Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rassisme: Nog?
Rassisme: Nog? [boodskap #83953] |
Sun, 14 September 2003 09:00  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Per definisie is rassisme die 'oordrewe verering van eie ras, of rassehaat'.
Nou het so 'n paar vragies vir julle:
Is dit rassisme as 'n persoon verkies om eerder met sy eie soort te verkeer?
Maw, het hy die reg tot vryheid van keuse? Indien nie, hoekom het hy die
reg tot vryheid van spraak? As daar 'n skeidingslyn is om te trek, waar is
dit?
Ek sien hierbo biae het veel te sê oor die onderwerp, maar kom ons
identifiseer die probleem sodat almal presies weet wat mag en wat mag nie.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #83976 is 'n antwoord op boodskap #83964] |
Sun, 14 September 2003 14:18   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maklik. Ek is 'n blanke man, Afrikaanssprekend. My eie soort sal
duidelik blank wees, maar dan ook Afrikaanssprekend. Bv. ek het nie 'n
probleem met Duitsprekendes nie, maar ek kon nog nooit aanklank kry met
Engelse nie......vir die rede dat ons mekaar seker nie lekker verstaan nie.
Wat die swart mense aanbetref, het ek g'n probleme met die Damaras van ons
land nie, maar oor die algemeen [uit my persoonlike ondervinding] hou ek
verby die hereos en die Owambos. Die Basters is heel OK mense oor die
algemeen. Tog, sodra mens nouer kontak maak, sal jy veel eerder aanklank
vind met mede balnke Afrikaners, bloot omdat jul siening van die lewe meer
soortgelyk is.
Jy probeer nou hare kloof, ou antie, en sodra die gesprek te nou raak,
dan reken jy mos Afrika is nie so erg nie want dit gebeur daar by julle ook.
Twee verkeerdes maak nie een reg nie! Ek dink rassisme het 'n politieke
mode-woord geword....net soos wat apartheid 'n mode geword het. Ek lewe
nog naby die natuur en daar is geen manier dat bv. 'n leeu en bok sal pêlle
maak sonder dat die leeu die bok gaan opvreet nie......behalwe natuurlik as
jy beide uit hul natuurlike habitat vat en hulle so grootmaak dat hulle
absoluut glo dat hul geforsseerde lewe natuurlik is......dis natuurlik tot
die dag dat die bok seerkry en die leeu vars bloed ruik en sy natuur
oorneem. Mense is ook maar diere en daarom sal daar altyd groepering van
soorte wees. Net onder die blankes van ons land is daar drie duidelike
groepe en alhoewel almal saamwerk en geen probleem met mekaar het nie, sal
jy tog vind dat 75% maar eerder by sy eie groep vriende maak. Mens is
seker nou maar eenmaal so dat jy mense soek wat in dieselfde goed as jy
belangstel, ens? My vraag aan julle was: Het elke persoon die reg om so
'n keuse uit te oefen, of maak dit van jou 'n rassis?
Vroumense? Dankie vader vir die verskil tussen man en vrou! Net soos
ek dalk sal glo dat 'n vrou ondergeskik aan die man behoort te wees, net so
moet jy dankbaar wees dat julle vroumense daarom nie alle
verantwoordelikheid moet vat nie! He-he! Nee wat, heil die verskil.
Daar is sekere dinge wat 'n vrou nie so effektief kan doen soos 'n man nie
en daar is net so dinge wat 'n vrou baie beter doen as 'n man.......as mens
net elkeen die verskille respekteer, dan behoort daar nie 'n probleem te
wees nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:ePY8b.455145$4UE.37281@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
> sy eie soort
>
> Suidwester, wat is "jou eie soort." Ek neem aan
> jy is 'n man. Dus is vroue nie jou "soort" nie. Jy
> bly in Namibië. Dus is mense in SA nie jou soort
> nie. Jy eet vleis. Dus is vegetariërs nie "jou soort"
> nie. Wie is "jou soort"?
>
> Tant Hessie van die Gariep
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84021 is 'n antwoord op boodskap #84009] |
Mon, 15 September 2003 06:28   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie gesê hulle mag nie meng nie. Dis elke ou se besluit of hy wil
meng of nie. Tog sal jy vind dat as hulle meng gaan jy probleme aan beide
kante van die spektrum ondervind. Net soos die wit mense gaan sukkel om
jou te aanvaar, so gaan die swart mense ook nie heeltemal lekker vir jou
wees nie. Waar dink jy kom die storie vandaan dat die Kleurlinge en
Basters steeds vandag, lank na politieke vryheid, steeds kla dat hulle in 'n
politieke woestyn verkeer?
