Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Bloedrivier, 1938 " deur D.J. OPPERMAN
" Bloedrivier, 1938 " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #82753] |
Sat, 23 August 2003 02:25 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
D.J. Opperman
Bloedrivier, 1938
Bo kleur en tyd
vlam hierdie môre
oop in ewigheid.
En teen 'n rooie daeraad
sing wit-gerokte kore
oor 'n volk
nou in herdenkingsdaad
opnuut gebore.
En eenkant teen 'n helling peins
'n Zoeloe
oor 'n ryk reeds lank verlore.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:39:44 UTC 2025
|