Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onnies soek gewere
|
|
Re: Is vloek en vuilpraat deel van die afrikaner-kultuur? [boodskap #82924 is 'n antwoord op boodskap #82909] |
Di., 26 Augustus 2003 13:46   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja dis waar, veral die rappers het 'n ernstige probleem met hulle
taalgebruik. Op die Eminem cd's is daar 'n "Parental Advisory" plakker op.
Jy kan hulle nie heeltemal stop nie, want dat bekamp jy hulle vryheid van
spraak in, maar die probleem wat ek het met ouens soos Eminem (en ek luister
na hom), is dat sy lirieke baie geweldadig is, al is Eminem self dalk nie 'n
geweldadige persoon nie. 'n 13-jarige kind luister hoe Eminem vertel hoe hy
'n vrou doodmaak/aanrand/misbruik en hulle dink dis hoe dit gedoen word,
want hulle verafgod die mens en wil nes hy wees. Ek dink die oplossing is
om eerder ouderdomsbeperkings op die musiek te sit, en as die ouens die cd's
aan kinders onder die perk verkoop word hulle beboet of iets dergliks. Dalk
is dit wat hulle in gedagte het?
E
"@rogers.com" wrote:
> Daar is toe voorgestel dat
> daar 'n soort van 'n graderings-sisteem gebruik word,
> soos by films, om ouers te waarsku waarna hulle
> kinders luister.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Is vloek en vuilpraat deel van die afrikaner-kultuur? [boodskap #82966 is 'n antwoord op boodskap #82914] |
Di., 26 Augustus 2003 22:11   |
jcw
Boodskappe: 21 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Derby-Lewis en Walusz (?) gehoor na die moord op Chris
> Hani nie. En word Rita Harmse (?) nou nog onder die
> Afrikaanse jeug gehuldig as 'n heldin wat SA van 'n bloedbad
> gered het? Hoekom sing die Afrikaanse sangers in SA nie oor
> haar nie?
>
> Penkop se girlfriend
Weet jy, ek dink nie dink helder nie - watter een van die 500 woorde wat ek
geskryf het het jou die indruk gegee dat:
1. Ek deel was van apartheid
2. Ek van plan is om verder om verskoning te vra vir kak wat anner mense
aangevang het lank voor ek puberteit bereik het?
3. Ek nie lankal 'n veer voel vir wie dan nou die eintlikke helde van SA is
nie, die enigeste verskil, myns insiesn tussen Chris Hani en Hendrik
Verwoerd is dat verwoerd in die 60's sy gat gesien het, enHani eers ietwat
later.
Dit is vir my verbasend dat mense soos jy nog hammer op Walusz, ek het al
vergeet van die bliksem - tot jy nou weer daarmee vorendag gekom het - en
dit is my hele punt - I DO NOT GIVE A FUCK, ek sal nie verskoning aanbied
nie, en ek gaan nie my, my landsgenote of enige dooie moer (of sy
moordenaars) se kant van die saak en stelling verdedig nie. As iemand dan 'n
opinie het of sterk voel oor mense wat een of ander kak in die verlede
aangevang het, laat hulle jou penpals word, ek is hier om oor goed te
kommunikeer wat vir my nice is, en waarin ek belangstel, daar rus geen
verantwoordelikheid op my om jou plaaslike ore te wees of om jou gemoed te
sus nie.
Daar is baie websitesin SA waaby jy kan inteken op nuus gebeure, so as jy
oor aparheid en die kak wil gesels, doen so, maar ek wil nie, en ek hoef
nie, en die fok weet ek sal ook nie, tensy daar iets is daaromtrent wat ek
graag in betrokke wil raak.