O, en die vermenging van diere.....jy maak dit te simplisties met jou
wit en swart bok voorbeeld. Heel moontlik is die kleurverskil in elk geval
net 'n ginetiese afwyking. Praat meer in die lyn van 'n zebra wat jy
kruisteel met 'n donkie....dan kry jy 'n zonkie. 'n Streepdonkie wat
donners vinnig kan hol! Probleem is egter wat maak jy daarmee?
Wee' jy, ek het nie 'n saak met rassevermenging nie. Al wat ek sê, is
dat as 'n mens die reg van vryheid van spraak het, het jy ook die reg van
vryheid van keuse. As jy bv besluit jy is verlief op 'n anderskleurige en
jy wil met hom trou, 'good for you'. Saam met jou vryheid van keuse, moet
jy sekerlik die verantwoordelikheid ook aanvaar vir jou dade? Jy gaan
mense kry wat daarvan hou en ook die wat nie daarvan gaan hou nie. Om die
wat nie daarvan hou nie, uit te kryt as rassiste is ook verkeerd.
"Lorinda" skryf in boodskap news:bk2nga$jok$1@newsg4.svr.pol.co.uk...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f6478d6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lewe
>> nog naby die natuur en daar is geen manier dat bv. 'n leeu en bok sal pêlle
>> maak sonder dat die leeu die bok gaan opvreet nie......behalwe natuurlik as
>> jy beide uit hul natuurlike habitat vat en hulle so grootmaak dat hulle
>> absoluut glo dat hul geforsseerde lewe natuurlik is......dis natuurlik tot
>> die dag dat die bok seerkry en die leeu vars bloed ruik en sy natuur
>> oorneem.
>
> Suidwester, 'n leeu en 'n bok is van verskillende spesies. Het jy nog nooit
> wit bokke met swart bokke sien meng nie?
>
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84027 is 'n antwoord op boodskap #84021] |
Mon, 15 September 2003 11:26   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester die donkie ding en jou teorie omtrent diere.
Ek ken 'n ding of twee omtrent donkies en perde
Zonkey, net soos 'n muil is a hybrid van twee verskillende spesies. Die feit
dat hulle gene na genoeg is laat dit toe, maar jy sal ook weet dat 'n muil,
soos alle hybride, as van diegevolg spesie verskil steriel is.
Mense aan die anderkant is almal van dieseldfde spesie van 'n geneties
oogpunt. As jy dit nie glo nie gaan kyk so bietjie
http://genome.ucsc.edu/goldenPath/octTracks.html
Die honde familie is 'n uiters goeie voorbeeld van waar daar groot fisiese
verkille is maar dit slegs een spesie is.
Laat nou maar 'n opregeteelde teef rondloop en kyk wat gebeur.
En perde, as jy nou wit en swart merries en hingste by mekaar sit is dit dan
nou nie presies dieselfde nie?
Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
oorpsong is rassisme. Punt.
As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f656ac3.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nie gesê hulle mag nie meng nie. Dis elke ou se besluit of hy wil
> meng of nie. Tog sal jy vind dat as hulle meng gaan jy probleme aan beide
> kante van die spektrum ondervind. Net soos die wit mense gaan sukkel om
> jou te aanvaar, so gaan die swart mense ook nie heeltemal lekker vir jou
> wees nie. Waar dink jy kom die storie vandaan dat die Kleurlinge en
> Basters steeds vandag, lank na politieke vryheid, steeds kla dat hulle in 'n
> politieke woestyn verkeer?
> O, en die vermenging van diere.....jy maak dit te simplisties met jou
> wit en swart bok voorbeeld. Heel moontlik is die kleurverskil in elk geval
> net 'n ginetiese afwyking. Praat meer in die lyn van 'n zebra wat jy
> kruisteel met 'n donkie....dan kry jy 'n zonkie. 'n Streepdonkie wat
> donners vinnig kan hol! Probleem is egter wat maak jy daarmee?
