Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Steve se relaas, etc
Steve se relaas, etc [boodskap #82675] Vr, 22 Augustus 2003 05:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As mens by braaivleis pap eet, dan maak jy so 'n worsie in die hand, en druk
dit in die sous. Niks gebord en gelepelry nie .
Vanaand eet ek snoek en patat - die Kaapse weergawe van pap en wors;))
.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f44dc44$0$235@hades.is.co.za...
> Maar dit is nou Antie - dit kom seker maar oorspronklik van die Franse af,
> maar ons is nou net so goed daarmee, indien nie beter nie, as die Franse.
> Ek sien maar min ingevoerde wyne hier, want ons kan dit alles self maak! En
> dit proe beter. Pap en wors is ook nou deel van ons kultuur. Ons het dit
> dalk oorgeneem van die swartes, maar ons eet ons pap met 'n lepel, soms met
> 'n vurk en ons meng dit met botter en suiker of melk en suiker. My bediende
> wil haarself doodgril vir my wat botter/melk en suiker in my pap sit. Sy
> maak altyd vir haar 'n vleissousie by haar pap en sy eet dit met die hand.
> Ons maak dit ook anders as hulle, haar pap is vir my vreeslik sleg al gooi
> ek 10 lepels suiker in, dis te waterig. Sy hou weer nie van my pap nie - sy
> sê dis te droog. Maar ek het by my ma geleer hoe om dit te maak en ek eet
> dit nog my lewe lank so. Sien? Daar is tog 'n verskil.
> Jy sien geen "een" ding in 'n kultuur is oorspronklik of nuut nie.
> Aangesien daar wyn in Jesus se tyd was, kan die Franse ook nie krediet vir
> wynmaak vat nie, maar tog word dit deesdae aanvaar dat wynmaak deel van
> hulle kultuur is.
> Dis hoe ons die verskillende ou goed vat en kombineer of verander wat ons
> verskillende kulture uniek maak. Dis tog nie so moeilik om te verstaan nie?
>
> E
Re : Steve se relaas [boodskap #82696 is 'n antwoord op boodskap #82675] Vr, 22 Augustus 2003 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Haai maar die ou kan vir jou 'n debat ontketen !
Miskien sal ons hom laat weet ?
Hy kan dalk in die politiek betrokke raak.

Susan
Re: Steve se relaas [boodskap #82709 is 'n antwoord op boodskap #82696] Vr, 22 Augustus 2003 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Steve Terminator as Eerste Burger?

:-)

TJ

"FoilCut" skryf in boodskap news:bi502i$jau$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai maar die ou kan vir jou 'n debat ontketen !
> Miskien sal ons hom laat weet ?
> Hy kan dalk in die politiek betrokke raak.
>
>
> Susan
>
Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82716 is 'n antwoord op boodskap #82675] Vr, 22 Augustus 2003 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Druk jy dan die patats in worsies en druk dit in die knoffelbottersous, of
maak jy dan worsies van die snoek, en druk dit in die appelkooskonfyt? ;-)

Hoe water my mond nou.

