Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Djulle da in Jo'burg
Djulle da in Jo'burg [boodskap #82291] Vr, 15 Augustus 2003 15:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet julle dat die satelietpolisiestasies van Noordgesicht, Dube en Lenasia
elke dag om 4nm sluit?
Maak tog seker dat alle misdade tussen 8vm en 3.50nm gepleeg word.:))

Annette
Re: Djulle da in Jo'burg [boodskap #82311 is 'n antwoord op boodskap #82291] Vr, 15 Augustus 2003 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar as hulle nie die stasie voor sonsondergang sluit nie kan hulle dalk
aangerand, vermoor of beroof word. Dis gevaarlik in daar areas in die aand
:))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bhiv77$2mbs$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Weet julle dat die satelietpolisiestasies van Noordgesicht, Dube en Lenasia
> elke dag om 4nm sluit?
> Maak tog seker dat alle misdade tussen 8vm en 3.50nm gepleeg word.:))
>
> Annette
>
Re: Djulle da in Jo'burg [boodskap #82319 is 'n antwoord op boodskap #82311] Sa, 16 Augustus 2003 00:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Word Suid Afrikaanse kimineele oortyd betaal as hulle na ure moet werk?
Daar is seker iewers 'n vakbond wat hulle "regte" beskerm, of doen die
regering dit sommer self?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3d63fb$0$231@hades.is.co.za...
> Ja, maar as hulle nie die stasie voor sonsondergang sluit nie kan hulle dalk
> aangerand, vermoor of beroof word. Dis gevaarlik in daar areas in die aand
> :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bhiv77$2mbs$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Weet julle dat die satelietpolisiestasies van Noordgesicht, Dube en
> Lenasia
>> elke dag om 4nm sluit?
>> Maak tog seker dat alle misdade tussen 8vm en 3.50nm gepleeg word.:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Djulle da in Jo'burg [boodskap #82336 is 'n antwoord op boodskap #82319] Sa, 16 Augustus 2003 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat - die regering doen dit sommer vir hulle :)

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:pwe%a.5500$f44.3002@fe04.atl2.webusenet.com...
> Word Suid Afrikaanse kimineele oortyd betaal as hulle na ure moet werk?
> Daar is seker iewers 'n vakbond wat hulle "regte" beskerm, of doen die
> regering dit sommer self?
Re: Djulle da in Jo'burg [boodskap #82346 is 'n antwoord op boodskap #82336] Sa, 16 Augustus 2003 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is daar 'n verskil tussen die krimineele en die regering of is hulle maar
dieselfde mense? Dit sal verklaar hoekom misdaad net binne werks ure
gepleeg word want waar het jy nou al 'n staats amptenaar gesien wat sal werk
na-ure?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f3e159c$0$236@hades.is.co.za...
> Nee wat - die regering doen dit sommer vir hulle :)
>
> E
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:pwe%a.5500$f44.3002@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Word Suid Afrikaanse kimineele oortyd betaal as hulle na ure moet werk?
>> Daar is seker iewers 'n vakbond wat hulle "regte" beskerm, of doen die
>> regering dit sommer self?
>
Re: Djulle da in Jo'burg [boodskap #82363 is 'n antwoord op boodskap #82346] So, 17 Augustus 2003 10:22 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja daar is 'n verskil. 'n Krimineel werk na 5 in die aand - 'n
staatsamptenaar klok 4 uur uit :)) Ek speel sommer, daar is darem eerlike
staatsamptenare ook.

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:0Ir%a.2858$Q_.1486@fe03.atl2.webusenet.com...
> Is daar 'n verskil tussen die krimineele en die regering of is hulle maar
> dieselfde mense? Dit sal verklaar hoekom misdaad net binne werks ure
> gepleeg word want waar het jy nou al 'n staats amptenaar gesien wat sal werk
> na-ure?
Vorige onderwerp: test
Volgende onderwerp: Doodstraf?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:48:34 MGT 2024