Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Dag uitstappie idees
Dag uitstappie idees [boodskap #83448] So, 07 September 2003 12:50 na volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hi daar

Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.

Iets in die lyn van n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal prakties nog in die haak wees.

Idees word verwelkom ;-)

J
--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83489 is 'n antwoord op boodskap #83448] Ma, 08 September 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Witswatersrand se Botaniese Tuine

"Visit the eagles at Wits Botanical Gardens"
www.joburg.org.za/aug_2002/wits_bot_garden.stm
http://www.nbi.ac.za/frames/witsfram.htm

:-)

TJ

> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi daar
>
> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>
> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen,
> stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer
> vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
> prakties nog in die haak wees.
>
> Idees word verwelkom ;-)
>
> J
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83490 is 'n antwoord op boodskap #83489] Ma, 08 September 2003 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Witbankdam:))
Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f5c2c81$0$64719@hades.is.co.za...
> Witswatersrand se Botaniese Tuine
>
> "Visit the eagles at Wits Botanical Gardens"
> www.joburg.org.za/aug_2002/wits_bot_garden.stm
> http://www.nbi.ac.za/frames/witsfram.htm
>
> :-)
>
> TJ
>
>
>
> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi daar
>
> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>
> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen,
> stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer
> vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
> prakties nog in die haak wees.
>
> Idees word verwelkom ;-)
>
> J
> --
> I want to die in my sleep like my grandfather......not
> screaming and yelling like the passengers in his car.
>
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83539 is 'n antwoord op boodskap #83448] Ma, 08 September 2003 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die dieretuin
JHB - http://www.jhbzoo.org.za en PTA - http://www.zoo.org.za/
Gold Reef City. - http://www.goldreefcity.co.za (altyd 'n gunsteling)
Michael Mount Organic Market - http://www.mmom.co.za/
Die Lion & Rhino Natuur Reservaat in Jhb - http://www.rhinolion.co.za
Sterkfontein Grotte (Cradle of Humankind) - http://www.cradleofhumankind.co.za
De Wildt Cheetah and Wildlife Centre - http://www.dewildt.org.za/take.html

> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi daar
>
> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>
> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen,
> stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer
> vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
> prakties nog in die haak wees.
>
> Idees word verwelkom ;-)
>
> J
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83575 is 'n antwoord op boodskap #83448] Di, 09 September 2003 03:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van:
Magaliesburg
Cullinan ..

> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi daar
>
> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>
> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen,
> stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer
> vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
> prakties nog in die haak wees.
>
> Idees word verwelkom ;-)
>
> J
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83602 is 'n antwoord op boodskap #83575] Di, 09 September 2003 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom. Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak

Tot later
Joeboy

--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.

"Jonas" skryf in boodskap news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Wat van:
Magaliesburg
Cullinan ..
"JoeBoy" skryf in boodskap news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Hi daar

Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.

Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal prakties nog in die haak wees.

Idees word verwelkom ;-)

J
--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83611 is 'n antwoord op boodskap #83602] Di, 09 September 2003 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
JoeBoy wrote
. Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak

Ek lag my 'n papie. Wat het Dullstroom wat
Sun City nie het nie?

Tant Hessie van Dullville
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83614 is 'n antwoord op boodskap #83602] Di, 09 September 2003 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufka  is tans af-lyn  Tufka
Boodskappe: 31
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Oee, wanneer is jy daar.. Ek vlieg Vrydagaand SA toe vir twee weke en
dan is ek die 24 25e in Dullstroom.

Go Dullstroom!!!

By the way,....wat is eintlik daar. Ek ontmoet pêlle daar en weet nie
wat om te verwag nie?

Tuffy

JoeBoy wrote:
> Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te
> kom. Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak
>
> Tot later
> Joeboy
>
> --
> I want to die in my sleep like my grandfather......not
> screaming and yelling like the passengers in his car.
>
> "Jonas" wrote
> in message news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van:
> Magaliesburg
> Cullinan ..
>
> "JoeBoy" wrote in
> message news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi daar
>
> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>
> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders"
> om te doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat
> middag-ete sodat ek weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria.
> Ek reken so 2ure vanaf Pta sal prakties nog in die haak wees.
>
> Idees word verwelkom ;-)
>
> J
> --
> I want to die in my sleep like my grandfather......not
> screaming and yelling like the passengers in his car.
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83620 is 'n antwoord op boodskap #83611] Wo, 10 September 2003 03:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Forelle...
"@rogers.com" wrote in message news:z7r7b.427861$4UE.307847@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...

JoeBoy wrote
. Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak

Ek lag my 'n papie. Wat het Dullstroom wat
Sun City nie het nie?

Tant Hessie van Dullville
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83621 is 'n antwoord op boodskap #83602] Wo, 10 September 2003 03:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dullstroom is 'n pragtige plekkie - moenie vergeet om 'n draai te gaan maak by die stasie nie - die hoogste stasie bo seespieël in SA.

Annette


"JoeBoy" skryf in boodskap news:bjl1vd$4bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom. Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak

Tot later
Joeboy

--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.

"Jonas" skryf in boodskap news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Wat van:
Magaliesburg
Cullinan ..
"JoeBoy" skryf in boodskap news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Hi daar

Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.

Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal prakties nog in die haak wees.