> Wee' jy, ek het nie 'n saak met rassevermenging nie. Al wat ek sê, is
> dat as 'n mens die reg van vryheid van spraak het, het jy ook die reg van
> vryheid van keuse. As jy bv besluit jy is verlief op 'n anderskleurige en
> jy wil met hom trou, 'good for you'. Saam met jou vryheid van keuse, moet
> jy sekerlik die verantwoordelikheid ook aanvaar vir jou dade? Jy gaan
> mense kry wat daarvan hou en ook die wat nie daarvan gaan hou nie. Om die
> wat nie daarvan hou nie, uit te kryt as rassiste is ook verkeerd.
> "Lorinda" wrote in message
> news:bk2nga$jok$1@newsg4.svr.pol.co.uk...
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f6478d6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lewe
>>> nog naby die natuur en daar is geen manier dat bv. 'n leeu en bok sal pêlle
>>> maak sonder dat die leeu die bok gaan opvreet nie......behalwe natuurlik as
>>> jy beide uit hul natuurlike habitat vat en hulle so grootmaak dat hulle
>>> absoluut glo dat hul geforsseerde lewe natuurlik is......dis natuurlik tot
>>> die dag dat die bok seerkry en die leeu vars bloed ruik en sy natuur
>>> oorneem.
>>
>> Suidwester, 'n leeu en 'n bok is van verskillende spesies. Het jy nog nooit
>> wit bokke met swart bokke sien meng nie?
>>
>>
>> Lorinda
>>
>
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84052 is 'n antwoord op boodskap #84027] |
Mon, 15 September 2003 16:21   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So - waarom verskil mense? Of - is hulle maar almal dieselfde?
"Namaqua" skryf in boodskap news:bk47ku$sdp$1@sparta.btinternet.com...
> Suidwester die donkie ding en jou teorie omtrent diere.
>
> Ek ken 'n ding of twee omtrent donkies en perde
>
> Zonkey, net soos 'n muil is a hybrid van twee verskillende spesies. Die feit
> dat hulle gene na genoeg is laat dit toe, maar jy sal ook weet dat 'n muil,
> soos alle hybride, as van diegevolg spesie verskil steriel is.
>
> Mense aan die anderkant is almal van dieseldfde spesie van 'n geneties
> oogpunt. As jy dit nie glo nie gaan kyk so bietjie
> http://genome.ucsc.edu/goldenPath/octTracks.html
>
> Die honde familie is 'n uiters goeie voorbeeld van waar daar groot fisiese
> verkille is maar dit slegs een spesie is.
>
> Laat nou maar 'n opregeteelde teef rondloop en kyk wat gebeur.
>
> En perde, as jy nou wit en swart merries en hingste by mekaar sit is dit dan
> nou nie presies dieselfde nie?
>
> Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
> oorpsong is rassisme. Punt.
>
> As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
>
> Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f656ac3.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nie gesê hulle mag nie meng nie. Dis elke ou se besluit of hy wil
>> meng of nie. Tog sal jy vind dat as hulle meng gaan jy probleme aan beide
>> kante van die spektrum ondervind. Net soos die wit mense gaan sukkel om
>> jou te aanvaar, so gaan die swart mense ook nie heeltemal lekker vir jou
>> wees nie. Waar dink jy kom die storie vandaan dat die Kleurlinge en
>> Basters steeds vandag, lank na politieke vryheid, steeds kla dat hulle in 'n
>> politieke woestyn verkeer?
>> O, en die vermenging van diere.....jy maak dit te simplisties met jou
>> wit en swart bok voorbeeld. Heel moontlik is die kleurverskil in elk geval
>> net 'n ginetiese afwyking. Praat meer in die lyn van 'n zebra wat jy
>> kruisteel met 'n donkie....dan kry jy 'n zonkie. 'n Streepdonkie wat
>> donners vinnig kan hol! Probleem is egter wat maak jy daarmee?
>> Wee' jy, ek het nie 'n saak met rassevermenging nie. Al wat ek sê, is
>> dat as 'n mens die reg van vryheid van spraak het, het jy ook die reg van
>> vryheid van keuse. As jy bv besluit jy is verlief op 'n anderskleurige en
>> jy wil met hom trou, 'good for you'. Saam met jou vryheid van keuse, moet
>> jy sekerlik die verantwoordelikheid ook aanvaar vir jou dade? Jy gaan
>> mense kry wat daarvan hou en ook die wat nie daarvan gaan hou nie. Om die
>> wat nie daarvan hou nie, uit te kryt as rassiste is ook verkeerd.
>> "Lorinda" wrote in message
>> news:bk2nga$jok$1@newsg4.svr.pol.co.uk...
