Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou advertensie terug?
Ou advertensie terug? [boodskap #84147] Wo, 17 September 2003 05:50
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor nou net dat ons van volgende maand af weer Chevrolets op ons paaie
gaan hê.
Dis nou een van die min advertensies wat net beter klink in Engels as in
Afrikaans

Annette
Vorige onderwerp: Twee haai-aanvalle
Volgende onderwerp: Syrah 'n kampioen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:09:40 MGT 2024