Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die wat huiswerkers het
Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82173] Do, 14 Augustus 2003 06:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend op RSG - Fynskrif wat niemand van kan onthou nie:
Voor of op 1 November moet die werkers 'n 8% verhoging kry.
Maak nie saak of die werker al klaar meer as die minimumloon kry nie.
Maak nie saak of jy geregistreer is of nie.
Maak nie saak of die persoon net tydelik by jou werk nie.

Annette
Re: Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82183 is 'n antwoord op boodskap #82173] Do, 14 Augustus 2003 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit is 'n reëling wat van meetaf bestaan het.

"Annette" skryf in boodskap news:bhfclv$i5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanoggend op RSG - Fynskrif wat niemand van kan onthou nie:
> Voor of op 1 November moet die werkers 'n 8% verhoging kry.
> Maak nie saak of die werker al klaar meer as die minimumloon kry nie.
> Maak nie saak of jy geregistreer is of nie.
> Maak nie saak of die persoon net tydelik by jou werk nie.
>
> Annette
>
Re: Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82188 is 'n antwoord op boodskap #82183] Do, 14 Augustus 2003 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy sal verbaas wees oor die navrae en vrae wat die mense by die CCMA al
gekry het.
Dit mag miskien vir jou logies en als klink, maar vir baie mense nie.
Ook - as die inflasiekoers hoër as 8% is, dan moet jy verhoging betaal
volgens die heersende inflasiekoers.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bhfnd7$mon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is 'n reëling wat van meetaf bestaan het.
> "Annette" wrote in message
> news:bhfclv$i5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanoggend op RSG - Fynskrif wat niemand van kan onthou nie:
>> Voor of op 1 November moet die werkers 'n 8% verhoging kry.
>> Maak nie saak of die werker al klaar meer as die minimumloon kry nie.
>> Maak nie saak of jy geregistreer is of nie.
>> Maak nie saak of die persoon net tydelik by jou werk nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82196 is 'n antwoord op boodskap #82188] Do, 14 Augustus 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek onthou nog hoe baie mense afgedank was toe hulle die eerste keer minimum
lone ingestel het.

Wat is die minimum loon nou?

"Annette" skryf in boodskap news:bhfqcl$o6f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy sal verbaas wees oor die navrae en vrae wat die mense by die CCMA al
> gekry het.
> Dit mag miskien vir jou logies en als klink, maar vir baie mense nie.
> Ook - as die inflasiekoers hoër as 8% is, dan moet jy verhoging betaal
> volgens die heersende inflasiekoers.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bhfnd7$mon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is 'n reëling wat van meetaf bestaan het.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhfclv$i5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vanoggend op RSG - Fynskrif wat niemand van kan onthou nie:
>>> Voor of op 1 November moet die werkers 'n 8% verhoging kry.
>>> Maak nie saak of die werker al klaar meer as die minimumloon kry nie.
>>> Maak nie saak of jy geregistreer is of nie.
>>> Maak nie saak of die persoon net tydelik by jou werk nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82314 is 'n antwoord op boodskap #82196] Vr, 15 Augustus 2003 23:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang natuurlik af van beroep tot beroep. Vir huishulpe in die platteland is
dit iets soos R640 per maand, en in stedelik gebiede is dit iets soos R890
per maand. Ek rond dit nou rofweg af, so ek praat onder korreksie, maar
ek's seker ek's darem binne so R50 in met my getalle. Dis nogal heel
deurmekaar, maar as jy nou regtig belangstel om te sien wat die minimum in
SA is kan jy by
http://www.labour.gov.za/docs/legislation/bcea/contracts.htm gaan kyk

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:uiT_a.118$as.109@fe03.atl2.webusenet.com...
> Ek onthou nog hoe baie mense afgedank was toe hulle die eerste keer minimum
> lone ingestel het.
>
> Wat is die minimum loon nou?
Re: Vir die wat huiswerkers het [boodskap #82539 is 'n antwoord op boodskap #82188] Di, 19 Augustus 2003 20:46 Na vorige boodskap
Hess  is tans af-lyn  Hess
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bhfqcl$o6f$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy sal verbaas wees oor die navrae en vrae wat die mense by die CCMA al
> gekry het.
> Dit mag miskien vir jou logies en als klink, maar vir baie mense nie.
> Ook - as die inflasiekoers hoër as 8% is, dan moet jy verhoging betaal
> volgens die heersende inflasiekoers.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bhfnd7$mon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is 'n reëling wat van meetaf bestaan het.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhfclv$i5d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vanoggend op RSG - Fynskrif wat niemand van kan onthou nie:
>>> Voor of op 1 November moet die werkers 'n 8% verhoging kry.
>>> Maak nie saak of die werker al klaar meer as die minimumloon kry nie.
>>> Maak nie saak of jy geregistreer is of nie.
>>> Maak nie saak of die persoon net tydelik by jou werk nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Skaak
Volgende onderwerp: In die land van die blindes ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 23:00:18 MGT 2024