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f6478d6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek lewe
>>>> nog naby die natuur en daar is geen manier dat bv. 'n leeu en bok sal pêlle
>>>> maak sonder dat die leeu die bok gaan opvreet nie......behalwe natuurlik as
>>>> jy beide uit hul natuurlike habitat vat en hulle so grootmaak dat hulle
>>>> absoluut glo dat hul geforsseerde lewe natuurlik is......dis natuurlik tot
>>>> die dag dat die bok seerkry en die leeu vars bloed ruik en sy natuur
>>>> oorneem.
>>>
>>> Suidwester, 'n leeu en 'n bok is van verskillende spesies. Het jy nog nooit
>>> wit bokke met swart bokke sien meng nie?
>>>
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84069 is 'n antwoord op boodskap #84027] |
Tue, 16 September 2003 06:04   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te stel.....

Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84088 is 'n antwoord op boodskap #84069] |
Tue, 16 September 2003 08:21   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te stel.....
Jy is so ietwat selektief met die kontekste gebruik wat jy dink jou
standpunt ondertreep.
My standpunt herhaal
Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
oorpsong is rassisme. Punt.
As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
namaqua
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f66a86e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te stel.....
> "Namaqua" wrote in message
> news:bk47ku$sdp$1@sparta.btinternet.com...
>> Suidwester die donkie ding en jou teorie omtrent diere.
>>
>> Ek ken 'n ding of twee omtrent donkies en perde
>>
>> Zonkey, net soos 'n muil is a hybrid van twee verskillende spesies. Die
> feit
>> dat hulle gene na genoeg is laat dit toe, maar jy sal ook weet dat 'n
> muil,
>> soos alle hybride, as van diegevolg spesie verskil steriel is.
>>
>> Mense aan die anderkant is almal van dieseldfde spesie van 'n geneties
>> oogpunt. As jy dit nie glo nie gaan kyk so bietjie
>> http://genome.ucsc.edu/goldenPath/octTracks.html
>>
>> Die honde familie is 'n uiters goeie voorbeeld van waar daar groot fisiese
>> verkille is maar dit slegs een spesie is.
>>
>> Laat nou maar 'n opregeteelde teef rondloop en kyk wat gebeur.
>>
>> En perde, as jy nou wit en swart merries en hingste by mekaar sit is dit
> dan
>> nou nie presies dieselfde nie?
>>
>> Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
>> oorpsong is rassisme. Punt.
>>
>> As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
>>
>> Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f656ac3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nie gesê hulle mag nie meng nie. Dis elke ou se besluit of hy
> wil
>>> meng of nie. Tog sal jy vind dat as hulle meng gaan jy probleme aan
>> beide
>>> kante van die spektrum ondervind. Net soos die wit mense gaan sukkel
> om
>>> jou te aanvaar, so gaan die swart mense ook nie heeltemal lekker vir jou
>>> wees nie. Waar dink jy kom die storie vandaan dat die Kleurlinge en
>>> Basters steeds vandag, lank na politieke vryheid, steeds kla dat hulle
> in
>> 'n
>>> politieke woestyn verkeer?
>>> O, en die vermenging van diere.....jy maak dit te simplisties met
> jou
>>> wit en swart bok voorbeeld. Heel moontlik is die kleurverskil in elk
>> geval
>>> net 'n ginetiese afwyking. Praat meer in die lyn van 'n zebra wat jy
>>> kruisteel met 'n donkie....dan kry jy 'n zonkie. 'n Streepdonkie wat
>>> donners vinnig kan hol! Probleem is egter wat maak jy daarmee?
>>> Wee' jy, ek het nie 'n saak met rassevermenging nie. Al wat ek
sê,
>> is
>>> dat as 'n mens die reg van vryheid van spraak het, het jy ook die reg
> van
>>> vryheid van keuse. As jy bv besluit jy is verlief op 'n
anderskleurige
>> en
>>> jy wil met hom trou, 'good for you'. Saam met jou vryheid van keuse,
>> moet
>>> jy sekerlik die verantwoordelikheid ook aanvaar vir jou dade? Jy gaan
>>> mense kry wat daarvan hou en ook die wat nie daarvan gaan hou nie.
Om
>> die
>>> wat nie daarvan hou nie, uit te kryt as rassiste is ook verkeerd.
>>> "Lorinda" wrote in message
>>> news:bk2nga$jok$1@newsg4.svr.pol.co.uk...
