Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moorde
Moorde [boodskap #84048] Ma, 15 September 2003 15:46 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die afgelope naweek is 'n ma en haar dogtertjie in hul huis doodgeskiet, en
die pa is in 'n ernstige toestand in die hospitaal. Nie naastenby dieselfde
nuusdekking en woede word weerspieël as met basies dieselfde tipe slagting
van die ouma, ma en dogter verlede maand nie.
Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
slagoffers nie blankes was nie?
--
Annette
Re: Moorde [boodskap #84050 is 'n antwoord op boodskap #84048] Ma, 15 September 2003 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jy is waarskynlik reg.
Wat ook waar is, is dat indien die ma en dogter swart en die
moordenaar/verkagter blank was/is, dan sou dit 'n herrie (of is dit hêrrie)
veroorsaak het.
Persoonlik glo ek dat strawwe vir oor die kleurgrens geweldsmisdade 2X
groter moet wees. Daar is baie min dinge wat rassefriksie so bevorder soos
'n geweldsmisdaad nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bk4mt0$3bg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die afgelope naweek is 'n ma en haar dogtertjie in hul huis doodgeskiet, en
> die pa is in 'n ernstige toestand in die hospitaal. Nie naastenby dieselfde
> nuusdekking en woede word weerspieël as met basies dieselfde tipe slagting
> van die ouma, ma en dogter verlede maand nie.
> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
> slagoffers nie blankes was nie?
> --
> Annette
>
Re: Moorde [boodskap #84076 is 'n antwoord op boodskap #84048] Di, 16 September 2003 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
> slagoffers nie blankes was nie?
------------------------------------------------------------ -----
Nie een van die twee nie.
Vergelyk "Die Volksblad" en "The Star" se verslaggewing.
Volksblad se berigte is ingestel op blanke afrikaners en hulle sal nie
maklik so 'n storie ophemel nie.
Die Star sal.

Spencer

"Annette" skryf in boodskap news:bk4mt0$3bg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die afgelope naweek is 'n ma en haar dogtertjie in hul huis doodgeskiet, en
> die pa is in 'n ernstige toestand in die hospitaal. Nie naastenby dieselfde
> nuusdekking en woede word weerspieël as met basies dieselfde tipe slagting
> van die ouma, ma en dogter verlede maand nie.
> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
> slagoffers nie blankes was nie?
> --
> Annette
>
Re: Moorde [boodskap #84077 is 'n antwoord op boodskap #84076] Di, 16 September 2003 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Beteken dit dat Die Volksblad rassisties is, en nie die misdaad teenoor
nie-blankes wil erken nie?
Ek het by The Friend gewerk in die dae toe Bloemfontein 'n Engelse koerant
gehad het.

Sover ek kan onthou het albei die tale koerante hier in die Kaap die eerste
moorde baie intensief gedek, en die tweede is deur albei genoem, maar baie
minder gedek.
Dus kan dit miskien die geval daar onder wees dat die mediadekking tov
moorde eensydig mag wees, maar nie hier nie.
Gister se hoofopskrif in Argus - 3 kleuters vermoor oor die naweek.
Die eerste was van 'n pasgebore babadogter wat blykbaar deur die ma vermoor
is, die tweede 'n tweejarige dogtertjie wat dood is na verkragting en
aanranding deur 'n 23-jarige man en die derde bg. geval , die dogtertjie wat
saam met haar ma in hul huis doodgeskiet is.

