Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Lank lewe the Ingilse
| Lank lewe the Ingilse [boodskap #83564] |
Di., 09 September 2003 00:34  |
bliksim wit
Boodskappe: 54 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
Dis nou amper 3 jaar wat ek hier net buite London bly en daar is party
dinge in Engeland wat die plek baie uniek maak.
Ek gaan vir drie jaar nou al na dieselfe pub toe so een keer a week en vir
drie jaar het daar net drie mense met my gepraat. "Never speak unless
spoken to en then don't say notin!"
Dit is onmoontlik om uit te figger wat is belangrik vir die mense hier. As
jy na daaglikse gesprekke luister dan is dit gewoonlik in a taal wat jy
nie kan verstaan nie (Berkshire twang of London Cockney etc.) oor dinge
wat nie sin maak nie. As jy met hulle probeer praat oor die oorlog of die
kerk of Tony dan kry jy die gevoel dat dit nie aanvaarbaar is om jou
opinie te lug of om iemand anders se opinie te vra nie.
Die mense hier het geen probleem om te wag nie. As jy a trein kaartjie
koop is dit die mees normaalste ding om in a queue van baie mense te
staan. As jy ongemaklik en knors raak met die mense wat jy uiteindelik
bedien, dan kry jy gewoonlik a vuil kyk en net a paar maande later lag jy
vir die Amerikaners want hulle stemme dik maak oor die swak diens.
Niemand vat ooit verantwoordelikheid vir niks nie. Dit is net kollektiewe
verantwoordeliheid of niks.
Meeste mense glo dit is iemand anders se probleem, of iemand anders weet
hoe dit werk of iemand anders sal dit reg maak. Mense is baie
gespesialiseerd en veral hier in silicon ditch spesialiseer hulle in
kinders kry en sigarette rook.
Alles is ongelooflik duur en ek sal enige Suid Afrikaner wat ooit daaran
dink om hier te kom bly aanraai om vir twee maande te gaan kampeer sonder
geld. As jy terug kom en nog wil he, dan is engeland die plek vir jou.
Maar daar is wonderlike dinge oor engeland ook.
Die treine is disproporsioneel duur en vertraag maar as hulle gaan dan is
dit aansienlik beter as enige iets in Afrika.
Daar is nie mense met gewere nie en verwarmers in die huise werk almal.
As jy uit stap met die samelewing kan kom dan is daar nooit enige queues
nie, alle fliek kaartjies is goedkoop en daar is nooit mense wat jou bug nie.
Dit beteken dat jy sondag oggende 10AM movies toe moet gaan en jy moet vir
jou a huis in Pekham of Bracknell koop.
Hier is meer keuse maar minder isolasie. Die plek het baie bome, baie
mense en baie geld.
Hier is daar geen huewels nie (of baie min) en jy moet met a kompas in jou
kar ry, veral as jy dit wil waag in London.
Skielik kan ek nie aan ander great dinge dink nie. Namaqua, dra bietjie by
by hier.
Ok, nou hier is my vraag: Hoekom is daar a sterk ekonomie in London en
niks behalwe toerisme in Barbados, Puerto Vajarta, Cancun, Barcelona
......? Werk mense harder as hulle in kak omstandighede bly sonder geld en
waar dit heel dag reen?
Penkop B
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83578 is 'n antwoord op boodskap #83564] |
Di., 09 September 2003 04:11   |
Humphrey Davy
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
Ek het vir 5 jaar in High Wycombe gebly en 18 maande in Marlow voor ons Oz
toe gekom het.
Dit is 'n land met geskiedenis en 'n lang trotse geskiedenis, alhoewel hulle
deesdae baie skuldig voel daaroor.
Meeste wat jy se is waar, ek het lekker gelag met party van dit.
Sluit aan by die National Trust - dis 50 pond 'n jaar vir 'n familie en dit
gee baie voordele. Ons het meer van Engeland gesien as meeste Engelse.
My gunsteling plekke:
Marlow, Henley, Marlborough, Bourton on the Water, Lynton - Dorset, Looe
(pronounced toilet), Fowey (pronounced Foy), Torquay, die hele Somerset.
Waddesdon Manor en veel meer.
Een van die dinge wat ons opgelet het is hoe als sy eie uitspraak het. bv,
Clivedon, waar Profumo en Christine Keeler hul ding gedoen het is of :
Cleevdon of Clivdon, maar nooit Clivedon nie. Die plaaslikes se Clivdon.
Daar is baie sulke voorbeelde.
