daglig begin, het die storm uitgewoed, en dit was n lieflike dag
daarna. Bome om, dakke afgewaai, ons het minimum skade gehad, behalwe dat
ons vir twee weke sonder krag was. My man het in sy groot bakkie gery om n
generator te gaan haal waar hy gewerk het by n ingenieurs mpy, en het ons
vrieskas en yskas aan die gang gekry, en het al die bure straat af en straat
op se kos vir hulle gebere in ons vrieskas. Ons het almal dekstoele
uitgesit, bier oopgemaak, en die hele straat het saam gewerk met bome
afsaag, skoonmaak, en het saam geeet saans ens. Baie gesellig.

Die snaakste van alles? My swaer (19) het deur die HELE STORM geslaap!! Hy
het op die rusbank geslaap, en het nooit wakker geword nie, ons spot hom nou
nog daaroor. Dit was n hengske storie, maar al die goedheid van die mense
het uitgekom, en dit het my weer eens laat besef watse goeie mense die
Amerikaners is, hulle sal wraggies enigiets doen virhulle medemense.

"@rogers.com" wrote in message
news:AWN9b.476471$4UE.302602@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> e-way wrote
>
>> As iemand wat al in die middel van n orkaan was
>
> Vertel meer. Hoelank het dit aangehou, wat het jy gesien
> toe dit verby is, en sulke dinge. Watter orkaan was dit.
> Isabel is darem nou af na 'n graad 2 orkaan, so mens hoop
> maar vir die beste. Almal sê Ontario het die reën nodig,
> maar ek is darem maar bang vir die winde.
>
> Gloudina
>
Re: Die groot storm wat aan die kom is. [boodskap #84149 is 'n antwoord op boodskap #84138] Wo, 17 September 2003 06:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het eenkeer 'n Imax film gesien oor 'n orkaan en 'n tornado - en dit is
skrikwekkend.
Ek is bly ons kry nie sulke erge goed hier waar ek bly nie. Die laaste een
wat groot skade in die Kaapse Vlakte aangerig het twee jaar gelede, het reg
bo-oor ons gegaan, en ons gemis omdat ons te na-aan die berg is, en beskerm
was deur die geboue agter ons.
--
Annette
"e-way" wrote in message
news:TAM9b.21842$Aq2.18618@newsread1.news.atl.earthlink.net. ..
> As iemand wat al in die middel van n orkaan was, kan ek jou aanraai om n
> paar goed te doen Henri. Koop bottels water, maak seker dat jy n ekstra gas
> bottel het vir jou braai (as jy een het). Koop blikkies kos, flitse,
> stormlampe en kerse. Koop klomp sakke ys. Mens kry n oulike opwen radio wat
> sonder batterye of krag werk, by Home Depot. Kry speelkaarte, boeke en
> speletjies vir die kinders. As jy kan plyboard vasspyker teen jou huis se
> voorruite, sal dit baie help. Maak seker jou vrieskas is leeg, en koop van
> daardie goedkoop styrofoam containers by WalMart.
> Onthou hondekos as jy diere het.
>
> Plan b, vat die gesin en ry binneland vir 100 myl, en slaap oor vir n nag of
> twee.
> Laat weet of jy nog raad nodig het.
>
> "Kwearantyn" wrote in message
> news:b4708f82.0309161004.518fee23@posting.google.com...
>> Ek kan jou verseker die prentjie is nie so mooi as jy dit op die TV
>> sien en jy besef dis op pad na jou area toe nie. Daar is seker nie te
>> veel wat 'n mens kan doen nie. Koop kos en water en kragopwekkers,
>> batterye, spyker velle laaghout oor jou vensters, en bid. Baie mense
>> word gedwing om die area te ontruim. Die nuutste projeksie is dat dit
>> suid-New Jersey gaan tref teen Donderdag. Ons is baie naby aan
>> suid-New Jersey. Dis trouens waar ek werk - in Trenton, die hoofstad.
>> Ons woon net 15 myl verder. Op die oomblik is die weer onverbterlik.
>> Pragtige sonskyn en lekker koel. Die wind en reën wat die storm
>> vooruitloop kan ons reeds teen Woensdag begin ontwrig.
>>
>> Kwarantyn
>>
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Ons het hier 'n mooi prentjie in die koerant gekry - dit lyk asof die
> storm
>>> reg op die Carolina's afpeil.
>>> Miskien maak dit 'n draai na regs en mis dit.
>>> Nou wat maak mens nou eintlik as jy weet so 'n monster storm is op pad
> na
>>> jou - gaan lê mens maar onder die bed?
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>
Vorige onderwerp: Syrah 'n kampioen
Volgende onderwerp: ROH (vir Gloudina)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 09:22:21 MGT 2024