Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rugraatlose witmense
Rugraatlose witmense [boodskap #83758] |
Vr., 12 September 2003 10:00  |
SB[1]
Boodskappe: 186 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie mense op hierdie nuusgroep is so gebreinspoel deur wat die wêreld sê,
dis net nie waar nie. Volgens die wêreld is die grootste sonde is as 'n
witte 'n swarte verontreg.
Ek wil nie oor die letter van die Woord redeneer nie, maar dit verg egter
nie veel insig dat God wil hê dat soort by soort moet wees nie. Dis tog
deurlopend waarneembaar deur die Skrif.
Erken die volgende:
1. Jy sal nie daarvan hou as jou dogter met 'n swarte trou nie.
2. Die swarte sal ook nie (oor die algemeen) daarvan hou as sy meidjie met
jou seun trou nie.
Ek gun almal die son wat oor hulle skyn en glo dat jy vriendelik en
hulpvaardig moet wees teenoor almal, maar handhaaf jou afstand oor die
kleurgrens heen (en verdomp 'n goeie afstand daarby)
Wat my pla is dat Penkop A en B en ander dames so pro Swart is. Het julle
skuldgevoelens julle rugraatlose poepêlle in die buiteland? Penkop B het
skuldgevoelens.
O gats, nou gaan sekere vroumense seker weer sê my opvoeding was swak of ek
moet 'n sielkundige gaan sien.
Spencer
|
|
|
|
Re: Rugraatlose witmense [boodskap #83766 is 'n antwoord op boodskap #83758] |
Vr., 12 September 2003 11:20   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ek wil nie oor die letter van die Woord redeneer "
Nee Spence nou gaan jy 'n bietjie te ver hier.
Eerstens jou grond argumente.
"Dis tog deurlopend waarneembaar " is 'n totale vergryp. Dit is 'n onbewyste
aanname.
As ek sou se "Dis tog deurlopend waarneembaar dat alle koeie blou is"
beteken glad nie dat alle koeie blou is nie. Dis dieselfde om te se "Soos
ons almal weet" voor 'n gesegde te gooi en dan te dink skielik beteken dit
maak iets WAAR.
Jou grond argument is dus 'n aanname.
'n Konklusie wat op aannames gebou is heet 'n denkvout.
Dus suiwer aan die hand van die wetenskap van redeneer, of ter wel logika,
is jou afleidings foutief - of mense daar mee saam wil stem of nie.
Ek kan nie sien hoe jy die woord , wat handel oor die liefde vir mekaar en
die Vader kan aanhaal (en eintlik haal jy nie eers aan nie) om haat te
regverdig nie.
"Volgens die wêreld is die grootste sonde is as 'n witte 'n swarte
verontreg." Nee Spencer - volgens die oorwig van mense in die wereld is dit
verkeerd om enigiemand op grond van oppervlakkighede te verontreg (die
woord verontreg beteken toevallig om gegewe regte weg te neem - en voor jy
daarop spring regte - nie voorregte nie)
Die Vader het per slot van sake ook die "meidjie" wat op 'n "verdomp 'n
goeie afstand " moet bly, haar vader die "swarte" en al die "poepêlle in die
buiteland" geskep en HET HULLE LIEF - nou waarom haat jy hulle en wat gee
jou die reg daar toe? (en onthou as jy hulle nie haat nie beteken dit jy het
hulle lief)
"gebreinspoel deur wat die wêreld sê"
Breinspoeling - of indoktrinasie.
Waar dink jy le die oorwig Spencer? Die hele wereld is gebreinspoel en net
jy en die klein hoeveelheid wat soos jy dink, het die lig gesien of jy is
dalk die een wat gebreinspoel was en die res van die wereld is normaal?
Hier is nou 'n uitdaaginkie. Miskien Spencer moet jy so bietjie gaan reis in
die wereld, nuwe mense ontmoet en ander kulture ervaar en agterkom hoe groot
die mensdom in sy veelvoudigheid is, hoe lieflik verskillend en hoe tog ook
hoe baie dieselfde ons in ons mensheid almal is.
As dit by skuld gevoelens kom het ek baie. Ek voel skuldig dat ek
medepligtig was as dit kom om my medemens nie 'n plekkie in die son te gun
nie.