So by the way, ek dink nie die Hani girl wat jy na verwys was ooit onder
afrikaanse jeug bekend as 'n volksheldin nie, fok ek weet nie eers wie sy is
of was nie, maar ek weet wel dat Yvonne Chaka Chaka nie eintlik goue plate
gemaak het met haar naam daarop nie - so hoekom vra jy nie vir
Sotho/Xhosa/Zulu sprekendes of hulle songs oor die aster het nie, ek
verstaan nie die taal nie, so ek luister nie na die songs nie - soos ek gese
het - ek kyk nie SABC 1 nie. Is sy by any means verwant aan die Chris ou wat
in sy drive way omgekom het - of is sy ook dood aan die hand van een of
ander ekstremis (van wie ek seker is jy alles weet), of is sy nog lewendig,
en hoekom sou sy die land van die bloedbad gered het -ek dog die ou wat dit
gedoen het se naam is Mandela of iets, hulle het nou die aand so bash op
SABC 3 gehad vir laasgenoemde - en toe het hulle gese hy het die land gered
van 'n bloedbad - of was daar meer as een bloedbad - en wat van die bloedbad
wat afgeweer is deur die wit afrikaners - in die sin dat hulle nie wapens
opgeneem het nie - waarom is almal altyd van die opinie dat slegs die
swart/benadeelde bevolking van SA die vermoe gehad het om 'n bloedbad te
begin of af te weer - fok waar het julle julle intel vandaan gekry ?
Dit is my opinie dat die blanke bevolking in SA, net so 'n groot, indien nie
groter, rol gespeel het in die vreedsame oorgang na demokrasie as enige
ander groepering in die land, en om een of ander rede is mense geneig om dit
mis te kyk - leer julle niks uit geskiedenis nie - geskiedenis gaan oor meer
as prentjies van ou guns en assegaie en swart vroue met kaal borste, uit was
was kan jy leer verstaan wat is!
|
|
|
|
Re: Onnies soek gewere [boodskap #82972 is 'n antwoord op boodskap #82860] |
Wo., 27 Augustus 2003 07:16   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sê mos lankal die tante is uit voeling met Afrika en wat hier
gebeur.......hoe kan mens eintlik anders verwag van iemand wat haar hele
lewe op teorieë en verbeeldingsvlugte geleef het? Hier in Afrika, in die
werklikheid, kan jy nie meer 'n inbreker in jou huis summier skiet nie, want
die vraag gaan wees of hy gekom het met die doel om jou te moor, en of hy
net gekom het om jou van jou goed te verlig. Maw jy mag nie 'n steler met
'n halsaksie vergeld nie.......die vraag is natuurlik nou hoe weet 'n
huisbewoner in die donker of hy net besteel of aangeval ook gaan raak? Dis
net normaal vir 'n mens wat 'n vreemde in sy huis gewaar om eers te wil
skiet en dan vrae te vra en wie sal hom kwalik neem? Die nuwe styl van
regering natuurlik!
Nou storie die manne dat jy maar sorg dat jy 'n Okapi-mes of twee handig
hou. Jy skiet die inbreker vrek en dan sorg jy dat hy 'n mes in sy hand
het...........die raad komende van 'n polisieman!!
"@rogers.com" wrote in message
news:6lo2b.22311$_V.11665@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Elaine wrote
>
> Daar is nie meer 'n ding soos selfverdediging nie. Die misdadigers
>> het meer regte as die slagoffers. Ek kan nie glo die regering neem dit
> weg
>> van my af nie - want wat hulle eintlik sê deur 'n "selfverdediger" in die
>> tronk te gooi is - hy mag jou skiet, jy mag hom net nie skiet nie.
>
> Hierdie soort redenering is louter snert. Wat wel
> bedoel word, is dat niemand op ander mag skiet
> nie. Die een wat skiet, sal in die tronk gestop word.
> Maar in die hof, as dit kan bewys word dat jy dit
> uit selfverdediging gedoen het, dan sal dit in ag
> geneem word in die uitspraak van die hof.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Onnies soek gewere [boodskap #82975 is 'n antwoord op boodskap #82972] |
Wo., 27 Augustus 2003 09:47   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wou dit nie hardop sê nie, maar ons het dieselfde raad gekry. Toe my
suster verlede aangerand en beroof is, het die polisieman haar gevra of sy
hulle sal herken. Toe sy sê nee sy sal nie, sê die polisieman dis jammer,
want dan kon hulle hom sommer eendag langs die pad doodgery het. 'n Ander
een het weer gesê as jy 'n inbreker kry, moet jy skiet om dood te skiet, en
dan die lyk op die ashope gaan begrawe. Hy't gesê die mens sal nie eers
vermis word nie, en as hy gemis word, sal niemand weet hy was by jou huis
gewees nie, so al hoe hulle jou sal kan kry is deur die koeël. Jy kan een
van twee dinge doen, die patroon uitgrawe, of die lyk in die rivier gaan
gooi - die water sal metteryd die patroon "untraceable" maak. Die Okapi-mes
klink nog na die beste, maak net seker jou vingerafdrukke is nie op die mes
en syne is.