"Annette" skryf in boodskap news:bi4alg$5532k$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> As mens by braaivleis pap eet, dan maak jy so 'n worsie in die hand, en druk
> dit in die sous. Niks gebord en gelepelry nie .
> Vanaand eet ek snoek en patat - die Kaapse weergawe van pap en wors;))
> .
> Annette
>
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f44dc44$0$235@hades.is.co.za...
>> Maar dit is nou Antie - dit kom seker maar oorspronklik van die Franse af,
>> maar ons is nou net so goed daarmee, indien nie beter nie, as die Franse.
>> Ek sien maar min ingevoerde wyne hier, want ons kan dit alles self maak!
> En
>> dit proe beter. Pap en wors is ook nou deel van ons kultuur. Ons het dit
>> dalk oorgeneem van die swartes, maar ons eet ons pap met 'n lepel, soms
> met
>> 'n vurk en ons meng dit met botter en suiker of melk en suiker. My
> bediende
>> wil haarself doodgril vir my wat botter/melk en suiker in my pap sit. Sy
>> maak altyd vir haar 'n vleissousie by haar pap en sy eet dit met die hand.
>> Ons maak dit ook anders as hulle, haar pap is vir my vreeslik sleg al gooi
>> ek 10 lepels suiker in, dis te waterig. Sy hou weer nie van my pap nie -
> sy
>> sê dis te droog. Maar ek het by my ma geleer hoe om dit te maak en ek eet
>> dit nog my lewe lank so. Sien? Daar is tog 'n verskil.
>> Jy sien geen "een" ding in 'n kultuur is oorspronklik of nuut nie.
>> Aangesien daar wyn in Jesus se tyd was, kan die Franse ook nie krediet vir
>> wynmaak vat nie, maar tog word dit deesdae aanvaar dat wynmaak deel van
>> hulle kultuur is.
>> Dis hoe ons die verskillende ou goed vat en kombineer of verander wat ons
>> verskillende kulture uniek maak. Dis tog nie so moeilik om te verstaan
> nie?
>>
>> E
>
Re: Re : Steve se relaas [boodskap #82722 is 'n antwoord op boodskap #82696] Vr, 22 Augustus 2003 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Aug 2003 12:54:14 +0200, "FoilCut" wrote:

> Haai maar die ou kan vir jou 'n debat ontketen !
> Miskien sal ons hom laat weet ?
> Hy kan dalk in die politiek betrokke raak.
>
>
> Susan
>

Tog snaaks Susan, dat so 'n nikswerd
soveel aandag kan trek. Hoeveel waardebesef
dink jy besit die mense vir wie hy sowat van 'n
afgodjie is? Dink jy ook dat hulle niks gewoond
is nie? Die tipe wat met stukkies papier in 'n ry
staan om 'n handtekening te bedel?

Ek was deel van 'n geselsskap van vyf mense
in die Millpark Holliday Inn, sowat 13 jar gelede.
Hy was ook een van die vyf, en is gedurende
die aand gevra om saam met sy twee vriende
die hotel te verlaat.

DD
Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82727 is 'n antwoord op boodskap #82716] Vr, 22 Augustus 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - die patat eet mens met botter en kaas heel beskaaf met mes en vurk.
Die snoek moet met die hand geëet word, om die grate uit te kry, saam met
korrelkonfyt op brood en lekker moerkoffie.

