Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Only 1 torture"
"Only 1 torture" [boodskap #83014] Wo, 27 Augustus 2003 20:20 na volgende boodskap
jcw  is tans af-lyn  jcw
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek kyk toe gisteraand na "special assignemt" op 3. Die handel toe juis oor
die onnies wat guns wil hê, en alhoewel ek baie respek het vir hulle
deursettings vermoe, dink ek nog guns is 'n groot nee in skole.

In elke geval, hulle interview toe 'n union memchap daar, oor 'n saak waarin
'n vroulike onnie, een van haar manlike studente aangerand en gemartel het,
nodeloos om te se, daar word toe klagtes gele, die saak word bewys en die
onnie is haar job kwyt.

Hier is die punch-line, die union chap se: "I think she should get het job
back, she was teaching for twenty years, and now she lost her job because of
1 case of torture, there should be a system whereby she can be forgiven and
come back as a new person" , of naby genoeg hieraan, nou vra ek jou met rane
in my navy blues, wat de donner dink die man.

Daai paar cops wat hulle honde opgelei het om die drie mosambiekers, sal dan
seker hulle jobs ook kan terug vra, na alles, dis die eerste opleiding
waaraan hulle skuldig bevind word of hoe ?

Dis amazing watter stupid mense in posisies van maat aangetref word, en
hierdie is nie gemik op wit of swart nie, hierdie ou is heelwaarskynlik net
so dig soos die gemiddelde wit ou in dieselfde pos. Dis ongelooflik dat so
persoon sulke kak kan kwytraak en dink hy kan ander oortuig om hom te volg
in sy siening.
Re: "Only 1 torture" [boodskap #83017 is 'n antwoord op boodskap #83014] Do, 28 Augustus 2003 00:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
jcw wrote

Die handel toe juis oor
> die onnies wat guns wil hê

Ai, jcw, dis darem moeilik om jou te volg. Elke keer as ek
by die gewere kom wat jy guns noem, dan dink ek dis 'n
Afrikaanse woord en lees ek dit as " favour." Jy sal moet
aanhalingstekens leer gebruik as 'n Engelse woord en 'n
Afrikaanse woord dieselfde lyk maar heeltemal verskillende
betekenisse het. Ek wonder hoeveel woorde is daar wat
so is. Ek kan dink aan spoke en " spoke" (van 'n wiel).

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
Re: "Only 1 torture" [boodskap #83018 is 'n antwoord op boodskap #83014] Do, 28 Augustus 2003 01:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
jcw

> Hier is die punch-line, die union chap se: "I think she should get het job
> back, she was teaching for twenty years

Dit wys net jou jeugdige onervarenheid, dat jy nie weet dat enige
"union chap" se verantwoordelikheid is om vir die mense in sy unie
te veg nie.

Penkop, die union chap van die kommando
Re: "Only 1 torture" [boodskap #83041 is 'n antwoord op boodskap #83014] Vr, 29 Augustus 2003 08:17 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom mag 'n onderwyser homself nie beskerm nie? Dis mos nie hy/sy wat
homself of ander mense in gevaar stel nie? Dis sy leerlinge wat die gevaar
is. Wat sou jy verkies? Dat die onderwysers besluit dis te gevaarlik en
weier om skool toe te gaan? Jy moet een ding onthou: 'n Wapen kan nie by
homself skiet nie....daarvoor het hy 'n mens nodig. Dis die mens wat die
krimineel is, nie die wapen nie!
"jcw" skryf in boodskap news:3f4d12c4.0@news1.mweb.co.za...
> Ek kyk toe gisteraand na "special assignemt" op 3. Die handel toe juis oor
> die onnies wat guns wil hê, en alhoewel ek baie respek het vir hulle
> deursettings vermoe, dink ek nog guns is 'n groot nee in skole.
>
> In elke geval, hulle interview toe 'n union memchap daar, oor 'n saak waarin
> 'n vroulike onnie, een van haar manlike studente aangerand en gemartel het,
> nodeloos om te se, daar word toe klagtes gele, die saak word bewys en die
> onnie is haar job kwyt.
>
> Hier is die punch-line, die union chap se: "I think she should get het job
> back, she was teaching for twenty years, and now she lost her job because of
> 1 case of torture, there should be a system whereby she can be forgiven and
> come back as a new person" , of naby genoeg hieraan, nou vra ek jou met rane
> in my navy blues, wat de donner dink die man.
>
> Daai paar cops wat hulle honde opgelei het om die drie mosambiekers, sal dan
> seker hulle jobs ook kan terug vra, na alles, dis die eerste opleiding
> waaraan hulle skuldig bevind word of hoe ?
>
> Dis amazing watter stupid mense in posisies van maat aangetref word, en
> hierdie is nie gemik op wit of swart nie, hierdie ou is heelwaarskynlik net
> so dig soos die gemiddelde wit ou in dieselfde pos. Dis ongelooflik dat so
> persoon sulke kak kan kwytraak en dink hy kan ander oortuig om hom te volg
> in sy siening.
>
Vorige onderwerp: Onnies soek gewere
Volgende onderwerp: MAC Rides again
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 18:02:10 MGT 2024