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f6478d6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek lewe
>>>> > nog naby die natuur en daar is geen manier dat bv. 'n leeu en bok
> sal
>>>> pêlle
>>>> > maak sonder dat die leeu die bok gaan opvreet nie......behalwe
>> natuurlik
>>>> as
>>>> > jy beide uit hul natuurlike habitat vat en hulle so grootmaak dat
>> hulle
>>>> > absoluut glo dat hul geforsseerde lewe natuurlik is......dis
> natuurlik
>>> tot
>>>> > die dag dat die bok seerkry en die leeu vars bloed ruik en sy natuur
>>>> > oorneem.
>>>>
>>>> Suidwester, 'n leeu en 'n bok is van verskillende spesies. Het jy
nog
>>> nooit
>>>> wit bokke met swart bokke sien meng nie?
>>>>
>>>>
>>>> Lorinda
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84090 is 'n antwoord op boodskap #84088] |
Tue, 16 September 2003 08:32   |
Humphrey Davy
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Volgens daardie logika is regstellende aksie rassisme. Ek stem saam, maar
gee asb. redes.
"Namaqua" skryf in boodskap news:bk6h5k$djq$1@titan.btinternet.com...
>> Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te stel.....
>
> Jy is so ietwat selektief met die kontekste gebruik wat jy dink jou
> standpunt ondertreep.
>
> My standpunt herhaal
>
> Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
> oorpsong is rassisme. Punt.
>
> As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
>
> Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
>
> namaqua
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f66a86e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te stel.....
>> "Namaqua" wrote in message
>> news:bk47ku$sdp$1@sparta.btinternet.com...
>>> Suidwester die donkie ding en jou teorie omtrent diere.
>>>
>>> Ek ken 'n ding of twee omtrent donkies en perde
>>>
>>> Zonkey, net soos 'n muil is a hybrid van twee verskillende spesies.
Die
>> feit
>>> dat hulle gene na genoeg is laat dit toe, maar jy sal ook weet dat 'n
>> muil,
>>> soos alle hybride, as van diegevolg spesie verskil steriel is.
>>>
>>> Mense aan die anderkant is almal van dieseldfde spesie van 'n geneties
>>> oogpunt. As jy dit nie glo nie gaan kyk so bietjie
>>> http://genome.ucsc.edu/goldenPath/octTracks.html
>>>
>>> Die honde familie is 'n uiters goeie voorbeeld van waar daar groot
> fisiese
>>> verkille is maar dit slegs een spesie is.
>>>
>>> Laat nou maar 'n opregeteelde teef rondloop en kyk wat gebeur.
>>>
>>> En perde, as jy nou wit en swart merries en hingste by mekaar sit is
dit
>> dan
>>> nou nie presies dieselfde nie?
>>>
>>> Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
>>> oorpsong is rassisme. Punt.
>>>
>>> As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
>>>
>>> Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f656ac3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het nie gesê hulle mag nie meng nie. Dis elke ou se besluit of
hy
>> wil
>>>> meng of nie. Tog sal jy vind dat as hulle meng gaan jy probleme
aan
>>> beide
>>>> kante van die spektrum ondervind. Net soos die wit mense gaan
sukkel
>> om
>>>> jou te aanvaar, so gaan die swart mense ook nie heeltemal lekker vir
> jou
>>>> wees nie. Waar dink jy kom die storie vandaan dat die Kleurlinge en
>>>> Basters steeds vandag, lank na politieke vryheid, steeds kla dat
hulle
>> in
>>> 'n
>>>> politieke woestyn verkeer?
>>>> O, en die vermenging van diere.....jy maak dit te simplisties
met
>> jou
>>>> wit en swart bok voorbeeld. Heel moontlik is die kleurverskil in
elk
>>> geval
>>>> net 'n ginetiese afwyking. Praat meer in die lyn van 'n zebra wat jy
>>>> kruisteel met 'n donkie....dan kry jy 'n zonkie. 'n Streepdonkie
> wat
>>>> donners vinnig kan hol! Probleem is egter wat maak jy daarmee?
>>>> Wee' jy, ek het nie 'n saak met rassevermenging nie. Al wat ek
> sê,
>>> is
>>>> dat as 'n mens die reg van vryheid van spraak het, het jy ook die
reg
>> van
>>>> vryheid van keuse. As jy bv besluit jy is verlief op 'n
> anderskleurige
>>> en
>>>> jy wil met hom trou, 'good for you'. Saam met jou vryheid van
keuse,
>>> moet
>>>> jy sekerlik die verantwoordelikheid ook aanvaar vir jou dade? Jy
> gaan
>>>> mense kry wat daarvan hou en ook die wat nie daarvan gaan hou nie.