My neef is gister op ongeskiktheidspensioen deur die polisie gesit. Sy kop
het heetemal uitgehaak, hy't glo 'n swartman so hard geslaat dat hy twee
weke in die hospitaal was. Die sielkundiges sê die polisiemanne crack so
een na die ander omdat hulle nie alles wat hulle sien kan hanteer nie. My
neef het my al omtrent 5 jaar terug gesê hy kan dit nie meer handle nie,
maar niemand wou luister nie. Nou's dit te laat - maar ek dink dis beter
vir hom, sy hart was nog altyd te sag vir die polisie.
Elaine
"Suidwester" wrote:
> Nou storie die manne dat jy maar sorg dat jy 'n Okapi-mes of twee handig
> hou. Jy skiet die inbreker vrek en dan sorg jy dat hy 'n mes in sy hand
> het...........die raad komende van 'n polisieman!!
|
|
|
Re: Is vloek en vuilpraat deel van die afrikaner-kultuur? [boodskap #82976 is 'n antwoord op boodskap #82919] |
Wo., 27 Augustus 2003 09:49   |
Max[2]
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com"
> Max wrote
>
>> Antie, sê vir die Oom hy moet "Is daar iemand op die kakhuis" van Koos
>> Kombuis download.
>> Hierdie enetjie vind ek egter tops. Dis maar selde dat iemand 'n Pink
>> Floyd liedjie probeer cover, dan nog in Afrikaans ook!!!
>
> Ek het vir hom die titel gegee. Hy sal seker daarvoor
> soek. Hy hou egter glo nie van Koos Kombuis nie,
> vertel hy my. Ek ken Koos Kombuis beter as iemand
> wat soms in Litnet skryf. Wie is die persoon wat as
> skuilnaam Koos Kombuis het?
>
> Gloudina
O gaats, as jy nie Koos Kombuis se musiek ken nie, sou ek definitief
nie "Is daar iemand op die kakhuis" aanbeveel het nie.
Koos se musiek is great! Soms raak dit vir my bietjie raserig, maar sy
goed is die moeite werd om na te luister. Byna net soos om 'n goeie
gedig te lees.
Om sy musiek te leer ken, moet jy eerder na "Rooi Kombuis", "Gypsie in
jou oë", of so iets moois luister. Koos is natuurlik die skrywer van
die pragtige liedjie "Lisa se klavier" (wat ook deur 100 ander
kunstenaars gesing word.)
Ek het 'n baie hoë dunk van Koos.
Max_____________________________________________________
|
|
|
|
|
|
Re: Is vloek en vuilpraat deel van die afrikaner-kultuur? [boodskap #82987 is 'n antwoord op boodskap #82984] |
Wo., 27 Augustus 2003 11:36   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Inkomste belasting is minder soos ek verstaan.
-- Weetie of dit goed of sleg is nie.
Sommige staats poste kry beter vergoeding as
voorheen.
-- Weetie of dit goed of sleg is nie.
Meeste afrikaners gebruik nie die woord "Mirakel"
nie hulle gebruik eerder die woord "wonderwerk'
-- dis defnitief goed.
Ten minste 10,000 mense is nie in die laatse week
vermoor, verkrag of beroof nie
-- dis defnitief goed.
Alle karre word nie gekaap nie net sommiges.
-- dis defnitief goed.
Dis amper lente
-- dis defnitief goed.
Ek het geen nuus oor my familie gekry die laaste
week nie
-- dis defnitief goed.
Somige mense is nie met die "HIV virus" besmet
nie.
-- dis defnitief goed.
Somige mense bekom eienaarskap oor grond sonder om
daarvoor te betaal.
(Ek wil hoeka gaan aanspraak maak op 'n gedeelte
van die Amsterdam hawe, want ek het bewyse dat my
voorvader daar gewoon het)
-- Weetie of dit goed of sleg is nie.