Annette

"']['|\|']['" skryf in boodskap news:bi5gtm$5cbtu$1@ID-134589.news.uni-berlin.de...
> Druk jy dan die patats in worsies en druk dit in die knoffelbottersous, of
> maak jy dan worsies van die snoek, en druk dit in die appelkooskonfyt? ;-)
>
> Hoe water my mond nou.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bi4alg$5532k$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> As mens by braaivleis pap eet, dan maak jy so 'n worsie in die hand, en
> druk
>> dit in die sous. Niks gebord en gelepelry nie .
>> Vanaand eet ek snoek en patat - die Kaapse weergawe van pap en wors;))
>> .
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f44dc44$0$235@hades.is.co.za...
>>> Maar dit is nou Antie - dit kom seker maar oorspronklik van die Franse
> af,
>>> maar ons is nou net so goed daarmee, indien nie beter nie, as die
> Franse.
>>> Ek sien maar min ingevoerde wyne hier, want ons kan dit alles self
maak!
>> En
>>> dit proe beter. Pap en wors is ook nou deel van ons kultuur. Ons het
> dit
>>> dalk oorgeneem van die swartes, maar ons eet ons pap met 'n lepel,
soms
>> met
>>> 'n vurk en ons meng dit met botter en suiker of melk en suiker. My
>> bediende
>>> wil haarself doodgril vir my wat botter/melk en suiker in my pap sit.
> Sy
>>> maak altyd vir haar 'n vleissousie by haar pap en sy eet dit met die
> hand.
>>> Ons maak dit ook anders as hulle, haar pap is vir my vreeslik sleg al
> gooi
>>> ek 10 lepels suiker in, dis te waterig. Sy hou weer nie van my pap
nie -
>> sy
>>> sê dis te droog. Maar ek het by my ma geleer hoe om dit te maak en ek
> eet
>>> dit nog my lewe lank so. Sien? Daar is tog 'n verskil.
>>> Jy sien geen "een" ding in 'n kultuur is oorspronklik of nuut nie.
>>> Aangesien daar wyn in Jesus se tyd was, kan die Franse ook nie krediet
> vir
>>> wynmaak vat nie, maar tog word dit deesdae aanvaar dat wynmaak deel van
>>> hulle kultuur is.
>>> Dis hoe ons die verskillende ou goed vat en kombineer of verander wat
> ons
>>> verskillende kulture uniek maak. Dis tog nie so moeilik om te
verstaan
>> nie?
>>>
>>> E
>>
>
Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82790 is 'n antwoord op boodskap #82675] So, 24 Augustus 2003 01:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Se gat - ek smeer nie my hande so vuil nie :)) Ek is geleer om met 'n vurk
of 'n lepel my pap te eet. My ma kry 'n oorval as ek pap met die hand eet.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bi4alg$5532k$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> As mens by braaivleis pap eet, dan maak jy so 'n worsie in die hand, en druk
> dit in die sous. Niks gebord en gelepelry nie .
> Vanaand eet ek snoek en patat - die Kaapse weergawe van pap en wors;))
> .
> Annette
Re: Steve se relaas [boodskap #82792 is 'n antwoord op boodskap #82696] So, 24 Augustus 2003 01:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee hy wil nie. Hy stel glo glad nie beland in politiek nie :))

E

"FoilCut" skryf in boodskap news:bi502i$jau$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai maar die ou kan vir jou 'n debat ontketen !
> Miskien sal ons hom laat weet ?
> Hy kan dalk in die politiek betrokke raak.
>
>
> Susan
>
Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82798 is 'n antwoord op boodskap #82790] So, 24 Augustus 2003 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy wil nie jou hande vuil maak nie, maar jy't 'n vuilbek...

"Elaine"
> Se gat - ek smeer nie my hande so vuil nie :)) Ek is geleer om met 'n vurk
> of 'n lepel my pap te eet. My ma kry 'n oorval as ek pap met die hand eet.
>
> E
Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82801 is 'n antwoord op boodskap #82798] So, 24 Augustus 2003 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
N�? As jy so sê is dit seker so.

E

"']['|\|']['" skryf in boodskap news:bi9j0c$6j2l4$1@ID-134589.news.uni-berlin.de...
> Jy wil nie jou hande vuil maak nie, maar jy't 'n vuilbek...
Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82806 is 'n antwoord op boodskap #82798] So, 24 Augustus 2003 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
>
> "Elaine"
>> Se gat - ek smeer nie my hande so vuil nie :)) Ek is geleer om met 'n
> vurk
>> of 'n lepel my pap te eet. My ma kry 'n oorval as ek pap met die hand
> eet.

>> E
>
On Sun, 24 Aug 2003 07:34:37 +0200, "']['|\\|']['" wrote:
> Jy wil nie jou hande vuil maak nie, maar jy't 'n vuilbek...

Mag Elaine dan nie meer vleisbraai daar langs die gat nie?
Sy het my voorheen vertel dat die braai reg langs die put
gebou is.

DD
Re: Steve se relaas, etc [boodskap #82815 is 'n antwoord op boodskap #82806] So, 24 Augustus 2003 16:35 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ja die ou putsie - wanneer kom jy kuier?

E

"DD" wrote:
>
> Mag Elaine dan nie meer vleisbraai daar langs die gat nie?
> Sy het my voorheen vertel dat die braai reg langs die put
> gebou is.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Examinvlaters
Volgende onderwerp: Ek is nie babbelas nie:-)))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 12:21:12 MGT 2024