Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante
|
|
|
Re: Springbokke, Rugby, Cronje en die Aussie koerante [boodskap #83745 is 'n antwoord op boodskap #83741] |
Fri, 12 September 2003 06:33 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Alles wat daar geskryf is, het ons ook hier gekry, behalwe dat Geo se naam
ook gekoppel is aan die aap-storie. Dit was nuut.
Annette
skryf in boodskap news:3f61521d@usenet.per.paradox.net.au...
> Wel, dis nie rerig regverdig die. Die Aboringinal mense is maar 'n baie
> klein persentasie van die bevolking. So, dis nie terverwagte dat hulle sal
> daar wees nie. En terloops, daar is te minste een, en sy verteenwoordigheid
> beteken dat hulle bevolking oorverteenwoordig word.
>
> Maar is dit akuraat - die artikel - vra ek?
>
>
> "Ben" wrote in message
> news:bjrj1n$2uj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het die Abbo-onderdrukkers al besluit om Keohane 'n ere-burger te maak?
>> Hoeveel Abbo's is daar in hulle span?
>>
>> "Humphrey Davy" wrote in message
>> news:3f61354d@usenet.per.paradox.net.au...
>>> My koerant het die artikel vanoggend ingehad wat my vies gemaak het.
>>>
>>> Ek het dit toe op die 'net opgekyk - lees dit na 'n kalmeer middel asb.
>>>
>>> http://www.theage.com.au/articles/2003/09/11/1063268513467.h tml
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:34 UTC 2025
|