Steve Hofmeyr gaan eersdaags naak op kerkplein
staan
-- Weetie of dit goed of sleg is nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:1u03b.58996$_V.45746@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> jcw wrote
>
>> . Ek nie lankal 'n veer voel vir wie dan nou die eintlikke helde van SA is
>> nie, die enigeste verskil, myns insiesn tussen Chris Hani en Hendrik
>> Verwoerd is dat verwoerd in die 60's sy gat gesien het, enHani eers ietwat
>> later.
> ek is hier om oor goed te
>> kommunikeer wat vir my nice is, en waarin ek
belangstel
>
> Ek hoor jou. En ek sal met belangstelling lees
> wat jy verder op hierdie nuusgroep kwytraak.
> Mens hoor soveel klaagpotte kla op hierdie
> nuusgroep, soveel mense wat ons wil oortuig
> almal krepeer van die ellende in SA, alle
> hospitale is in verval, alle boere word uitgemoor.
> Dit sal verfrissend wees om ook van die nice
> dinge te hoor.
>
> Penkop van Lekkersing
>
|
|
|
|
|
Re: Onnies soek gewere [boodskap #83021 is 'n antwoord op boodskap #82975] |
Do., 28 Augustus 2003 06:37   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis net mense wat nou in Afrika woon wat werklik 'n gevoel het wat aangaan op
die grond. Dis net 'n ongelooflike hulpelose gevoel dat die misdadiger
meer regte as die slagoffer het. Hier by ons maak die polisie 'n punt
daarvan om 'n blanke wat betrokke is op die een of ander manier by 'n
misdaad, om hom te arresteer op 'n Vrydagmiddag en dan is die landros nie
beskikbaar voor die Maandag nie. Dit beteken dat die ou nie borg kan kry
nie en die naweek in die tronk moet slaap. Hier was nou die anderdag 'n
geval van 'n ou wat sy plaashekke gesluit het omdat swart plakkers van die
hoofpad af in sy veld inry in die nag en gaan hout optel. Toe hy sien dat
daar mense by die hek ronddraai, toe vat hy sy geweer en stap hek toe. Hy
het die geweer onderstebo aan die band aan sy skouer gehang en hy vra toe
vir die mense wat soek hulle. Hulle wou toe weet hoekom het hy die hek
gesluit? Hy sê toe dat dit sy eiendom is en die mense kan nie sommermeer
sy veld stroop nie. Hulle is mor-mor daar weg nadat hulle hom gevloek het.
Daai selle Vrydag, hier daag die polisie op en kom arresteer die boer.
Een van die swartes het 'n klag teen die ou gaan lê oor hy hulle met 'n
wapen gedreig en gevloek het! Hy moes 'n fris afkoopboete betaal.......
"Elaine" skryf in boodskap news:3f4c7e14$0$64726@hades.is.co.za...
> Ek wou dit nie hardop sê nie, maar ons het dieselfde raad gekry. Toe my
> suster verlede aangerand en beroof is, het die polisieman haar gevra of sy
> hulle sal herken. Toe sy sê nee sy sal nie, sê die polisieman dis jammer,
> want dan kon hulle hom sommer eendag langs die pad doodgery het. 'n Ander
> een het weer gesê as jy 'n inbreker kry, moet jy skiet om dood te skiet, en
> dan die lyk op die ashope gaan begrawe. Hy't gesê die mens sal nie eers
> vermis word nie, en as hy gemis word, sal niemand weet hy was by jou huis
> gewees nie, so al hoe hulle jou sal kan kry is deur die koeël. Jy kan een
> van twee dinge doen, die patroon uitgrawe, of die lyk in die rivier gaan
> gooi - die water sal metteryd die patroon "untraceable" maak. Die Okapi-mes
> klink nog na die beste, maak net seker jou vingerafdrukke is nie op die mes
> en syne is.
> My neef is gister op ongeskiktheidspensioen deur die polisie gesit. Sy kop
> het heetemal uitgehaak, hy't glo 'n swartman so hard geslaat dat hy twee
> weke in die hospitaal was. Die sielkundiges sê die polisiemanne crack so
> een na die ander omdat hulle nie alles wat hulle sien kan hanteer nie. My
> neef het my al omtrent 5 jaar terug gesê hy kan dit nie meer handle nie,
> maar niemand wou luister nie. Nou's dit te laat - maar ek dink dis beter
> vir hom, sy hart was nog altyd te sag vir die polisie.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote:
>> Nou storie die manne dat jy maar sorg dat jy 'n Okapi-mes of twee
> handig
>> hou. Jy skiet die inbreker vrek en dan sorg jy dat hy 'n mes in sy hand
>> het...........die raad komende van 'n polisieman!!