Ek het ook daar Krieket gespeel en die was interessant hoe dit gewerk het.
Mense is baie minder geneig om aggresief te word en dis minder kompeteerend
as in SA.
In Yorkshire is mense in my ondervinding meer geneig om se se wat hulle dink
as indie suide.
En ja - die wet van Transvaal geld nie - dis die wet van Engeland.
|
|
|
|
| Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83583 is 'n antwoord op boodskap #83572] |
Di., 09 September 2003 08:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou nogal van die Engelse weer as die son die dag skyn:))
Ek hou ook daarvan om uit te vind hoe om 'n naam van 'n plek uit tespreek
daar, want die spelling en die uitspraak van baie verskil nogal.
By Oxford is daar 'n kollege met die naam Magdalene, maar dit word Maudlin
uitgespreek.
Annette
.
"Namaqua" skryf in boodskap news:bjj95d$627$1@sparta.btinternet.com...
> Want die weer hier is eenvoudig te kak vir enigiets ander as om onder dak
> te werk.
>
> Kan nie vir die ander plekke praat nie.
>
> Momplex se my Barbados omliggence eilande het blykbaar ook 'n groot aandeel
> in die uitvoerhandel van kruite.
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:yw97b.424482$4UE.392717@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>
>> Penkop B wrote
>>
>>> Ok, nou hier is my vraag: Hoekom is daar a sterk ekonomie in London en
>>> niks behalwe toerisme in Barbados, Puerto Vajarta, Cancun, Barcelona
>>
>> Hoe seker is jy dat daar alleen toerisme is in
>> Barcelona?
>>
>> Tant Hessie de los Angeles
>>
>
|
|
|
|
| Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83604 is 'n antwoord op boodskap #83578] |
Di., 09 September 2003 17:48   |
bliksim wit
Boodskappe: 54 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 09 Sep 2003 14:11:09 +1000, Humphrey Davy wrote:
> Ek het vir 5 jaar in High Wycombe gebly en 18 maande in Marlow voor ons Oz
> toe gekom het.
>
> Dit is 'n land met geskiedenis en 'n lang trotse geskiedenis, alhoewel hulle
> deesdae baie skuldig voel daaroor.
>
> Meeste wat jy se is waar, ek het lekker gelag met party van dit.
>
> Sluit aan by die National Trust - dis 50 pond 'n jaar vir 'n familie en dit
> gee baie voordele. Ons het meer van Engeland gesien as meeste Engelse.
>
> My gunsteling plekke:
>
> Marlow, Henley, Marlborough, Bourton on the Water, Lynton - Dorset, Looe
> (pronounced toilet), Fowey (pronounced Foy), Torquay, die hele Somerset.
> Waddesdon Manor en veel meer.
>
> Een van die dinge wat ons opgelet het is hoe als sy eie uitspraak het. bv,
> Clivedon, waar Profumo en Christine Keeler hul ding gedoen het is of :
> Cleevdon of Clivdon, maar nooit Clivedon nie. Die plaaslikes se Clivdon.
> Daar is baie sulke voorbeelde.
>
> Ek het ook daar Krieket gespeel en die was interessant hoe dit gewerk het.
> Mense is baie minder geneig om aggresief te word en dis minder kompeteerend
> as in SA.
Het jy professioneel hier gespeel?
>
> In Yorkshire is mense in my ondervinding meer geneig om se se wat hulle dink
> as indie suide.
>
> En ja - die wet van Transvaal geld nie - dis die wet van Engeland.
Praat van uitspraak. Reading wat uitspreek word as Reding.
Ek was vandag met die trein Reading toe om a rekenaar komponent te koop.
Die eerste keer in seker 6 maande wat ek trein gery het.
Alles lyk beter, vir die wat nie die geskiedenis ken nie, daar was groot
onstokenheid van die volk na die Hatfield ongeluk en alle trein diens was
nie net duur nie, maar uiters swak.
Dus is die nuutste trick wat die trein eienaars en diens lewerings
maatskappye geleer het, om advertensies te plaas om vir die mense te
vertel hoe goed dit nou gaan.
Vandag het Thames Valley Trains a advertensie wat lees:
10 things that have improved in our service
En daar was die gewone arbitrere dinge soos kliente diens etc.
Sien, nou dit is net hier waar die pawpaw die fan strike. "The test is in
the taste that stood the test of time!"