Idees word verwelkom ;-)

J
--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83623 is 'n antwoord op boodskap #83602] Wo, 10 September 2003 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Besoek gerus ook die kraanvoels (die wat nog oor is):

"The Highlands Crane Group is a project of the South African Crane Working
Group. It is based in Dullstroom, in Mpumalanga and is one of the ten key
crane regions identified by SACWG" Click here to visit the brand new SACWG
website - www.ewt.org.za/cranes/index.html

:-)

TJ

"JoeBoy" skryf in boodskap news:bjl1vd$4bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom.
Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak

Tot later
Joeboy

--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.

"Jonas" skryf in boodskap news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Wat van:
Magaliesburg
Cullinan ..

"JoeBoy" skryf in boodskap news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Hi daar

Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.

Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te
doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek
weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
prakties nog in die haak wees.

Idees word verwelkom ;-)

J
--
I want to die in my sleep like my grandfather......not
screaming and yelling like the passengers in his car.
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83624 is 'n antwoord op boodskap #83623] Wo, 10 September 2003 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar is die kraanvoël se kraan?:))
Annette

> Besoek gerus ook die kraanvoels (die wat nog oor is):
>
> "The Highlands Crane Group is a project of the South African Crane Working
> Group. It is based in Dullstroom, in Mpumalanga and is one of the ten key
> crane regions identified by SACWG" Click here to visit the brand new SACWG
> website - www.ewt.org.za/cranes/index.html
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjl1vd$4bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom.
> Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak
>
> Tot later
> Joeboy
>
> --
> I want to die in my sleep like my grandfather......not
> screaming and yelling like the passengers in his car.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat van:
> Magaliesburg
> Cullinan ..
> "JoeBoy" wrote in message
> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi daar
>
> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>
> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te
> doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek
> weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
> prakties nog in die haak wees.
>
> Idees word verwelkom ;-)
>
> J
> --
> I want to die in my sleep like my grandfather......not
> screaming and yelling like the passengers in his car.
>
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83653 is 'n antwoord op boodskap #83624] Wo, 10 September 2003 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waarom wil jy die naam "opbreek" - jy versteur die betekeniswaarde daarvan
.....

"Annette" skryf in boodskap news:bjmcnv$5dg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar is die kraanvoël se kraan?:))
> Annette
>
>
>> Besoek gerus ook die kraanvoels (die wat nog oor is):
>>
>> "The Highlands Crane Group is a project of the South African Crane Working
>> Group. It is based in Dullstroom, in Mpumalanga and is one of the ten key
>> crane regions identified by SACWG" Click here to visit the brand new SACWG
>> website - www.ewt.org.za/cranes/index.html
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "JoeBoy" wrote in message
>> news:bjl1vd$4bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom.
>> Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak
>>
>> Tot later
>> Joeboy
>>
>> --
>> I want to die in my sleep like my grandfather......not
>> screaming and yelling like the passengers in his car.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat van:
>> Magaliesburg
>> Cullinan ..
>> "JoeBoy" wrote in message
>> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hi daar
>>
>> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>>
>> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te
>> doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek
>> weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
>> prakties nog in die haak wees.
>>
>> Idees word verwelkom ;-)
>>
>> J
>> --
>> I want to die in my sleep like my grandfather......not
>> screaming and yelling like the passengers in his car.
>>
>
Re: Dag uitstappie idees [boodskap #83658 is 'n antwoord op boodskap #83653] Wo, 10 September 2003 20:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Goed dan - waar is die kraanvoël se kraanvoël?:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bjnipb$q99$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarom wil jy die naam "opbreek" - jy versteur die betekeniswaarde daarvan
> .....
> "Annette" wrote in message
> news:bjmcnv$5dg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar is die kraanvoël se kraan?:))
>> Annette
>>
>>
>>> Besoek gerus ook die kraanvoels (die wat nog oor is):
>>>
>>> "The Highlands Crane Group is a project of the South African Crane Working
>>> Group. It is based in Dullstroom, in Mpumalanga and is one of the ten key
>>> crane regions identified by SACWG" Click here to visit the brand new SACWG
>>> website - www.ewt.org.za/cranes/index.html
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "JoeBoy" wrote in message
>>> news:bjl1vd$4bn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie vir al die idees, lyk my ek kort nog naweke om by alles uit te kom.
>>> Die keuse is egter om 'n draai in Dullstroom te gaan maak
>>>
>>> Tot later
>>> Joeboy
>>>
>>> --
>>> I want to die in my sleep like my grandfather......not
>>> screaming and yelling like the passengers in his car.
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bjjg4i$4n6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat van:
>>> Magaliesburg
>>> Cullinan ..
>>> "JoeBoy" wrote in message
>>> news:bjf9jf$8hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hi daar
>>>
>>> Ek is op soek na idees vir 'n "dag uitstappie" oor die naweek.
>>>
>>> Iets in die lyn van 'n plek met 'n goeie uitsig of iets "anders" om te
>>> doen, stap/ry miskien daar rond, goeie kos vir 'n laat middag-ete sodat ek
>>> weer vroeg aand kan terug wees in Pretoria. Ek reken so 2ure vanaf Pta sal
>>> prakties nog in die haak wees.
>>>
>>> Idees word verwelkom ;-)
>>>
>>> J
>>> --
>>> I want to die in my sleep like my grandfather......not
>>> screaming and yelling like the passengers in his car.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Lekker naweek aan almal
Volgende onderwerp: Sonsondergang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 05:21:33 MGT 2024