Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Twee haai-aanvalle
Twee haai-aanvalle [boodskap #84075] Di, 16 September 2003 06:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Binne 3 dae hier in die Kaap. Die eerste een was by Noordhoek, waar 'n
branderryer doodgebyt is. Die tweede by Melkbosstrand - die haaikoei het 'n
opblaasboot stukkend gebyt.

Annette
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84082 is 'n antwoord op boodskap #84075] Di, 16 September 2003 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie onthou vir Bauzer van Sha-Na-Na. Die ou is mos ook so 'n paar jaar terug
seur 'n haai gebyt. Lelik om te se, maar ek het my amper dood gelag.
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84096 is 'n antwoord op boodskap #84075] Di, 16 September 2003 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shadow  is tans af-lyn  Shadow
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hi Annette
Is it possible for a girl to lift and carry a guy ....I ask this because
there is a new dance school in PTA where women carry the guys.

"Annette" skryf in boodskap news:bk6a1m$1g1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Binne 3 dae hier in die Kaap. Die eerste een was by Noordhoek, waar 'n
> branderryer doodgebyt is. Die tweede by Melkbosstrand - die haaikoei het 'n
> opblaasboot stukkend gebyt.
>
> Annette
>
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84098 is 'n antwoord op boodskap #84096] Di, 16 September 2003 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis moontlik ja, my swaer se lesbiese vriend/in
sal 'n groot rugby speler met gemak bo haar/hom
kop kan lig.

Ek is maar bang vir daai antie/oom.

Dan kry jy natuurlik ook outjies soos daai
monopoly mannetjie in die tweede Ace Ventura
fliek.

"Shadow" skryf in boodskap news:bk6l3l$a26$5@news.mch.sbs.de...
> Hi Annette
> Is it possible for a girl to lift and carry a guy ....I ask this because
> there is a new dance school in PTA where women carry the guys.
>
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84099 is 'n antwoord op boodskap #84096] Di, 16 September 2003 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai nooit.

:-)

TJ

"Shadow" skryf in boodskap news:bk6l3l$a26$5@news.mch.sbs.de...
> Hi Annette
> Is it possible for a girl to lift and carry a guy ....I ask this because
> there is a new dance school in PTA where women carry the guys.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk6a1m$1g1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Binne 3 dae hier in die Kaap. Die eerste een was by Noordhoek, waar 'n
>> branderryer doodgebyt is. Die tweede by Melkbosstrand - die haaikoei het
> 'n
>> opblaasboot stukkend gebyt.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84110 is 'n antwoord op boodskap #84075] Di, 16 September 2003 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dit herinner my toe "Jaws" pas op die mark gekom het - stap die
ou na die kaartjietoonbank toe - en vra "2 Kaartjies in die vlakkant
asseblief ..."

"Annette" skryf in boodskap news:bk6a1m$1g1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Binne 3 dae hier in die Kaap. Die eerste een was by Noordhoek, waar 'n
> branderryer doodgebyt is. Die tweede by Melkbosstrand - die haaikoei het 'n
> opblaasboot stukkend gebyt.
>
> Annette
>
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84113 is 'n antwoord op boodskap #84099] Di, 16 September 2003 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister gelees van 'n Russiese ballerina wat glo nou te groot en te swaar is
om opgelig te word.
Maar mens hoef nie groot en vet te wees om sterk te wees om mannetjies op te
tel nie;)))
Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f66e063$0$64723@hades.is.co.za...
> Haai nooit.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Shadow" wrote in message
> news:bk6l3l$a26$5@news.mch.sbs.de...
>> Hi Annette
>> Is it possible for a girl to lift and carry a guy ....I ask this because
>> there is a new dance school in PTA where women carry the guys.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bk6a1m$1g1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Binne 3 dae hier in die Kaap. Die eerste een was by Noordhoek, waar 'n
>>> branderryer doodgebyt is. Die tweede by Melkbosstrand - die haaikoei
het
>> 'n
>>> opblaasboot stukkend gebyt.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84114 is 'n antwoord op boodskap #84110] Di, 16 September 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