Voel ek skuldig omdat ek nou met my medemense oor die weg kom en nooit weer
sal of wil by staan en niks doen nie. NEE.
Jy het nie 'n sielkundige nodig nie Spence - gaan lees net weer daai Woord
wat jy will aan haal met 'n ope hart.
Namaqua
"SB" skryf in boodskap news:1063360823.636302@radsrv1.tranzpeer.net...
> Baie mense op hierdie nuusgroep is so gebreinspoel deur wat die wêreld sê,
> dis net nie waar nie. Volgens die wêreld is die grootste sonde is as 'n
> witte 'n swarte verontreg.
>
> Ek wil nie oor die letter van die Woord redeneer nie, maar dit verg egter
> nie veel insig dat God wil hê dat soort by soort moet wees nie. Dis tog
> deurlopend waarneembaar deur die Skrif.
> Erken die volgende:
> 1. Jy sal nie daarvan hou as jou dogter met 'n swarte trou nie.
> 2. Die swarte sal ook nie (oor die algemeen) daarvan hou as sy meidjie met
> jou seun trou nie.
>
> Ek gun almal die son wat oor hulle skyn en glo dat jy vriendelik en
> hulpvaardig moet wees teenoor almal, maar handhaaf jou afstand oor die
> kleurgrens heen (en verdomp 'n goeie afstand daarby)
>
> Wat my pla is dat Penkop A en B en ander dames so pro Swart is. Het julle
> skuldgevoelens julle rugraatlose poepêlle in die buiteland? Penkop B het
> skuldgevoelens.
> O gats, nou gaan sekere vroumense seker weer sê my opvoeding was swak of ek
> moet 'n sielkundige gaan sien.
>
> Spencer
>
|
|
|
Re: Rugraatlose witmense [boodskap #83770 is 'n antwoord op boodskap #83758] |
Vr., 12 September 2003 11:51   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy praat strooi man - as jou ou dogtertjie wil vry of trou met enigiemand
anders as 'n Prostestantse Witte, kan jy nie 'n bloue duit daaraan doen nie.
Dieselfde geld vir Die Etniese Kulturele Swarte, Of enige ander geloof of
kleur wat vasklou aan normes van die vorige eeu.
Die meeste kinders sal wel maats vind by hul etniese en geloofs groeperings,
maar daar is baie bewyse van gelukkige verhoudings buite die beperkinge van
kleur of geloof.
Ek is nie pro-swart of pro wit nie.
Ek erken net dat elke mens op hierdie aarde die reg het om te besluit wie
hulle as maats wil hê, en nie agter politici, kerkleiers en andere - soos
o.a. die Boeremag - wil napraat nie.
Wie is jou naaste?
Gaan vra bietjie vir 'n verswakte bejaarde wat 'n hulp 24 uur per dag by
haar het wie haar naaste is.
Annette
--
> Baie mense op hierdie nuusgroep is so gebreinspoel deur wat die wêreld sê,
> dis net nie waar nie. Volgens die wêreld is die grootste sonde is as 'n
> witte 'n swarte verontreg.
>
> Ek wil nie oor die letter van die Woord redeneer nie, maar dit verg egter
> nie veel insig dat God wil hê dat soort by soort moet wees nie. Dis tog
> deurlopend waarneembaar deur die Skrif.
> Erken die volgende:
> 1. Jy sal nie daarvan hou as jou dogter met 'n swarte trou nie.
> 2. Die swarte sal ook nie (oor die algemeen) daarvan hou as sy meidjie met
> jou seun trou nie.
>
> Ek gun almal die son wat oor hulle skyn en glo dat jy vriendelik en
> hulpvaardig moet wees teenoor almal, maar handhaaf jou afstand oor die
> kleurgrens heen (en verdomp 'n goeie afstand daarby)
>
> Wat my pla is dat Penkop A en B en ander dames so pro Swart is. Het julle
> skuldgevoelens julle rugraatlose poepêlle in die buiteland? Penkop B het
> skuldgevoelens.
> O gats, nou gaan sekere vroumense seker weer sê my opvoeding was swak of ek
> moet 'n sielkundige gaan sien.
