| Groeps verkragting [boodskap #83757] |
Vr., 12 September 2003 09:58  |
Chris
Boodskappe: 94 Geregistreer: Julie 2006
|
Volle Lid |
|
|
Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
´n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
wou vroeër die week selfmoord pleeg.
--
Chris in die laer-middelklas
van Moreleta Park
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Groeps verkragting [boodskap #83768 is 'n antwoord op boodskap #83757] |
Vr., 12 September 2003 11:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watter een? Minister praat ek van - hier by ons praat hulle net van 'n
minister.
Die laaste deel van die storie hier kan mens net nog naarder maak :
Toe die meisie die volgende dag afgelaai word naby haar blyplek, is sy
vertel deur die bestuurder dat "sulke dinge gebeur baie" en dat sy moenie te
ontsteld daaroor wees nie.
Tyd vir 'n ondersoek by daardie koshuis - miskien sommer by al die
manskoshuise.
Hier met die skietery by Stellenbosch is die kleinseuns van regter Hiemstra
se name gou bekend gemaak - wat maak die minister se kleinseuns so
belangrik?
Dan kom die verklaring van die oer-minister dat hy glo in die onskuld van sy
kleinseuns - sjeim.
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
> --
> Chris in die laer-middelklas
> van Moreleta Park
|
|
|
|
| Re: Groeps verkragting [boodskap #83773 is 'n antwoord op boodskap #83762] |
Vr., 12 September 2003 12:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, hoekom sal "onskuldige" seuns uit die bloute polisie toe gaan om in die
teenwoordigheid van regsverteenwoordigers hulle oor te gee?
Die meisiekind kon die volgende dag skaars loop, en sy het probeer selfmoord
pleeg agv die episode.
Nou is dit seker haar skuld dat sy so dom was om nie langer vir haar
geleentheid te wag nie, maar om te glo die studente sou haar huis toe neem
soos belowe.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bjs930$kbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
> Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer word
> deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.
> Net dit. Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie
> en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word.
> Is daar 'n laer-middelklas in Morelettapark? Daar loop nie eens 'n spoorlyn
> deur nie... ;-))
>
>
> "Chris" wrote in message
> news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
>> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
>> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
>> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
>> --
>> Chris in die laer-middelklas
>> van Moreleta Park
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Groeps verkragting [boodskap #83783 is 'n antwoord op boodskap #83779] |
Vr., 12 September 2003 12:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Hulle het nog respek vir oer-ministers hier;))
Op skool was die stoutste kinders die van die parlementariers en die
predikante - lyk my dis nog steeds so.
Annette
"Chris" skryf in boodskap news:bjsdee$2k5b$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Die gewese minister is Pik Botha, sy naam is ook baie vinnig bekend gemaak.
> Dit is seker net aan die ander kant van die Garriep wat hulle dit nie wil
> bekend maak nie. :
> Annette wrote:
>
>> Watter een? Minister praat ek van - hier by ons praat hulle net van 'n
>> minister.
>> Die laaste deel van die storie hier kan mens net nog naarder maak :
>> Toe die meisie die volgende dag afgelaai word naby haar blyplek, is sy
>> vertel deur die bestuurder dat "sulke dinge gebeur baie" en dat sy moenie
>> te ontsteld daaroor wees nie.
>> Tyd vir 'n ondersoek by daardie koshuis - miskien sommer by al die
>> manskoshuise.
>> Hier met die skietery by Stellenbosch is die kleinseuns van regter
>> Hiemstra se name gou bekend gemaak - wat maak die minister se kleinseuns
>> so belangrik?
>> Dan kom die verklaring van die oer-minister dat hy glo in die onskuld van
>> sy kleinseuns - sjeim.
>>
>> Annette
>>
>> "Chris" wrote in message
>> news:bjs5ac$2jfe$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ek sien die vorige "regime" se minister van buitelandse sake se twee
>>> kleinseuns is in beweerde groeps verkragting saak betrokke. Hulle het glo
>>> 'n matriek meisie bedwelm en in hulle koshuis kamer verkrag. Die dametjie
>>> wou vroeër die week selfmoord pleeg.
>>> --
>>> Chris in die laer-middelklas
>>> van Moreleta Park
>
> --
> Chris in die laer-middelklas
>
|
|
|
|
| Re: Groeps verkragting [boodskap #83785 is 'n antwoord op boodskap #83780] |
Vr., 12 September 2003 12:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Om selfs aan so iets te dink om te doen wys op morele bankrotskap.
Annette
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)
"Elaine" skryf in boodskap news:3f61b97a$0$64726@hades.is.co.za...
> Dis net 'n man wat so sal redeneer. Ek wonder Jonas, as dit twee swartes
> was of jy dieselfde redenasie sou gebruik? Ek wonder maar net... 'n Man
> wat homself skuldig maak aan "daterape" is in elk geval in my oë 'n lafaard
> en papbroek wat aan 'n minderwaardigheidskompleks ly en te vrot is om 'n
> meisie te kry wat gewilliglik by hom sal slaap - die dat hy homself op haar
> moet afdwing. En om haar nog te bedwelm dui op ernstiger sielkundige en
> sosiale probleme.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bjs930$kbf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Chris - kom ons gee die gereg 'n kans om sy pad te loop.
>> Wat my bekommer van die saak is dat van die seuns reeds geidentifiseer
> word
>> deur die media - en dit voordat al die feitelikhede bekend is.
>> Net dit. Verkragting is die misdryf met die laagste aanmeldingspersentasie
>> en die hoogste insident van vervalsings wanneer dit aangemeld word.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Groeps verkragting [boodskap #83860 is 'n antwoord op boodskap #83790] |
Sa., 13 September 2003 04:28  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Bookerprys - ja, ek kan die vernband met groespverkragting duidelik sien...
"@rogers.com" wrote in message
news:jyj8b.4895$Rm1.3841@news02.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Annette wrote
>
>> The main battlefield for good is not the
>> open ground of the public arena but the
>> small clearing of each heart.
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>
> Wenner van die Booker-prys. Proud
> Canadian.
>
> Tant Hessie van Mount Royal
>
|
|
|
|