|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Pynpaleis .... [boodskap #82130 is 'n antwoord op boodskap #82128] |
Wo., 13 Augustus 2003 06:34  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, al die effektiewe houe is van die borskas boontoe:))
Annette
"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bhclep$f7l$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> So die manne speel 'n kortetjie daar?
> "Annette" wrote in message
> news:bh0ugi$sq9m5$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Sê nou is 'n lekker sê:))
>> Ek hoor Carisbook is die mees Suidelike internasionale voetbalveld op
> aarde,
>> Koelerig daar.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bh0jvn$vi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê nou maar die Bokke wen...
>>>
>>
>
|
|
|