>
> Spencer
>
|
|
|
Re: Rugraatlose witmense [boodskap #83775 is 'n antwoord op boodskap #83764] |
Vr., 12 September 2003 12:06   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Humphrey, maar het jy nie gelees hy sê dat hy nie 'n rassis is nie?:))
Maat by dit alles is hy ook nog seksisties - want dis net die dogters wat so
sal skeeftrap.
Die seuns kan maar spyker links en regs, sonder aansiens van kleur of
geloof, want dit is hulle reg - solank hulle net op die ou end met die
"regte" een trou.
Annette
"Humphrey Davy" skryf in boodskap news:3f61aa03@usenet.per.paradox.net.au...
> Wat my my intereseer is dat die persoon voel dat die leser van die nuusgroep
> wit is. So die antwoord op vraag nommer een sal haar moontlik verras - en
> moontlik nommer twee ook.
>
> Terloops, dit gaan my te bowe dat mense nog van "meitjie" praat. In daardie
> sin, hoekom nie "dogter" nie. Maak dit dalk hulle te veel mens? Dit is nou
> rerig "blind stupid racism".
>
> Dit het my ook laat koes elke keer as ek hoor "boy" en "girl" vir 'n swart
> grootmens. "Garden Boy" in pleks van "gardener" ens.
>
> Toe nou, se my - is dit nog die ou kak storie van 'n swarte is soos 'n kind.
> Shit, dit laat my dink ons het nou rerig nerens gekom nie.
>
>
> "SB" wrote in message
> news:1063360823.636302@radsrv1.tranzpeer.net...
>> Baie mense op hierdie nuusgroep is so gebreinspoel deur wat die wêreld sê,
>> dis net nie waar nie. Volgens die wêreld is die grootste sonde is as 'n
>> witte 'n swarte verontreg.
>>
>> Ek wil nie oor die letter van die Woord redeneer nie, maar dit verg egter
>> nie veel insig dat God wil hê dat soort by soort moet wees nie. Dis tog
>> deurlopend waarneembaar deur die Skrif.
>> Erken die volgende:
>> 1. Jy sal nie daarvan hou as jou dogter met 'n swarte trou nie.
>> 2. Die swarte sal ook nie (oor die algemeen) daarvan hou as sy meidjie met
>> jou seun trou nie.
>>
>> Ek gun almal die son wat oor hulle skyn en glo dat jy vriendelik en
>> hulpvaardig moet wees teenoor almal, maar handhaaf jou afstand oor die
>> kleurgrens heen (en verdomp 'n goeie afstand daarby)
>>
>> Wat my pla is dat Penkop A en B en ander dames so pro Swart is. Het julle
>> skuldgevoelens julle rugraatlose poepêlle in die buiteland? Penkop B het
>> skuldgevoelens.
>> O gats, nou gaan sekere vroumense seker weer sê my opvoeding was swak of
> ek
>> moet 'n sielkundige gaan sien.
>>
>> Spencer
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugraatlose witmense [boodskap #83802 is 'n antwoord op boodskap #83796] |
Vr., 12 September 2003 13:51   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti - ek het jou storie 2X gelees. En ek frons, en ek kners, ens. Maar,
vervlaks, ek sien niks snaaks aan die storie nie. Help my. Is die bediende
veronderstel om 'n prys te kry vir getrouheid, nederigheid of wat. Want dan
kwalifiseer ek ook.
"@rogers.com" wrote in message
news:NOj8b.4941$Rm1.2081@news02.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Annette wrote
>
>> Wie is jou naaste?
>> Gaan vra bietjie vir 'n verswakte bejaarde wat 'n hulp 24 uur per dag by
>> haar het wie haar naaste is
>
> Ja, meer van hierdie soort vrae moet gevra word.
> Meer van hierdie stories moet vertel word. Ek
> onthou hoe bewoë my jongste suster vir my vertel
> het hoe haar huishulp in Potgietersrus, op stemdag
> in 1994, die middag afgevra het, haar goeie klere
> aangetrek het en toe gaan stem het saam met haar
> vriendin, toe teruggekom het, haar bediende-klere
> aangetrek het en weer begin het met haar huistake.
>
> Tant Hessie van Westminster
>
|
|
|
Re: Rugraatlose witmense [boodskap #83808 is 'n antwoord op boodskap #83802] |
Vr., 12 September 2003 14:10   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas wrote
...