>
|
|
|
|
Re: Onnies soek gewere [boodskap #83040 is 'n antwoord op boodskap #82975] |
Vr., 29 Augustus 2003 07:24  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Alles wat ons hier storie is gebore uit desperaatheid van 'n situasie
waaraan mens eintlik niks kan doen nie want jou opvoeding laat jou dit nie
toe nie. Hier by ons in die wye Namib is daar die geleentheid om 'n siel
te laat verdwyn soos geen ander nie. Net so 5 minute en jy's in 'n
massiewe area waar g'n siel leef nie. Volgens teorie kan jy mos so 'n
inbreker lekker diep in die woestyn invat en hom daar 'verloor'. Ek meen,
so 'n klompie jare gelede het 'n ou op 'n buurdorp selfmoord gepleeg in die
woestyn en sy lyk is eers 13 maande later toevallig ontdek! Hy was toe al
biltong.....
Nou hoekom kan ons dit nie met 'n misdadiger doen nie? Mens is
opgevoed, dis die probleem. Dit druis teen die beginsels in om 'n
misdadiger te word en jou gewete gaan jou looi. Dis toevallig ook die
blankes van Suider-Afrika se probleem. Terwyl die vryheidsvarke van
wetteloosheid gebruik gemaak het om 'n land omver te werp, het hulle
wetteloosheid die standaard gemaak en jy kan dit in die alledaagse lewe
sien. Ek meen, Zuma is so skuldig soos tien, maar die ANC keur hom goed.
Verder het 'n wettelose geslag ontstaan tydens die vryheidstryd wat die
oorsaak is van die geweldige toename in misdaad en eenvoudig omdat hulle nie
werk kan kry nie. Mandela en sy agterryers word deur hulle aanhangers
gesien as die groot bevryders, maar eintlik het hulle nie veel slegter
gevaar as Hitler en die res nie. Die doen verantwoording vir die gevolge
van hulle dade?
"Elaine" skryf in boodskap news:3f4c7e14$0$64726@hades.is.co.za...
> Ek wou dit nie hardop sê nie, maar ons het dieselfde raad gekry. Toe my
> suster verlede aangerand en beroof is, het die polisieman haar gevra of sy
> hulle sal herken. Toe sy sê nee sy sal nie, sê die polisieman dis jammer,
> want dan kon hulle hom sommer eendag langs die pad doodgery het. 'n Ander
> een het weer gesê as jy 'n inbreker kry, moet jy skiet om dood te skiet, en
> dan die lyk op die ashope gaan begrawe. Hy't gesê die mens sal nie eers
> vermis word nie, en as hy gemis word, sal niemand weet hy was by jou huis
> gewees nie, so al hoe hulle jou sal kan kry is deur die koeël. Jy kan een
> van twee dinge doen, die patroon uitgrawe, of die lyk in die rivier gaan
> gooi - die water sal metteryd die patroon "untraceable" maak. Die Okapi-mes
> klink nog na die beste, maak net seker jou vingerafdrukke is nie op die mes
> en syne is.
> My neef is gister op ongeskiktheidspensioen deur die polisie gesit. Sy kop
> het heetemal uitgehaak, hy't glo 'n swartman so hard geslaat dat hy twee
> weke in die hospitaal was. Die sielkundiges sê die polisiemanne crack so
> een na die ander omdat hulle nie alles wat hulle sien kan hanteer nie. My
> neef het my al omtrent 5 jaar terug gesê hy kan dit nie meer handle nie,
> maar niemand wou luister nie. Nou's dit te laat - maar ek dink dis beter
> vir hom, sy hart was nog altyd te sag vir die polisie.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote:
>> Nou storie die manne dat jy maar sorg dat jy 'n Okapi-mes of twee
> handig
>> hou. Jy skiet die inbreker vrek en dan sorg jy dat hy 'n mes in sy hand
>> het...........die raad komende van 'n polisieman!!
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:33:42 UTC 2025
|