| Dis heerlike lente ... [boodskap #83038] |
Vr., 29 Augustus 2003 04:10  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Die witstinkhoutbome se blaartjies is ongeveer 5mm lank - wat beteken dat
die lente hier is.
Op skool was 1 September Lentedag. Dan het al die meisies blomme in hul hare
gedra.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dis heerlike lente ... [boodskap #83127 is 'n antwoord op boodskap #83125] |
Ma., 01 September 2003 09:14  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die werklikheid is dat ons vandag 'n grys, reënerige wintersdag het.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:biv231$1hk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Goed, verse sal dit vir my spesiaal maak.
>
> "heksie" wrote in message
> news:3f51137d.26055908@news.intekom.co.za...
>
>> liggies ruk die wind aan haar rok wyl sy huppelvoets
>> oor die vlaktes blomme trippel onder die skadu van tafelberg
>> dan is die lug diep blou en die goud van die sonsak
>> die kleur van plattelandse grondpaaie na melkbos
>>
>> haar vel koel en vol knoppies wanneer die duiwel rook
>> en sy dampe verleidelik oor die piek tuimel wyl die lang
>> grasse swieg en die snoek loop, september- september
>> roep die bergdassies wanneer die wind begin waai
>> oor die vyge, die wingerd, die baai, dis lente in die kaap
>>
>
|
|
|
|