> Om
>>> die
>>>> wat nie daarvan hou nie, uit te kryt as rassiste is ook verkeerd.
>>>> "Lorinda" wrote in message
>>>> news:bk2nga$jok$1@newsg4.svr.pol.co.uk...
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f6478d6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek lewe
>>>> > > nog naby die natuur en daar is geen manier dat bv. 'n leeu en
bok
>> sal
>>>> > pêlle
>>>> > > maak sonder dat die leeu die bok gaan opvreet nie......behalwe
>>> natuurlik
>>>> > as
>>>> > > jy beide uit hul natuurlike habitat vat en hulle so grootmaak
dat
>>> hulle
>>>> > > absoluut glo dat hul geforsseerde lewe natuurlik is......dis
>> natuurlik
>>>> tot
>>>> > > die dag dat die bok seerkry en die leeu vars bloed ruik en sy
> natuur
>>>> > > oorneem.
>>>> >
>>>> > Suidwester, 'n leeu en 'n bok is van verskillende spesies. Het jy
> nog
>>>> nooit
>>>> > wit bokke met swart bokke sien meng nie?
>>>> >
>>>> >
>>>> > Lorinda
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84105 is 'n antwoord op boodskap #84088] |
Tue, 16 September 2003 11:27   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So is dit verkeerd of onwettig om die soos
klasifikasie te maak?
Of kan ons sê rassisme by definisie in nie
onwettig of verkeerd nie, maar bloot 'n waarneming
van die verskillende ras eienskappe.
"Namaqua" skryf in boodskap news:bk6h5k$djq$1@titan.btinternet.com...
>> Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te
stel.....
>
> Jy is so ietwat selektief met die kontekste gebruik wat jy dink jou
> standpunt ondertreep.
>
> My standpunt herhaal
>
> Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
> oorpsong is rassisme. Punt.
>
> As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
>
> Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
>
> namaqua
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f66a86e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te stel.....
>> "Namaqua" wrote in message
>> news:bk47ku$sdp$1@sparta.btinternet.com...
>>> Suidwester die donkie ding en jou teorie omtrent diere.
>>>
>>> Ek ken 'n ding of twee omtrent donkies en perde
>>>
>>> Zonkey, net soos 'n muil is a hybrid van
twee verskillende spesies. Die
>> feit
>>> dat hulle gene na genoeg is laat dit toe,
maar jy sal ook weet dat 'n
>> muil,
>>> soos alle hybride, as van diegevolg spesie verskil steriel is.
>>>
>>> Mense aan die anderkant is almal van dieseldfde spesie van 'n geneties
>>> oogpunt. As jy dit nie glo nie gaan kyk so bietjie
>>>
http://genome.ucsc.edu/goldenPath/octTracks.html
>>>
>>> Die honde familie is 'n uiters goeie
voorbeeld van waar daar groot
> fisiese
>>> verkille is maar dit slegs een spesie is.
>>>
>>> Laat nou maar 'n opregeteelde teef rondloop en kyk wat gebeur.
>>>
>>> En perde, as jy nou wit en swart merries en
hingste by mekaar sit is dit
>> dan
>>> nou nie presies dieselfde nie?
>>>
>>> Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
>>> oorpsong is rassisme. Punt.
>>>
>>> As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
>>>
>>> Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f656ac3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het nie gesê hulle mag nie meng nie.
Dis elke ou se besluit of hy
>> wil
>>>> meng of nie. Tog sal jy vind dat as
hulle meng gaan jy probleme aan
>>> beide
>>>> kante van die spektrum ondervind. Net
soos die wit mense gaan sukkel
>> om
>>>> jou te aanvaar, so gaan die swart mense
ook nie heeltemal lekker vir
> jou
>>>> wees nie. Waar dink jy kom die storie vandaan dat die Kleurlinge en
>>>> Basters steeds vandag, lank na politieke
vryheid, steeds kla dat hulle
>> in
>>> 'n
>>>> politieke woestyn verkeer?