> Anti - ek het jou storie 2X gelees. En ek frons, en ek kners, ens. Maar,
> vervlaks, ek sien niks snaaks aan die storie nie. Help my. Is die bediende
> veronderstel om 'n prys te kry vir getrouheid, nederigheid of wat. Want dan
> kwalifiseer ek ook.
Die storie is in die bewoënheid van my suster.
Soos alle ander witmense in daardie tyd, het sy
somtyds seker ook gewonder wat die toekoms
vir witmense inhou, watter soort gedagtes daar
deur die kop van haar swart bediende gaan.
Ek het nie die hele storie vertel nie. Sy het die
bediende voor die tyd aangemoedig om te gaan
stem en haar die hele middag afgegee. Sy was
bewoë oor die feit dat die bediende haar beste
klere aangetrek het, saam met haar vriendin gaan
stem het, en toe weer teruggekom het om haar
aandtake te doen. (Sy het ingewoon.) My jongste
suster was met 'n SA Engelsman getroud. Hy was
'n besigheidsman op Potgietersrus. Sy grootste
grief teen die apartheidsregering was dat hy nie spasie
kon verhuur aan 'n swart prokureur wat in Potgietersrus
wou kom praktiseer nie. Die arme prokureur moes
sy kantore in die kaal haai vlakte opsit, daar waar
al die professionele nie-blankes heen uitgestoot is.
Mens tel mos nou nie al die swartes wat ingewoon
het in die bediendekamers van die blankes nie. Hulle
was seker ere-wittes.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Rugraatlose witmense [boodskap #83882 is 'n antwoord op boodskap #83870] |
Sa., 13 September 2003 13:43  |
Pat[1]
Boodskappe: 11 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Maar Jonas, ek het mos nie na jou verwys nie jong, ek is OK met jou, ek
praat van SB (wie hy/sy ookal is.) En daar is Frikkie wat ook godsdiens
ingooi, dis maar net my waarneming dat baie van die ver regses graag skuil
onder die dekmantel van godsdiens.
"Jonas" skryf in boodskap news:bjuv16$5ds$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou maar "e-way" hoe staaf jy jou rassistiese stellings?
>
> "e-way" wrote in message
> news:eDs8b.1100$Aq2.244@newsread1.news.atl.earthlink.net...
>> Is dit net ek, of ervaar ander mense ook dat die meeste rassistiese mense
>> bring graag hulle godsdiens in n gesprek, en haal Bybel versies aan om
> hulle
>> rassistiese stellings te staaf.
>>
>> Ee-whê
>>
>>
>> "SB" wrote in message
>> news:1063360823.636302@radsrv1.tranzpeer.net...
>>> Baie mense op hierdie nuusgroep is so gebreinspoel deur wat die wêreld
> sê,
>>> dis net nie waar nie. Volgens die wêreld is die grootste sonde is as 'n
>>> witte 'n swarte verontreg.
>>>
>>> Ek wil nie oor die letter van die Woord redeneer nie, maar dit verg
> egter
>>> nie veel insig dat God wil hê dat soort by soort moet wees nie. Dis tog
>>> deurlopend waarneembaar deur die Skrif.
>>> Erken die volgende:
>>> 1. Jy sal nie daarvan hou as jou dogter met 'n swarte trou nie.
>>> 2. Die swarte sal ook nie (oor die algemeen) daarvan hou as sy meidjie
> met
>>> jou seun trou nie.
>>>
>>> Ek gun almal die son wat oor hulle skyn en glo dat jy vriendelik en
>>> hulpvaardig moet wees teenoor almal, maar handhaaf jou afstand oor die
>>> kleurgrens heen (en verdomp 'n goeie afstand daarby)
>>>
>>> Wat my pla is dat Penkop A en B en ander dames so pro Swart is. Het
> julle
>>> skuldgevoelens julle rugraatlose poepôlle in die buiteland? Penkop B het
>>> skuldgevoelens.
>>> O gats, nou gaan sekere vroumense seker weer sê my opvoeding was swak
of
>> ek
>>> moet 'n sielkundige gaan sien.
>>>
>>> Spencer
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 00:22:01 UTC 2025
|