Soos gewoonlik sit almal reg om te gaan presies op tyd (passesiers is per
definisie altyd op tyd anders is a hulle nie passesiers nie!). 4:37 kom en
gaan. Skielik is daar a aankondiging wat se dat die trein op die platform
langsaan eerste gaan vertrek en passesiers na Wokingham moet die trein
vat. Nou, soos ek se, dit is nie die eerste keer dat ek die trein vat nie
en ek weet die trein op die platform langsaan, wat deur South Western
Trains bestuur word, die Reading-Waterloo diens wat op elke verdompde
stasietjie stop. So, die trein waarop ek sit, wat net twee stoppe het van
hier tot my huis, wag vir die stadiger trein en dus pak ons die trippie
aan teen kruie spoed en wag en proes totdat ons uiteindelik op a ander
spoor beland en kan gatskoon maak.
Ok, nou wat is die probleem hier? Wel, ek kan logistiese probleme
verstaan, maar dat na 3 jaar, die twee maatskappye nog steeds nie die
probleem kon uitsorteer nie en hulle nog steeds die reelboek teen mekaar
gooi oor wie die reg het om eerste te vertrek, nieteenstaande die effek op
passesiers diens nie is histeries. Dit is Engeland in nutshell vir my.
Ek is ongelukkig besig om te skei, so die nationale trust ding sal ek
verder opsoek as ek weer sober word;-)
Cheers,
PB
|
|
|
|
| Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83613 is 'n antwoord op boodskap #83604] |
Di., 09 September 2003 22:21   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
"In Yorkshire is mense in my ondervinding meer geneig om se se wat hulle
dink"
Nou ja ek kan nie praat van die Suide nie maar hier in Yorkshire is die
mense redelik direk in my ondervinding.
Dialekties sprake - Yorkshire Engels is deurspek van oer-Deens woorde en
uitdrukings (York is 'n ver-engelsing van Yorvik - 'n viking stad) asook die
feit dat hulle lidwoorde insluk. "in house" in the house""down pit" instede
van "down the pit". Dis natuurlik argaiis meeste mense werk hier by
finansieele instellings (Halifax, Bradford & Bingley) nie meer die myne nie.
'n Uitdrukking wat my ou Calvinistiese Afrikaner Boeite hart nou so bietjie
ongerieflik laat sit het die eerste maal is die uitdrukking "love" wat
geslagloos hier rondgeslinger word.
Ek het my motor geneem vir herstel werk na Discount Dave's in die wilde
"Harehills" woonbuurt van Leeds.
Dave was 'n gawe, maar massiewe weightlifter/mechanic. Die goedhartige reus
van kop tot tone.
Dave sê toe vir my "Whats wrong then love?"
Ek kon al die geklingel van banjo's hoor net daar en dan.
Intussen het ek agter gekom dit het in Yrokshire meer in gemeen met 'mate'
as met 'liefie'
Namaqua
"Shorten the sleeves love. I am not a gorilla"
Michael Caine - The Italian Job
To hy vir my se "It will
"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2003.09.09.17.47.59.478211@openauth.co.uk...
> On Tue, 09 Sep 2003 14:11:09 +1000, Humphrey Davy wrote:
>
>> Ek het vir 5 jaar in High Wycombe gebly en 18 maande in Marlow voor ons Oz
>> toe gekom het.
>>
>> Dit is 'n land met geskiedenis en 'n lang trotse geskiedenis, alhoewel hulle
>> deesdae baie skuldig voel daaroor.
>>
>> Meeste wat jy se is waar, ek het lekker gelag met party van dit.
>>
>> Sluit aan by die National Trust - dis 50 pond 'n jaar vir 'n familie en dit
>> gee baie voordele. Ons het meer van Engeland gesien as meeste Engelse.
>>
>> My gunsteling plekke:
>>
>> Marlow, Henley, Marlborough, Bourton on the Water, Lynton - Dorset, Looe
>> (pronounced toilet), Fowey (pronounced Foy), Torquay, die hele Somerset.
>> Waddesdon Manor en veel meer.
>>
>> Een van die dinge wat ons opgelet het is hoe als sy eie uitspraak het. bv,
>> Clivedon, waar Profumo en Christine Keeler hul ding gedoen het is of :
>> Cleevdon of Clivdon, maar nooit Clivedon nie. Die plaaslikes se Clivdon.
>> Daar is baie sulke voorbeelde.
>>
>> Ek het ook daar Krieket gespeel en die was interessant hoe dit gewerk het.
>> Mense is baie minder geneig om aggresief te word en dis minder kompeteerend
>> as in SA.
>
> Het jy professioneel hier gespeel?
