Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Oud-gediende " deur PETER BLUM
" Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #83431] Sun, 07 September 2003 01:32 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Peter Blum
Oud-gediende

"Wat is jou vak? Waarvoor't jy jou bekwaam?
Ons soek geskooldes, Jy't tog iets geleer?"
Hy antwoord, sonder hoop maar onbeskaam,
terwyl hy trap, "Ek was grenswag, meneer."
Re: " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #83438 is 'n antwoord op boodskap #83431] Sun, 07 September 2003 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 07 Sep 2003 01:32:59 +0000, @rogers.com wrote:

> Peter Blum
> Oud-gediende
>
> "Wat is jou vak? Waarvoor't jy jou bekwaam?
> Ons soek geskooldes, Jy't tog iets geleer?"
> Hy antwoord, sonder hoop maar onbeskaam,
> terwyl hy trap, "Ek was grenswag, meneer."

Suid Afrika, afrikaans en grense. Wat het van Peter Blum geword?

Penkop B
Re: " Oud-gediende " deur PETER BLUM [boodskap #83450 is 'n antwoord op boodskap #83438] Sun, 07 September 2003 13:15 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Penkop B wrote

Wat het van Peter Blum geword?

Hy is in Engeland oorlede, op 5 Desember, 1990,
volgens Kannemeyer. In die West Middlesex
Hospitaal, in die borough of Hounslow. Hy was
in 1925 gebore, en was dus omtrent 65 jaar oud toe
hy dood is.

Gloudina
Vorige onderwerp: " Nuus uit die binneland" deur PETER BLUM
Volgende onderwerp: "snags lê die wit buurt donker in sy ligte" deur FANIE OLIVIER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 18 03:55:02 UTC 2025