dit herinner my toe "Jaws" pas op die mark gekom het

Robert Shaw, wat die kaptein in die oorspronklike
"Jaws" was, is taamlik ernstig beseer toe hulle Jaws
verfilm het. Die meganiese Jaws wat hulle gebruik het,
se skarniere het geweier op 'n stadium om te werk
soos dit moet, en het vir Robert vasgeklem in die
masjinerie. So mens kan beseer word deur on-
natuurlike haaie ook.
Snaaks genoeg, ek het vir Robert Shaw nog
net eenkeer in lewende lywe gesien. Dis toe hy
in 'n Shakespeare-toneelopvoering in Durban
verskyn het. Die hele troep was op pad Australië
toe vir 'n seisoen. Toe ontmoet ek sy suster, wat
by Adams Mission kom skoolhou het, en later
ontmoet ek haar ma en haar suster, wat ook in
Durban kom bly het, nadat die ma in Swaziland
skoolgehou het. Robert se suster, wat my vriendin
gebly het, is toe Noord-Amerika toe. En toe ek
nou hierheen kom, toe sit ons weer ons vriendskap
voort. Dis sy wat vir my vertel het van Robert se
ongeluk in Jaws. Robert is ongelukkig taamlik lank
gelede al oorlede aan 'n hartaanval. Hy was nie
baie oud nie.

Gloudina
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84136 is 'n antwoord op boodskap #84114] Di, 16 September 2003 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het nogal gedink dat Robert Shaw baie sexy was, my sy piercing blou oë.

"@rogers.com" wrote in message
news:KKD9b.470928$4UE.351467@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Jonas wrote
>
> dit herinner my toe "Jaws" pas op die mark gekom het
>
> Robert Shaw, wat die kaptein in die oorspronklike
> "Jaws" was, is taamlik ernstig beseer toe hulle Jaws
> verfilm het. Die meganiese Jaws wat hulle gebruik het,
> se skarniere het geweier op 'n stadium om te werk
> soos dit moet, en het vir Robert vasgeklem in die
> masjinerie. So mens kan beseer word deur on-
> natuurlike haaie ook.
> Snaaks genoeg, ek het vir Robert Shaw nog
> net eenkeer in lewende lywe gesien. Dis toe hy
> in 'n Shakespeare-toneelopvoering in Durban
> verskyn het. Die hele troep was op pad Australië
> toe vir 'n seisoen. Toe ontmoet ek sy suster, wat
> by Adams Mission kom skoolhou het, en later
> ontmoet ek haar ma en haar suster, wat ook in
> Durban kom bly het, nadat die ma in Swaziland
> skoolgehou het. Robert se suster, wat my vriendin
> gebly het, is toe Noord-Amerika toe. En toe ek
> nou hierheen kom, toe sit ons weer ons vriendskap
> voort. Dis sy wat vir my vertel het van Robert se
> ongeluk in Jaws. Robert is ongelukkig taamlik lank
> gelede al oorlede aan 'n hartaanval. Hy was nie
> baie oud nie.
>
> Gloudina
>
Re: Twee haai-aanvalle [boodskap #84140 is 'n antwoord op boodskap #84136] Di, 16 September 2003 23:08 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
e-way wrote

> Ek het nogal gedink dat Robert Shaw baie sexy was, my sy piercing blou
o�.

Hy was ook myns insiens 'n taamlike goeie akteur.
Sy eie gunsteling was "The Luck of Ginger Coffey"
wat deur Brian Moore geskryf is, en in Montreal
afspeel. Het jy dit al gesien? Hy het ook 'n Oscar
nominasie for best supporting actor gekry in "A man
of all seasons." Nou die dag sien ek hom vir die
eerste keer in "The Swashbucklers" waar hy 'n lang
swaardgeveg voer met 'n ander ou. Die ander ou
se gesig lyk vir my toe so bekend, maar eers baie
later besef ek dat dit 'n jong Jack Haley is, die een
wat nou die pa is in "I love Raymond."

Gloudina
Vorige onderwerp: Andries se water
Volgende onderwerp: Ou advertensie terug?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:04:24 MGT 2024