>>>> O, en die vermenging van diere.....jy
maak dit te simplisties met
>> jou
>>>> wit en swart bok voorbeeld. Heel
moontlik is die kleurverskil in elk
>>> geval
>>>> net 'n ginetiese afwyking. Praat meer in die lyn van 'n zebra wat jy
>>>> kruisteel met 'n donkie....dan kry jy 'n
zonkie. 'n Streepdonkie
> wat
>>>> donners vinnig kan hol! Probleem is egter wat maak jy daarmee?
>>>> Wee' jy, ek het nie 'n saak met
rassevermenging nie. Al wat ek
> sê,
>>> is
>>>> dat as 'n mens die reg van vryheid van
spraak het, het jy ook die reg
>> van
>>>> vryheid van keuse. As jy bv besluit jy
is verlief op 'n
> anderskleurige
>>> en
>>>> jy wil met hom trou, 'good for you'.
Saam met jou vryheid van keuse,
>>> moet
>>>> jy sekerlik die verantwoordelikheid ook
aanvaar vir jou dade? Jy
> gaan
>>>> mense kry wat daarvan hou en ook die wat
nie daarvan gaan hou nie.
> Om
>>> die
>>>> wat nie daarvan hou nie, uit te kryt as rassiste is ook verkeerd.
>>>> "Lorinda" wrote in message
>>>> news:bk2nga$jok$1@newsg4.svr.pol.co.uk...
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f6478d6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek lewe
>>>> > > nog naby die natuur en daar is geen
manier dat bv. 'n leeu en bok
>> sal
>>>> > pêlle
>>>> > > maak sonder dat die leeu die bok gaan
opvreet nie......behalwe
>>> natuurlik
>>>> > as
>>>> > > jy beide uit hul natuurlike habitat
vat en hulle so grootmaak dat
>>> hulle
>>>> > > absoluut glo dat hul geforsseerde lewe
natuurlik is......dis
>> natuurlik
>>>> tot
>>>> > > die dag dat die bok seerkry en die
leeu vars bloed ruik en sy
> natuur
>>>> > > oorneem.
>>>> >
>>>> > Suidwester, 'n leeu en 'n bok is van
verskillende spesies. Het jy
> nog
>>>> nooit
>>>> > wit bokke met swart bokke sien meng nie?
>>>> >
>>>> >
>>>> > Lorinda
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84122 is 'n antwoord op boodskap #84088] |
Tue, 16 September 2003 15:23   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie het gepraat van klassifikasie? Ek praat nog die hele tyd van
voorkeure. As 'n swart man of vrou nie van my hou nie, gaan ek nie 'n saak
daarmee hê nie. Dis hul prerogatief om te besluit of hulle in my
belangstel of nie. Jy mis die hele argument. Jy ploeter nog rond in die
wetboeke en die verlede waar mense wetlik geklassifiseer is as blank en
nie-blank.......en die skeiding wetlik afgedwing was. Vandag is alles
wetlik uit die weg geruim en steeds het jy apartheid. Nie net in
Suider-Afrika nie, oral. Hoekom? Omdat mense verskil en jy verskillende
sosiale vlakke kry. Elke ou kies self van wie hy hou en van wie nie....en
pas sy lewe aan sodat hy by sy eie soort hou. Dis normaal, behalwe
natuurlik vir die politiek-sensitiewes wat ek aanneem jy ook een van is.
Hoekom wil julle mense bymekaar forseer wat in eie keuse hul eie ding wil
doen?
"Namaqua" skryf in boodskap news:bk6h5k$djq$1@titan.btinternet.com...
>> Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te stel.....
>
> Jy is so ietwat selektief met die kontekste gebruik wat jy dink jou
> standpunt ondertreep.
>
> My standpunt herhaal
>
> Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
> oorpsong is rassisme. Punt.
>
> As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
>
> Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
>
> namaqua
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f66a86e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het net na diere verwys om 'n standpunt te stel.....
>> "Namaqua" wrote in message
>> news:bk47ku$sdp$1@sparta.btinternet.com...
>>> Suidwester die donkie ding en jou teorie omtrent diere.
>>>
>>> Ek ken 'n ding of twee omtrent donkies en perde
>>>
>>> Zonkey, net soos 'n muil is a hybrid van twee verskillende spesies.
Die
>> feit
>>> dat hulle gene na genoeg is laat dit toe, maar jy sal ook weet dat 'n
>> muil,
>>> soos alle hybride, as van diegevolg spesie verskil steriel is.