--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:1063693464.486256@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
>> slagoffers nie blankes was nie?
> ------------------------------------------------------------ -----
> Nie een van die twee nie.
> Vergelyk "Die Volksblad" en "The Star" se verslaggewing.
> Volksblad se berigte is ingestel op blanke afrikaners en hulle sal nie
> maklik so 'n storie ophemel nie.
> Die Star sal.
>
> Spencer
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk4mt0$3bg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die afgelope naweek is 'n ma en haar dogtertjie in hul huis doodgeskiet,
> en
>> die pa is in 'n ernstige toestand in die hospitaal. Nie naastenby
> dieselfde
>> nuusdekking en woede word weerspieël as met basies dieselfde tipe slagting
>> van die ouma, ma en dogter verlede maand nie.
>> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
>> slagoffers nie blankes was nie?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Moorde [boodskap #84079 is 'n antwoord op boodskap #84077] Di, 16 September 2003 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, dit beteken dat die koerant 'n bepaalde lesersgroep het, wat nie
Botshabelo en Mangaung insluit nie. Nie omdat hulle iets teen daardie
inwoners het nie, maar bloot net omdat die inwoners nie die Volksblad in
groot getalle koop nie. Hulle het hulle eie koerante.

Kyk na die Volksblad se berigte. Dis rugby, rugby en nogmaals rugby. Mens
lees af en toe iets van sokker. Dit bewys my punt - hulle is op 'n sekere
lesersgroep ingestel. Niks met rassismne te doen nie.

Voorbeeldige Spencer

"Annette" skryf in boodskap news:bk6auo$1ov$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Beteken dit dat Die Volksblad rassisties is, en nie die misdaad teenoor
> nie-blankes wil erken nie?
> Ek het by The Friend gewerk in die dae toe Bloemfontein 'n Engelse koerant
> gehad het.
>
> Sover ek kan onthou het albei die tale koerante hier in die Kaap die eerste
> moorde baie intensief gedek, en die tweede is deur albei genoem, maar baie
> minder gedek.
> Dus kan dit miskien die geval daar onder wees dat die mediadekking tov
> moorde eensydig mag wees, maar nie hier nie.
> Gister se hoofopskrif in Argus - 3 kleuters vermoor oor die naweek.
> Die eerste was van 'n pasgebore babadogter wat blykbaar deur die ma vermoor
> is, die tweede 'n tweejarige dogtertjie wat dood is na verkragting en
> aanranding deur 'n 23-jarige man en die derde bg. geval , die dogtertjie wat
> saam met haar ma in hul huis doodgeskiet is.
>
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:1063693464.486256@radsrv1.tranzpeer.net...
>>> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
>>> slagoffers nie blankes was nie?
>> ------------------------------------------------------------ -----
>> Nie een van die twee nie.
>> Vergelyk "Die Volksblad" en "The Star" se verslaggewing.
>> Volksblad se berigte is ingestel op blanke afrikaners en hulle sal nie
>> maklik so 'n storie ophemel nie.
>> Die Star sal.
>>
>> Spencer
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bk4mt0$3bg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die afgelope naweek is 'n ma en haar dogtertjie in hul huis
doodgeskiet,
>> en
>>> die pa is in 'n ernstige toestand in die hospitaal. Nie naastenby
>> dieselfde
>>> nuusdekking en woede word weerspieël as met basies dieselfde tipe
> slagting
>>> van die ouma, ma en dogter verlede maand nie.
>>> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
>>> slagoffers nie blankes was nie?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Moorde [boodskap #84080 is 'n antwoord op boodskap #84077] Di, 16 September 2003 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
En natuurlik sal hulle skryf wat hulle lesers graag wil lees.
Re: Moorde [boodskap #84083 is 'n antwoord op boodskap #84076] Di, 16 September 2003 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal minder mense Die Volksblad koop as hulle minder oor rugby skryf, en meer
oor die algemeen berig?
Ek glo nie.
Ek weet dit sal nie so wees nie.
As die koerante hul werk reg doen, nl inlig en berig, dan sal daar ook meer
verdraagsaamheid bestaan.
Dankie tog ek bly in die Kaap. - nie dat alles so reg is hier nie, want
hulle wil niks skryf oor die Vrystaatse sportspanne nie
Gelukkig is die sportberiggewing beperk tot die laaste 3 blaaie, sodat ons
darem weet wat in die wêreld en met ons medemens aangaan:))

Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:1063693464.486256@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
>> slagoffers nie blankes was nie?
> ------------------------------------------------------------ -----
> Nie een van die twee nie.
> Vergelyk "Die Volksblad" en "The Star" se verslaggewing.
> Volksblad se berigte is ingestel op blanke afrikaners en hulle sal nie
> maklik so 'n storie ophemel nie.
> Die Star sal.
>
> Spencer
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bk4mt0$3bg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die afgelope naweek is 'n ma en haar dogtertjie in hul huis doodgeskiet,
> en
>> die pa is in 'n ernstige toestand in die hospitaal. Nie naastenby
> dieselfde
>> nuusdekking en woede word weerspieël as met basies dieselfde tipe slagting
>> van die ouma, ma en dogter verlede maand nie.
>> Is dit omdat ons nou aan sulke goed gewoond is, of is dit omdat die
>> slagoffers nie blankes was nie?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Moorde [boodskap #84085 is 'n antwoord op boodskap #84080] Di, 16 September 2003 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
En nie insit wat hulle dink hulle lesers nie wil lees nie. So die lesers
weet nie daarvan nie en dink dan dat alle misdaad gerig is op wit boere.
Die is 'n tipe self sensorskap.

"Spencer" skryf in boodskap news:1063695604.553862@radsrv1.tranzpeer.net...
> En natuurlik sal hulle skryf wat hulle lesers graag wil lees.
>
Re: Moorde [boodskap #84086 is 'n antwoord op boodskap #84085] Di, 16 September 2003 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Self sensorskap?
Ek sou liewers dink misleiding ter wille van winste.
Annette

"Humphrey Davy" skryf in boodskap news:3f66c07e@usenet.per.paradox.net.au...
> En nie insit wat hulle dink hulle lesers nie wil lees nie. So die lesers
> weet nie daarvan nie en dink dan dat alle misdaad gerig is op wit boere.
> Die is 'n tipe self sensorskap.
>
> "Spencer" wrote in message
> news:1063695604.553862@radsrv1.tranzpeer.net...
>> En natuurlik sal hulle skryf wat hulle lesers graag wil lees.
>>
>
Re: Moorde [boodskap #84087 is 'n antwoord op boodskap #84085] Di, 16 September 2003 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis ongelukkig die waarheid.

"Humphrey Davy" skryf in boodskap news:3f66c07e@usenet.per.paradox.net.au...
> En nie insit wat hulle dink hulle lesers nie wil lees nie. So die lesers
> weet nie daarvan nie en dink dan dat alle misdaad gerig is op wit boere.
> Die is 'n tipe self sensorskap.
>
> "Spencer" wrote in message
> news:1063695604.553862@radsrv1.tranzpeer.net...
>> En natuurlik sal hulle skryf wat hulle lesers graag wil lees.
>>
>
Re: Moorde [boodskap #84089 is 'n antwoord op boodskap #84086] Di, 16 September 2003 08:23 Na vorige boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek glo nie so nie - mense praat baie van "public opinion". My mening is dat
die opinie van die mense net dit is wat hulle lees - en as hulle die daarvan
lees nie dan weet hulle nie daarvan nie.
Die koerante neem aan dat hulle nie belangstel nie. Of dit wel so is weet ek
nie. Waar is Ferdi?

"Annette" skryf in boodskap news:bk6fho$3rv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Self sensorskap?
> Ek sou liewers dink misleiding ter wille van winste.
> Annette
>
>
>
> "Humphrey Davy" wrote in message
> news:3f66c07e@usenet.per.paradox.net.au...
>> En nie insit wat hulle dink hulle lesers nie wil lees nie. So die lesers
>> weet nie daarvan nie en dink dan dat alle misdaad gerig is op wit boere.
>> Die is 'n tipe self sensorskap.
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:1063695604.553862@radsrv1.tranzpeer.net...
>>> En natuurlik sal hulle skryf wat hulle lesers graag wil lees.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Onverwagse bedanking
Volgende onderwerp: Sou die SAP hulle hieraan steur?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:01:04 MGT 2024