| " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #83431] |
So., 07 September 2003 01:32  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Peter Blum
Oud-gediende
"Wat is jou vak? Waarvoor't jy jou bekwaam?
Ons soek geskooldes, Jy't tog iets geleer?"
Hy antwoord, sonder hoop maar onbeskaam,
terwyl hy trap, "Ek was grenswag, meneer."
|
|
|
|
|
|
| Re: " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #83450 is 'n antwoord op boodskap #83438] |
So., 07 September 2003 13:15  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Penkop B wrote
Wat het van Peter Blum geword?
Hy is in Engeland oorlede, op 5 Desember, 1990,
volgens Kannemeyer. In die West Middlesex
Hospitaal, in die borough of Hounslow. Hy was
in 1925 gebore, en was dus omtrent 65 jaar oud toe
hy dood is.
Gloudina
|
|
|
|