Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie tog !!!!!!
Dankie tog !!!!!! [boodskap #83345] Vr, 05 September 2003 05:00 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hoor die skoolklere-mafia is so pas dood. Skool uniforms is nou blykbaar 'n
ding van die verlede. Wonder wat die mafia nou weer in die mou gaan
voer......
Re: Dankie tog !!!!!! [boodskap #83346 is 'n antwoord op boodskap #83345] Vr, 05 September 2003 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Designer kopdoeke om die skole te kan identifiseer:)
Annette

"Pete" skryf in boodskap news:bj9587$d0s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoor die skoolklere-mafia is so pas dood. Skool uniforms is nou blykbaar 'n
> ding van die verlede. Wonder wat die mafia nou weer in die mou gaan
> voer......
>
Re: Dankie tog !!!!!! [boodskap #83395 is 'n antwoord op boodskap #83346] Vr, 05 September 2003 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vals alarm - blykbaar het die mafia by die een of ander ANC bigshot uitgekom
voordat dit beleid kon word, of so dink ek. Tog te jammer, skoolklere is
regtigwaar uitbuitery op sy beste.
Re: Dankie tog !!!!!! [boodskap #83412 is 'n antwoord op boodskap #83395] Sa, 06 September 2003 07:21 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees wat jy sê en nou gaan alle skoolkinders aantrek wat hulle wil en
niemand gaan 'n idee hê van waar hulle kom of gaan nie? Moet maar shit
wees om dan vandag skool te gaan want in my dae was dit ons trots om deel te
wees van ons skool.....maar so verander die lewe?

"Pete" skryf in boodskap news:bjaq3i$9jv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vals alarm - blykbaar het die mafia by die een of ander ANC bigshot uitgekom
> voordat dit beleid kon word, of so dink ek. Tog te jammer, skoolklere is
> regtigwaar uitbuitery op sy beste.
>
Vorige onderwerp: Jonas
Volgende onderwerp: Re: Katryn se berge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:38:46 MGT 2024