>
>>
>> In Yorkshire is mense in my ondervinding meer geneig om se se wat hulle dink
>> as indie suide.
>>
>> En ja - die wet van Transvaal geld nie - dis die wet van Engeland.
>
> Praat van uitspraak. Reading wat uitspreek word as Reding.
>
> Ek was vandag met die trein Reading toe om a rekenaar komponent te koop.
> Die eerste keer in seker 6 maande wat ek trein gery het.
>
> Alles lyk beter, vir die wat nie die geskiedenis ken nie, daar was groot
> onstokenheid van die volk na die Hatfield ongeluk en alle trein diens was
> nie net duur nie, maar uiters swak.
>
> Dus is die nuutste trick wat die trein eienaars en diens lewerings
> maatskappye geleer het, om advertensies te plaas om vir die mense te
> vertel hoe goed dit nou gaan.
>
> Vandag het Thames Valley Trains a advertensie wat lees:
>
> 10 things that have improved in our service
>
> En daar was die gewone arbitrere dinge soos kliente diens etc.
>
> Sien, nou dit is net hier waar die pawpaw die fan strike. "The test is in
> the taste that stood the test of time!"
>
> Soos gewoonlik sit almal reg om te gaan presies op tyd (passesiers is per
> definisie altyd op tyd anders is a hulle nie passesiers nie!). 4:37 kom en
> gaan. Skielik is daar a aankondiging wat se dat die trein op die platform
> langsaan eerste gaan vertrek en passesiers na Wokingham moet die trein
> vat. Nou, soos ek se, dit is nie die eerste keer dat ek die trein vat nie
> en ek weet die trein op die platform langsaan, wat deur South Western
> Trains bestuur word, die Reading-Waterloo diens wat op elke verdompde
> stasietjie stop. So, die trein waarop ek sit, wat net twee stoppe het van
> hier tot my huis, wag vir die stadiger trein en dus pak ons die trippie
> aan teen kruie spoed en wag en proes totdat ons uiteindelik op a ander
> spoor beland en kan gatskoon maak.
>
> Ok, nou wat is die probleem hier? Wel, ek kan logistiese probleme
> verstaan, maar dat na 3 jaar, die twee maatskappye nog steeds nie die
> probleem kon uitsorteer nie en hulle nog steeds die reelboek teen mekaar
> gooi oor wie die reg het om eerste te vertrek, nieteenstaande die effek op
> passesiers diens nie is histeries. Dit is Engeland in nutshell vir my.
>
> Ek is ongelukkig besig om te skei, so die nationale trust ding sal ek
> verder opsoek as ek weer sober word;-)
>
> Cheers,
> PB
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lank lewe the Ingilse [boodskap #83824 is 'n antwoord op boodskap #83583] |
Vr., 12 September 2003 16:03  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nou ook nie net in Engeland nie.
In die Noord ooste van Skotland naby Elgin ("Ell-ghun" uitgepreek nie
"Eldjin" soos in SA nie) is daar 'n dorp met die naam Findochity.
Findochity uitgepreek "fin neg te gie" geen d nie.
En Skotland het fantastiese weer vir die een namiddag in Julie waneer die
sonskyn.
Namaqua
"Annette" skryf in boodskap news:bjk1m3$dgv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hou nogal van die Engelse weer as die son die dag skyn:))
> Ek hou ook daarvan om uit te vind hoe om 'n naam van 'n plek uit tespreek
> daar, want die spelling en die uitspraak van baie verskil nogal.
> By Oxford is daar 'n kollege met die naam Magdalene, maar dit word Maudlin
> uitgespreek.
>
> Annette
> .
>
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjj95d$627$1@sparta.btinternet.com...
>> Want die weer hier is eenvoudig te kak vir enigiets ander as om onder dak
>> te werk.
>>
>> Kan nie vir die ander plekke praat nie.
>>
>> Momplex se my Barbados omliggence eilande het blykbaar ook 'n groot aandeel
>> in die uitvoerhandel van kruite.
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:yw97b.424482$4UE.392717@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>
>>> Penkop B wrote
>>>
>>>> Ok, nou hier is my vraag: Hoekom is daar a sterk ekonomie in London en
>>>> niks behalwe toerisme in Barbados, Puerto Vajarta, Cancun, Barcelona
>>>
>>> Hoe seker is jy dat daar alleen toerisme is in
>>> Barcelona?
>>>
>>> Tant Hessie de los Angeles
>>>
>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Jul. 30 13:36:20 UTC 2026
|