>>>
>>> Mense aan die anderkant is almal van dieseldfde spesie van 'n geneties
>>> oogpunt. As jy dit nie glo nie gaan kyk so bietjie
>>> http://genome.ucsc.edu/goldenPath/octTracks.html
>>>
>>> Die honde familie is 'n uiters goeie voorbeeld van waar daar groot
> fisiese
>>> verkille is maar dit slegs een spesie is.
>>>
>>> Laat nou maar 'n opregeteelde teef rondloop en kyk wat gebeur.
>>>
>>> En perde, as jy nou wit en swart merries en hingste by mekaar sit is
dit
>> dan
>>> nou nie presies dieselfde nie?
>>>
>>> Die klasifikasie van mense in groepe afhangende van velkleur en etniese
>>> oorpsong is rassisme. Punt.
>>>
>>> As jy nou 'n zebra 'n donkie noem bly dit 'n zebra.
>>>
>>> Rassisme onder 'n ander naam bly rassisme.
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f656ac3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het nie gesê hulle mag nie meng nie. Dis elke ou se besluit of
hy
>> wil
>>>> meng of nie. Tog sal jy vind dat as hulle meng gaan jy probleme
aan
>>> beide
>>>> kante van die spektrum ondervind. Net soos die wit mense gaan
sukkel
>> om
>>>> jou te aanvaar, so gaan die swart mense ook nie heeltemal lekker vir
> jou
>>>> wees nie. Waar dink jy kom die storie vandaan dat die Kleurlinge en
>>>> Basters steeds vandag, lank na politieke vryheid, steeds kla dat
hulle
>> in
>>> 'n
>>>> politieke woestyn verkeer?
>>>> O, en die vermenging van diere.....jy maak dit te simplisties
met
>> jou
>>>> wit en swart bok voorbeeld. Heel moontlik is die kleurverskil in
elk
>>> geval
>>>> net 'n ginetiese afwyking. Praat meer in die lyn van 'n zebra wat jy
>>>> kruisteel met 'n donkie....dan kry jy 'n zonkie. 'n Streepdonkie
> wat
>>>> donners vinnig kan hol! Probleem is egter wat maak jy daarmee?
>>>> Wee' jy, ek het nie 'n saak met rassevermenging nie. Al wat ek
> sê,
>>> is
>>>> dat as 'n mens die reg van vryheid van spraak het, het jy ook die
reg
>> van
>>>> vryheid van keuse. As jy bv besluit jy is verlief op 'n
> anderskleurige
>>> en
>>>> jy wil met hom trou, 'good for you'. Saam met jou vryheid van
keuse,
>>> moet
>>>> jy sekerlik die verantwoordelikheid ook aanvaar vir jou dade? Jy
> gaan
>>>> mense kry wat daarvan hou en ook die wat nie daarvan gaan hou nie.
> Om
>>> die
>>>> wat nie daarvan hou nie, uit te kryt as rassiste is ook verkeerd.
>>>> "Lorinda" wrote in message
>>>> news:bk2nga$jok$1@newsg4.svr.pol.co.uk...
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f6478d6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek lewe
>>>> > > nog naby die natuur en daar is geen manier dat bv. 'n leeu en
bok
>> sal
>>>> > pêlle
>>>> > > maak sonder dat die leeu die bok gaan opvreet nie......behalwe
>>> natuurlik
>>>> > as
>>>> > > jy beide uit hul natuurlike habitat vat en hulle so grootmaak
dat
>>> hulle
>>>> > > absoluut glo dat hul geforsseerde lewe natuurlik is......dis
>> natuurlik
>>>> tot
>>>> > > die dag dat die bok seerkry en die leeu vars bloed ruik en sy
> natuur
>>>> > > oorneem.
>>>> >
>>>> > Suidwester, 'n leeu en 'n bok is van verskillende spesies. Het jy
> nog
>>>> nooit
>>>> > wit bokke met swart bokke sien meng nie?
>>>> >
>>>> >
>>>> > Lorinda
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Rassisme: Nog? [boodskap #84126 is 'n antwoord op boodskap #84122] |
Tue, 16 September 2003 16:47  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Suidwester wrote
steeds het jy apartheid
Nee, die politieke stelsel apartheid is iets
van die verlede. Dis net jou rasse woer-woer
industrie wat nou die twee dieselfde wil laat
beteken. Jy argumenteer oor appels en
vuilgoed , en dan probeer jy maak asof albei
appels is.
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:08 UTC 2025
|